ARTIKELS OOR apartheid

Staat moenie apartheid blameer vir 'mislukkings'

2012-04-20 10:00

Thuli Madonsela sê dis nie logies om voort te gaan om apartheid die skuld te gee vir mense se swaarkry en swak dienslewering nie.

Twee aanklagte teen Basson laat vaar

2012-01-27 11:24

Dr. Wouter Basson se aansoek om sy ontslag het op vier aanklagte misluk, maar die raad het twee aanklagte teen hom laat vaar.

Wittes, betáál vir jul welvaart – Tutu

2011-08-13 08:03
96 menings

Wit mense moet sélf agiteer vir die instel van ’n sogenaamde “welvaartsbelasting” op hulle, het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu gesê.

Apartheid se 'skemerjare' ondersoek

2011-07-07 07:57

Die openbare beskermer gaan ’n voorlopige ondersoek begin na bewerings oor die plunder van die staatskas tydens die skemerjare van apartheid.

'Moordenaars, verkragters apartheid se skuld'

2011-05-04 15:09
176 menings

Zwelinzima Vavi, Cosatu-hoofsekretaris, het gesê kolonialisme, apartheid en internasionale mynhuise is verantwoordelik vir reeksmoordenaars.

Uitstalling herbesin Soweto-geskiedenis

2011-04-04 14:36

Die Stad Johannesburg het nog ‘n stap geneem in die herskryf van Suid-Afrika se geskiedenis deur die opening van die Vilakazi-uitstalling in Soweto.

Tutu: Wit en swart is slagoffers van apartheid

2011-01-28 08:12

Almal, wit en swart, in Suid-Afrika is slagoffers van apartheid. Dit is ’n sielkundige probleem, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu gesê.

Mantashe: Afrikaners ryker ná apartheid

2010-11-23 14:30

Kapitaal in die hande van Afrikaners het meer onder die ANC gegroei as onder die Nasionale Party, meen die ANC se Gwede Mantashe.

Oud apartheid-moordenaar gee homself oor

2010-08-03 16:00

‘n Voormalige lid van die apartheid-moordbende te Vlakplaas het homself aan die polisie in Soweto oorgegee nadat hy drie dae lank soek was.

Moenie die verlede ignoreer, sê Motlanthe

2010-06-02 15:31

Adjunkpresident Kgalema Motlanthe het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om nie die land se pynlike geskiedenis te ignoreer nie.

Zuma: ‘Moenie apartheid blameer’

2010-04-23 14:48

Ná twee dekades van demokrasie kan apartheid nie blameer word vir die feit dat verandering nie vinnig genoeg plaasvind nie, meen pres. Zuma.

Apartheid-hofsaak: Asmal kies kant

2010-01-11 14:29

Kader Asmal sal na verwagting aan die kant van multinasionale korporasies wees tydens ‘n apartheidsera-hofsaak in New York.

Gedenkdiens vir Joe Slovo gehou

2010-01-06 17:56

Lede van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het ‘n gedenkdiens vir hul ontslape leier, Joe Slovo, by die Avalon-begraafplaas in Soweto bygewoon.

Regering steun Apartheidshofsaak

2009-09-03 14:21

Die regering het besluit om die groepgeding teen Amerikaans gebaseerde maatskappye vir apartheidsvergoeding te steun.

Minister 'geen slegte gevoelens' oor Apartheid-bendelid

2009-08-28 13:01

Siphiwe Nyanda het “geen slegte gevoelens of bitterheid” gehad toe hy hoor sy broer se moordenaar kom uit op parool nie.

Apartheid-bendelid dalk vry

2009-08-24 10:16

'n Lid van 'n apartheid-moordbende wat ure voor sy teregstelling betrokkenheid aan dié bende erken het vra om vrylating.

Apartheidspolisieman werk geweier

2009-08-18 11:58

Die hof het ‘n poging deur Wybrand du Toit, voormalige apartheidspolisieman, om sy werk terug te kry geweier.

 

'Vergoed dié slagoffers beter'

2012-03-21 10:33

’n Beroep is weer op die regering gedoen om slagoffers van menseregteskendings tydens apartheid beter te vergoed.

Kenners: Meer SA'ners keer terug na eie bodem

2011-11-21 11:33

Kenners is van mening dat talle Suid-Afrikaners wat in die middel 1990's uit Suid-Afrika gevlug het besig is om terug te keer na die land.

Malema sê daar’s ’n prys van R1 miljoen op sy kop

2011-08-03 07:19
187 menings

Julius Malema, ANC-jeugleier, beweer iemand binne die ANC is R1 miljoen aangebied om hom dood te maak.

Miljoene aan slagoffers van apartheid-gruweldade

2011-05-14 23:32

Die regering sal miljoene rande uitbetaal aan slagoffers van gruweldade in die apartheidsera, het die Sunday Times berig.

Apartheid steeds in mense se harte, sê ANC-man

2011-04-28 09:08

“Apartheid mag van die wetboeke af wees, maar dit is net te vlak begrawe,” het Marius Fransman, Wes-Kaapse ANC-voorsitter, gesê.

Kommissie handhaaf kerk se besluit oor apartheid

2011-03-17 09:03

Lidmate van die Hervormde Kerk wat teen die kerk se verwerping van apartheid beswaar gemaak het, het ’n bloutjie geloop.

‘ANC oordryf oor einde van apartheid’

2010-12-13 08:20

Die ANC het ’n oordrewe idee van sy eie aandeel aan die einde van apartheid, het oudminister dr. Leon Wessels in 'n onderhoud gesê.

VF+: Verslag oor geweldsmisdaad sê niks

2010-11-09 16:33

‘n Verslag oor geweldsmisdaad in Suid-Afrika, wat wrede misdrywe onder andere op apartheid blameer, was ‘n vermorsing van belastinggeld, meen die VF+.

‘Wit jonges vind steeds baat by apartheid’

2010-06-21 06:26

Regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging sal wegval die dag as wit jong mense ewe veel niks het as hul swart tydgenote.

Zuma: ‘Apartheidswette spook nog by SA’

2010-04-27 14:16

Apartheidswette bestaan dalk nie meer in die wetboeke nie, maar hulle newe-effekte kan steeds gevoel word, het president Zuma gesê.

Mandela het ons teleurgestel, sê Winnie

2010-03-09 14:27
88 menings

Winnie Madikizela-Mandela het bitter uitlatings teenoor Nelson Mandela gemaak in ‘n onderhoud wat hierdie week gepubliseer is.

Phosa: Skep geleenthede

2010-01-07 01:31

Suid-Afrika moet na maniere kyk om besigheidsgeleenthede te skep, het Mathews Phosa, die ANC tesourier gesê.

Zille: 'SA het apartheid oorwin'

2009-12-15 19:10

Helen Zille, DA-leier en die Wes-Kaapse premier, sê Suid-Afrikaners moet daarop trots wees dat die land apartheid oorwin het.

G'n parool vir Derby-Lewis

2009-08-28 14:06

Veroordeelde moordenaars moenie nou verwag dat ’n presedent geskep word waar hulle vrygelaat word, het 'n minister gesê.

Apartheid-bendelid moet 10 dae wag

2009-08-24 13:07

Die Pretoriase hooggeregshof het die minister van korrektiewe dienste 10 dae gegee om oor 'n apartheid-bendelid se parool te besluit.

D-9 draai nie doekies om nie

2009-08-23 14:20

Daar is verskeie nie so subtiele verwysings in District 9 wat dié film aan apartheid, xenofobie en ander menseregtevergrype koppel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.