ARTIKELS OOR ancyl

ANC verwurg sieninge, sê jeugliga

2012-05-27 11:31

Die ANC se jeugliga het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.

Juju steeds president, beslis NUK

2012-05-07 12:30

Die ANCYL se nasionale uitvoerende komitee het die naweek besluit om die ANC se skorsing van drie van die liga se leiers, te verwerp.

Jeugliga lig binnekort sluier oor Malema-raaisel

2012-05-07 08:15

Die ANC se jeugliga sal binnekort die sluier lig oor sy toekomsplanne ná die skorsing van sy omstrede president, Julius Malema.

Malema se naam terug op webwerf

2012-05-02 13:04

Die oop spasie langs die titel van “president” op die ANC-jeugliga (ANCYL) se webtuiste, is weer met Julius Malema se naam vervang.

Wêreld word warm vir Malema-bondgenote

2012-04-29 18:38

Bondgenote van die geskorste ANC-jeugligaleier Julius Malema kan dalk uit die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se direksie geskop word.

Malema 'te besig' vir internasionale posisie

2012-04-23 07:45

Julius Malema is benoem tot die presidium van die Internasionale Unie van Sosialistiese Jeug, maar is "te besig" om daarop te dien.

Malema: 'Kom neem my in hegtenis'

2012-04-21 23:15

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het 'n uitdaging gestel aan diegene in die regerende party wat hom teenstaan.

Malema moet vandag geskrewe betoë indien

2012-04-18 11:30

Vandag is die sperdatum vir Julius Malema om geskrewe betoë in te dien in sy appèl teen sy skorsing uit die regerende party.

ANCYL distansieer hom van Shivambu-uitlatings

2012-04-17 07:20

Die ANC-jeugliga het het homself gedistansieer van Floyd Shivambu se opmerkings oor Cyril Ramaphosa en gesê dié uitlatings was ongevraagd.

ANCYL vergader oor Malema se uitdagings

2012-04-16 07:01

Die ANCYL sal 'n spesiale vergadering van sy Nasionale Algemene Raad belê om die uitdagings te bespreek wat Julius Malema in die gesig staar.

Jeugliga se geld kan opdroog

2012-04-08 07:00

Die ANC sal die jeugliga se geldkraantjie toedraai en sy strukture ontbind as hy aanhou om die skorsing van Julius Malema uit die party te minag.

Malema se wit vriend net 'bling'

2012-04-02 07:08

Die jong, wit man wat deur Julius Malema as sy protégé voorgehou is, is net nog ’n bykomstigheid waarmee Malema sy beeld probeer poets.

Malema: Ek sal sterf vir wittes

2012-03-24 10:35
80 menings

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het in Pretoria gesê hy sal sterf om die wit minderheid te verdedig.

Saak oor baksteen-aanranding van die rol geskrap

2012-03-22 15:07

Die saak van aanranding teen ‘n ANC-jeugligalid van Limpopo is in die Polokwane-streekshof van die rol geskrap.

Liga pak MK se oues oor Malema

2012-03-15 08:03

Die ANC-jeugliga eis ’n verskoning van die MK-veteranevereniging oor uitlatings oor sy geskorste leier, Julius Malema.

Mabe nie bedreiging vir Malema nie

2012-03-06 12:19

Pule Mabe, tesourier-generaal van die ANC se jeugliga, ontken bewerings dat hy die leisels by Julius Malema wil oorneem.

Malema sal teen skorsing appelleer

2012-03-05 15:22

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, sal teen sy skorsing uit die regerende party appelleer, het sy adjunk, Ronald Lamola, gesê.

Streng sekuriteit buite Malema se huis

2012-03-04 14:36

Streng sekuriteit word steeds buite Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se huis in Seshego naby Polokwane gehandhaaf.

Malema se skorsing 'onaanvaarbaar'

2012-03-01 13:25

Die ANC-jeugliga het op 'n mediakonferensie in Limpopo gesê die besluit om Julius Malema uit die party te skop is "onaanvaarbaar".

Malema sal waarskynlik appelleer

2012-03-01 10:00

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, gaan na verwagting appelleer teen sy skorsing uit die regerende party.

ANC sal sorg vir Malema, sê skrywer

2012-03-01 08:00

Die ANC sal nié toelaat dat Julius Malema, geskorste jeugligaleier, in armoede krepeer wanneer sy politieke inkomste opdroog nie.

Malema hoor vandag sy lot

2012-02-29 09:00

Die ANC sal na verwagting ‘n aankondiging maak oor die toekoms van die geskorste leier van die party se jeugliga, Julius Malema.

ANC-jeugliga moet sy plek ken, sê Zuma

2012-02-24 08:08

Die ANC-jeugliga is ondergeskik aan die ANC en moet sy plek ken, het pres. Jacob Zuma op ’n vergadering van die metaalwerkersvakbond Numsa gesê.

ANCYL-lede uit Zuma-toespraak verwyder

2012-02-23 19:55

Verskeie lede van die ANC-Jeugliga is uitgesmyt by President Jacob Zuma se eeufeestoespraak in Kaapstad, het SABC Radionuus berig.

ANCYL 'moet bevele gehoorsaam' – Mantashe

2012-02-16 23:04

Die ANC-Jeugliga moet die besluit om sy leier te skors gehoorsaam, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê.

Malema weier glo om pad te gee

2012-02-14 09:02

Die oproep tot nasionalisering, grondonteiening en ekonomiese bevryding was nié die redes vir die besluit om Julius Malema te skors nie.

Malema maak reg vir 'lewe in tronk'

2012-02-11 08:30
95 menings

Ons is besig om ons voor te berei vir ’n lewe buite die ANC en moontlik in die tronk,” sê Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga.

'Malema het sy steun oorskat'

2012-02-06 07:02

Wes-Kaapse leiers van die ANC-jeugliga het in die naweek ’n beroep op jeugliga-lede hier gedoen om “kalm te bly”.

Winnie weet niks van jeugliga se besoek

2012-02-04 16:00

Winnie Madikizela-Mandela het gesê die ANC-jeugliga sal haar nie ná afloop van die appèlverrigtinge by haar huis besoek nie.

Malema-appèl: Uitspraak vertraag

2012-02-04 11:45

Die uitkoms van Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing as partylid, is vertraag.

Malema: 'My ledegeld ís betaal'

2012-02-01 09:07

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het gesê sy ANC-lidmaatskapgeld ís betaal, berig The New Age.

Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak

2012-01-23 07:00

Die ANC-jeugliga beplan geen protesoptrede vir wanneer die appèlverhoor van Julius Malema, sy geskorste leier, in Johannesburg plaasvind nie.

Malema sal appèldokumente indien

2012-01-16 11:31

Julius Malema en vyf ander lede van die ANCYL sal eersdaags dokumente indien in 'n poging om hul skorsing uit die ANC tersyde gestel te kry.

Malema koop 'n plaas

2011-12-24 16:00

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het 'n plaas van sowat R4 miljoen gekoop, het City Press berig.

Polisie ondersoek jeugliga-vuisgeveg

2011-12-13 16:52

'n Ondersoek is onderweg nadat lede van die ANC-jeugliga in 'n bakleiery by 'n kuierplek in Seshego naby Polokwane betrokke was.

Malema kry nie aftrek in Wes-Kaap

2011-12-04 08:02

Die ANC-jeugliga het met moeite probeer om uiteindelik sy verkiesingskongres by die Universiteit van die Wes-Kaap te hou.

Malema sal g’n aftree, sê biograaf

2011-11-29 09:00

Julius Malema sê hy wil ’n beesboer word. Hy is klaar met politiek. Hy tree uit. Ek sê nonsens, het Fiona Forde, 'n biograaf, gesê.

Malema-appèlaansoek ingehandig

2011-11-25 12:14

Die ANC het bevestig dat die regerende party die ANC-jeugliga (ANCYL) se geskorste leiers se appèldokumente ontvang het.

'Skorsing pla my nie' – Malema

2011-11-25 07:00

'n Uitdagende Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, sê hy gee nie ’n duit om oor sy skorsing uit die ANC nie.

ANCYL kan tot middernag appelleer

2011-11-24 17:12

Die leiers van die ANC-jeugliga het tot middernag kans om hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee in te dien.

Vuiste klap amper oor Malema se pos

2011-11-20 07:02

Julius Malema gaan aan ’n jeugliga-tugproses onderwerp word as sy appèl teen sy skorsing van vyf jaar uit die ANC misluk.

Malema sê hy sal terugkom

2011-11-17 08:05

Selfs al misluk sy appèl of word hy toegesluit vir korrupsie, sal hy terugkeer na die ANC, het Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, gesê.

Malema vaar uit teen tugkomitee

2011-11-16 12:36

Julius Malema het gesê die ANC-jeugliga verwerp die bevindings van die nasionale tugkomitee wat die leierskap van die jeugliga geskors het.

Min jonges in SA teen Malema-straf

2011-11-14 09:12

70% van ’n groep jong Suid-Afrikaners onder wie ’n peiling gedoen is, het gesê hulle steun die ANC se besluit om Julius Malema te skors.

Malema lei jeugliga-vergadering in Benoni

2011-11-12 14:30

Die afgedankte president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het 'n vergadering van die liga se nasionale uitvoerende komitee in Benoni gelei.

Malema se tuisdorp juig ná sy skorsing

2011-11-11 10:07
82 menings

Seshego, die tuisdorp van Julius Malema, afgedankte president van die ANC-jeugliga, het die nuus van sy vyf jaar lange skorsing gevier.

Julius se probleme begin nou, sê kenners

2011-11-11 07:01

Die uitslag van die tugondersoek teen die omstrede Julius Malema is net die begin van sy probleme, meen politieke ontleders.

Skorsings gaan oor dissipline – Mthembu

2011-11-10 14:40

Die skorsing van die ANC-jeugligaleiers is 'n stap om dissipline in die party te handhaaf, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, gesê.

Malema kry salaris tot ná appèlverhoor

2011-11-10 12:33

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is uit die ANC en die jeugliga geskors met volle betaling totdat die appèlproses afgehandel is.

Malema vyf jaar geskors

2011-11-10 11:33
147 menings

Julius Malema, omstrede president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op die aanklagte teen hom en vyf jaar uit die party geskors.

 

ANCYL blameer DA vir geweld

2012-05-16 19:01

Die ANC-Jeugliga het die DA blameer vir aanvalle wat plaasgevind het tydens ‘n jeugloonsubsidie-optog wat deur die opposisieparty gereël is.

ANCYL: Tesourier-generaal vat die pad

2012-05-07 11:37

Pule Mabe, tesourier-generaal van die ANC se jeugliga (ANCYL), het die trekpas gekry, het die openbare uitsaaier pas berig.

ANCYL vergader oor Malema

2012-05-03 10:03

Die ANC se jeugliga (ANCYL) sal die naweek ‘n nasionale uitvoerende komitee (NUK) hou om oor die liga se toekoms te besluit.

Malema se naam nie meer op ANCYL-webwerf

2012-05-02 08:20

Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, se naam is van die organisasie se webtuiste verwyder, het ‘n koerant berig.

Juju stééds ons president, sê Limpopo en O-Kaap

2012-04-25 13:00

Die ANC se jeugliga (ANCYL) in Limpopo en die Oos-Kaap het hul ondersteuning vir hul geskorste leier, Julius Malema, getoon.

ANC in Limpopo distansieer hom van “afvallige” ANCYL

2012-04-22 18:02

Die ANC in Limpopo het gesê die liggaam distansieer hom van “afvalliges” wat ‘n parallel-verkiesingskonferensie gehou het.

Twis lei tot twee aparte konferensies vir jeugliga

2012-04-21 17:08

Twee aparte konferensies word dié naweek deur faksies van die ANC-jeugliga in Polokwane gehou weens twis onder lede van dié organisasie.

Malema se appèl oor diktator-uitlating misluk

2012-04-17 13:48

Julius Malema se appèl teen sy tydelike skorsing het misluk, het die Nasionale Tugkomitee (NTK) pas bekendgemaak.

ANC 'het geleentheid om op te voed gemis'

2012-04-16 22:59

Pleks daarvan om Floyd Shivambu op te voed nadat hy Cyril Rampaphosa gekritiseer het, het die party hom beledig, het die ANCYL gesê.

Malema-skorsing soos 'apartheid', sê prokureur

2012-04-08 12:02

Julius Malema se prokureurs het sy jongste skorsing uit die regende party vergelyk met 'n verbanning onder die apartheidsregime.

Mantashe kap na ‘'leuens en disrespek'

2012-04-04 07:00

Die ANC sal nie toelaat dat individue in die party ANC-platforms misbruik om die ANC en sy leiers te beledig en te verdeel nie.

Omdraaikans vir Malema lyk skraal, sê ANC

2012-03-31 19:10

Indien Julius Malema aanhou om ANC-leiers te beledig, sal hy 'n punt bereik waar daar geen omdraaikans is nie, het die ANC gesê.

Jeugliga swyg nog oor Zuma en appèl

2012-03-23 07:00

Die ANC-jeugliga is nog tjoepstil oor die appèlhof-uitspraak teen pres. Jacob Zuma, al het hulle vroeër ’n verklaring beloof.

Zuma ‘in ’n politieke en juridiese knyptang’

2012-03-22 07:07

Die politieke knyptang waarin pres. Zuma hom bevind, kan duideliker blyk wanneer die ANC-jeugliga hom uitspreek oor Zuma se jongste probleem.

ANCYL sal aan massa-optog deelneem

2012-03-06 16:52

Die ANC-Jeugliga sal deelneem aan die landwye staking wat deur die vakverbond Cosatu gelei word, het Zwelinzima Vavi gesê.

'Ek gaan hard baklei' – Malema

2012-03-06 10:09

Julius Malema, omstrede leier van die ANC se jeugliga, het bevestig dat hy van plan is om hard te baklei om in die ANC te oorleef.

'Malema sal bly' – ANCYL

2012-03-05 14:15

Julius Malema sal aanbly in sy posisie as leier van die ANC se jeugliga – selfs al is hy uit die ANC geskors, het die ANCYL gesê.

Juju se hoop nou op gewone lede

2012-03-04 07:10

’n Immer veglustige Julius Malema het op sy 31ste verjaardag sy hoop op gewone ANC-lede gevestig om te keer dat hy uit die party geskop word.

Jeugdiges vier Malema se skorsing

2012-03-01 11:05

Seshego-inwoners wat teen Julius Malema is, het in die vroeë oggendure in sy tuisdorp rondgery en sy ondersteuners getart.

'Ek sal sterf vir wat ek glo' – Malema

2012-03-01 09:00
98 menings

Julius Malema het gewaarsku dat sy permanente skorsing “nie die einde van die pad is nie,” het die SABC se radionuus berig.

Malema uit ANC geskors

2012-02-29 21:42
122 menings

Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga, is uit die ANC geskors, het die voorsitter van die ANC se tugkomitee, Derek Hanekom, gesê.

Jeugliga in KZN kap Juju en sy maatjies

2012-02-28 08:02

Die leiers van die ANC-jeugliga in KZN het hulle skerp uitgespreek teen die “boefagtige” leierskap onder die leiding van Julius Malema.

Jeugliga saai chaos

2012-02-24 07:08

Jeugligalede het wraak geneem vir die skorsing van hul leier, Julius Malema, deur ’n lesing deur pres. Jacob Zuma te ontwrig.

Jeugliga tart weer die ANC

2012-02-17 07:00

Die ANCYL se jongste aanvalle op die ANC is niks meer as ’n skynstandpunt vir die openbare oog nie, het adj.pres. Kgalema Motlanthe gesê.

Malema 'nog twee jaar in ANCYL'

2012-02-16 11:12

Ronald Lamola, adjunkleier van die ANC-jeugliga, sê die liga het besluit dat Julius Malema tot 2014 die leier van die jeugliga sal wees.

'Ons gaan Zuma onttroon' – Malema

2012-02-12 10:11

Die ANC-jeugliga gaan alles moontlik doen om pres. Jacob Zuma in Desember in Mangaung as leier van die ANC te onttroon.

Malema-familie bid oor 'bose geeste'

2012-02-08 10:07
97 menings

Julius Malema se familie het ‘n biduur gehou om hulle van bose geeste te reinig ná sy appèl teen sy skorsing misluk het.

Skorsing beskadig Malema

2012-02-05 11:55

Politieke ontleders sê die bekragtiging van die skorsing van Julius Malema het sy politieke loopbaan groot skade berokken.

Malema-skorsing effektief in werking

2012-02-04 15:00
92 menings

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy skorsing uit die regerende party het misluk.

Malema hoor môre sy lot

2012-02-03 19:47

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), en vyf ander leiers van die jeugliga, se lot sal binnekort bekend wees.

Twee vas ná hulle ANCYL-beampte agtervolg

2012-01-25 17:57

‘n Polisiebeampte en ‘n soldaat is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n beampte van die ANC-jeugliga agtervolg het.

'Matriekuitslae moet vroeër uitkom' – ANCYL

2012-01-16 12:40

Die ANC-jeugliga (ANCYL) in Gauteng sê matriekuitslae moet vroeër uitgereik word om chaos by universiteite te vermy.

Malema: 10 dae voordat ANC sê

2012-01-15 10:00

Julius Malema se naam sal uit die ANC se lede-databasis verwyder word as sy appèl teen sy skorsing binne die volgende tien dae misluk.

ANCYL-lid in hof vir aanranding

2011-12-20 12:04

‘n Lid van die ANC-Jeugliga wat na bewering ‘n joernalis oor die kop geslaan het met ‘n baksteen sal in die Polokwane-landdroshof verskyn.

Malema kry terugslag in Kaap

2011-12-05 08:03

Die steunveldtog van Julius Malema het ’n terugslag gekry toe die Wes-Kaapse jeugliga nie sy provinsiale kongres aan die gang kon kry nie.

Malema: Doen wat julle wil

2011-12-02 12:00

Die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het sy kritici gewaarsku dat hulle met hom kan doen wat hulle wil.

Malema 'buite konteks' aangehaal oor boerdery

2011-11-28 12:07

Die ANC-jeugliga beweer Julius Malema is buite konteks aangehaal toe hy gesê het hy is "polities klaar" en wil met beeste boer.

Sexwale: Ek het nie Malema ondersteun

2011-11-25 10:08

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, sê hy het nie voor die ANC se tugkomitee verskyn om Julius Malema te ondersteun nie.

Malema en kie. se appèldokumente ingedien

2011-11-24 17:27

Julius Malema en ander jeugligaleiers het hul aansoek om appèl by die voorsitter van die ANC se nasionale appèlkomitee ingedien.

Jeugligaleiers se aansoek om appèl gou ingehandig

2011-11-24 10:14

Regsverteenwoordigers van die geskorste ANC-jeugliga-leiers sal hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee indien.

Malema gaan dalk bedank

2011-11-18 10:07
85 menings

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, gaan dalk bedank om 'n blaaskans uit die politiek te neem en sy toekoms te beplan.

Shivambu-veroordeling 'n 'heksejag' – Malema

2011-11-16 13:50

Die veroordeling van Floyd Shivambu, woordvoerder van die jeugliga, is 'n heksejag, het Julius Malema, geskorste leier van die jeugliga, gesê.

Sexwale waarsku oor 'mag' van jeugliga

2011-11-14 10:14

Tokyo Sexwale het die leierskap van die ANC gewaarsku om die mag en invloed van Julius Malema, en sy uitvoerende komitee te onderskat nie.

Liga swyg oor Malema se 'toer'

2011-11-14 06:52

Die ANC-jeugliga wou nie bevestig dat hy ’n steuntoer beplan in ’n poging om die skorsing van Julius Malema as jeugleier om te keer nie.

Juju wil appèl uitrek

2011-11-12 07:06

Julius Malema en die ANC-jeugliga se planne vir ’n terugvegpoging ná die gevoelige politieke terugslae is reeds ver gevorder.

Opposisie meen SA is vandag '’n baie beter plek'

2011-11-11 09:06

Opposisiepartye meen met Julius Malema uit die pad is Suid-Afrika “’n baie beter plek” en kan die land se internasionale beeld herstel word.

ANCYL 'vind reeds rede tot appèl'

2011-11-10 18:07

Die ANC-Jeugliga (ANCYL) het gesê daar is reeds ‘n argument gevind om te appelleer teen die skorsing van die liga se leierskap.

Malema: 'Die handskoene is af'

2011-11-10 13:36
81 menings

Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het gesê hy gaan teen sy skorsing as lid van die ANC appelleer.

Dissipline in die ANC 'nie onderhandelbaar'

2011-11-10 12:22

Dissipline in die ANC is ononderhandelbaar, het Derek Hanekom, voorsitter van die ANC se nasionale tugkomitee, gesê.

Malema en kie: Opgeskorte skorsing op eerste klag

2011-11-10 10:49

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op aanklag dat hy en ander jeugliga-leiers 'n ANC-vergadering ontwrig het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.