ARTIKELS OOR al-kaida

Sweedse aanvalle glo opdrag van Al-Kaïda

2010-12-13 10:30

Die man wat daarvan verdink word dat hy die bomaanvalle in Swede veroorsaak het, het glo ‘n dreigement deur Al-Kaïda in Irak vervul.

Sewe in tronk oor Al-Kaïda-bande

2010-10-07 12:44

‘n Hof in Tunis het sewe Tunisiese mans tronk toe gestuur omdat hulle aan Al-Kaïda behoort het, het hul prokureur gesê.

Jemen: Agt soldate in aanval dood

2010-08-29 04:17

Agt Jemense soldate is Saterdag in ‘n aanval deur vermeende Al-Kaïda-rebelle doodgemaak, het ‘n sekuriteitsbeampte gesê.

Talle Somaliërs sterf in aanval

2010-08-24 11:22

Minstens 29 Somaliese burgers is dood in ‘n aanval wat oproeriges op troepe van die regering en die Afrika-unie se magte geloods het.

Al-Kaïda: Franse gyselaar is tereggestel

2010-07-25 22:13

Die hoof van Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb (AQIM) het gesê sy groep het 'n 78-jarige Franse gyselaar doodgemaak.

Al-Kaïda teiken Britse konvooi

2010-07-19 22:35

Vier mense is dood nadat 'n selfmoordbommer 'n konvooi geteiken het wat werknemers van 'n Britse maatskappy in noordelike Irak vervoer het.

Bin Laden se familie in Iran gestrand

2010-07-19 10:26

'n Seun van Osama bin Laden het op 'n Arabiese nuuskanaal gesê dat 20 lede van die al-Kaïda hoof se familie in Iran gestrand is.

Maak 'n bom in jou kombuis, verduidelik Al-Kaïda-tydskrif

2010-07-12 15:34

Al ooit gewonder hoe om 'n tuisgemaakte bom te maak of wat om vir Jihad in te pak? Al-Kaïda se tydskrif Inspire het die antwoorde.

Al-Kaïda wil Engelse propaganda-koerant loods

2010-07-01 04:38

Al-Kaïda beplan om hul eerste aanlyn-propaganda-koerant in Engels te loods, wat moontlik meer volgelinge binne die VSA sal lok.

Al-Kaïda-leier gee homself oor

2010-06-01 13:00

‘n Senior lid van Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb (Aqim), Athmane Touati, het homself oorgegee aan sekuriteitsmagte in Algerië.

Fifa: WB dreigement onsin

2010-05-26 14:00

Die sekretaris-generaal van FIFA, Jerome Valcke, het gesê die beweerde komplot waar Al- Kaïda 'n aanval op die Wêreldbeker beplan, bloot "bangmakery” is.

Al-Kaïda wil WB teiken – verslag

2010-05-17 16:16

Die polisie ondersoek `n verslag wat beweer dat `n weermagoffisier in Irak gearresteer is oor 'n beweerde komplot om die Wêreldbeker-sokkertoernooi te teiken.

Nog 'n Al-Kaïda-leier gedood

2010-04-20 13:48

Nog een van Al-Kaïda se hooggeplaasde leiers in Irak is in die noorde van die land doodgemaak, het 'n senior militêre woordvoerder gesê.

Bin Laden: Vervolg Khaled, en ons moor

2010-03-26 11:26

Osama bin Laden waarsku dit sal die VSA duur te staan kom as die vermeende meesterbrein agter 9/11, Khaled Sheikh Mohammed, vervolg word.

Selfmoordbomaanval eis vrouens, kinders

2010-03-05 23:08

’n Selfmoordbomaanvaller het Vrydag ’n motor vol plofstowwe teen ’n Sjiïet-kovooi in Pakistan ingejaag, het die polisie gesê.

Al-Kaïda, Soedan is hoog op AU-agenda

2010-02-02 09:27

Samewerking teen Al-Kaïda en die bevordering van eenheid in Soedan is beide kwessies wat by die 14de Afrika-unie sametrek bespreek is.

Al-Kaïda-leier in Jemen gedood

2010-01-14 08:53

Jemeense troepe het die prominente leier van ’n Al-Kaïda-sel gedurende ’n aanval op sy huis doodgemaak.

Ambassades in Jemen heropen

2010-01-05 13:22

Die Amerikaanse ambassade in Jemen het weer sy deure oopgemaak na ’n twee dae lange sluiting as gevolg van dreigemente deur die terroristegroep Al-Kaïda.

Al-Kaïda se ‘voetsoldaat’ sit lank

2009-12-11 07:19

’n Man is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy met Al-Kaïda saamgesweer het om vliegtuie op te blaas.

Taliban-leier se dorp beset

2009-10-24 13:57

Die Pakistanse leër het saam met Amerika die dorp waarin die leier van die Taliban woonagtig is, suksesvol beset.

VSA-Ambassade wéér ontruim

2009-10-13 11:39

Die Amerikaanse ambassade in Pretoria het vir ‘n tweede keer ontruim, maar amptenare wil nie uitbrei oor die rede nie.

Bin Laden: Obama 'magteloos'

2009-09-14 10:03

Osama bin Laden sê die president van die VSA, Barack Obama, is "magteloos" om die oorlog in Afganistan te beëindig.

 

Bin Laden dreig Franse oor sluier-wet

2010-10-28 08:00

Osama bin Laden, dreig om Franse burgerlikes te vermoor in weerwraak vir hul land se steun aan die Amerikaans-geleide oorlog in Afganistan.

Nóg Pakistanse militante sterf in VSA-aanval

2010-09-09 04:34

‘n Aanval deur Amerika in die noordwestelike stammestrook van Pakistan het minstens vier militante naby die grens met Afganistan gedood.

Sanksies teen bin Laden se skoonseun ingestel

2010-08-25 04:31

Die Amerikaanse tesourie het Dinsdag sanksies teen die skoonseun van die Al-Kaïda-hoof, Osama bin Laden ingestel.

Spaanse gyselaars vrygelaat

2010-08-24 00:10

Die twee Spaanse gyselaars wat deur Al-Kaïda se tak in Noord-Afrika sedert November aangehou is, is Maandag vrygelaat.

Vrese van nuwe skuilplek vir terroriste

2010-07-23 09:31

'n Wapenhandelaar wat besig is om vegters in die Somaliese berge op te lei kan tot 'n nuwe Tora Bora - ‘n voormalige skuilplek vir Al-Kaïda - lei.

Clinton: 'Bin Laden is in Pakistan'

2010-07-19 15:11

Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, het tydens 'n televisie-onderhoud gesê sy glo Osama bin Laden is steeds in Pakistan.

Obama waarsku Afrika

2010-07-14 13:48

Pres. Barack Obama het ná die bomaanvalle in Uganda gesê Shebab en Al-Kaïda ag nie lewens in Afrika as waardevol nie.

Moor vir profeet, sê tydskrif

2010-07-11 18:54

'n Artikel in 'n Al-Kaïda-tydskrif het 'n beroep op lesers gedoen om enigiemand wat die profeet Mohammed beledig, tereg te stel.

Vyf in hulp-konvooi verbind met Al-Kaïda

2010-06-07 03:26

Vyf aktiviste aan boord van 'n noodlenigingskip wat deur Israeliese magte aangeval is, kan glo verbind word met Hamas en Al-Kaïda.

Nóg 'n Al-Kaïda-leier glo dood

2010-06-01 12:02

Die derde in beheer van die terroristegroep Al-Kaïda is glo tydens ‘n missielaanval deur die Amerikaanse weermag in Pakistan gedood.

Al-Kaïda ontken beweerde komplot teen SA

2010-05-26 05:37

Al-Kaïda het alle aantuigings van die regering ontken wat beweer dat verdagte militante ‘n aanval op die Wêreldbeker beplan.

Irak: Reeks bomme eis 58 lewens

2010-04-24 04:05

'n Reeks ontploffings wat meestal Shiite-aanbidders geteiken het, het minstens 58 mense doodgemaak, het beamptes in Irak Vrydag gesê.

Twee topleiers van Al-Kaïda dood

2010-04-19 22:14

Twee belangrike Al-Kaïda-figure in Irak is dood, het Nuri al-Maliki, Irak se premier, Maandag aangekondig.

Taliban-aanvalle eis talle lewens

2010-03-12 07:16

’n Suid-Afrikaanse veiligheidsoperateur en sy Afgaanse kollega is onder die jongste slagoffers van toenemende Taliban-gedrewe geweld.

Somaliese beampte oorleef bomaanval

2010-02-15 18:36

‘n Top Somaliese verdedigingsbeampte het Maandag ‘n aanval deur ‘n Islamitiese selfmoordbommer in Mogadisjoe oorleef.

Somaliese rebelle staan saam

2010-02-02 03:54

Somaliese rebelle-groepe het Vrydag verklaar dat hulle beplan om saam te werk in 'n poging om die Islamitiese jihad van Al-Kaïda te bevorder.

Al-Kaïda hoof vas in Jemen

2010-01-06 19:10

’n Al-Kaïda-hoof, wat na bewering verantwoordelik is vir dreigemente teen buitelandse belange in Jemen, is vasgetrek.

VSA het geweet van 'Kersverrassing'

2009-12-31 12:04

VSA-intelligensie het geweet Al-Kaïda beplan 'n "Kersfeesverrassing", maar was té oorweldig om 'n bedreiging te identifiseer.

Al-Kaïda verantwoordelik vir ontvoerings

2009-12-08 10:55

Al-Kaïda het verantwoordelikheid aanvaar vir die ontvoering van ‘n Fransman in Mali asook van drie Spanjaarde in Mauritanië.

Pakistan veg terug

2009-10-17 11:41

Die oorlog-geteisterde Pakistan het ‘n lang verwagte aanval op die Al-Kaïda en- Taliban-vesting aan die Afgaanse grens geloods.

'Moslems sal Obama kelder'

2009-09-23 11:16

’n Nuwe video deur Al-Kaïda sê Obama is nes Bush, en hy sal sy einde aan die hand van die Moslem-nasie ontmoet.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.