ARTIKELS OOR anc-jeugliga

ANC: 'G'n geduld vir swak dissipline'

2012-05-26 10:27

Die premier van Limpopo en provinsiale voorsitter van die ANC, Cassel Mathale, het gewaarsku teen swak dissipline onder lede van die jeugliga.

ANCYL vergader om toekoms te bespreek

2012-05-04 18:00

Die ANC-jeugliga sal oor die naweek ‘n nasionale uitvoerende komiteevergadering hou om die party se toekoms te bespreek.

Wêreld word warm vir Malema-bondgenote

2012-04-29 18:38

Bondgenote van die geskorste ANC-jeugligaleier Julius Malema kan dalk uit die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se direksie geskop word.

Malema: 'Ek sal nooit oorgee'

2012-04-25 09:01

Die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n stemposboodskap op sy selfoon gelaat wat sê hy sal nooit oorgee nie.

Malema se lot dalk gou bekend

2012-04-24 11:34

Mediaberigte het daarop gedui dat die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, finaal uit die regerende party geskors kan word.

Lastersaak: Tyd raak min vir Malema

2012-04-24 06:54

Die tyd raak min vir Julius Malema en sy medebeskuldigdes om in die hof te reageer op die lastereis wat Helen Zille teen hulle ingedien het.

Malema 'te besig' vir internasionale posisie

2012-04-23 07:45

Julius Malema is benoem tot die presidium van die Internasionale Unie van Sosialistiese Jeug, maar is "te besig" om daarop te dien.

Malema 'oortree nie reëls' met toespraak

2012-04-21 20:19

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het gesê niemand kan hom keer om jeugliga-lede by sy huis toe te spreek nie.

Gerugte van skeuring ‘n 'verdraaiing' – ANCYL

2012-04-17 19:00

Gerugte dat daar ‘n skeuring in die ANC-Jeugliga is, is ‘n “verdraaiing”, het die liga se adjunkpresident, Ronald Lamola, Dinsdag gesê.

ANC se appèlkomitee kan Malema se skorsing ophef

2012-04-05 16:06

As die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, wil hê sy skorsing moet opgehef word, sal hy die ANC se appèlkomitee moet nader.

'Debat beteken nie verdeeldheid nie' - Phosa

2012-04-04 13:00

Kwessies wat gedebatteer word beteken nie die ANC se leierskap is verdeel nie, het die party se tesourier generaal Mathews Phosa gesê.

Skors Malema, eis MK-veterane

2012-04-03 14:45

Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, moet tydelik uit die ANC geskors word, het die MK Militêre Veterane (MKMVA) gesê.

ANC-leiers 'is magsdronk' – Malema

2012-03-18 19:13

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, het “magsdronk” ANC-leiers wat weggedryf het van die massas af gekritiseer.

ANC-jeugliga kap Zuma oor Malema-uitlatings

2012-03-16 15:02

President Jacob Zuma het die integriteit van die ANC se tugproses in twyfel getrek, het die party se jeugliga gesê.

ANCYL ontsteld oor skiet-dreigemente

2012-03-14 21:00

Die ANC-Jeugliga is woedend oor ‘n opmerking dat sy geskorste leier, Julius Malema, voor ‘n vuurpeleton sou moes staan as tye anders was.

Laaste dag vir Malema om te appelleer

2012-03-14 10:07

Dit is die laaste dag waarop Julius Malema kan appelleer teen die besluit van die ANC se nasionale dissiplinêre komitee om hom te skors.

ANCYL-beampte vra om verskoning

2012-03-11 09:02

Die sekretaris-generaal van die ANC Jeugliga het die minister van Openbare Ondernemings om verskoning gevra vir neerhalende aanmerkings oor hom.

ANCYL 'gesien as ‘n bedreiging' – Malema

2012-03-05 22:04

Die ANC-Jeugliga word gesien as ‘n bedreiging en mense wil dit platdruk, het die liga se president, Julius Malema, in 'n onderhoud gesê.

ANCYL 'oorweeg pad vorentoe'

2012-03-04 18:56

Die ANC-Jeugliga se nasionale uitvoerende komitee het vergader om Julius Malema se skorsing uit die party en 'n pad voerentoe te bespreek.

Jeugdiges vier Malema se skorsing

2012-03-01 11:05

Seshego-inwoners wat teen Julius Malema is, het in die vroeë oggendure in sy tuisdorp rondgery en sy ondersteuners getart.

'Ek sal sterf vir wat ek glo' – Malema

2012-03-01 09:00
98 menings

Julius Malema het gewaarsku dat sy permanente skorsing “nie die einde van die pad is nie,” het die SABC se radionuus berig.

Malema hoor vandag sy lot

2012-02-29 09:00

Die ANC sal na verwagting ‘n aankondiging maak oor die toekoms van die geskorste leier van die party se jeugliga, Julius Malema.

Malema praat by saamtrek enkele dae na Zuma jeug kap

2012-02-26 09:15

Spanning tussen die ANC en sy beleërde jeugliga kan vererger wanneer die jong leeus hul eie ­vieringe van die ANC se 100ste ­bestaansjaar hou.

ANC veroordeel Jeugliga se optrede

2012-02-23 22:58

Die ANC het die optrede van lede van die ANC-Jeugliga wat President Jacob Zuma se eeufeeslesing in Kaapstad ontwrig het, veroordeel.

Man in hof wat joernalis glo met baksteen slaan

2012-02-14 10:03

‘n Lid van die ANC-jeugliga wat ‘n joernalis glo met ‘n baksteen oor die kop geslaan het, sal in die Polokwane-landdroshof verskyn.

'Ons gaan Zuma onttroon' – Malema

2012-02-12 10:11

Die ANC-jeugliga gaan alles moontlik doen om pres. Jacob Zuma in Desember in Mangaung as leier van die ANC te onttroon.

ANCYL moet ANC in sy besluite ag - Motlanthe

2012-02-10 20:19

Kgalema Motlanthe sê die ANC-jeugliga kan enige besluit neem, maar dit moenie “in teenstelling met die ANC se grondwet of beleide” wees nie.

Malema kan vra vir versagting

2012-02-04 23:00

Julius Malema se status in die ANC sal waarskynlik vroeg aanstaande week duidelik word. Dit volg na sy appèl teen sy skorsing uit die party misluk het.

'Vuil spel!' sê ANCYL oor verhoorproses

2012-01-27 14:00

‘n E-pos het daartoe gelei dat die ANCYL die ANC daarvan beskuldig dat hulle dissiplinêre prosedures gebruik om politieke speletjies te speel.

Handjievol ondersteuners by Malema-verhoor

2012-01-23 15:03

Malema se dissiplinêre appèlverhoor het by Luthuli-huis begin en ‘n handjievol van sy ondersteuners was buite die ANC se hoofkwartiere.

ANCYL: Mantashe is teenstrydig

2012-01-19 17:55

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, word beskuldig van teenstrydigheid nadat hy sekere leiers in die openbaar tereggewys het.

Mbalula vol lof vir die jeugliga

2012-01-06 22:19

Fikile Mbalula het pogings om die ANC-jeugliga stil te maak afgemaak en gesê dat die jeugliga ‘n noodsaaklike pyn vir die regerende party is.

Malema kry nie aftrek in Wes-Kaap

2011-12-04 08:02

Die ANC-jeugliga het met moeite probeer om uiteindelik sy verkiesingskongres by die Universiteit van die Wes-Kaap te hou.

Malema wil boer word

2011-11-26 23:01
93 menings

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het erken sy politieke loopbaan is verby en het gesê hy wil nou graag met beeste boer.

Jeugligaleiers se aansoek om appèl gou ingehandig

2011-11-24 10:14

Regsverteenwoordigers van die geskorste ANC-jeugliga-leiers sal hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee indien.

Malema se nuwe 'reëlboek'

2011-11-20 17:00

Leiers van die ANC-jeugliga beweer dat Julius Malema en van sy ondersteuners onwettig veranderinge aan die party se grondwet aangebring het.

Min jonges in SA teen Malema-straf

2011-11-14 09:12

70% van ’n groep jong Suid-Afrikaners onder wie ’n peiling gedoen is, het gesê hulle steun die ANC se besluit om Julius Malema te skors.

Malema se lot volgende week bekend

2011-11-04 15:17

Die publiek behoort teen die einde volgende week te weet wat die lot van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, sal wees.

'Dis ’n nuwe struggle'

2011-10-29 07:05

Die ANC-jeugliga het geskiedenis gemaak en vreeslose ekonomiese vryheidsvegters lui ’n ­nuwe struggle in, het Julius Malema gesê.

Jeugliga 'sal vir optog-skade opdok'

2011-10-26 07:03

Die ANCYL het ’n ooreenkoms met die JMPD onderteken dat hulle vir enige skade weens die massa-optog vir ekonomiese bevryding sal betaal.

Massa-optog sál voortgaan, sê Malema

2011-10-25 08:03

Niks of niemand sal in die pad staan van die ANC-jeugliga se beplande massa-optog vir ekonomiese bevryding nie, het Julius Malema, gesê.

'Ons wil álles hê' – Malema

2011-10-24 06:57
153 menings

“Ons wil álles hê wat wit mense het, dít is waarvoor ons veg,” het Julius Malema aan die vooraand van die ANCYL se massa-optog gesê.

'Rus in Vrede, Broer Leier,' sê ANC-jeugliga

2011-10-21 23:11

Die ANC-jeugliga het hulde betoon aan Muammar Gaddafi as ‘n anti-imperialistiese martelaar en wou weet wie die volgende een sal wees.

ANCYL moet opdok vir uitspattige hotelverblyf

2011-10-12 10:50

Die Johannesburgse hooggeregshof het die ANC-jeugliga (ANCYL) beveel om ‘n agterstallige hotelrekening van R365 000 te vereffen.

Geskorste ANCYL-man kap Malema

2011-10-03 17:01

Julius Malema het onder skoot gekom van Mthandeni Dlungwane, voorsitter van die ANCYL in KwaZulu-Natal, oor sy leierskapstyl.

‘Verbod op vryheidsliedere spuug in Mandela se gesig’

2011-09-17 10:53
77 menings

Om die vryheidsliedere van apartheidstryders weg te neem, is soos om “in die gesig van oudpres. Nelson Mandela te spuug”.

Jeugliga sal nie om verskoning vra, sê Malema

2011-09-10 17:58

Julius Malema het gesê die ANC-jeugliga sal nie om verskoning vra vir die omstandighede wat tot sy tugverhoor aanleiding gegee het nie.

Waar Malema verhoor word bly 'n geheim

2011-09-09 23:00

Die ANC het uiteindelik besluit om die plek waar die dissiplinêre verhoor teen Julius Malema gehou gaan word geheim te hou.

Nuwe ANC-lede sal proeftydperk ondergaan

2011-09-07 20:00

Dié wat hoop om lede van die ANC te word, sal ‘n proeftydperk van agt weke moet ondergaan om seker te maak misdadigers word nie gewerf nie.

ANCYL in Limpopo het vir busse betaal

2011-09-05 18:58

Die ANC-Jeugliga in Limpopo het betaal vir busse om lede na Johannesburg te neem vir Julius Malema se dissiplinêre verhoor verlede week.

 

Malema: Ek sal sterf in die ANC

2012-05-14 13:15

Julius Malema sal nooit sy eie politieke party stig nie, ten spyte daarvan dat hy uit die ANC geskop is, het hy op 'n mediakonferensie gesê.

Malema sal nie vervang word

2012-04-29 23:04

Die ANC-jeugliga sal nie sy geskorste leier, Julius Malema, vervang nie, en aanvaar steeds nie sy skorsing nie, het Sunday Times berig.

Malema-saak was 'n afleiding – ANC

2012-04-25 11:00

Die tugproses teen die leierskap van die ANC-jeugliga was ‘n afleiding van die regerende party se kernsake, het die ANC gesê.

Malema bestuur jeugliga 'soos familietrust'

2012-04-25 08:05

Die anti-Julius Malema-groep in sy tuisdorp Seshego, Limpopo, het die nuus van die ANC-jeugleier se skorsing verwelkom.

Malema dalk terug in ANC 'as hy hom gedra'

2012-04-24 10:28

Julius Malema sal waarskynlik ‘n geleentheid kry om terug te keer na die ANC nadat hy ‘n voorgeskrewe tydperk van sy skorsing uitgedien het.

Zuma-uitjouers 'sal gedissiplineer word'

2012-04-23 18:01

Ses lede van die ANC-Jeugliga wat ‘n gedenklesing van President Jacob Zuma in Februarie ontwrig het, "sal intern gedissiplineer word".

Malema: 'Kom neem my in hegtenis'

2012-04-21 23:15

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het 'n uitdaging gestel aan diegene in die regerende party wat hom teenstaan.

Twis lei tot twee aparte konferensies vir jeugliga

2012-04-21 17:08

Twee aparte konferensies word dié naweek deur faksies van die ANC-jeugliga in Polokwane gehou weens twis onder lede van dié organisasie.

'Geen planne om ANCYL te ontbind'

2012-04-05 22:39

Daar was nog nooit ‘n plan om die ANC-Jeugliga te ontbind nie, het 'n woordvoerder van die regerende party gesê.

Malema se skorsing 'n 'strategiese skuif'

2012-04-04 15:00

Die onmiddellike skorsing van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is ‘n strategiese skuif, meen 'n politieke ontleder.

ANC skors Malema wéér

2012-04-04 11:02
78 menings

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is summier uit die ANC geskors oor uitlatings wat hy oor pres. Jacob Zuma gemaak het.

Saak geskrap van twee wat jeugliga-man 'agtervolg'

2012-03-23 14:00

Die saak teen twee mans wat na bewering die ANC-jeugliga se provinsiale sekretaris vir Limpopo agtervolg het, is geskrap.

Jeugliga dreig met SA oorlog

2012-03-18 09:21
75 menings

Burgeroorlog en moord. Dít is die tol wat die ANC-jeugliga van Suid-Afrika sal eis as iemand aan Julius Malema, sy geskorste leier, ráák.

'ANCYL moet Malema se lot aanvaar' – Zuma

2012-03-16 11:07

Die ANC-jeugliga moet aanbeweeg en aanvaar dat hy ‘n nuwe president moet aanstel, het pres. Jacob Zuma by 'n sakeontbyt gesê.

Malema teken appèl aan

2012-03-14 19:55

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, het by die ANC se nasionale dissiplinêre appèlkomitee (NDAK) appèl aangeteken.

Malema 'sal nie toestemming vra om te praat'

2012-03-11 18:59

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, sal nie enige politieke leier vir toestemming vra om te praat by saamtrekke van die Jeugliga nie.

Swaziland kap ANC-jeugliga

2012-03-10 12:28

Swaziland het skerp gereageer op druk van die ANC-jeugliga dat Afrika se laaste absolute monargie demokratiese hervormings in werking moet stel.

'Malema sal bly' – ANCYL

2012-03-05 14:15

Julius Malema sal aanbly in sy posisie as leier van die ANC se jeugliga – selfs al is hy uit die ANC geskors, het die ANCYL gesê.

Malema se skorsing 'n 'tragedie' - Mbalula

2012-03-02 21:04

Die skorsing van Julius Malema uit die ANC is ‘n “politieke tragedie,” het die minister van sport, Fikile Mbalula, gesê.

Malema sal waarskynlik appelleer

2012-03-01 10:00

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, gaan na verwagting appelleer teen sy skorsing uit die regerende party.

Skote klap buite Malema se huis

2012-03-01 07:00

Skote is buite Julius Malema se huis in Seshego, Limpopo, afgevuur nadat die ANC aangekondig het dat hy uit die party geskors is.

Jeugliga in KZN kap Juju en sy maatjies

2012-02-28 08:02

Die leiers van die ANC-jeugliga in KZN het hulle skerp uitgespreek teen die “boefagtige” leierskap onder die leiding van Julius Malema.

ANCYL blameer ANC vir ontwrigting

2012-02-24 16:32

Die ANC-jeugliga het ontken dat sy lede pres. Jacob Zuma se eeufees-lesing in Kaapstad ontwrig het en blameer die ANC daarvoor.

Malema 'nog twee jaar in ANCYL'

2012-02-16 11:12

Ronald Lamola, adjunkleier van die ANC-jeugliga, sê die liga het besluit dat Julius Malema tot 2014 die leier van die jeugliga sal wees.

ANCYL-verhoor duur voort

2012-02-13 23:04

‘n Verhoor van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, en twee ander lede van die liga het Maandagaand verdaag, het die ANC gesê.

Malema: 'Slegs ANCYL kan sy leierskap afdank'

2012-02-10 22:21

Slegs die ANC-jeugliga het die reg om sy leiers af te dank, het Julius Malema aan afgevaardigdes by die jeugliga se lekgotla gesê.

Malema nie nou al geskors

2012-02-06 15:00

Julius Malema se skorsing sal eers in effek tree wanneer al die dissiplinêre prosesse afgehandel is, het die ANC bevestig.

Malema se ANC-ledegeld glo nie betaal

2012-01-30 10:00

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het sedert 2009 nie sy ANC-ledegeld betaal nie, berig The Times.

Twee vas ná hulle ANCYL-beampte agtervolg

2012-01-25 17:57

‘n Polisiebeampte en ‘n soldaat is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n beampte van die ANC-jeugliga agtervolg het.

ANC tjoepstil oor Malema-verhoor

2012-01-23 13:00

‘n Sluier van geheimhouding is getrek oor die appèlverhoor van die voormalige ANC-jeugliga pres. Julius Malema, wat glo afgeskop het.

Malema sal appèldokumente indien

2012-01-16 11:31

Julius Malema en vyf ander lede van die ANCYL sal eersdaags dokumente indien in 'n poging om hul skorsing uit die ANC tersyde gestel te kry.

Jeugliga-hoë se dood betreur

2011-12-28 19:05

Vusi Mhlongo, 'n lid van die ANC-jeugliga se nasionale uitvoerende komitee, is op Kersaand in 'n hospitaal in Tongaat dood.

Malema wéér in die sop

2011-11-27 19:55

Die Menseregtekommissie sal klagtes van haatspraak teen die ANC-jeugligaleier Julius Malema ondersoek, het die Afrikanerbond gesê.

Malema se aansoek om appèl nog nie bevestig

2011-11-24 23:00

'n Woordvoerder vir die ANC-jeugliga het geweier om met die media te praat aangaande Julius Malema en ander jeugleiers se aansoek om appèl.

Wysiging is bespreek, sê ANC-jeugliga

2011-11-21 21:05

Sekretaris van die ANC-jeugliga, Jacob Lebogo, het aangekondig dat die liga hul grondwet ná breedvoerige bespreking gewysig het.

Vuiste klap amper oor Malema se pos

2011-11-20 07:02

Julius Malema gaan aan ’n jeugliga-tugproses onderwerp word as sy appèl teen sy skorsing van vyf jaar uit die ANC misluk.

ANC-jeugliga wil Zoeloe-groep muilband

2011-11-07 23:05

Die ANC-jeugliga hou skynbaar glad nie daarvan dat 'n groep Zoeloe-sangeresse hom as "onbeheerbaar" beskryf nie.

ANC-jeugliga sien rooi oor Malema-lied

2011-11-04 13:10

Die ANC-jeugliga het onderneem om die vrystelling van ‘n lied wat Julius Malema se gedrag bevraagteken, te verhoed.

ANC-jeugliga se nagwaak skuif na stadion

2011-10-26 20:09

Die ANC-jeugliga sal hul nagwaak op die vooraand van ‘n optog na die Uniegebou by die Caledonian-stadion in Pretoria hou.

ANCYL mag nie nagwaak hou

2011-10-25 21:09

Die Tshwane-metropolisie het nie toestemming gegee vir die ANC-Jeugliga om ‘n nagwaak buite die Uniegebou in Pretoria te hou nie.

SAPD eis miljoen rand vir Malema-optog

2011-10-24 09:06

Die Suid-Afrikaanse polisiediens dring daarop aan dat die ANC-jeugliga die polisiediens R1 miljoen vir hul beplande optog betaal.

Malema laat Diepsloot-inwoners wag

2011-10-22 14:55

Ongeveer 1 000 mense het in Diepsloot vir Julius Malema gewag om 'n toespraak oor die jeugliga se komende betogings te lewer.

ANC was hande oor jeugliga-skuld

2011-10-15 10:08

Die ANC het gister sy hande in onskuld gewas oor minstens R1,1 miljoen wat sy jeugliga aan verskeie hotelle in Suid-Afrika skuld.

Manuel: 'Malema moet ook deursigtig wees'

2011-10-08 12:30

Minister Trevor Manuel meen alle individue met mag oor politieke prosesse moet oop wees vir betragting van die publiek.

Druk op KZN se ANC-jeugliga om te ontbind

2011-09-24 23:00

Die KwaZulu-Natalse tak van die ANC-jeugliga sê hy gaan alle pogings van die nasionale leierskap om hom te ontbind, teenstaan.

ANCYL-verhoor uitgestel

2011-09-13 21:55

Die dissiplinêre verhoor van die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, en vyf ander amptenare is tot Donderdag uitgestel.

Malema verklaar 'ekonomiese oorlog' teen wittes

2011-09-10 16:45
226 menings

Julius Malema het by 'n byeenkoms van die ANC-jeugliga in Alexandra 'n "ekonomiese oorlog" teen die "wit minderheid" in die land verklaar.

ANC-veterane roskam jonges

2011-09-07 20:55

Die ANC-Jeugliga se leiers sluit by die regerende party aan bloot omdat dit mode is, het die Umkhonto we Sizwe militêre veterane gesê.

Gewelddadige ANCYL-betoging 'onnodig'

2011-09-05 22:42

‘n Gewelddadige betoging buite die ANC se Luthuli-huis was “onnodig”, het die regerende party se nasionale werkskomitee gesê.

Ontbinding van ANCYL 'onwaarskynlik'

2011-09-05 18:00

Dit is onwaarskynlik dat die ANC sy jeugliga sal ontbind ná afloop van Julius Malema se dissiplinêre verhoor, het ontleders gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.