ARTIKELS OOR anc

Oorlog in Vrystaatse ANC-kamp

10 minute gelede

’n Geveg het tussen ANC-ondersteuners uitgebreek toe ’n groep van Umkhonto weSizwe en ondersteuners van Ace Magashule mekaar getakel het.

Malema nie nou al geskors

2012-02-06 15:00

Julius Malema se skorsing sal eers in effek tree wanneer al die dissiplinêre prosesse afgehandel is, het die ANC bevestig.

Malema-skorsing effektief in werking

2012-02-04 15:00
92 menings

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy skorsing uit die regerende party het misluk.

John Block terug in die hof

2012-02-02 10:55

Die Noord-Kaap se ANC-voorsitter John Block sal in die hooggeregshof in Kimberley verskyn op aanklagte van bedrog.

ANC wil 'onafhanklike media-appèltribunaal' hê

2012-01-31 15:21

‘n Onafhanklike media-appèltribunaal is die mees effektiewe manier om drukmedia te reguleer, het die ANC gesê.

Malema se ANC-ledegeld glo nie betaal

2012-01-30 10:00

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het sedert 2009 nie sy ANC-ledegeld betaal nie, berig The Times.

Handjievol ondersteuners by Malema-verhoor

2012-01-23 15:03

Malema se dissiplinêre appèlverhoor het by Luthuli-huis begin en ‘n handjievol van sy ondersteuners was buite die ANC se hoofkwartiere.

Pos Limpopo se premier, sê DA

2012-01-23 09:00

Druk neem toe op die ANC om Cassel Mathale as premier van Limpopo te vervang weens dié provinsie se kontantvloei­krisis.

Zuma waarsku oor dissipline in die ANC

2012-01-21 23:00

President Jacob Zuma het sy teenstanders gewaarsku dat hulle geen toekoms in die ANC sal hê as hulle ongedissiplineerd is nie.

‘Krisis? Hier is geen krisis!’

2012-01-21 08:39

Die ANC in Limpopo het die nasionale regering aangevat ná die aankondiging dat dié provinsie van sy uitvoerende mag gestroop word.

Twee burgemeesters 'herroep'

2012-01-17 22:43

Die ANC het twee van sy burgemeesters in Noordwes “herroep” vir die oortreding van ANC-beleid en beweerde korrupsie, het die party gesê.

Phosa tree in bres vir Malema

2012-01-15 07:00

Julius Malema het aan die vooraand van ’n week waarin sy politieke loopbaan beëindig kan word ’n belangrike bondgenoot gevind.

'Verander ANC-leierskap' – Malema

2012-01-13 12:45

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, sê die leierskap in die regerende party moet verander, het koerante berig.

Zuma: ANC moet waardes en dissipline herstel

2012-01-08 22:46

Die ANC sal in 2012 dringende stappe neem om sleutelwaardes en politieke dissipline in die party te herstel, het Jacob Zuma gesê

Motlanthe klink glasie op eenheid in ANC

2012-01-08 19:25

ANC-leiers het hul glase gelig terwyl die adjunk-president, Kgalema Motlanthe, ‘n huldeblyk ingestel het op die eenheid van die ANC.

'ANC is baken vir die wêreld'

2012-01-08 11:42

David Cameron, premier van Brittanje, sê die ANC is ‘n “baken vir die wêreld” in die party se stryd teen diskriminasie en onderdrukking.

Malema-moles kan ANC-fees versuur

2012-01-08 07:43

Die ANC is op hete kole weens dreigemente van Julius Malema se ondersteuners om pres. Jacob Zuma by die eeufeesvieringe te verneder.

Man sterf by ANC se eeufeesviering

2012-01-07 22:45

‘n Man is dood nadat hy op die verhoog inmekaar gesak het tydens ‘n kulturele vertoning by die ANC se eeufeesvieringe, het die party gesê.

Eeufees: Bul word geoffer

2012-01-07 10:41

Dromme en dreunsang word gehoor buite die Waaihoek Wesleyaanse kerk in Bloemfontein waar pres. Jacob Zuma 'n bul slag.

ANC is voor grootste krisis

2012-01-07 08:28

Die ANC staan voor sy grootste krisis in 100 jaar met die Motlanthe-kamp en die Zuma-kamp wat vir mekaar tande wys.

Reinigingseremonie begin by eeufees

2012-01-06 22:53

Tradisionele- en geloofsleiers het met die reinigingseremonie van die ANC se eeufeesvieringe buite die Waaihoek Wesleyaanse Kerk begin.

Mbalula vol lof vir die jeugliga

2012-01-06 22:19

Fikile Mbalula het pogings om die ANC-jeugliga stil te maak afgemaak en gesê dat die jeugliga ‘n noodsaaklike pyn vir die regerende party is.

Malema: Zuma sal namens my praat

2012-01-06 19:09

Julius Malema het gesê dit pla hom nie dat hy nie ‘n kans gaan kry om by die ANC se eeufeesvieringe in Bloemfontein te praat nie.

Madiba sal nie ANC-eeufees bywoon

2012-01-06 11:29

Oud-president Nelson Mandela sal nie die regerende party se eeufees-vieringe die naweek in Bloemfontein bywoon nie.

Só ry die ANC se gaste na Rosestad

2012-01-06 08:33

Die Bloutrein ry die naweek Bloemfontein binne met belangrike gaste vir die regerende party se langverwagte eeufeesvieringe.

ANC ‘aanbid nie voorvaders’

2012-01-05 09:37

Die reinigingseremonie en optrede deur tradisionele geneeshere by die ANC se eeufeesvieringe gaan nie oor die aanbidding van voorvaders nie.

Cope-LP terug by die ANC

2012-01-03 19:32

Die voormalige Cope-woordvoerder en LP Phillip Dexter het weer by die ANC aangesluit ná hy laasgenoemde party vroeër skerp gekritiseer het.

ANC vier 100 jaar in styl

2012-01-02 19:41

Die ANC sal hierdie week sy honderdste bestaansjaar vier met 'n groot eeufees wat deur verskeie staatshoofde bygewoon sal word.

Bedeesde Malema kry nie spreekbeurt by feesviering

2012-01-01 07:47

’n Bedeesde Malema het gesê hy weet nie eens of hy ’n spreekbeurt gegun gaan word by die ANC se geskiedkundige eeufeesviering nie.

ANC wil name nog vóór fees verander

2011-12-21 10:03

Die ANC wil sien dat die nuwe Vrystaatse plekname voor Januarie, betyds vir die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein, goedgekeur word.

Uitslag triomf vir verligte Malema

2011-12-19 10:01

In 'n oorwinning vir Julius Malema is die Limpopo se premier, Cassel Mathale, met ’n meerderheid van 53% as ANC-voorsitter in die provinsie herkies.

ANC kondig leierskap in Limpopo aan

2011-12-18 10:05

Die nuwe leierskap van die ANC in Limpopo sal na verwagting binnekort aangekondig word tydens die provinsiale verkiesingskonferensie.

Zuma gekap oor Malema, 5 departemente

2011-12-18 06:57

Die premier van Limpopo het die eerste salvo afgevuur teen pres. Jacob Zuma, ANC-leier, in die aanloop tot die ANC se verkiesingskongres.

Malema sing saam anti-Zuma liedjies

2011-12-17 18:00

Ondersteuners van die premier van Limpopo, Cassel Mathale, het anti-Jacob Zuma liedjies gesing by die ANC se provinsiale konferensie.

'Regering moet meer doen vir MK-veterane'

2011-12-16 23:00

Die ANC se gewapende vleuel, uMkhonto weSizwe, het 'n beroep op die staat gedoen om om te sien na veterane wat deel was van die apartheidstryd.

Jy gaan betaal

2011-12-11 10:00

Internasionale staatshoofde gaan die ANC se eeufeesvieringe in Januarie in Bloemfontein op belastingbetalers se koste bywoon.

ANC maan Madonsela oor 'inmengery'

2011-12-09 08:00

Die regerende party het in 'n verklaring gesê die openbare beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela, moet haar plek ken.

Hy kan media nie skuld gee, erken ANC

2011-12-07 07:00

Die ANC het erken hy kan nie die skuld vir “wanopvattings” oor die Wet op die Beskerming van Staatsinligting op die media pak nie.

Malema kry terugslag in Kaap

2011-12-05 08:03

Die steunveldtog van Julius Malema het ’n terugslag gekry toe die Wes-Kaapse jeugliga nie sy provinsiale kongres aan die gang kon kry nie.

'Cosatu bankvas agter Zuma'

2011-12-03 23:05

Alle groepe binne Cosatu staan bankvas agter pres. Jacob Zuma tot verdere kennisgewing, sê dié vakverbond se president, Sidumo Dlamini.

Zuma vervang korrupsiebestryder Willie Hofmeyr

2011-11-30 07:07

Pres. Jacob Zuma het ’n vertroueling aangestel om die land se suksesvolste korrupsiebestryder, Willie Hofmeyr, te vervang.

ANC bekommerd oor inligting wat uitlek

2011-11-28 14:09

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het sy kommer uitgespreek oor vertroulike inligting van sy vergaderings wat uitlek, sê Gwede Mantashe.

'Hoeveel die ANC-fees kos, is nie belangrik'

2011-11-28 09:00

Dit gaan nie oor hoeveel die eeufeesviering kos nie, dit gaan daaroor dat daar ’n suksesvolle eeufeesviering is, het Gwede Mantashe gesê.

Regters brand los op ANC

2011-11-27 07:38

Regters, grondwetkenners en ’n struggle-veteraan het die ANC-regering se planne veroordeel om die konstitusionele hof se uitsprake te evalueer.

Malema-appèlaansoek ingehandig

2011-11-25 12:14

Die ANC het bevestig dat die regerende party die ANC-jeugliga (ANCYL) se geskorste leiers se appèldokumente ontvang het.

Howe ANC se nuwe teiken?

2011-11-25 08:02

Die kabinet se besluit om uitsprake van die grondwethof te laat ontleed, het die vrees laat ontstaan dat die ANC die regbank gaan aanval.

ANCYL kan tot middernag appelleer

2011-11-24 17:12

Die leiers van die ANC-jeugliga het tot middernag kans om hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee in te dien.

Wet op inligting 'benadeel armes'

2011-11-24 09:02

Enigiets wat korrupsie probeer wegsteek, sal ’n regstreekse effek op die armes hê, het een van SA se voorste mediaregkenners gesê.

SA 'het gestem om korrupsie te beskerm'

2011-11-24 08:06

Die aanvaarding van die inligtingswet sal die land se ekonomiese vooruitsigte verdere skade berokken, het 'n Wes-Kaapse minister gesê.

SA krap kop oor Winnie se hospitalisasie

2011-11-23 12:06
129 menings

Dit is nie bekend of Winnie Madikizela-Mandela (75), voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela, steeds in die hospitaal is nie.

 

ANC ontken ontbinding van PUK in Limpopo

2012-02-06 18:56

Die ANC het ontken dat gesprekke gevoer is oor die ontbinding van die party se provinsiale uitvoerende komitee (PUK) in Limpopo.

Winnie weet niks van jeugliga se besoek

2012-02-04 16:00

Winnie Madikizela-Mandela het gesê die ANC-jeugliga sal haar nie ná afloop van die appèlverrigtinge by haar huis besoek nie.

Malema-appèl: Uitspraak vertraag

2012-02-04 11:45

Die uitkoms van Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing as partylid, is vertraag.

Malema: 'My ledegeld ís betaal'

2012-02-01 09:07

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het gesê sy ANC-lidmaatskapgeld ís betaal, berig The New Age.

Mantashe gaan media glo kap

2012-01-30 12:05

Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sal die regerende party se langverwagte dokument oor die regulering van die media voorstel.

'ANC moet homself vernuwe'

2012-01-28 08:30

Die ANC moet besef dit help nie veel om homself te verheerlik op grond van sy ryk geskiedenis as hy nie die nodige lesse kan nie.

ANC tjoepstil oor Malema-verhoor

2012-01-23 13:00

‘n Sluier van geheimhouding is getrek oor die appèlverhoor van die voormalige ANC-jeugliga pres. Julius Malema, wat glo afgeskop het.

Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak

2012-01-23 07:00

Die ANC-jeugliga beplan geen protesoptrede vir wanneer die appèlverhoor van Julius Malema, sy geskorste leier, in Johannesburg plaasvind nie.

Honderde ANC-lede by eeufeesvieringe verwag

2012-01-21 12:30

Honderde ANC-lede en ondersteuners word by die ANC se eeufeesvieringe by die Absa-stadion in Oos-Londen, Oos-Kaap verwag.

ANCYL: Mantashe is teenstrydig

2012-01-19 17:55

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, word beskuldig van teenstrydigheid nadat hy sekere leiers in die openbaar tereggewys het.

Malema: 10 dae voordat ANC sê

2012-01-15 10:00

Julius Malema se naam sal uit die ANC se lede-databasis verwyder word as sy appèl teen sy skorsing binne die volgende tien dae misluk.

Internasionale tydskrif kritiseer ANC skerp

2012-01-14 09:53

Die leidende internasionale nuustydskrif Time se nuutste uitgawe bevat ’n skerp kritiese artikel oor die ANC se regeringsrekord.

ANC-fees nie net blink

2012-01-09 08:00

Die uitjouery van pres. Jacob Zuma deur ’n deel van die skare was die brandnetels wat die ANC aan die harde werklikhede herinner.

'ANC-vieringe 'n duur dwelmmiddel'

2012-01-08 22:46

Die ANC se eeufeesviering is ‘n duur spektakel wat geskep is om mense teen hul eie verdrukking en ontmagtiging te bedwelm, meen die UPM.

Zuma bring hulde aan wit aktiviste

2012-01-08 19:25

Jacob Zuma het spesiale hulde gebring aan sommige wit aktiviste wat hulself aan demokratiese verandering in die land toevertrou het.

ANC hou spesiale erediens

2012-01-08 10:43

‘n Gewyde atmosfeer heers in Bloemfontein waar 'n interkerklike erediens in die Waaihoek Wesliaanse kerk aan die gang is.

Talle staatshoofde by stylvolle ANC-ete

2012-01-07 22:45

Die presidensiële gala-ete vir staatshoofde, ANC-leiers, lede en gaste het in ‘n reuse-tent vir 1 500 mense afgeskop.

DA wens ANC geluk met 100 jaar

2012-01-07 21:00

Helen Zille het die ANC gelukgewens met die viering van hul honderdste bestaansjaar en sê hulle het 'n indrukwekkende mylpaal bereik.

Twitter gons oor eeufees

2012-01-07 09:29

Baie boodskappe oor die ANC en sy eeufeesvieringe is op Twitter te sien. Kyk wat sommige bekendes en ander mense oor die vieringe dink.

ANC het nie gereël vir kos, verblyf

2012-01-07 07:33

Meer as 200 ANC-ondersteuners wat in Bloemfontein is, moet in busse slaap nadat die party glo nagelaat het om verblyf en kos te reël.

Malema: 'Ek wil graag wit huishulpe sien'

2012-01-06 22:53
206 menings

Malema het tydens 'n klein veldtog by die ANC se eeufeesvieringe gesê dat een van sy grootste drome is om wit huishulpe te sien.

Sarkozy wens Zuma geluk

2012-01-06 20:51

Die geskiedenis van die ANC is ‘n bron van universele inspirasie, het die president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, gesê.

Mugabe sal nié eeufees bywoon, sê Zim-media

2012-01-06 12:26

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe sal nie die ANC se eeufeesvieringe in Bloemfontein bywoon nie, het die staatsmedia berig.

ANC-eeufees: Ekstra 3 000 polisiebeamptes ingespan

2012-01-06 10:30

Meer as 3 000 polisiebeamptes van oor die land heen is in Bloemfontein saamgetrek om veiligheid met die ANC se eeufeesviering te verseker.

'Boef soos Mugabe nie in SA welkom'

2012-01-06 07:32
76 menings

Pres. Robert Mugabe is ’n “boef” en “misdadiger” en behoort nie in ’n demokratiese land soos SA welkom te wees nie, meen leiers.

‘Viering moet pynlike realiteit omkeer’

2012-01-05 08:33

Die ANC se feesvieringe moet Suid-Afrika se “pynlike” ekonomiese werklikheid, waar swart Suid-Afrikaners steeds benadeel word, omkeer.

'Struwelings bedreig ANC se eeufeesvieringe'

2012-01-03 07:46

Die struwelings oor mag en binnegevegte in die ANC bedreig die sukses van die party se eeufeesvieringe vandeesweek in Bloemfontein.

Makietie bring miljoene in

2012-01-01 09:02

Bloemfontein se “rykes”, onder wie ’n sakevrou wat in talle maatskappye se direksies dien, gaan die meeste skep uit die ANC se eeufeesmakietie.

Verblyf-warboel voor ANC-fees

2011-12-31 07:42

Met net vier dae oor voordat die ANC se eeufeesviering begin, lei die verblyfreëlings vir die besoekende staatshoofde tot yslike kwellings.

ANC in Limpopo steun nasionalisering

2011-12-20 22:55

Die ANC in Limpopo het sy oproep om nasionalisering van myne en onteiening van grond sonder vergoeding benadruk.

Mathale as nuwe ANC-voorsitter aangewys

2011-12-18 10:45

Die premier van Limpopo, Cassel Mathale, is as die ANC-voorsitter in die provinsie aangewys en het met 601 stemme gewen.

ANC-ondersoek is om ‘Titanic met kougom aanmekaar te probeer hou’

2011-12-18 08:05

Die ANC is keelvol vir joernaliste wat verwys na “anonieme bronne” en sal voortaan fyn dophou met watter media dié klikbekke praat.

Rusie breek uit by ANC-konferensie

2011-12-17 23:00

'n Onderonsie het in Polokwane tussen joernalise en ANC-amptenare uitgebreek oor naamplaatjies vir onwettige afgevaardigdes by die party se konferensie.

ANC-stellings wek kommer

2011-12-17 08:00

Redakteurs is verras en bekommerd oor die jongste stellings van ’n ANC-ringkop oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting.

ANC-fees gaan straks nog méér kos

2011-12-15 08:32

Die regering gaan meer vir die ANC se eeufeesviering aanstaande maand in Bloemfontein opdok as wat aanvanklik te kenne gegee is.

ANC sal Mugabe glo help wen

2011-12-10 22:25

Die ANC sal pres. Robert Mugabe se Zanu-PF-party volgens berigte help om volgende jaar se beplande Zimbabwiese verkiesing te wen.

ANC vra hulp met sy eeufees

2011-12-08 07:00

'n Sterk pleidooi word aan boere en ander inwoners gerig om grond beskikbaar te stel vir tentdorpe waarin die ANC se gaste kan bly.

R50 000 per dag vir huise in ANC-feestyd

2011-12-06 08:01

Inwoners van ’n luukse woonbuurt in Bloemfontein kan byna R50 000 per dag verdien as hulle hul huise tydens die ANC se eeufeesviering verhuur.

'Geen drank by ANC se Kerspartytjies, asseblief'

2011-12-04 08:02

Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, vra alle staatsdepartemente om alkoholvrye jaareindgeleenthede te hou.

Malema: Doen wat julle wil

2011-12-02 12:00

Die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het sy kritici gewaarsku dat hulle met hom kan doen wat hulle wil.

Raadslid in hof ná hy ANC-veteraan steek

2011-11-29 21:58

‘n Thulamel-raadslid het in die hof verskyn nadat hy skynbaar ‘n ANC-veteraan en eertydse Robben Eiland-gevangene met 'n mes gesteek het.

Malema 'buite konteks' aangehaal oor boerdery

2011-11-28 12:07

Die ANC-jeugliga beweer Julius Malema is buite konteks aangehaal toe hy gesê het hy is "polities klaar" en wil met beeste boer.

'Staat gemelk vir ANC se fees'

2011-11-28 07:00

Die ANC melk staatsdepartemente deur hulle te R45 000 vra om by sy eeufeesviering volgende jaar ’n uitstalling te hê.

ANC 'n 'gesonde organisasie' – Mantashe

2011-11-26 23:01

Die ANC is gesond en gaan volstoom voort na 2012, het die sekretaris-generaal van die regerende party, Gwede Mantashe, gesê.

Sexwale: Ek het nie Malema ondersteun

2011-11-25 10:08

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, sê hy het nie voor die ANC se tugkomitee verskyn om Julius Malema te ondersteun nie.

Malema en kie. se appèldokumente ingedien

2011-11-24 17:27

Julius Malema en ander jeugligaleiers het hul aansoek om appèl by die voorsitter van die ANC se nasionale appèlkomitee ingedien.

Jeugligaleiers se aansoek om appèl gou ingehandig

2011-11-24 10:14

Regsverteenwoordigers van die geskorste ANC-jeugliga-leiers sal hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee indien.

Skuif van parlement na Pta weer op die tafel

2011-11-24 08:06

Die verskuiwing van die parlement na Pretoria is weer onder bespreking. 'n ANC-LP het gesê die feit dat dit in Kaapstad gesetel is, moet hersien word.

ANC jag LP's wat nie ja stem

2011-11-24 07:04

Die ANC se lang messe is uit vir parlementslede wat nie gestem het vir die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting nie.

Inligtingswet: ANC se LP's het nie vrye keuse

2011-11-22 07:05

Die ANC se 264 parlementslede het opdrag gekry om ten gunste van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te stem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.