ARTIKELS OOR anc jeugliga

ANC-hoës na Italië waar Malema vakansie hou

2011-06-28 09:05

’n Afvaardiging van senior regeringsleiers van Limpopo besoek Italië vandeesweek wanneer Julius Malema glo daar met vakansie is.

ANC sit voet neer oor Jeugliga-konferensie

2011-06-05 23:24

Leiers wat uitgevang word waar hulle inmeng by die ANC-Jeugliga se verkiesingskonferensie, kan dissiplinêr verhoor word, het die ANC gesê.

'ANCYL se reaksie oor nasionalisering van myne is kinderagtig'

2010-11-04 23:17

Die Kamer van Mynwese sê die ANC Jeugliga se reaksie op sy standpunt oor die nasionalisering van myne is kinderagtig en beledigend

ANC Jeugliga verkies voorsitter in Oos-Kaap

2010-08-22 10:33

Ayanda Matiti is as die nuwe voorsitter van die ANC Jeugliga in die Oos-Kaap verkies, terwyl Julius Malema in sy grys Mercedes uitgejou is.

 

Malema weer leier van die ANC-jeugliga

2011-06-17 23:02

Julius Malema is tydens 'n kongres in Midrand vir 'n tweede termyn as die leier van die ANC-jeugliga aangestel.

ANC-jeugliga ‘minag hofbevel oor toilette’

2010-12-08 07:40

Of die 65 toilette in Makhaza opgerig word of nie, belastingbetalers van Kaapstad sal die kontrakteur se rekening van R60 0000 moet betaal.

Zuma mik dwarsklap na ANC-jeugliga

2010-08-30 08:06

Pres. Jacob Zuma het in ’n huldeblyk gewaarsku dat individue in die ANC die partyleiers se kollektiewe besluite moet aanvaar en respekteer.

Nuwe voorsitter vir Gauteng se ANC Jeugliga

2010-08-15 12:24

Die ANC Jeugliga in Gauteng het Lebogang Maile as die organisasie se nuwe voorsitter verkies en Julius Malema se kandidaat het verloor.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.