Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR australiese ope

SA'ners klim tennisranglys

2013-01-28 15:14

Die Suid-Afrikaanse tennisster Kevin Anderson is terug onder die top 30 op die wêreldranglys ná 'n briljante vertoning by die Australiese Ope.

Azarenka wen Aus-Ope

2013-01-26 14:02

Victoria Azarenka het haar Australiese Ope-titel behou met ‘n spanningvolle oorwinning van 4-6, 6-4, 6-3 oor China se Li Na.

Italianers wen Aus-dubbelstitel

2013-01-25 11:58

Sara Errani en Roberta Vinci het die eerste Italiaanse spelers geword om die vroue se dubbelspeltitel by die Australiese Ope in Melbourne te wen.

Azarenka pak Li Na in Aus-eindstryd

2013-01-24 09:47

Die verdedigende kampioen Victoria Azarenka het 'n einde gebring aan die Amerikaanse tiener Sloane Stephens se droom by die Australiese Ope.

Andy Murray in Aus-halfeind

2013-01-23 11:40

Andy Murray is deur na die halfeindronde van die Australiese Ope nadat hy die ongekeurde Fransman Jeremy Chardy in skoon stelle geklop het.

Aus Ope: Azarenka deur na halfeind

2013-01-23 07:07

Die verdedigende kampioen Victoria Azarenka het 'n stryd teen Svetlana Kuznetsova gewen om die halfeindronde van die Australiese Ope te haal.

Anderson onder mes ná besering

2013-01-22 12:48

Die Suid-Afrikaanse tennisster Kevin Anderson sal minstens vyf weke buite aksie wees weens 'n operasie aan sy beseerde elmboog.

Aus Ope: Li Na in halfeind

2013-01-22 07:28

Die sesde gekeurde Li Na van China is die eerste speler wat na die halfeindronde van die Australiese Ope in Melbourne deurgedring het.

Serena storm voort

2013-01-21 14:17

Serena Williams het haar plek in die kwarteindronde van die Australiese Ope verseker toe sy die 14de gekeurde Maria Kirilenko verpletter het.

Aus Ope: Sharapova deur na kwarteindronde

2013-01-20 08:40

Maria Sharapova het deurgedring na die kwarteindronde van die Australiese Ope nadat sy Kirsten Flipkens in skoon stelle geklop het.

Anderson maak geskiedenis by Aus Ope

2013-01-18 11:25

Kevin Anderson het met 'n oorwinning by die Australiese Ope vir die eerste keer in sy loopbaan na die vierde ronde van 'n Grand Slam deurgedring.

Aus Ope: Serena byna katswink

2013-01-17 12:31

Die Grand Slam-kampioen Serena Williams het skaars van 'n enkelbesering by die Australiese Ope herstel toe sy weer in die tweede ronde beseer is.

Venus, Sharapova pak mekaar in Aus

2013-01-16 12:27

Venus Williams sal teen Maria Sharapova in die volgende ronde van die Aussie Ope te staan kom nadat sy haar tweederonde-wedstryd gemaklik gewen het.

Aus Ope: Murray, Federer deur

2013-01-15 09:48

Die Wimbledon-kampioen Roger Federer het sy eerste-ronde-kragmeting in die Australiese Ope teen Benoit Paire gemaklik gewen.

Aus Ope: Top-spelers oorheers dag een

2013-01-14 13:50

Die verdedigende kampioen Novak Djokovic het sy eersteronde-kragmeting by die Australiese Ope in Melbourne gemaklik in skoon stelle gewen.

Azarenka wen Australiese Ope

2012-01-28 13:00

Victoria Azarenka het haar eerste Grand Slam-titel gewen toe sy die voormalige kampioen Maria Sharapova geklop het.

Aus Ope: Russe wen dubbelspeltitel

2012-01-27 16:44

Die Russiese tennispaar Svetlana Kuznetsova en Vera Zvonareva het die vroue-dubbelspeltitel by die Australiese Ope in Melbourne gewen.

Sharapova teen Azarenka in Aus-eindstryd

2012-01-26 11:02

Die voormalige kampioen Maria Sharapova het haar plek in die eindronde van die Australiese Ope bespreek toe sy Petra Kvitova uitgeskakel het.

Murray bespreek plek in Aus-halfeind

2012-01-25 14:29

Die Brit Andy Murray het deurgedring na die halfeindronde van die Australiese Ope nadat hy Kei Nishikori van Japan in skoon stelle geklop het.

Aus Ope: Federer deur na halfeind

2012-01-24 14:00

Roger Federer het Juan Martin del Potro geklop om vir die negende agtereenvolgende jaar na die halfeindronde van die Australiese Ope deur te dring.

Aus Ope: Sharapova deur na kwarteind

2012-01-23 14:00

Die vierde gekeurde Maria Sharapova van Rusland het Duitsland se Sabine Lisicki geklop om die kwarteindronde van die Australiese Ope te haal.

Super-stryd tussen Nadal en Federer wink

2012-01-23 09:29

Rafael Nadal en Roger Federer is steeds op koers vir ’n watertand-botsing in die halfeindronde van die Australiese Ope-tennistoernooi.

Aus Ope: Anderson struikel

2012-01-20 14:01

Suid-Afrika se topgekeurde mansspeler Kevin Anderson is deur die agste gekeurde Thomas Berdych in die derde ronde van die Australiese Ope geklop.

Djokovic, Williams op drafstap by Aus Ope

2012-01-19 13:01

Novak Djokovic en Serena Williams het dit maklik laat lyk by die Australiese Ope in Melbourne toe albei spelers na die derde ronde deurgedring het.

 

Djokovic is Australiese Ope-koning

2013-01-27 15:00

Novak Djokovic het sy derde agtereenvolgende Australiese Ope-titel gewen nadat hy Andy Murray in die eindstryd in Melbourne geklop het.

Murray wen rillerstryd teen Federer

2013-01-25 15:11

Andy Murray het sy plek in die eindstryd van die Australiese Ope bespreek nadat hy 'n titaniese stryd teen Roger Federer in vyf stelle gewen het.

Djokovic speel vinnig klaar met Ferrer

2013-01-24 15:24

Novak Djokovic het die vierde gekeurde David Ferrer in skoon stelle geklop om na die eindstryd van die Australiese Ope in Melbourne deur te dring.

Aus Ope: Federer pak Murray in halfeind

2013-01-23 18:01

Roger Federer het die Fransman Jo-Wilfried Tsonga geklop om die halfeindronde van die Australiese Ope vir die tiende agtereenvolgende jaar te haal.

Tiener boender Serena uit Aus Ope

2013-01-23 08:12

Die vyfmalige kampioen Serena Williams is deur haar landgenoot, Sloane Stephens, in die kwarteindronde van die Australiese Ope geklop.

Aus Ope: Djokovic deur na halfeind

2013-01-22 16:22

Die eerste gekeurde Novak Djokovic het na die halfeindronde van die Australiese Ope deurgedring nadat hy Tomas Berdych in drie stelle geklop het.

Sharapova pak Li Na in Aus-halfeind

2013-01-22 10:38

Maria Sharapova het haar landgenoot, Ekaterina Makarova, gemaklik in die kwarteindronde van die Australiese Ope in Melbourne geklop.

Federer en Tsonga pak mekaar in kwarteind

2013-01-21 16:31

Roger Federer het die 13de gekeurde Kanadees, Milos Raonic, in skoon stele geklop om die kwarteindronde van die Australiese Ope te haal.

Oorwinning té maklik vir Murray

2013-01-21 11:50

Andy Murray is deur na die kwarteindronde van die Australiese Ope ná hy die 14de gekeurde Fransman Giles Simon in skoon stelle geklop het.

Sharapova verwoes Venus

2013-01-18 12:44

Die tweede gekeurde Maria Sharapova het die Amerikaner Venus Williams in skoon stelle by die Australiese Ope in Melbourne geklop.

Selfs hitte kan Federer nie stuit

2013-01-17 14:31

Die sewentienmalige Grand Slam-wenner Roger Federer het Nikolay Davydenko moeiteloos in die derde ronde van die Australiese Ope geklop.

Aus Ope: Anderson steeds op wenpad

2013-01-16 13:31

Suid-Afrika se Kevin Anderson het sy plek in die derde ronde van die Australiese Ope bespreek nadat hy Andrey Kuznetsov in skoon stelle verslaan het.

Aus Ope: Sharapova op oorlogspad

2013-01-16 11:20

Die tweede gekeurde Maria Sharapova het slegs 47 minute benodig om haar tweederonde-kragmeting by die Australiese Ope in Melbourne te wen.

Veglustige Hewitt uit Aus Ope

2013-01-14 16:21

Serwië se Janko Tipsarevic moes diep delf om die veteraan Lleyton Hewitt in die eerste ronde van die Australiese Ope in Melbourne te klop.

Djokovic bo ná marathon-stryd

2012-01-29 16:47

Serwië se Novak Djokovic het Spanje se Rafael Nadal ná ‘n marathon-stryd geklop in die eindstryd van die Australiese Ope in Melbourne.

Dis Djokovic teen Nadal in eindstryd

2012-01-27 16:56

Die verdedigende kampioen in die Australiese ope, Novak Djokovic, moes sweet om Andy Murray te klop in ‘n riller-halfeindstryd.

Nadal te goed vir Federer

2012-01-26 15:02

Rafael Nadal het 'n vroeë aanslag van Roger Federer weerstaan om na die eindstryd van die Australiese Ope deur te dring.

Aus Ope: Groot kanonne deur na laaste vier

2012-01-25 15:27

Die verdedigende kampioen Novak Djokovic het David Ferrer van Spanje geklop om na die halfeindronde van die Australiese Ope deur te dring.

Dis Roger teen Rafa

2012-01-25 07:31

Rafael Nadal, wat Tomas Berdych in vier stelle geklop het, wag op Roger Federer in die halfeindronde van die Australiese Ope-toernooi.

Clijsters stamp Wozniacki van 1ste plek op ranglys

2012-01-24 12:00

Caroline Wozniacki is haar nr. 1-posisie op die ranglys kwyt, nadat sy teen Kim Clijsters in die kwarteindronde van die Australiese Ope verloor het.

Serena Williams ly skok-nederlaag by Aus Ope

2012-01-23 11:02

Rusland se Ekaterina Makarova het die vyfmalige kampioen Serena Williams uit die vierde ronde van die Australiese Ope geboender.

Novak Djokovic kóók

2012-01-22 08:00

Novak Djokovic het tot die vierde ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy net twee potte teen Nicolas Mahut afgestaan het.

Aus Ope: Federer, Nadal stoomroller voort

2012-01-20 11:15

Roger Federer het die meeste van min kanse gemaak teen die vinnigste afslaan in tennis om die vierde ronde van die Australiese Ope te haal.

Beseerde Roddick onttrek teen Hewitt

2012-01-19 15:01

Andy Roddick het ná drie stelle van sy tweede ronde kragmeting met Lleyton Hewitt by die Australiese Ope, weens 'n besering onttrek.

Mats Wilander uit hospitaal ná bloedoortapping

2012-01-19 11:01

Die tennislegende Mats Wilander is uit 'n hospitaal in Melbourne ontslaan nadat hy 'n bloedoortapping moes ontvang vir 'n geskeurde nier.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Great Plains Dynamics Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Network Engineer L3

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

.Net / ColdFusion Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.