ARTIKELS OOR atletiek

Fourie seil ál vinniger oor hekkies

2012-02-07 08:35

Lehann Fourie het in Boston op ’n binnenshuise atletiekbyeenkoms sy beste tyd in die 60-hekkies na 7.64 sekondes verbeter.

Jong Justine skuur skouer met Bolt-hulle

2012-01-29 09:46

Justine Palframan het reeds die soort ondervinding opgedoen waaroor haar meer geroemde sussies van die atletiekbaan maar net kan droom.

Mokoena is hoopvol

2012-01-25 07:05

“Khotso Mokoena is klaar met atletiek.” Gelukkig vir Suid-Afrikaanse atletiek steek daar geen waarheid in dié gerug nie.

Fourie bespreek Istanboel-plek

2012-01-16 09:19

Lehann Fourie het vir die Binnenshuise Wêreld-atletiekbyeenkoms gekwalifiseer toe hy die 60-hekkies in Alabama in 7,72 s gewen het.

‘LJ fokus op Spele’

2011-12-06 08:23

LJ van Zyl, die vinnigste 400 m-hekkiesatleet in die wêreld vanjaar, sal nie aanstaande jaar aan die Geelbladsye-reeks deelneem nie.

Arnaud geskors ná uitlatings oor Caster

2011-11-26 08:27

Die voormalige nasionale atletiekkaptein Arnaud Malherbe is vir 33 maande uit alle atletiek geskors weens sy uitlatings oor Caster Semenya.

Usain Bolt op pad na SA

2011-11-15 13:54

Usain Bolt, die wêreld se vinnigste man en die Olimpiese en wêreldkampioen, kom na Suid-Afrika om die SA sport-indaba by te woon.

Mutola glo Semenya se nuwe mentor

2011-10-24 13:14

Die voormalige Wêreld- en Olimpiese kampioen Maria Mutola van Mosambiek is glo die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya se nuwe afrigter.

Pistorius looi 46 s ... wéér

2011-09-20 07:05

Oscar Pistorius met sy sege in die 400 m bewys hy kan Suid-Afrika aanstaande jaar op die Olimpiese Spele in Londen verteenwoordig.

Oscar 'het vrede met kritici'

2011-09-09 07:05

Oscar Pistorius gaan hom nie steur aan kritici nie in sy aanslag om vir aanstaande jaar se Olimpiese Spele in Londen te kwalifiseer.

Lastige vraag maak Oscar die josie in

2011-09-07 09:08

Oscar Pistorius se humeur het opgevlam toe ’n joernalis hom vra of hy ’n “lastige verleentheid” vir nasionale en internasionale beamptes is.

Semenya wen silwer in 800-finaal

2011-09-04 13:38

Suid-Afrika se Caster Semenya het tweede plek behaal in die 800 m-finaal in die vroue-afdeling by die Wêreld-atletiekbyeenkoms.

Blitsige Bolt spog weer met 'n goue

2011-09-03 14:45

Die naelloopsensasie Usain Bolt het die 200 m-item by die Wêreld-atletiekbyeenkoms met die vierde vinnigste tyd in die geskiedenis gewen.

Caster deur na 800-finaal

2011-09-02 12:57

Die Suid-Afrikaanse wêreldkampioen Caster Semenya het haar plek in die 800 m-finaal by die Wêreldbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, bespreek.

Hekkies-oorlog tussen SA en Amerika

2011-09-01 08:43

Die oomblik van waarheid breek vir LJ van Zyl en Cornel Fredericks op die Wêreldbyeenkoms aan wanneer hulle in hul blokke vir die 400 m-hekkies sak.

LJ én Cornel in rillers vir eindronde-plek

2011-08-31 09:51

Die Suid-Afrikaners LJ van Zyl en Cornel Fredericks het albei op die Wêreldbyeenkoms in Daegu tot die eindronde van die 400-hekkies deurgedring.

Oscar sak uit in 400-uitdun

2011-08-29 13:39

Oscar Pistorius kon nie vir die 400 m by die Wêreld-byeenkoms in Daegu, Suid-Korea kwalifiseer nie, nadat hy laaste was in die finale uitdunronde.

Oscar: ‘Dis verligting én bonus’

2011-08-29 10:00

Oscar Pistorius het verseker sy sportsprokie duur voort toe hy op die Wêreld-atletiekbyeenkoms tot die tweede ronde van die 400 m deurgedring het.

Oscar maak geskiedenis in Suid-Korea

2011-08-28 07:00

Oscar Pistorius het met 'n tyd van 49,39 sekondes by die Wêreld-atletiekbyeenkoms vir die halfeindronde van die 400 m kwalifiseer.

Caster se een doelwit

2011-08-26 07:05

Dit sal ’n fout wees om Caster Semenya, vroue-wêreldkampioen in die 800 m, te vroeg te wil afskryf, sê Jukka Härkönen, haar agent.

Bolt het 'kortpad' na goud

2011-08-24 07:05

’n Nuwe, meer kompakte kompetisie-skedule op die Wêreld-atletiekbyeenkoms sal die werklas van ster-atlete soos Usain Bolt aansienlik verlig.

Bolt se troon wankel

2011-08-21 11:30

Met atletiek se wêreldkampioenskappe wat in Suid-Korea, begin, hang statistiek onheilspellend oor wêreldatletiek se twee grootste supersterre.

Mokoka wen SA se 1ste

2011-08-18 07:02

Stephen Mokoka het Suid-Afrika se eerste atletiekmedalje op die Wêreld-studentespele verower toe hy tweede in die 10 000 m geëindig het.

Viljoen wil selfde in China doen

2011-08-16 10:20

Sunette Viljoen sal probeer om die tweede keer in twee jaar ’n titel te verdedig wanneer sy aan die Wêreld-studentespele deelneem.

IAAF sê gou oor Oscar

2011-08-16 07:02

Oscar Pistorius op die Wêreld-atletiekbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, dalk net aan die 4x400-aflos mag deelneem as hy wegspring.

Pistorius, Caster in SA-span

2011-08-08 14:18

Oscar Pistorius en Caster Semenya is gekies om Suid-Afrika by die Wêreldbyeenkoms in Suid-Korea te verteenwoordig.

Groot kans vir ‘nuwe Simoné’

2011-08-04 09:01

Simoné du Toit droom die afgelope 12 jaar daarvan om Suid-Afrika in die Groen-en-Goud op ’n groot atletiekbyeenkoms te verteenwoordig.

Kar tref SA atleet terwyl sy oefen

2011-07-30 07:38

Irvette van Blerk, Suid-Afrika se 10 km-kampioen, is deur ’n motoris omgery terwyl sy in Ruimsig, Roodepoort geoefen het.

Pistorius se Olimpiese droom word waar

2011-07-20 08:38

Oscar Pistorius het in Italië sy beste tyd in die 400 m verpletter om die eerste paralimpiese atleet te word wat vir die Olimpiese Spele kwalifiseer.

Caster lyk pure goud

2011-07-10 09:00

Só ’n Caster Semenya gaan haar wêreldtitel oor minder as twee maande in Daegu, Suid-Korea, met die grootste gemak suksesvol verdedig.

Span SA bring 71 medaljes uit Athene

2011-07-07 09:17

Suid-Afrika se groep leergestremde atlete wat 71 medaljes gewen het by die Spesiale Olimpiese Spele in Athene is op die O.R. Tambo-lughawe verwelkom.

Geldtwis kan atlete laat struikel

2011-06-28 09:00

So min as ses Suid-Afrikaanse atlete kan in Augustus aan die Wêreld-atletiekbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, deelneem.

SA-hekkieblits koop beeste met wengeld

2011-06-15 15:26

SA se rekordhouer in die 400 m-hekkies, LJ van Zyl, gaan die prysgeld wat hy tydens die plaaslike atletiekseisoen gewen het, gebruik om vee te koop.

Kaapstad gasheer vir SA-tweekamp

2011-06-13 11:32

Kaapstad sal gasheer speel vir die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskappe wat by die nuwe Groenpunt-park plaasvind.

Khotso vra geen wind

2011-06-08 08:02

As Khotso Mokoena voor sy deelname aan die Diamantliga-byeenkoms in Noorweë één wens mag hê sal dit beslis wees dat die wind nie moet waai nie.

LJ wéér hekkieblits

2011-06-01 14:51

Suid-Afrika se 400 m-hekkiesatleet LJ van Zyl het sy nasionale rekord op 'n byeenkoms in Astrava in die Tjeggiese Republiek geëewenaar.

Nog ’n blitstyd vir LJ?

2011-05-31 08:30

Op die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se webwerf word in een van die artikels na LJ Van Zyl verwys as een van die atlete wat die meeste verbetering getoon het.

LJ voor strafste toets in 400-hekkies

2011-05-26 10:06

Haastig, sommer baie haastig, is die enigste manier om die Suid-Afrikaanse atleet LJ van Zyl se vertonings in die 400 meter-hekkies te beskryf.

Chuene: 'My lewe is in gevaar'

2011-05-12 12:28

Suid-Afrika se geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, sê hy vrees vir sy lewe na 'n rits vreemde voorvalle plaasgevind het en sy eiendom beskadig is.

Dis LJ teen Yank-blits in Katar

2011-05-05 07:57

Dit is in Katar ’n geval van blits teen blits wanneer LJ van Zyl en die Amerikaner Bershawn Jackson mekaar die stryd in die 400 m-hekkies aansê.

Nóg 'n goud vir Semenya

2011-04-30 19:47

Caster Semenya het haar derde goue medalje van die naweek ingepalm met 'n oortuigende oorwinning in die 800 m vir vroue.

Suid-Afrikaner wen Twee Oseane-ultramarathon

2011-04-23 11:05

George Ntshiliza van die Nedbank-klub in die Oos-Kaap, het die ultramarathon van Old Mutual Twee Oseane-marathon in 'n tyd van 03:08:31 gewen.

Marathonlegende sterf aan kanker

2011-04-19 13:57

Grete Waitz, een van die wêreld se beroemdste vroulike marathonatlete, is in die ouderdom van 57 jaar aan kanker oorlede.

Olimpiese legende word politikus

2011-04-12 15:14

Die legendariese Olimpiese atleet Carl Lewis het homself verkiesbaar gestel as Demokratiese verteenwoordiger vir die Amerikaanse staat New Jersey.

Oscar kry bloedneus

2011-04-10 07:07

Oscar Pistorius, wat as gunsteling in die 400 m weggespring het, is in die halfeindronde van die Suid-Afrikaanse kampioenskappe uitgeskakel.

Jonges kan Khotso aanspoor

2011-04-08 07:03

Dit is geen uitgemaakte saak dat die Olimpiese medaljewenner Khotso Mokoena sy verspring-titel die naweek sal behou nie.

LJ glo hy kán ná tyd

2011-03-28 08:26

LJ van Zyl twyfel nie ná sy haastige tyd in die 400 meter op die Geelbladsye-byeenkoms in Germiston dat hy die Suid-Afrikaanse rekord kan verbeter nie.

Eindelik weer ’n droommyl

2011-03-11 08:05

SA se Ruben Ramolefi het die hoogtepunt by die Geelbladsye-byeenkoms in Bellville gelewer toe hy die myl in minder as vier minute afgenael het.

Gebrselassie onttrek aan Tokio-marathon

2011-02-24 13:16

Die langafstand-atleet Haile Gebrselassie van Ethiopië het aan die Tokio-marathon onttrek nadat hy tydens 'n drafsessie geval en sy knie gekneus het.

Chuene het Saskok bankrot gelaat

2011-02-17 13:29

Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee sê die geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, het dié organisasie tot bankrotskap gedryf.

 

Sport-Oscars wink vir SA se Pistorius

2012-02-05 08:57

Suid-Afrika se eie Oscar Pistorius kan nie een nie, maar twéé, van die prestigeryke Laureus-sporttoekennings ryker wees.

Caster minder in SA in aksie

2012-01-26 07:01

Caster Semenya, die wêreld se tweede beste vroue-atleet oor 800m, gaan dié seisoen bitter min in Suid-Afrika in aksie wees.

Justine skuur skouers met Bolt en Blake

2012-01-18 09:00

Justine Palframan, een van Suid-Afrika se belowendste 400 meter-atlete, oefen saam met Yohan Blake en Usain Bolt in Jamaika.

Ons manjifieke sewe

2012-01-01 08:14

2011 was twaalf maande waarop ’n paar van die land se voorste individuele sportlui met heelwat genoegdoening kan terugkyk.

Atletiek SA maak somerreeks bekend

2011-11-28 14:09

Suid-Afrika se veld- en baanatlete gaan by die tweede Geelbladsy-reeks in Desember, met die opbou na die 2012 Olimpiese Spele in Londen begin.

René draf magiese kerf kaf in Japan

2011-11-21 09:01

René Kalmer het in Yokohama slegs die vierde Suid-Afrikaanse vroue-atleet geword wat ’n marathon in minder as 2 uur en 30 minute kon afdraf.

Patience se geduld...

2011-11-14 10:14

Een van die oudste Suid-Afrikaanse atletiekrekords – die rekordafstand in die driesprong – het ná 19 jaar uiteindelik getuimel.

Atlete gebruik al meer verbode middels

2011-09-20 14:34

Die hoeveelheid atlete wat verbode middels neem het in 'n jaar met 178% vermeerder, het die SA Instituut vir Dwelmvrye Sport gesê.

Groot terugslag vir SA hekkiesloper

2011-09-13 07:02

LJ van Zyl sal nie weer vanjaar aan atletiek deelneem nie. Dít nadat hy sy dyspier op 'n internasionale byeenkoms in Berlyn beseer het.

Sunette wil wéér so maak

2011-09-08 07:07

Sunette Viljoen, wat ’n brons medalje in Suid-Korea gewen het, is na haar reuse gooi van 68.38 op die randjie van groot roem.

SA atlete ewenaar 2003-prestasie

2011-09-05 09:33

Caster Semenya se verowering van die silwermedalje by die Wêreldbyeenkoms, het een van SA se beste vertonings tot nog toe op die wêreldverhoog afgesluit.

Semenya deur na 800-finaal

2011-09-03 14:54

Caster Semenya is deur na die finaal van die 800 m-item danksy 'n pragvertoning in die semifinaal by die Wêreld-atletiekbyeenkoms.

SA wen silwer in 400-aflos

2011-09-02 14:35

Suid-Afrika het die silwermedalje in die 400 m-aflos vir mans by die Wêreldbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, gewen.

Caster en Luvo op koers

2011-09-02 08:01

Caster Semenya hou nie van die media nie. Dít was baie duidelik nadat sy op die Wêreldbyeenkoms klaar aan die 800 m-uitdunne deelgeneem het.

D-dag vir Caster

2011-09-01 07:03

Caster Semenya kry die kans om haar kritici stil te hardloop wanneer sy op die Wêreld-atletiekbyeenkoms aan die 800-uitdunne deelneem.

‘Voorblad-vloek’ eis nóg ’n grote in S-Korea

2011-08-31 08:07

Yelena Isinbayeva, die Olimpiese paalspringkam­pioen, het die nuutste slagoffer van die “vloek van die voorblad” geword toe sy sesde geëindig het in Daegu.

G'n hindernis vir Ramolefi in S-Korea

2011-08-29 13:14

Suid-Afrika se Ruben Ramolefi het sy rekord in die 3 000-hindernis by die Wêreld-byeenkoms in Suid-Korea verbeter om vir die eindronde te kwalifiseer.

Bolt te vinnig uit die blokke

2011-08-29 09:00

’n Honderdste van ’n sekonde se oorgretigheid het op die Wêreld-atletiekbyeenkoms daartoe gelei dat Usain Bolt in die 100 m gediskwalifiseer is.

Zola hardloop weer in SA

2011-08-27 09:00

Zola Budd sal een van die verwagte meer as 20 000 vroue wees wat in Centurion aan die grootste Spar-vrouewedloop in die land deelneem.

Caster 'sal veg vir titel'

2011-08-25 07:00

Caster Semenya sal “hard veg” om haar wêreldtitel in die 800 m te behou, het die bestuurspan haar ondersteuners verseker.

Aflosspanne oes medaljes

2011-08-22 07:02

Die 4x100-mansaflosspan het op die Wêreld-studentespele in Sjenzhen, China, vir Suid-Afrika ’n tweede goue medalje losgenael.

Sunette skitter met spies vir SA

2011-08-19 07:01

Sunette Viljoen die Afrika- en Suid-Afrikaanse rekord verbeter toe sy haar spies 66.47 m deur die lug laat trek het.

Daar’s groot fout met Caster

2011-08-17 07:02

Daar skort iets groots met Caster Semenya, Suid-Afrika se vroue-wêreldkampioen in die 800 m. Só word daar die laaste paar weke gefluister.

Atletiekbaas sal nie bedank nie

2011-08-16 08:17

Sekere raadslede is ontevrede met James Evans as voorsitter van Atletiek Suid-Afrika en het glo besluit om dinge vir hom moeilik te maak.

Kan dié SA trio in China naam maak?

2011-08-15 07:45

Daar word al lankal voorspel dat André Olivier, Willie de Beer en PC Beneke die talent het om op internasionale atletiekbyeenkomste te presteer.

Khotso mik na ‘grote’

2011-08-05 09:40

Die Olimpiese medaljewenner Khotso Mokoena dreig die hele jaar al om daardie een groot sprong te spring en ook sommer sy SA-rekord te verbeter.

ASA-voorsitter se drie doelwitte

2011-08-01 09:09

James Evans, Atletiek Suid-Afrika (ASA) se voorsitter, het drie doelwitte gestel wat hy voor die verkiesing einde April 2012 wil bereik.

SA atletiek hou asem op oor verkiesing

2011-07-29 09:53

Mag wie ook al as die nuwe voorsitter van Atletiek Suid-Afrika (ASA) verkies word werklik die belange van dié sportsoort eerste stel.

21 SA atlete na Suid-Korea

2011-07-20 07:35

Atletiek Suid-Afrika het ’n voorlopige span van 21 atlete gekies om in Daegu, Suid-Korea, aan die Wêreldbyeenkoms deel te neem.

Caster wen in Parys

2011-07-09 11:58

Die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya het in Parys op die Diamantliga-byeenkoms haar eerste internasionale 800 m-wedloop vanjaar gewen.

Beseerde atletiekbeampte maak vordering

2011-06-28 17:55

Die atletiekbeampte wat met ‘n diskus teen die kop getref is tydens ‘n winter-atletiekbyeenkoms in Pretoria maak goeie vordering.

Atletiekbeampte deur diskus getref

2011-06-25 15:59

‘n Atletiekbeampte is in ‘n kritieke toestand nadat sy deur ‘n diskus tydens die winter-atletiekbyeenkoms in Pretoria getref is.

Regering wil atletiek ‘skoonmaak’

2011-06-14 14:29

Die regering is vasbeslote om by Atletiek Suid-Afrika huis skoon te maak as voorbereiding vir die 2011 Wêreldkampioenskap.

Mokoena wen goud in Oslo

2011-06-10 10:52

SA se verspring-atleet Khotso Mokoena het 'n goue medalje in Noorweë gewen, maar kon egter nog nie vir die Wêreldkampioenskap kwalifiseer nie.

Vrae oor Caster se taktiek in VSA

2011-06-06 07:37

Speel Caster Semenya, wêreldkampioen in die 800 m, steeds speletjies op die baan, of weet sy nie hoe om takties ’n goeie wedloop te hardloop nie?

Chuene ‘red wêreld, maar SA kruisig’ hom

2011-06-01 08:14

“Ek het die wêreld gered, maar word in my eie land gekruisig.” Só het Leonard Chuene, afgedankte voorsitter van ASA, sy lot in die parlement bekla.

Fantasties, sê LJ ná skittersege

2011-05-27 08:35

LJ van Zyl het in Rome seker gemaak dat hy sy onoorwonne status in die 400-hekkies behou toe hy dié nommer op die Diamantliga-byeenkoms gewen het.

Als nie verlore vir SA in Comrades

2011-05-24 07:54

Die kans dat ’n Suid-Afrikaanse vroue-atleet die Comrades sal wen, is skraal. Maar alles is nie verlore nie. ’n SA atleet kan dalk net derde eindig.

LJ wen eerste ronde

2011-05-08 08:30

LJ van Zyl sê dit vir hom 'n baie spesiale jaar wees nadat hy in Doha, Katar, sy rééds-skouspelagtige Atletiekjaar 2011 voortgesit het.

René mik na Olimpiese marathon

2011-05-04 09:12

’n Nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaner René Kalmer se atletiekloopbaan begin wanneer sy aan Praag se marathon deelneem.

Semenya hardloop weer weg met titels

2011-04-30 09:00

Caster Semenya het die 400 m en 1500 m titels verower op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Universiteite-kampioenskap.

Namibiër, SAner wen halfmarathon

2011-04-23 10:06

Die Suid-Afrikaanse atleet Lusapho April (28) van die Oxford Striders, het die halfmarathon van die Twee Oseane-marathon in 01:03:58 kafgedraf.

Nuwe atletiekreëls ná Semenya-debakel

2011-04-13 09:44

Die internasionale atletiekfederasie, IAAF, het nuwe reëls rondom deelname deur vroue met 'n oormaat testosteroon in hul bloed aangekondig.

Geen kompetisie vir Semenya in 800 m

2011-04-10 14:29

Die wêreldkampioen Caster Semenya het die nasionale 800 m-titel ingepalm op die tweede dag van die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap.

Olivier jag goud in 800

2011-04-09 10:27

André Olivier, een van die land se belowendste 800 meter-atlete, neem die eerste keer in twee jaar aan ’n SA-atletiekbyeenkoms deel.

Vrystater hol SA rekord los

2011-04-04 07:34

Tsepo Lefete het so stil-stil op die tweede dag van die Geelbladsye die enigste SA-rekord gebreek toe hy sy uitdun in die 110-hekkies gewen het.

Korea wink al vir 5 SA atlete

2011-03-13 09:51

Vyf Suid-Afrikaanse atlete het reeds paspoorte na die wêreldkampioenskappe einde Augustus in Daegu, Suid-Korea.

SA atlete ‘moet ophou kla’

2011-03-07 07:40

Suid-Afrika se landloopatlete het in Nuweland op die Afrika-byeenkoms erg teleurgestel. En Kenia het skoonskip gemaak deur al die spanafdelings te wen.

Semenya kook sommer vroeg

2011-02-20 13:44

Koes, wêreld, Caster Semenya is kláár aan die kook – en sy gaan oor ses maande in Suid-Korea haar wêreldtitel in die 800 met ’n hengse baklei verdedig.

SA se beste spiesgooiers pak mekaar

2011-02-17 10:02

Suid-Afrika se twee beste spiesgooiers sal in Potchefstroom in die Geelbladsye-reeks die eerste keer ná 11 maande teen mekaar deelneem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.