ARTIKELS OOR afrikabeker

Afcon: Gasheerstede bekend

2012-05-04 13:03

Die gasheerstede vir die sokkerwedstryde van die 2013 Afrikabeker-toernooi, wat in Suid-Afrika beslis word, is bekendgemaak.

Zambië klop Ivoorkus-reuse vir Afrika-kroon

2012-02-13 10:36

Zambië het verras toe hy sy eerste Afrikabeker-trofee gewen het deur die gunstelinge, Ivoorkus, in die eindstryd in Gabon te klop.

Zambië in opmars na Afrika-kroon

2012-02-01 15:23

Zambië is die enigste span uit Suider-Afrika waarop ondersteuners nog hul hoop kan vestig in die Afrikabeker wat nou die uitklopfase bereik het.

Steven kan tog vir Bafana uitdraf

2011-09-28 08:17

Steven Pienaar is nie in Bafana se groep ingesluit nie, maar kan steeds in die beslissende kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker betrek word.

Bafana het wéér g’n plek vir Mokoena

2011-03-16 08:19

Aaron Mokoena, Bafana Bafana se afgeskeepte WB 2010-kaptein en mees ervare verdediger, het wéér ’n afjak van die breier, Pitso Mosimane, gekry.

Knap gedaan, sê sokkerbaas aan Bafana

2010-10-12 08:00

Kirsten Nemantandani, voorsitter van Safa, het Bafana gelukgewens met hul gelykop-uitslag teen Sierra Leone in die kwalifiserende stryd vir die Afrikabeker.

'SA mag nie een oomblik slaplê teen Niger'

2010-09-03 08:34

Bafana-afrigter Pitso Mosimane het sy spelers “duidelik laat verstaan” dat enigiets minder as hul beste spel nie goed genoeg sal wees teen Niger nie.

Bafana voel druk

2010-08-31 07:51

Bafana dra swaar aan die gunsteling-etiket aan die vooraand van sy eerste kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker in 2012, sê Pitso Mosimane.

Egipte wys 3de keer in ry wie’s baas in Afrika

2010-02-01 12:02

Egipte het vir die teleurstelling om nie vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi te kwalifiseer nievergoed deur die as Afrika se kampioen gekroon te word.

Mosambiek-afrigter afgedank

2010-01-21 18:06

Die afrigter van Mosambiek se sokkerspan, Mart Nooij, is afgedank nadat sy span 'n swak vertoning by vanjaar se Afrikabeker gelewer het.

Sokkeraanval: Tweede groep maak aanspraak

2010-01-12 14:45

’n Tweede groep rebelle het verantwoordelikheid vir die dodelike aanval op Togo se sokkerspan, waarin drie mense dood is, aanvaar.

Burkina Faso verras

2010-01-12 10:50

Burkina Faso het die kaarte in die Afrikabeker-sokkertoernooi lelik deurmekaargekrap deur gelykop (0-0) teen die Ivoorkus te speel.

Pienaar: Togo-aanval nie impak op WB

2010-01-11 12:36

Steven Pienaar het gepoog om vrese oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi se finaal uit die weg te ruim na die aanval op die Togo-span.

Nog aanvalle kom, waarsku Angolese rebelle

2010-01-10 16:38

Angolese rebelle wat op Togo se sokkerspan losgebrand het, het die Afrikabeker-sokkertoernooi met nog aanvalle gedreig.

SA se 2010-planne bly onveranderd

2010-01-10 12:28

Die aanval op Togo se sokkerspan in Angola sal niks aan SA se aanbieding van die sokkerwêreldbekertoernooi in Junie verander nie.

Toernooi gaan voort, maar Togo besluit nog

2010-01-09 12:58

Togo se sokkerspan besluit nog of hulle gaan deelneem, maar die Afrikabeker--toernooi in Angola sal voortgaan.

 

Bafana gly verder op ranglys

2012-02-16 14:04

Zambië het 28 plekke op die Fifa-ranglys tot die 43ste plek in die wêreld geklim nadat hy die Afrikabeker-toernooi gewen het

Ivoorkus teen Zambië in Afrikabeker-eindstryd

2012-02-09 11:01

Die gunsteling om die Afrikabeker te wen, die Ivoorkus, sal in die eindstryd van vanjaar se toernooi teen Zambië te staan kom.

‘Onnosel’ Safa moet appèl laat vaar

2011-10-11 12:03

Bafana Bafana is’n plek in die Afrikabeker-toernooi kwyt en het steeds nie herstel van die vernedering van sy Afrikabeker-“uittog” nie.

Bafana klop Egipte

2011-03-26 23:00

Bafana Bafana het hul kwalifiseringswedstryd in Johannesburg teen Egipte gewen na 'n doel in die doodsnikke van die kragmeting.

Egipte wil sokkerstryd uitstel

2011-02-23 08:18

Die politieke onrus in Egipte het die sokkerliga daar tot stilstand gedwing en die Farao’s sien nie kans om aanstaande maand al na SA te reis nie.

Bafana se Steven Pienaar beseer

2010-10-02 12:15

Bafana-onderkaptein Steven Pienaar moes hom weens 'n besering aan die span onttrek wat in 'n Afrikabeker-kwalifiseringswedstryd teen Sierra Leone speel.

Senuwees lol, sê Bafana-groentjie

2010-09-01 08:48

'n Skrale maand gelede het die Bafana-groentjie Keagan Richie, nog die handtekeninge van Steven Pienaar, MacBeth Sibaya en Aaron Mokoena gejag.

‘Groener’ Bafana teen Niger

2010-08-27 08:34

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan gaan sy aanslag op ’n plek tussen Afrika se grotes met ’n hele paar “nuwe” gesigte begin.

Afrikabeker: Zambië, Kameroen dring deur

2010-01-22 13:02

Kameroen en Zambië is die laaste twee spanne wat hul plekke in die kwarteindronde van die Afrikabeker-sokkertoernooi bespreek het.

Egipte en Nigerië dring deur op ’n drafstap

2010-01-21 09:29

Egipte en Nigerië se sokkerspanne het sonder moeite tot die kwarteindronde van die Afrikabeker-toer­nooi deurgedring.

Togo nou gediskwalifiseer

2010-01-12 11:51

Togo is amptelik gediskwalifiseer uit die Afrikabeker-toernooi nadat die span huis toe gevlieg het na ‘n dodelike aanval op hulle.

Togo doelwagter sterk aan in SA

2010-01-11 15:17

Die Togolese doelwagter sterk aan in Suid-Afrika, maar dokters gaan die deeltjies van die koeël wat hom getref het in sy maag los.

Twee vas na Togo-aanval

2010-01-11 10:53

Polisie in Angola het twee verdagtes in verband met die skietery op die Togolese sokkerspan in aanhouding geneem.

Togo moet huis toe, sê premier

2010-01-10 14:56

Die premier van Togo het sy land se nasionale sokkerspan aangesê om dadelik terug te keer huis toe ná 'n dodelike aanval in Angola.

Togo uit Afrikabeker ná dodelike aanval

2010-01-09 20:37

Togo se sokkerspan het aan die Afrikabeker-toernooi onttrek ná drie mense dood is tydens 'n aanval op die span se toerbus.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.