ARTIKELS OOR al kaïda

Al-Kaïda dalk agter ontvoering van SA man

2011-11-27 09:31

Daar word gevrees dat gewapende ekstremiste verwant aan Al-Kaïda die Suid-Afrikaner Stephen McGown saam met ’n Nederlander en ’n Sweed ontvoer het.

Een dood, talle beseer in handgranaat-aanvalle

2011-10-24 22:00

Die polisie vermoed dat Shebab-rebelle verantwoordelik is vir twee handgranaat-aanvalle in minder as een dag in sentraal-Nairobi.

Amerika: wees op jul hoede

2011-09-02 23:03

Die Amerikaanse staatsdepartement het gewaarsku dat almal wat tydens die herdenking van die 9/11-aanvalle reis, op hul hoede moet wees.

Withuis ontken uitlek van Bin Laden-geheime

2011-08-11 11:10

‘n Senior lid van die Republikeinse Party eis ‘n ondersoek na gerugte dat die Withuis geheime oor Osama bin Laden se dood gelek het.

Veertig Taliban-rebelle in Pakistan gedood

2011-06-30 11:31

Pakistanse magte het gesê hulle het ‘n belangrike gebied naby die Afgaanse grens teruggeneem ná hulle 40 Taliban-rebelle daar gedood het.

Al Kaïda sweer wraak

2011-05-06 22:51

Al Kaïda het in ‘n verklaring op ‘n jihad-webblad wraak gesweer op Osama se moord, het die Amerikaanse monitorgroep SITE Intelligence, berig.

Al-Kaïda ontvoer glo Fransmanne

2010-09-22 14:41

Al-Kaïda in Noord-Afrika het verantwoordelikheid vir die ontvoering van vyf Franse burgerlikes naby ‘n uraniummyn in die Nigerdelta gevat.

Bin Laden agter mislukte aanval

2010-01-24 12:00

Al-Kaïda-leier Osama Bin Laden het 'n nuwe stemboodskap uitgereik waarop hy verantwoordelikheid neem vir die bompoging in Detroit op Kersdag en sê daar sal verdere aanvalle wees.

 

Robotvliegtuie in Pakistan eis tien militante se lewens

2011-11-16 17:25

Tien militante is dood toe Amerikaanse robotvliegtuie ‘n Taliban-kamp naby die grens tussen Afganistan en Pakistan geteiken het.

Mans brand los op buspassasiers, 22 sterf

2011-09-13 12:57

Gewapende mans het ‘n bus in die Irakse woestyn voorgekeer en 22 passasiers beveel om uit te klim voordat die mans hulle doodgeskiet het.

Bom eis vyf in Pakistan

2011-08-11 15:20

Twee bomaanvalle op dieselfde plek, slegs ‘n uur uit mekaar, het die lewens van vyf mense in Peshawar in Pakistan geëis.

Filippyne: Militantes dood 7 soldate

2011-07-28 10:02

Militantes het sewe soldate gedood en nog 21 beseer in ‘n skietery tydens ‘n poging om 'n terroristebasis in die Filippyne te vernietig.

Bin Laden-skuilplek was Al Kaïda-beheersentrum

2011-05-07 23:00

'n Amerikaanse intelligensie-amptenaar sê die huis in Pakistan waar Osama bin Laden doodgeskiet is, was die aktiewe beheer-en bevelsentrum van Al Kaïda.

Algerië: Vyf dood in Islamitiese aanvalle

2010-10-04 13:40

Militante vegters het vyf soldate in oostelike Algerië doodgemaak en nog tien gewond, het plaaslike koerante berig.

Bin Laden se eks-lyfwag skryf boek

2010-04-23 14:04

'n Voormalige lyfwag van Osama bin Laden het 'n boek geskryf wat jongmense probeer oorreed om nie by Al-Kaïda aan te sluit nie.

Ambassades bly gesluit in Jemen

2010-01-04 11:45

Amerika en Brittanje het hulle ambassades in Jemen gesluit gehou na vrese oor moontlike militante aanvalle.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.