ARTIKELS OOR atlete

Drie SA-atlete sterf tragies

2012-05-04 10:01

Die Suid-Afrikaanse sportgemeenskap is in rou gedompel ná die tragiese afsterwe van drie belowende jong sportsterre.

Atlete gebruik al meer verbode middels

2011-09-20 14:34

Die hoeveelheid atlete wat verbode middels neem het in 'n jaar met 178% vermeerder, het die SA Instituut vir Dwelmvrye Sport gesê.

Kritiek oor McDonalds by Spele

2011-07-21 13:05

Organiseerders van die 2012 Spele is gekritiseer vir hul besluit om die grootste McDonalds- winkel by die Olimpiese Park te laat bou.

Olimpiese atleet pleeg selfmoord

2011-05-16 12:48

Die Olimpiese marathon-atleet Sammy Wanjiru van Kenia het selfmoord gepleeg nadat hy glo in 'n rusie met sy vrou betrokke was.

Ryan Sandes mik na volgende rekord

2011-03-14 12:01

Die enigste atleet wat dit kon regkry om al vier ultramarathons in die bekende 4Desert-reeks te wen, Ryan Sandes, het weer 'n rekord in sy visier.

SA atlete ‘moet ophou kla’

2011-03-07 07:40

Suid-Afrika se landloopatlete het in Nuweland op die Afrika-byeenkoms erg teleurgestel. En Kenia het skoonskip gemaak deur al die spanafdelings te wen.

SA-langasem wen in Antarktika

2010-11-24 11:42

Die Suid-Afrikaanse atleet Ryan Sandes het geskiedenis gemaak toe hy die Last Desert-ultramarathon in Antarktika gewen het.

NY-marathon gee SA'ners opdraand

2010-11-08 11:30

Die New York-marathon het SA atlete klippe laat kou. Hendrick Ramaala het by die halfpadmerk onttrek en Ernst van Dyk kon slegs agste eindig.

Motorwag spring beter lewe los

2010-10-29 10:03

Die hoogspringkampioen, Calvin Maelangwie, het bewys dat atlete wel met goeie vertonings ’n groot verskil aan hul lewensomstandighede kan maak.

Spele '’n sukses' ondanks dramas

2010-10-15 08:02

Ondanks die geskarrel om alles gereed te kry, was die voorsitter van die Statebondfederasie, steeds tevrede met die verloop van die Statebondspele.

'Aktivis-atleet' verkoop medalje

2010-10-14 11:10

Die oud-atleet, Tommie Smith, wat die wêreld geskok het met sy swartmag-saluut tydens die Olimpiese Spele in 1968, gaan sy goue medalje verkoop.

Saskok vrees siektes by Spele

2010-09-22 14:15

SA se top-sportadministrateur het gesê hy is bekommerd dat atlete wat na Nieu-Delhi vir die Statebondspele reis, dengue-koors mag opdoen.

Statebondspele-blyplek is 'haglik'

2010-09-21 13:00

Verblyf vir atlete in Nieu-Delhi is as "vuil" en "onbewoonbaar" deur die Statebondspele se uitvoerende hoof, Mike Hooper, beskryf.

SA-atleet 'erken' opkikker-voorval

2010-09-16 13:40

In die jongste skandaal waarby Atletiek SA betrokke is, het 'n bekende atleet erken dat sy sonder haar medewete met 'n verbode middel ingespuit is.

Khotso is koning

2010-07-30 08:13

Die atleet Khotso Mokoena het op die Afrika-atletiekbyeenkoms met sy sege in die verspring gewys hy het nie verleer hoe om te wen nie.

SA se Luvo spring goud los

2010-07-23 08:43

Niemand kan dit meer betwyfel nie dat SA van die beste verspring-atlete in die wêreld het, nadat Luvo Manyonga in Kanada, die goue medalje gewen het.

Afrigter se 'Boksburg-instink' laat boef les opsê

2010-07-09 15:35

Twee lede van die SA-gimnastiekspan, het 'n paar dae na hul aankoms in Pole vir die Wêreldkampioenskappe, die slagoffers van misdaad geword.

China moet medalje teruggee

2010-04-29 15:37

China moes die medalje wat hulle by die Olimpiese Spele in Sydney gewen het, teruggee ná 'n bevinding dat 'n minderjarige atleet deel van die span was.

Pistorius genooi na elite byeenkoms

2010-04-16 09:59

Vier van Suid-Afrika se top atlete het ’n uitnodiging na die toonaangewende BT Paralimpiese Wêreldbeker in Manchester ontvang.

Wachiri kan Oseane wen

2010-04-01 09:30

Verlede jaar het die Keniaan Wachira maklik die 40ste Twee Oseane-wedloop oor 56 km in 3 uur 10 minute en 6 sekondes gewen.

Federer benoem vir "Sport Oscar"

2010-02-11 20:01

Roger Federer kan moontlik vir die vyfde keer as sportman van die jaar aangewys word na die kortlys vir die Laureus-sporttoekennings pas bekend gemaak is.

 

Atleet kry rekorduitbetaling ná ongeluk

2011-11-23 13:02

'n Voormalige atleet van Namibië wat breinskade opgedoen het toe ’n motoris haar raakgery het, het ’n rekorduitbetaling van R106,5 miljoen ontvang.

Olimpiese skiër skiet homself

2011-07-29 09:44

Die liggaam van 'n Olimpiese skiër is in ‘n afgeleë kloof tussen Salt Lake City en Park City in die Amerikaanse staat Utah gevind.

Hekkies-atleet se bagasie gesteel

2011-07-19 14:45

Suid-Afrika se rekordhouer in die 400-hekkies, LJ van Zyl, het nadat hy in Italië aangekom het, ontdek dat sy klere uit sy bagasie gesteel is.

Namibiese reën hou Sandes weg van rekord

2011-03-18 10:33

Die SA-langasem Ryan Sandes moes sy rekordpoging by die Visrivier-roete van Namibië uitstel, weens hoë watervlakke in dié spoelvallei.

Eindelik weer ’n droommyl

2011-03-11 08:05

SA se Ruben Ramolefi het die hoogtepunt by die Geelbladsye-byeenkoms in Bellville gelewer toe hy die myl in minder as vier minute afgenael het.

Steeds geen woema in SA-marathon

2011-02-14 09:37

Die gebrek aan diepte in SA-marathonwedlope is in George weer uitgewys toe Lusapho April maklik in 2 uur 13 minute en 21 sekondes gewen het.

Haile Gebrselassie roep halt

2010-11-09 08:39

Haile Gebrselassie, die wêreldrekordhouer en een van die veelsydigste en beste atlete wat die wêreld nog gesien het, het sy uittrede aangekondig.

SA langasems byt in stof

2010-11-08 07:45

Die drang om geld te verdien en kortsigtigheid is die rede waarom Suid-Afrika se voorste langasems in die Soweto-marathon sleg tweede gekom het.

Conrad Stoltz wen Xterra

2010-10-25 11:18

Die Suid-Afrikaanse atleet Conrad Stoltz het geskiedenis gemaak toe hy die Xterra-wêreldkampioenskap in Hawaii, vir die vierde keer gewen het.

Nigeriese naelloper geskors

2010-10-14 15:05

Die Nigeriese naelloper Bola Lawal is vir twee jaar deur Atletiek Australië geskors nadat hy positief getoets is vir 'n verbode middel.

Nieu-Seeland hou ook atlete terug

2010-09-23 13:08

Nieu-Seeland het sy atlete se vertrek na Nieu-Delhi, waar die Statebondspele oor tien dae moet begin, uitgestel.

Saskok vra NIA se hulp in Indië

2010-09-22 08:03

Saskok het die hulp van die Nasionale Intelligensie-agentskap ingeroep om die veiligheid van atlete tydens die Statebondspele in Nieu-Delhi te verseker.

Saskok bevestig opkikker-voorval

2010-09-16 15:42

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Saskok het bevestig dat die verbode middel Actovegin aan die atleet Geraldine Pillay toegedien is.

Olimpiese atleet geskok oor weglating

2010-08-27 09:00

Die Olimpiese atleet René Kalmer sê sy wens sy het vroeër reeds geweet sy gaan nie volgende maand aan die Statebondspele in Indië deelneem nie.

SA ystermanne maak skoonskip

2010-07-29 09:41

Die atleet Burger Lambrechts het op die Afrika-atletiekbyeenkoms Suid-Afrika se eerste goue medalje in die gewigstoot vir mans gewen.

Jonges jag medaljes

2010-07-22 09:06

Justine Palframan is die atleet op wie SA se hoop gevestig is om in Kanada op die Junior-wêreldatletiekbyeenkoms tot die eindronde van die 200m deur te dring.

Zimbabwiër en Rus is Comrades-wenners

2010-05-30 12:00

Die Zimbabwiese atleet, Stephen Muzhingi en die Russiese vroue-atleet, Elena Nurgalieva, is die wenners van vanjaar se Comrades-wedloop.

Ernst wen Boston-marathon

2010-04-20 10:26

Die Suid-Afrikaanse rolstoel-atleet Ernst van Dyk het 'n voormalige landsgenoot met vier sekondes geklop om sy negende Boston-marathon te wen.

SA mans vrot in Twee Oseane

2010-04-04 07:04

Suid-Afrika se mans-ultra-atlete het skande gemaak toe net een van hulle onder die voorste tien atlete in die 40ste Twee Oseane-wedloop kon eindig.

Winterspele in rou

2010-02-13 12:26

Die openingseremonie van die Winter Olimpiese Spele is oorskadu deur die skoknuus dat 'n atleet tydens 'n oefensessie dood is.

Drawwers moet stil staan teen ASA

2009-10-22 15:31

’n Webwerf vir hardlopers moedig alle padatlete aan om deel te neem aan ’n stille protes van twee minute lank teen ASA.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.