ARTIKELS OOR amerikaanse ope

Djokovic te goed vir koning Nadal

2011-09-13 07:59

Die eerste gekeurde Novak Djokovic van Serwië het die Amerikaanse Ope in New York gewen toe hy Rafael Nadal in die eindronde geklop het.

Roddick én Rafa sien rooi

2011-09-09 09:05

Andy Roddick het van die baan af gestorm in sy kragmeting met David Ferrer nadat spel ná twee dae se reën in die Amerikaanse Ope oplaas hervat is.

SA aanslag eindig in New York

2011-09-05 08:10

Suid-Afrika se Chani Scheepers was een punt weg van ’n oorwinning oor Francesca Sciavone van Italië in die derde ronde van die Amerikaanse Ope.

VSA Ope: Venus onttrek weens siekte

2011-09-01 11:26

Die tennisspeler Venus Williams het onthul dat sy aan Sjogren se sindroom ly, 'n outo-immune siekte wat onder meer moegheid en gewrigpyn veroorsaak.

Anderson storm voort in VSA Ope

2011-08-30 12:23

Suid-Afrika se eerste gekeurde mansspeler Kevin Anderson het na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in New York deurgedring.

Ernie wil weer ou wenresep gebruik

2011-06-14 08:58

Ernie Els het die week sy wedstrydplan afgestof waarmee hy in 1997 sy tweede Amerikaanse Ope-titel op die Congressional-baan verower het.

Nadal deur na halfeind

2010-09-10 13:12

Die Spanjaard Rafael Nadal het sy landgenoot Fernando Verdasco geklop om na die halfeindronde van die Amerikaanse Ope deur te dring.

Federer pak Soderling in kwarteind

2010-09-08 07:30

Die vyfmalige wenner van die Amerikaanse Ope, Roger Federer, is nog op koers na sy sewende agtereenvolgende eindstryd op Flushing Meadows.

Sharapova, Wozniacki in laaste 16

2010-09-04 22:10

Maria Sharapova van Rusland is deur na die vierde ronde van die Amerikaanse Ope na 'n oortuigende oorwinning oor Beatrice Capra van die VSA.

Hitte laat tennissterre sweet

2010-09-02 07:14

Rafael Nadal is kwaai getoets in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi op Flushing Meadows deur die Rus Teymuraz Gabashvili.

Nadal wil tennisgeskiedenis maak

2010-08-31 09:15

Rafael Nadal is nie net hier in die Amerikaanse Ope op soek na sy negende Grand Slam-tennistitel nie, maar ook sy loopbaan-Grand Slam.

Del Potro vat die Grand Slam

2009-09-15 03:01

Die sesde geplaasde Argentyn, Juan Martin del Potro, het die Amerikaanse Ope teen die wêreldkampioen Roger Federer, gewen.

Nadal deur na semi-finaal

2009-09-12 20:42

Rafael Nadal het deurgedring na die semi-finaal van die Amerikaanse Ope toe hy Fernando Gonzalez geklop het.

Dis weer Federer teen Hewitt

2009-09-03 11:53

Roger Federer sal probeer om sy 37ste wedstryd in ‘n ry te wen in die Amerikaanse Ope toernooi - teen ‘n bekende opponent.

 

Aussie klop Serena vir VSA-titel

2011-09-12 10:48

Die Australiër Samantha Stosur het die driemalige kampioen Serena Williams in die eindronde van die Amerikaanse Ope in New York geklop.

Wozniacki kook in VSA

2011-09-07 08:59

Caroline Wozniacki, wat eerste op die wêreldranglys is, het ’n agterstand in ’n sege oor Svetlana Kuznetsova van Rusland by die Amerikaanse Ope omskep.

VSA Ope: Anderson speel barshou

2011-09-02 11:12

Die Suid-Afrikaner Kevin Anderson het op Flushing Meadows in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi wéér 'n wenhou geslaan.

VSA Ope: Scheepers deur na 2de ronde

2011-08-31 14:49

Suid-Afrika se eerste gekeurde vrouespeler, Chanelle Scheepers, is deur na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in New York.

Orkaan Irene stuit nie VSA Ope

2011-08-30 08:00

Orkaan Irene het min skade aangerig aan die tenniskompleks in New York waar die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in helder sonskyn begin het.

Nadal koning by Amerikaanse Ope

2010-09-14 13:06

Die tennisster Rafael Nadal het sy derde Grand Slam-titel van die jaar gewen toe hy Novak Djokovic in die eindstryd van die Amerikaanse Ope geklop het.

Nadal op oorlogspad

2010-09-09 07:15

Die Spanjaard Rafael Nadal het sy ongeskonde vertoningslys in vanjaar se Amerikaanse Ope-tennistoernooi in stand gehou.

Monfils deur tot kwarteind

2010-09-07 08:25

Gael Monfils is die eerste Fransman sedert 2000 wat tot die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi deurdring.

Roddick uit VSA Ope

2010-09-02 14:48

Andy Roddick van die VSA is in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope uitgeskakel nadat hy teen Serwië se Janko Tipsarevic vasgeval het.

SA'ner slaan groot slag

2010-09-01 07:35

Kevin Anderson het die eerste keer tot die 2de ronde van ’n Grand Slam deurgedring toe hy Somdev Devvarman in die VSA Ope verslaan het.

Williams kry reuse-boete

2009-11-30 17:24

Die administrateur van die Grand Slam het gesê dat Serena Williams ‘n rekord boete van $82 500 (R610 000) gaan kry.

Del Potro slaan Nadal uit

2009-09-13 21:40

Juan Martin Del Potro het sy eerste Grand Slam finaal gehaal toe hy Rafael Nadal 6-2 6-2 6-2 by die Amerikaanse Ope geklop het.

Nadal se beserings steek kop uit

2009-09-07 11:07

Rafael Nadal het nuwe vrese oor beserings opgejaag toe hy mediese aandag tydens die Amerikaanse Ope moes ontvang het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.