Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR bafana bafana

Belangrike wen vir Bafana

2013-03-24 08:00

Bafana het 'n doel in elke helfte aangeteken om 'n belangrike oorwinning oor die Sentraal-Afrikaanse Republiek op die Kaapstad-stadion te behaal.

Bafana speel WB- kwalifiserende stryd in Kaap

2013-02-21 11:41

Kaapstad gaan gasheer speel vir 'n kwalifiserende wedstryd tussen Bafana en die Sentraal-Afrikaanse Republiek vir die 2014 Wêreldbeker-toernooi.

Bafana struikel in AFCON-kwarteind

2013-02-03 07:35

Bafana Bafana is uit die Afrikabeker-toernooi nadat Mali die gasheerspan in die Moses Mabhida-stadion in Durban in die kwarteindstyd geklop het.

Goeie én slegte nuus vir Bafana voor Mali-stryd

2013-01-30 10:14

Die doelskieter Lehlohonolo Majoro is fiks verklaar vir Suid-Afrika se kragmeting met Mali in die kwarteindronde van die Afrikabeker-toernooi.

Marokko staan in Bafana se pad

2013-01-25 14:06

Kaartjies vir die Afrikabeker-groepwedstryd tussen Bafana Bafana en Marokko, by die Moses Mahbida-stadion in Durban, is uitverkoop.

Bafana laat wapper SA vlag hoog – minister

2013-01-24 07:16

Fikile Mbabula, minister van sport, het die nasionale sokkerspan geluk gewens ná hul eerste oorwinning van die Afrika-bekertoernooi (Afcon).

Sokkeraanhangers vaar uit teen Bafana

2013-01-20 08:15

Sokkeraanhangers het Bafana Bafana gekritiseer nadat hul openingswedstryd van die Afrika-bekertoernooi teen Kaap Verde gelykop geëindig het.

'Bafana ís besig om te verbeter'

2013-01-13 14:46

Bafana Bafana het geen momentum in die aanloop tot vanjaar se Afcon nie, maar hul afrigter is daarvan oortuig dat sy span verbeter.

Bafana se Igesund vies oor Furman

2013-01-04 14:20

Gordon Igesund is glo vies vir die Engelse-span Oldham Athletic oor die beskikbaarheid van die Bafana-middeveldspeler Dean Furman.

Twee debutante in Bafana-groep

2012-12-11 14:22

Die Bafana-afrigter, Gordon Igesund, het sy groep aangekondig wat in 'n vriendskaplike wedstryd teen Malawi in Durban speel.

Bafana op ranglys-laagtepunt

2012-11-07 15:37

Suid-Afrika se nasionale sokkerspan het 'n verdere agt plekke na die 84ste plek geval volgens Fifa se jongste wêreldranglys.

Igesund gelukkig met trekking

2012-10-25 16:45

Gordon Igesund, afrigter van Bafana Bafana, het gesê sy span het 'n gunstige trekking gekry vir volgende jaar se Afrikanasiesbeker-toernooi.

Bafana-breier hou by rotasie-beleid

2012-10-16 14:00

Bafana se afrigter, Gordon Igesund, gaan na verwagting verskeie veranderings aan die span vir die vriendskaplike wedstryd teen Kenia in Nairobi maak.

Bafana speel eersdaags teen Mosambiek

2012-08-13 20:01

Bafana Bafana gaan op 11 September teen Mosambiek op Nelspruit se Mbombela-stadion speel, het sokkerbeamptes bekend gemaak.

Bafana sal in Durban bly vir Afrikabeker-toernooi

2012-07-09 12:00

Bafana Bafana se basis vir volgende jaar se Afrikabeker-toernooi sal in Durban wees, hoewel hulle eerste wedstryd in Johannesburg plaasvind.

Gordon Igesund Bafana se nuwe breier

2012-06-30 17:27

Die Suid-Afrikaanse sokkervereniging (Safa) het Gordon Igesund as die nuwe afrigter van die nasionale span aangekondig.

Bafana breek wendroogte

2012-06-16 07:30

Bafana Bafana het uiteindelik sy wendroogte van agt wedstryde gebreek en Gaboen in 'n vriendskaplike wedstryd geklop.

Bafana-afrigter: Só lyk kortlys

2012-06-08 11:32

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het vyf kandidate geïdentifiseer wat moontlik Bafana Bafana se nuwe afrigter kan word.

Bafana-breier in die pad gesteek

2012-06-05 07:21

Pitso Mosimane is sy pos as die afrigter van Bafana Bafana kwyt ná 'n rits teleurstellende uitslae vir die nasionale span.

Bafana speel sukkel-sukkel gelykop

2012-06-03 19:00

Bafana Bafana het ontsnap met ‘n gelykopuitslag van 1-1 in hul eerste kwalifiseringswedstryd vir die 2014-wêreldbeker teen Ethiopië.

Bafana-doelwagter se toekoms onseker

2012-05-22 10:45

Bafana Bafana is tans sonder hul sterdoelwagter Moeneeb Josephs, wat hom weens persoonlike redes aan die span se oefengroep onttrek het.

Bafana kry hulp

2012-04-05 13:10

Die Suid-Afrikaanse sokkervereniging se swak bewaarde geheim is onthul toe Steve Komphela as Bafana Bafana se tweede hulpafrigter genoem is.

Bafana, Senegal speel gelykop

2012-02-29 23:05

Suid-Afrika en Senegal het in ‘n wedstryd sonder enige doele gelykop gespeel in ‘n sopnat Moses Mabhida-stadion in Durban.

Bafana betaal vir Senegal-wedstryd

2012-02-28 13:00

Senegal se sokkervereniging sal minstens R1,3 miljoen verdien vir sy span se vriendskaplike wedstryd teen Bafana Bafana in Durban.

Pitso se 'kop (weer)op ’n blok'

2012-02-04 10:13

Safa het gesê hy het glad nie bedoel om onsekerheid te skep oor die toekoms van die nasionale afrigter, Pitso Mosimane, nie.

 

Bafana sonder staatmakers

2013-03-14 12:18

Die Bafana Bafana-afrigter, Gordon Igesund, het sy groep aangekondig wat volgende naweek teen die Sentraal-Afrikaanse Republiek speel.

Bafana gee reuse-sprong op ranglys

2013-02-15 17:38

Bafana se goeie vertoning by die onlangse Afrikabeker het daartoe gelei dat die span 25 plekke op die wêreldranglys geklim het.

Zuma wens Bafana sterkte toe

2013-02-01 17:33

Bafana Bafana se nommer-een aanhanger, pres. Jacob Zuma, het die span sterkte toegewens vir hul kwarteindstryd teen Mali.

Bafana haal kwarteind van Afrikabeker-toernooi

2013-01-28 07:19

Bafana Bafana het tot die kwarteindronde van die Afrikabeker-toernooi (Afcon) deurgedring nadat hul laaste wedstryd gelykop geëindig het.

Terugslag vir Bafana

2013-01-24 16:40

Die Bafana-doelskieter Lehlohonolo Majoro sal dalk sy span se finale groepswedstryd in die Afrikanasiesbeker misloop.

'Te veel druk op Bafana'

2013-01-21 08:45

Gordon Igesund, afrigter van Bafana Bafana, sê die druk om weer soos in 1996 die Afrikabeker-toernooi te wen, beïnvloed sy spelers.

Te veel kla oor Bafana, sê Zuma

2013-01-15 14:54

Daar is te veel kritici wat oor Bafana Bafana kla wat self nooit professionele sokker gespeel het nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

Igesund 'teleurgesteld' in Bafana

2013-01-09 08:03

Die nasionale sokkerspan se afrigter het sy teleurstelling uitgespreek ná Bafana Bafana die onderspit teen 'n onervare Noorweë gedelf het.

Igesund opgewonde oor 'Bafana-droomspan'

2012-12-31 07:18

Gordon Igesund, afrigter van Bafana Bafana, glo hy het die sterkste moontlike span gekies vir die Afrikanasiesbeker.

Safa ondersoek sokkerbus-aanval

2012-11-15 08:40

Safa gaan bewerings ondersoek dat Zambië se sokkerbus ná die span se kragmeting met Bafana Bafana in Soweto, met klippe bestook is.

Bafana pak Noorweë in Kaapstad

2012-11-06 15:45

Safa het aangekondig dat Bafana Bafana hul voorlaaste opwarmwedstryd vir die Afcon-toernooi teen Noorweë in Kaapstad sal speel.

Igesund tevrede met Bafana-toer

2012-10-17 16:05

Die afrigter van Bafana Bafana, Gordon Igesund, het gesê hy is tevrede met die afgelope toer na Pole en Kenia waartydens twee vriendskaplike wedstryde beslis is.

SA-doelwagter maak U-draai, terug by Bafana

2012-08-30 14:23

Die doelwagter Moeneeb Josephs, wat vroeër vanjaar sy uittrede aangekondig het, is teruggeroep na die Bafana Bafana-groep.

Bafana skuif een plek op ranglys

2012-08-08 16:34

Bafana Bafana het een plek opgeskuif na nommer 67 op die jongste Fifa wêreldranglys terwyl die Europese-kampioene Spanje steeds eerste is.

Safa: Nuwe Bafana-breier sal resultate moet lewer

2012-07-01 11:43

Die nuut aangestelde Bafana Bafana-afrigter, Gordon Igesund, moet resultate lewer as hy beplan om in sy pos aan te bly, het Safa gesê.

Komphela, Igesund ding mee om Bafana-pos

2012-06-19 07:32

Gordon Igesund en Bafana Bafana se tussentydse afrigter, Steve Komphela, is op die kortlys vir die afrigterspos vir die nasionale sokkerspan.

Bafana speel gelykop teen Botswana

2012-06-09 21:00

Bafana het nóg 'n terugslag beleef in hul veldtog om vir die Wêreldbekertoernooi te kwalifiseer toe hulle gelykop teen Botswana gespeel het.

Afgedankte Bafana-breier sal miljoene kry

2012-06-06 08:45

Pitso Mosimane, voormalige breier van Bafana Bafana, sal 'n goue handdruk van R5 miljoen ontvang ná hy in die pad gesteek is.

Geen kitsoplossings vir Bafana, sê Pitso

2012-06-04 21:06

Pitso Mosimane, afrigter van Bafana Bafana, het gesê Suid-Afrikaners moet besef daar is geen kitsoplossings virsy span se probleme nie.

Bafana desperaat om doel-droogte te breek

2012-06-01 12:44

Bafana Bafana se breier verwag van spelers soos Steven Pienaar om die komende naweek die aanval teen Ethiopië te lei.

SABC eindig Bafana-sirkus

2012-04-25 11:01

Die SABC en Safa het 'n kontrak van drie jaar geteken vir die uitsaairegte van alle plaaslike wedstryde van die nasionale span.

Bafana op 'n laagtepunt

2012-03-07 13:21

Die swak spelpeil van die Suid-Afrikaanse sokkerspan het hul verder sien terugsak op Fifa se wêreldranglys waar Bafana nou die 60ste plek beklee.

Sending Brasilië begin vir Bafana

2012-02-29 09:37

Bafana Bafana se opmars na hul kwalifiserende wedstryde vir die Wêreldbeker-toernooi begin in Durban – met hul wedstryd teen Senegal.

Bafana kry ‘ou’ kaptein terug vir Afrika-stryd

2012-02-26 09:15

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan se hoop op ’n skaars sege teen een van Afrika se swaargewigte rus vierkant op die skouers van sy kaptein.

Bafana sal uitdraf teen Senegal

2012-01-17 11:01

Bafana Bafana sal in 'n internasionale vriendskaplike wedstryd teen die Leeus van Teranga, oftewel Senegal, uitdraf.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Section Geologist

Gauteng
Hire Resolve
R750 - R800

SHEQ Manager

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

SHEQ Manager

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.