ARTIKELS OOR baba

Baba op ashoop gevind

2011-04-14 22:00

Die lykie van ‘n babaseuntjie is op ‘n ashoop in New England-weg buite Pietermaritzburg gevind, het paramedici bekend gemaak.

Vullissak-baba se ma steeds soek

2010-12-29 18:07

Die polisie het ‘n saak van poging tot moord geopen nadat ‘n baba in ‘n vullissak in Oudtshoorn gevind is, het ‘n woordvoerder gesê.

Darren Scott word pa

2010-11-19 11:00

Die ooievaar was ‘n week laat, maar klein Mark Scott, eersteling van Darren Scott en sy vrou Sarah-Kate, het sy opwagting gemaak.

Alicia Keys se babatjie gebore

2010-10-16 14:35

Alicia Keys, wat tydens die openingskonsert van die Wêreldbeker-sokkertoernooi die kollig gesteel het, is die ma van 'n gesonde baba seun.

Baba-lykie op ashoop gevind

2010-09-30 17:10

Die lykie van ‘n baba is op ‘n ashoop in New England-weg in Pietermaritzburg gevind, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Baba in vullisdrom op vliegtuig gevind

2010-09-12 12:56

Skoonmakers wat 'n passasiersvliegtuig by 'n Filippynse lughawe skoongevee het, het 'n pasgebore baba in 'n vullisdrom gekry.

Blinde bedelaar mag haar kinders besoek

2010-08-22 07:26

Daar is hoop vir die blinde Zimbabwiese vrou wie se baba deur wetstoepassers uit haar arms geruk is toe sy op ’n straathoek gebedel het.

Babas sterf toe kliniek brand

2010-08-17 14:15

‘n Brand het uitgebreek by ‘n kliniek in Boekarest en die lewens van vier pasgebore babas geëis, het die Mediafax-nuusagentskap berig.

Huishulp gooi glo baba weg

2010-06-08 05:40

‘n Huishulp is in hegtenis geneem nadat sy glo haar pasgebore baba in ‘n asblik gegooi het in Umhlanga, het die metropolisie gesê.

Dorp betreur die dood van drieling se ma

2010-05-31 17:33

Die dorp van Ebenaezer, net buite Vredendal, betreur die dood van 'n drieling se ma skaars twee maande na sy geboorte geskenk het.

Baba uit winkelsentrum ontvoer

2010-05-19 11:38

Die polisie het ‘n beroep op die publiek gedoen om te help om ‘n drie maande oue baba op te spoor wat in Pretoria ontvoer is.

Pasgebore babadogter uit donker put gered

2010-05-07 02:00

’n Pasgebore baba is Donderdag uit ’n klam en donker put-toilet in die noorde van Durban gered, het paramedici gesê.

Baba steeds vermis

2010-04-26 11:42

'n Dagoue baba is steeds vermis nadat sy uit haar ma se arms gesteel is na afloop van 'n besoek aan die Mitchells Plain-daghospitaal.

Ouers laat kind sterf terwyl hulle aanlyn speel

2010-03-06 14:38

‘n Koreaanse paartjie se baba is aan wanvoeding oorlede terwyl hulle al hul tyd en aandag aan ‘n virtuele baba geskenk het.

Hartbaba se gesin kan nie wag dat sy huis toe kom

2010-02-09 08:29

Klein Ashleigh-Karin Louw het haar eerste mylpaal gevier: sy het ’n maand oud geword en was wakker genoeg om vir haar familie te kyk.

'Hartbaba kan sterf'

2010-01-19 07:07

Baba Ashleigh-Karin Louw, wat met ’n deel van haar hart buite haar borskas gebore is, is baie siek, maar bestendig.

Pasgebore baba in veld gevind

2009-12-08 22:05

‘n Pasgebore baba dogtertjie is in die veld in De Deur in die suide van Johannesburg gevind, het die polisie gesê.

Baba sterf na uitgerekte hofsaak

2009-11-15 05:23

Die sieklike baba wat die middelpunt was van ‘n hewige hofsaak tussen sy ouers in Brittanje het in die hospitaal gesterf.

Terpentyn eis byna babameisie

2009-11-10 06:37

’n 18 maande oue babameisie is gelukkig om te leef nadat sy ’n sluk terpentyn gevat het en dit haar longe beskadig het.

Baba met hart buite borskas gebore

2009-09-05 01:05

‘n Tien dae oue baba herstel in die hospitaal nadat hy met sy hart aan die buitekant van sy borskas gebore is.

Baba val na sy dood

2009-08-16 19:23

‘n 18 maande oue Britse-baba is dood nadat hy van ‘n balkon by ‘n hotel in Sardinia, Italië afgeval het.

 

Baba in veld gevind

2011-02-10 23:34

‘n Vyf dag oue baba is in die veld naby ‘n plakkershut in die Juka Joe-informele nedersetting gevind, het paramedici gesê.

Baba in skooltas gevind

2010-12-28 21:08

‘n Babaseuntjie, wat reeds ‘n paar dae oud was, is in ‘n skooltas in Batho naby Bloemfontein gevind, het die polisie gesê.

Babas is ‘bloot weggegooi’

2010-11-05 08:00

Gautengse lykhuise ontvang al hoe meer lyke van weggooibabas wat in vullisblikke en op ashope gelos is, het owerhede bekend gemaak.

Dooie baba in asblik gevind

2010-10-01 22:03

‘n Dooie baba is in Florida aan die Wes-Rand in ‘n asblik gevind, het die polisie in Gauteng Vrydag bekend gemaak.

Fetus in sak gevind

2010-09-23 04:30

Twee seuns van Orange Farm het op ‘n fetus afgekom wat in twee plastieksakke toegedraai was, het die polisie in Johannesburg gesê.

Om kinders, sig terug te kry bly 'n droom

2010-08-29 08:05

Die drome van ’n blinde Zimbabwiese vrou om weer te kan sien en met haar kinders herenig te word, bly vir eers net drome.

Baba met hartdefek huis toe gestuur; sterf toe

2010-08-21 13:28

’n Sewe dae oue baba is dood nadat stakende dokters in die Dr. C.N. Phatudi-hospitaal naby Tzaneen sy ouers glo aangesê het om hom huis toe te vat weens die staatsdiensstaking.

Woedende ma gooi pa met baba

2010-07-15 15:04

‘n Vyf maande oue baba-dogtertjie sterk in die hospitaal aan nadat sy op die grond geval het toe haar ma haar op haar pa afgeslinger het.

Ma vas ná sy glo baba weggooi

2010-06-03 19:09

‘n Ma wat na bewering haar baba in ‘n veld agtergelaat het, is in Bramley in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Elf babas sterf in Natalspruit hospitaal

2010-05-20 18:57

Dit Gauteng se departement van gesondheid het die dood van 11 babas by die Natalspruit hospitaal in Katlehong, bevestig.

Vrou probeer baba uit ma se maag steel

2010-05-10 20:55

‘n Vrou van Hong Kong wat ‘n hoogs swanger vrou se maag oopgesny het om haar baba te steel, is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.

Twee aangekla van baba se aanranding

2010-04-26 12:15

Twee Mosambiekers is aangekla van poging tot moord en roof met verswarende omstandighede ná die aanval op Marzaan Kruger.

Ma wat baba glo moor, kry 1 in tronk

2010-03-12 09:43

’n Jong ma wat van die moord op haar babaseuntjie aangekla word, het in die hofselle in Vanderbijlpark geskreeu toe haar nuwe baba van haar weggeneem is.

Baba se lewe in weegskaal

2010-02-12 17:02

‘n Pasgebore babameisie, ‘Baba Hope” is met ‘n misvormde anus gebore, maar haar ouers wil nie 'n operasie laat doen wat moontlik haar lewe kan red nie.

Drieling sterf na geboorte in winkelsentrum

2010-02-05 20:22

'n Drieling wat vroeër vandeesweek week onverwags in ‘n toilet van 'n Kaapse winkelsentrum gebore is, het gesterf.

Deel van baba se hart buite haar lyfie

2010-01-13 07:55

’n Baba is verlede week met ’n seldsame probleem gebore – ’n gedeelte van haar hart is buite haar borskas.

Fop-verpleegster gryp baba

2009-12-02 13:14

Die polisie het ‘n vrou in hegtenis geneem wat haar glo as ‘n verpleegster vermom het en toe ‘n baba gesteel het.

Vrou forseer naald in baba se kop

2009-11-12 16:49

Die Viëtnamese polisie het ’n vrou in hegtenis geneem nadat sy glo ’n baba met ‘n naald van 10cm lank wou doodmaak.

Video van baba voor trein ontstel ma

2009-10-18 08:00

Die ma van 'n Australiese baba wat 'n botsing met 'n trein wonderbaarlik oorleef het, herstel nog van die skok en raak ontsteld deur beeldmateriaal van die ongeluk.

Baba lewend in toilet gevind

2009-08-24 22:46

‘n Pasgebore baba seuntjie het twee ure lank in 'n puttoilet gelê voordat nooddienswerkers hom gered het, berig die polisie.

Jennifer Hudson 'n seun ryker

2009-08-12 11:01

Die sangeres en aktrise Jennifer Hudson het 'n seuntjie ryker geword en hom vernoem na haar verloofde, David Daniel Otunga.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.