ARTIKELS OOR angus buchan

Angus wil preek in Soccer City

2010-07-13 16:39

Toe hy Soccer City so stampvol mense sien, het hy gedink hoe wonderlik dit sou wees as die stadion so vol mense sou wees wat God se aangesig soek.

Boere haal kankerlyer se oes van die lande

2009-11-29 13:37

Oom Angus Buchan het aan hom gesê die Here gaan sy kankerdiagnose gebruik om sy gemeenskap bymekaar te bring. En só het dit ook gebeur…

Ná Angus-gebede begin dit sag reën

2009-10-18 05:54

Die eerste tekens is daar dat Angus Buchan se gebede verhoor is nadat hy vir reën in die George-area gebid het.

 

Wees manne, nié sissies – Angus

2010-04-18 09:09

Die magtige manne bulder na verwagting vandag hul laaste amen op Angus Buchan se plaas.

Weskussers jive vir Jesus, laat Buchan met sweep tuis voel

2009-10-18 12:57

Meer as 7000 Weskussers het gister Vredendal se skouterrein laat bewe terwyl hulle “vir Jesus” in ’n tipiese Weskus-aksent gesing en gejive het.

Wiid waarsku vroue

2009-08-09 12:46

Gretha Wiid het gewaarsku teen wellus en die gebruik van “simpel seksspeelgoed” op haar eerste Worthy Women-saamtrek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.