ARTIKELS OOR afrikaans

'Afrikaanse groepe bekommerd' – Phosa

2012-05-08 19:06

Afrikaanses is bekommerd oor die toestand van regering in Suid-Afrika, het die ANC se tesourier-generaal, Mathews Phosa, gesê.

'Afrikaans is nie die teiken'

2012-03-28 07:02

Afrikanerhelde word nié geteiken wanneer oor naamsveranderinge in Pretoria besluit word nie, het die burgemeester gesê.

Sommige Antwoord ‘ja’, ander weer ‘nee’

2012-02-26 10:15

Die Antwoord is onoorspronklik. Hulle het Afrikaanse musiek ’n slegte naam gegee en luisteraars vervreem, meen twee digters.

Só word geveg vir Afrikaans se regte

2012-02-12 09:14

Na aanleiding van die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale het Solidariteit ‘n “vegplan” van miljoene rande vir Afrikaans aangekondig.

Nederland steun Afrikaans in mosie

2011-12-05 08:03

Die kans is goed dat die Interparlementêre Komitee van die Nederlandse Taalunie ’n mosie aanvaar om die posisie van Afrikaans te ondersteun.

Matie-rektor reik die hand

2011-11-13 11:15

Die rektor van die US en die nuwe president van die konvokasie het mekaar die hand gereik oor die toekoms van Afrikaans op dié kampus.

Gee terug ons taal!

2011-11-06 08:05

Die inploffing van Afrikaans aan die Universiteit van Stellenbosch is die dryfkrag agter besorgde Maties en burgerlike organisasies.

Afrikaanse kinders kan nie spel nie

2011-07-24 11:00

Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met tegnologie wat ’n groot rol speel.

Kaartjies vlieg vir Afrikaanse taalfees in Nederland

2011-05-31 08:00

Sowat 60% van die 2 000 beskikbare kaartjies is reeds verkoop vir die Afrikaanse taalfees wat by die Tropentheater in Amsterdam gaan plaasvind.

Nee vir taal-verkragting, sê Riaan

2011-03-27 07:04

Loslit-Afrikaans word verkeerdelik beskou as ’n verskoning om slordig te praat en woorde verkeerd uit te spreek, sê Riaan Cruywagen

Woning vir Afrikaans verseker

2010-12-28 08:10

Sekskatjies, skopboks en sottepraatjies. Met dié woorde wurm Afrikaans homself by 'n Poolse universiteit in.

SABC3 wil meer nuwe Afrikaanse programme uitsaai

2010-11-22 08:15

Daar is nie genoeg Afrikaans op TV nie, sê SABC3, met die openbare uitsaaier wat beplan om baie meer Afrikaanse kykstof uit te saai.

849 naamsveranderinge in 14 jaar

2010-10-13 14:00

849 veranderinge is aan name van woonbuurte, voorstede en geografiese plekke sedert 1996 gemaak. Een van die minste hiervan is na Afrikaans.

Tolke dalk na Maties-lesingsale

2010-10-01 09:00

’n Tolkdiens word ondersoek as ’n moontlike oplossing vir die jare lange taaldebat by die Universiteit Stellenbosch.

Dit is weer Versindaba-tyd

2010-08-27 01:47

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer digters en skrywers saamdrom vir die Woordfees se Versindaba.

Eerste stappe na Afrikaanse universiteit

2010-08-26 09:45

’n Loodskomitee is op ’n gespreksforum oor die Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU) in die Huis den Nederlanden in Pinelands aangewys.

Entrepreneurs leer, in Afrikaans

2010-07-15 11:05

Solidariteit Helpende Hand se 1ste Afrikaanse entrepreneurskonferensie word aangebied vir entrepreneurs regoor SA.

Afrikaans is cool en vol skop

2010-06-09 01:58

Afrikaanse musiek, teater en boeke het die wêreld behoorlik aan die brand, en Jack Parow gaan wys hoe cool en springlewendig Die Taal is.

Afrikaans bly onderrigtaal by kollege

2010-05-12 23:38

Afrikaans sal nie as onderrigtaal uitgefaseer word by die Grootfontein landbou-kollege in die Oos-Kaap nie, het AfriForum-jeug gesê.

Miljoene nodig vir nuwe Afrikaanse universiteit

2010-04-27 06:25

Na bewering is minstens R10 miljoen in die eerste jaar nodig om ’n vrye Afrikaans universiteit (VAU) tot stand te bring.

Taaltwis kan in hof draai

2010-04-19 08:18

Die jongste veldslag in die Universiteit Stellenbosch (US) se taalstryd kan dalk met die hooggeregshof as loopgraaf plaasvind.

Vermeende verkragter mag by KKNK optree

2010-04-08 07:46

Die Afrikaanse sanger wat glo ‘n aanhanger verkrag het, mag voortgaan met sy konserte by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees.

Groep slaan slag in Maties-verkiesing

2010-03-31 08:38

Die lede van die konvokasie van die US stuur ’n sterk boodskap dat Afrikaans as akademiese taal nie verder verswak moet word nie.

Afrikaans sterf, sê Breyten

2010-03-25 07:10

Hy is bevoorreg om Afrikaans in sy leeftyd te sien uitsterf, het die digter Breyten Breytenbach Woensdag gesê.

‘SEB maak iets in wit Afrikaners wakker’

2010-02-18 08:00

Jong wit Suid-Afrikaners kla vinnig regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) ontneem hulle van geleenthede.

‘Uitreiking nodig oor Afrikaans’

2010-01-29 07:25

Groter uitreiking en inklusiwiteit is nodig wanneer weer in die toekoms oor die stand van Afrikaans vergader word.

Pomp net waar jy wil

2010-01-19 12:38

Geniet hom op die strand. Span uit met hom op jou bed. Verlustig jou in hom by die koffiewinkel. Bestudeer hom selfs skelmpies.

Bekende sangers in Afrikaanse fliek

2009-10-10 12:32

Die sangers Theuns Jordaan en Elizma Theron verruil vir sowat drie weke hul rolle as sangers tydelik vir dié van rolprentsterre.

Afrikaners is NIE God se witbroodjies

2009-09-06 12:02

Hy het soos ’n vulkaan wat jare al prut uiteindelik uitgebars, vertel Casper de Vries, en die geveg wat dit afgegee het, is nie mooi nie.

Afrikaans 'aan't uitsterf as onderwystaal'

2009-08-17 06:16

Afrikaans, soos ander inheemse tale, gaan geleidelik uitsterf as onderwystaal in Suid-Afrika, het 'n Kaapse professor gesê.

 

'Ons moet Afrikaanses verstaan' – Mantashe

2012-05-08 18:01

Die ANC het ‘n verpligting om die bekommernisse van Afrikaanse liggame in die land te verstaan, het Gwede Mantashe gesê.

ANC slaan Afrikaans se wind uit

2012-03-01 09:00

Die ANC het in die parlement waarskynlik Afrikaans se wind uitgeslaan toe hy voorstelle wat dié taal kon beskerm, van die tafel gevee het.

Brit praat Afrikaans, Russies, 9 ander tale

2012-02-21 14:02

Die 20-jarige Britse student Alex Rawlings is 'n volle 11 tale magtig, insluitend Afrikaans, Engels, Grieks en Russies.

Heelwat vertalings op Woordfees-program

2012-02-02 08:55

Die skrywer Rachelle Greeff bring Buitepos, haar tweede toneelstuk ná haar treffer Die naaimasjien, na die dertiende Stellenbosse Woordfees.

Max du Preez betaal vir 'maaifoedie'

2011-11-25 08:08

Max du Preez is een van heelparty mense wat inisiatief getoon het in hul borgskap van ’n woord in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Leemtes in wet ‘maak veeltaligheid ’n hersenskim’

2011-11-08 08:07

Die nasionale taalwetsontwerp, wat ten doel het om die regering te dwing om veeltaligheid toe te pas, is in die parlement ter tafel gelê.

Afrikaanse flieks is terug in Silwerskerm-fees

2011-07-29 08:22

Die eerste Silwerskerm-fees van klassieke Afrikaanse rolprente draai van 5 tot 11 Augustus in Nu Metro-bioskope landwyd.

116 jaar van Afrikaanse flieks

2011-07-02 07:45

Die rolprentskrywer Leon van Nierop het 3 600 km afgelê en sowat 200 Afrikaanse prente opnuut onder oë gehad vir ’n omvattende televisiereeks.

VF+: 'Doodsklok vir Afrikaans by Unisa'

2011-03-30 21:00

Die VF+ het verneem dat die departement van kommunikasiewetenskappe aan UNISA voortaan alle kursusse slegs in Engels wil aanbied.

Lapa-wenners bekend gemaak

2011-03-05 08:28

Die wenners van die Lapa- roman-en-jeugromankompetisie is tydens ’n luisterryke geleentheid in Stellenbosch bekend gemaak.

Afrikaanse skole as Engels gelys

2010-12-01 07:43

Die hoërskole Uitsig en Silverton het kapsie gemaak omdat hulle onlangs op ’n lys as 'Engelse' skole in die Pretoria-omgewing ingedeel het.

AfriForum-Jeug, Blade in gesprek

2010-10-16 07:18

AfriForum-Jeug het met dr. Blade Nzimande vergader om oor die bevordering van Afrikaans en moedertaalonderrig op tersiêre vlak te praat.

Afrikaans as regstaal word eersdaags onthoof

2010-10-11 06:39

’n Vooraanstaande Suid-Afrikaanse regsman het ’n ernstige beroep op regslui gedoen om saam te staan om Afrikaans as regstaal te bevorder.

‘Brink se’ Spaanse ridder weer op Afrikaanse rakke

2010-09-15 15:00

André P. Brink se vertaling van Don Quijote is ná 20 jaar weer beskikbaar in 'n herdruk van dié Spaanse meesterstuk.

Vandag in die geskiedenis

2010-08-26 10:21

Die eerste vertaling van die hele Bybel in Afrikaans verskyn op 26 Augustus 1933. Vandag is ook Gareth Cliff en Hestrie Cloete se verjaardae.

Afrikaans nog net by 2 universiteite

2010-08-16 08:20

Daar is nog net twee universiteite in Suid-Afrika waar Afrikaans beskou word as die primêre medium van onderrig.

Musiekvideo: Blaas jou Vuvuzela

2010-06-22 16:00

Kan hierdie Radio Kalahari Orkes-musiekvideo in Die Antwoord en Jack Parow se reuse voetspore op die web volg? Kyk en gee jou mening.

ANC: Afrikaans kry aandag

2010-05-21 06:23

Daar sal dalk binnekort finaal besluit word oor waar Afrikaans as onderrigmedium in skole en universiteite staan.

Los Afrikaans uit, sê landboustudente

2010-05-11 11:00

Studente by die Landboukollege Grootfontein het ‘n staking oor die moontlike afskaffing van Afrikaans aangekondig, sê AfriForum Jeug.

Nóg ’n klagte oor Afrikaans op SAA

2010-04-22 07:21

’n Man vertel hoe hy gedreig is dat hy van ’n vlug gegooi gaan word nadat hy gevra het dat veiligheidsinstruksies in Afrikaans gelees word.

Herrie los oor man Afrikaans praat

2010-04-19 06:34

’n Lugwaardin van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ’n passasier by haar senior verkla omdat hy Afrikaans met haar gepraat het.

Afrikaanse sanger uit op borgtog

2010-04-07 17:30

‘n 37-jarige Afrikaanse sanger wat van verkragting beskuldig word, is in die Oudtshoornse landdroshof vrygelaat op borgtog.

Afrikaanse skrywers reageer oor taal

2010-03-30 10:20

Verskeie skrywers het van hulle laat hoor nadat Breyten Breytenbach en Ampie Coetzee gesê het skrywers is te stil oor die verskraling van Afrikaans.

Taalkwessie wen punte in hof

2010-03-16 21:57

'n Advokaat het 'n saak gewen waarin hy voer die regering kom nie sy verpligting na om die gebruik van die amptelike landstale te reguleer nie.

Afrikaans is op sy eie, sê staat

2010-02-08 06:34

Die regering kan nie Afrikaans só help ontwikkel dat dit op ’n vlak kom waar dit “ten volle kan deelneem" aan wêreldwye ontwikkelinge nie.

‘Nee’ vir FW se beraad

2010-01-23 06:09

Prof. Russel Botman, rektor van die Universiteit Stellenbosch, het oudpres. F.W. de Klerk se uitnodiging na ’n gesprek oor Afrikaans by universiteite van die hand gewys.

Onnie stap noot vir noot bank toe

2010-01-19 11:51

Nootvas al die pad bank toe. Dít was die enigste pad vir ’n musiekonderwyser op die gewilde musiekprogram Noot vir Noot.

Afrikaans (en ander) amptelik by UJ

2009-09-16 15:13

Die Universiteit Johannesburg (UJ) het Afrikaans as een van die universiteit se amptelike onderrigtale aangewys.

Google se Afrikaans sukkel maar

2009-08-29 20:57

Google het Afrikaans as ’n vertaalfunksie bygewerk, maar die soekenjin het nog nie Die Taal so lekker onder die knie nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.