Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR australië krieket

Arthur noem span vir As-reeks

2013-04-25 08:17

Brad Haddin is as onder-kaptein by Australië se span vir die reeks om die As ingesluit, nadat hy in slegs een van van die laaste 15 toetse gespeel het.

Clarke reg vir derde toets teen Sri Lanka

2013-01-02 09:27

Michael Clarke, die kaptein van die Australiese krieketspan, het homself fiks verklaar vir die derde toets teen Sri Lanka in Sydney.

'Kies my vir Reeks om die As' – Shane Warne

2012-12-04 15:04

Shane Warne sê hy sal dit oorweeg om vir Australië in die Reeks om die As te speel as hy 'n SOS van die kaptein Michael Clarke ontvang.

Proteas seëvier in Perth

2012-12-03 11:05

Die Proteas het hul posisie bo-aan die toetsranglys behou deur Australië in die derde en beslissende toets op die Waca in Perth te klop.

Reusevoorsprong vir Proteas in Perth

2012-12-02 11:24

Die Proteas het 'n byna onmoontlike teiken vir die Australiërs opgestel in dié twee spanne se derde en laaste toets in Perth.

Amla staan sterk

2012-12-02 07:21

Die Proteas het teen middagete op 320/3 te staan gekom in hulle tweede kolfbeurt op die derde dag van die derde toets teen Australië.

Australië uit vir 163

2012-12-01 09:47

Die Proteas het hul briljante aanval ná die etenspouse voortgesit om Australië vir 163 op die tweede dag van die derde toets in Perth uit te boul.

Proteas veg terug in Perth

2012-11-30 14:10

Die Proteas het 'n sterk teenaanval teen Australië geloods nadat Suid-Afrika vir 225 uitgehaal is op die eerste dag van die derde toets in Perth.

Proteas steier in Perth

2012-11-30 09:35

Australië het Suid-Afrika se kolwers aan flarde geskeur op die eerste dag van die laaste toets op die Waca in Perth.

Proteas hou asem op oor Kallis

2012-11-29 12:41

Die Proteas sal Jacques Kallis tot die laaste oomblik kans gee om te bewys dat hy fiks is vir die laaste toets op die Waca in Perth.

Clarke die wêreld se voorste toetskolwer

2012-11-27 07:00

Die Australiese krieketkaptein Michael Clarke is weer die wêreld se voorste toetskolwer ná sy pragvertoning in die tweede toets teen Suid-Afrika.

Proteas uit vir 388

2012-11-24 07:57

Die beseerde Jacques Kallis het 'n vyftigtal gemoker en Faf du Plessis het met 87 lopies beïndruk, maar Australië is steeds in beheer in Adelaide.

Morkel skitter vir Proteas

2012-11-23 07:00

Die snelbouler Morné Morkel het 'n terugvegpoging deur die Proteas-krieketspan gelei toe hy drie paaltjies laat kantel het.

Aussies spoeg vuur in Adelaide

2012-11-22 07:48

Australië se kolwers het die verswakte boulaanval van die Proteas flenters geslaan op die eerste dag van die tweede toets in Adelaide.

Watson sit weer uit vir Proteas-toets

2012-11-21 08:15

Shane Watson is weer nie ingesluit in die onveranderde Australiese span wat in die tweede toets teen Suid-Afrika sal speel nie.

Aus se Quiney wil weer toetskrieket proe

2012-11-17 13:15

Rob Quiney is desperaat om weer toetskrieket te speel en is gereed om dit te doen indien Shane Watson nie teen Suid-Afrika kan speel nie.

Proteas sweet vir onbesliste uitslag

2012-11-13 09:22

Die eerste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het onbeslis op die Gabba-krieketgronde in Brisbane geëindig.

Proteas sukkel, Aussies staan vas

2012-11-12 11:01

Australië se kolwers is sterk op pad om die eerste toets teen Suid-Afrika op die Gabba in Brisbane in die rigting van 'n onbesliste uitslag te stuur.

Druk op Aussies in Brisbane

2012-11-11 11:57

Die Proteas se boulaanval het die besoekers gehelp om vinnig met David Warner, Rob Quiney en Ricky Ponting klaar te speel.

Laaste paaltjies van SA kantel

2012-11-11 08:11

Jacques Kallis het sy 44ste toets-honderdtal aangeteken en die Proteas het die 400-kerf verbygesteek op die Gabba.

Duminy laat Proteas skrik

2012-11-09 11:30

JP Duminy het die Proteas laat skrik ná Suid-Afrika se briljante openingsdag in die eerste toets teen Australië in Brisbane.

Proteas in beheer op die Gabba

2012-11-09 07:15

Suid-Afrika het die paaltjie van Graeme Smith verloor, maar 'n stewige begin gemaak in die eerste toets teen Australië.

Kommer oor Ponting voor SA-toets

2012-11-02 09:18

Krieket Australië het onthul dat die jong snelbouer Pat Cummins 'n stresfraktuur in sy ruggraat het en gevolglik die toetsreeks teen SA sal misloop.

Australië verwelkom dag-aand-toetse

2012-10-30 10:12

Die vooruitsig van dag-aand-toetse is verwelkom ná 'n besluit deur die IKR wat die weg baan vir kriekettoetse om onder spreiligte gespeel te word.

Proteas val vas teen Australië

2012-09-30 15:19

Die Australiese krieketspan het Suid-Afrika met agt paaltjies in die T20-Wêreldbeker se Super agt-kragmeting in Colombo, Sri Lanka, geklop.

 

Onderkaptein van Aussies uitgelaat oor 'opdrag'

2013-03-11 13:08

Vier voorkeurspelers is in vreemde omstandighede uitgelaat uit Australië se groep vir die derde toets teen Indië in Mohali.

Siddle se weglating die 'regte besluit' vir Aussies

2012-12-05 08:38

Die Australiese snelbouler Peter Siddle het gesê sy weglating uit die derde toets teen die Proteas was die regte besluit.

Media kap Aussies oor 'reuse-mislukking'

2012-12-04 08:32

Die Australiese media het dié land se krieketspan behoorlik oor die kole gehaal oor hulle nederlaag in die toetsreeks teen Suid-Afrika.

Ponting verloor sy laaste toetspaaltjie

2012-12-03 07:47

Die Proteas se beurt het goed begin toe die span drie paaltjies voor die etenspouse in die derde en beslissende toets in Perth platgetrek het.

Proteas op die voorvoet in Perth

2012-12-02 10:42

Hashim Amla het so byna sy derde dubbele honderdtal in toetskrieket behaal op die derde dag van Suid-Afrika se laaste toets teen Australië.

Proteas wurg Aussies in Perth

2012-12-01 15:00

Die Proteas het 'n 292 lopie-voorsprong aan die einde van die tweede dag se spel in die derde toets op die Waca in Perth.

Aussies se paaltjies kantel in Perth

2012-12-01 07:36

Die Proteas se boulers het met mening teruggeslaan op die tweede dag van die derde en laaste toets teen Australië in Perth.

Aussies se paaltjies val

2012-11-30 11:41

Dale Steyn het die eerste paaltjie vir SA platgetrek nadat die Proteas op 225 lopies op die eerste dag van die derde toets in Perth geëindig het.

Swak begin vir Proteas in Perth

2012-11-30 08:04

Australië het groot druk op die Proteas se toporde geplaas in die derde en laaste toets toe 'n paar belangrike paaltjies vroeg gekantel het.

Moeë Siddle, Hilfenhaus rus vir laaste toets

2012-11-29 11:30

Die snelboulers Peter Siddle en Ben Hilfenhaus sal Australië se derde en beslissende toets in Perth teen die Proteas misloop.

Faf briljant in boeiende Adelaide-toets

2012-11-26 09:30

Faf du Plessis het 376 aflewerings trotseer om Suid-Afrika te help om 'n onbesliste uitslag in die tweede toets teen Australië in Adelaide af te dwing.

Smith se honderdtal help Proteas terugveg

2012-11-23 09:37

Die Proteas se kaptein Graeme Smith het ‘n onoorwonne 111 lopies aangeteken op die tweede dag van die tweede toets teen Australië.

Aussies baljaar in Adelaide

2012-11-22 11:00

Australië se krieketkaptein, Michael Clarke, het die eerste speler in die geskiedenis geword om vier dubbele honderdtalle in 'n jaar aan te teken.

Proteas trek Imran Tahir nader

2012-11-21 10:24

Graeme Smith gaan op die bybreekbouler Imran Tahir staatmaak om Australië se kolwers 'n moeilike tyd in die tweede toets in Adelaide te gee.

Aus-krieketspeler geskors oor skade aan kleedkamers

2012-11-20 16:12

Die Australiese krieketspeler Dan Christian is geskors omdat hy verskeie kere nadat hy in wedstryde uitgeboul is, kleedkamers beskadig het.

Australiese keurders krap kop oor Watson

2012-11-14 09:36

Die veelsydige Australiese onderkaptein Shane Watson se kuitbesering mors met nasionale keurders se planne vir die toetsreeks teen SA.

SA-kolwers oorleef vurige boulbeurt

2012-11-13 07:24

Die druk is op Suid-Afrika se kolwers om Australië van 'n oorwinning in Brisbane op die Gabba in die eerste kriekettoets te weerhou.

Aussies veg terug in Brisbane

2012-11-12 07:29

Die aanvangskolwer Ed Cowan en sy kaptein Michael Clarke het Australië se terugvegpoging op die vierde dag van die eerste toets in Brisbane teen SA gelei.

Elgar sal Duminy vervang

2012-11-11 09:08

Suid-Afrika het die veelsydige Dean Elgar opgeroep om JP Duminy te vervang ná hy sy haksening ná die eerste dag van spel in Brisbane beseer het.

Proteas: Reën vertraag tweede dag in Brisbane

2012-11-10 08:10

Die tweede dag van die eerste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië op die Gabba in Brisbane kon weens reën nie hervat word nie.

Amla, Kallis stewig in die saal in Brisbane

2012-11-09 09:28

Die Proteas is stewig in beheer op dag een van die eerste toets teen Australie in Brisbane danksy sterk kolfvertonings.

Aussies wil SA-kolwers mak maak

2012-11-08 11:10

Australië se kaptein Michael Clarke het gewaarsku dat Suid-Afrika se kolwers hulle kan regmaak vir baie aggressie van die tuisspan se boulers.

'SA-boulaanval beste ooit' – Donald

2012-10-30 12:15

Allan Donald het op die vooraand van SA se toetsreeks teen Australië gesê die Proteas se huidige snelaanval is die beste wat hy nog gesien het.

'Tuisveld sal Aussies help' – Shane Warne

2012-10-23 09:42

Die krieketlegende Shane Warne sê tuisveldvoordeel sal die sleutelfaktor wees in die opkomende toetsreeks tussen Australië en Suid-Afrika.

Brett Lee klaar met krieket

2012-07-13 07:35

Die Australiese snelbouler Brett Lee het ná 'n loopbaan van dertien jaar, sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Riverlea - 07:23 AM
    Road name: Nasrec Road Northbound
    DELAYS towards Main Reef Road
  • Friday Sandton - 07:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Corlett Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.