ARTIKELS OOR afrika

Boeke is 'n byproduk, sê Bakkes

2011-07-19 09:06

Hy is ‘n reisiger vóór hy ‘n skrywer is, sê Johan Bakkes, die bekroonde outeur van boeke soos Norrevøk en Moer toe die vreemde in.

800 boere maak planne vir Afrika

2011-04-07 22:00

Sowat 800 boere maak planne om hul bedrywighede na die Kongo (Brazzaville) en Mosambiek uit te brei, sê Agri SA.

Mugabe: Blair en Bush moet aangekla word

2010-12-02 01:31

Pres. Robert Mugabe het gevra hoekom Tony Blair en George W Bush nie vir oorlogsmisdade aangekla word en nie die Soedanese leier nie.

Vigs halveer lewensverwagting in Swaziland

2010-11-19 15:00

‘n Dubbele klap van ‘n Vigs- en tuberkulose-epidemie veroorsaak dat die gemiddelde lewensverwagting in Swaziland nou 31 jaar is.

Lugredery verbied Nigeriese pelgrims

2010-10-15 15:16

Israel het sy staatslugredery El Al verbied om duisende pelgrims vanuit Nigerië te vervoer as gevolg van veiligheidsredes.

Egskeidings sleg vir samelewing in Egipte

2010-10-15 02:34

Egipte se Minister van Nasionale Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling waarsku dat toename in egskeidings die samelewing kan beskadig.

5 dood na ontploffing in Algerië

2010-10-14 04:18

Vyf mense is dood en ten minste een beseer nadat ‘n bom in Tebessa, Algerië ontplof het.

Skoolbus vol kinders gekaap

2010-09-28 14:21

Gewapende mans het ‘n skoolbus in Nigerië gekaap en hou 15 ontvoerde skoolkinders gyselaar, sê plaaslike polisie.

Griekse vragskip vrygelaat ná kaping

2010-09-27 14:16

Die Griekse vragskip met 12 Oekraïniese bemanningslede, wat glo deur seerowers aangeval en gekaap is, is vrygelaat.

Kameroen: Dooie joernalis glo gemartel

2010-09-20 10:10

Die Kameroense joernalis Cyrille Germain Ngota Ngota, wat vroeër vanjaar in aanhouding dood is, is eers gemartel, meen sy broer.

MDC: Maak hul SA burgers

2010-09-17 18:46

Zimbabwiërs wat onwettig Suid-Afrikaanse identiteitsdokumente bekom het, moet burgerskap in dié land ontvang.

Kombuismes-moordenaar: Dit was ekonomiese frustrasie

2010-09-17 11:08

Die seun van ‘n senior intelligensie-beampte het erken dat hy sy pa en vier ander familielede vroeër dié week vermoor het.

Woede oor Air Namibia

2010-09-16 22:06

Dit smeul behoorlik ná Air Namibia uit die bloute aangekondig het dat die vlug tussen Walvisbaai, Lüderitz en Kaapstad opgeskort word.

Boetes by Nam-grens gekeer

2010-09-16 13:04

‘n Moratorium geld op die verdere hef van die omstrede Agri Inspec-boetes wat namens die Namibiese Akkerbouraad gehef is.

Windhoekers herwin 11 000 ton in twee weke

2010-09-15 21:59

Net vier woonbuurte in Windhoek het in die laaste twee weke ‘n allemintige 11 580 ton se herwinbare vullis uitgesit.

Vrae oor seun se dood

2010-09-14 23:34

Behalwe vir die diepe rou waarin Thinus Bakkes se skokdood sy familie en skoolmaats gedompel het, is daar heelwat vrae oor sy dood.

Voorvaders veroorsaak glo treinongelukke

2010-09-14 10:00

Inwoners van die Sofala-provinsie in Mosambiek is van mening dat hul woedende voorvaders te blameer is vir 'n reeks treinongelukke.

Gru-toneel toe lyke in moeras gevind word

2010-09-13 11:59

Owerhede in Burundi het sewe lyke, sommiges kaal en in stukke gekap, in ‘n moeras gevind sowat 20km vanaf die hoofstad.

Kenia help Pakistan uit

2010-09-11 07:00

Kenia het Vrydag 100 ton se rys, tee, poeiermelk en geblikte vleis na vloed-slagoffers in Pakistan gestuur, het die president gesê.

Bom ontplof by lughawe se hek

2010-09-10 10:00

Volgens ‘n Somaliese sekuriteitsbeampte het ‘n motorbom voor die hek van die Mogadisjoe-lughawe ontplof, het AP berig.

Duitse vragskip vrygelaat

2010-09-09 14:23

Die Duitse vragskip, Magellan Star, is vrygelaat ná ‘n skietstilstand tussen seerowers en die vloot, het die eienaar van die skip gesê.

Nam: Dis nag oor krag

2010-09-09 11:24

Verskeie klein dorpe regoor Namibië sit sonder krag nadat dié dorpe se rade nie hul NamPower-rekeninge betaal het nie.

Nigerië sal in Januarie stem

2010-09-08 14:22

Nigerië se presidensiële verkiesing sal in Januarie 2011 plaasvind, wat dié land se burgers slegs vier maande gee om te registreer.

Drie sterf in Somaliese skietgevegte

2010-09-07 12:42

Volgens ‘n nooddiensbeampte is drie mense dood in die hoofstad van Somalië nadat skietgevegte tussen militante groepe uitgebreek het.

Polisie: Dit was rubberkoeëls

2010-09-03 11:49

Mosambiekse polisie ontken dat hulle met lewendige ammunisie op betogers geskiet het alhoewel sewe mense tydens dié betogings doodgeskiet is.

Zim's se vergunning deur kabinet beëindig

2010-09-02 16:50

Die spesiale vergunning van die kabinet aan Zimbabwiese burgers in Suid-Afrika gaan aan die einde van die jaar beëindig word.

Mosambiek: Polisie skiet 2 kinders dood

2010-09-01 19:00

Polisie skiet twee kinders dood tydens die betoging in Mosambiek. Betogers is woedend oor die stygende pryse hiér.

Afrika se weerpatrone van bo bekyk

2010-08-31 16:31

Duisende hoëresolusie-foto's van Afrika en die res van die aarde se wind en weerpatrone word deur satellietkameras geneem vir waarneming.

Algeriese troepe dood Islamiete

2010-08-28 05:46

Algeriese troepe het na bewering drie gewapende Islamiete oos van Algiers doodgeskiet, het die koerant El Watan berig.

Twee sterf in Guinee-vloede

2010-08-27 04:32

Twee persone is dood en ses beseer nadat swaar reën vloede veroorsaak het in Guinee se hoofstad, Conarky.

Vrou kritiek ná vliegramp

2010-08-26 15:06

Die enigste oorlewende passasier van die vliegongeluk in die westelike deel van die DRK is steeds in ‘n kritieke toestand.

Berugte bendeleier van Nigerie dalk dood

2010-08-26 05:19

Nigerie se berugste bendeleier, Soboma George, is glo doodgeskiet maar die polisie het nog nie sy lyk gekry nie.

Somaliese aanvalle eis nog 6

2010-08-25 15:48

Nog ses Somaliese burgers is dood ná aanvalle op troepe van die regering en die Afrika-unie (AU) se magte in Mogadisjoe.

Moord op vredewerkers: Twee vas

2010-08-19 17:09

Twee mans is deur die Kongolese weermag in hegtenis geneem in verband met die grusame moord op drie Indiese vredewerkers van die Verenigde Nasies (VN).

SAR sal Ugandese rebelleleier help vang

2010-08-18 21:26

Die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) het beloof om Joseph Kony, die hoof van die berugte Ugandese rebellebeweging LRA, vas te trek.

Beseerde buffel maak bewaarder dood

2010-08-17 18:57

‘n Beseerde buffel het ‘n Zimbabwiese wildbewaarder doodgemaak. Kollegas van dié wildbewaarder sê hy het sy lewe aan wilde diere gewy.

SAOG vermy konfrontasie met Mugabe

2010-08-17 14:28

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se besluit om pres. Robert Mugabe nie oor grondhervorming te konfronteer nie kan

Ugandese baba kry ’n nuwe gesig

2010-08-16 12:00

Die nuwe neus van ’n Ugandese baba wie se gesig erg geskend is in ’n brand, is in ’n ure lange operasie uit een van haar ribbe se been gebou.

Zim verdien R518 miljoen uit diamantveiling

2010-08-13 14:11

Die Zimbabwiese regering het nagenoeg R518 miljoen uit die verkoop van ongeslypte diamante van sy Chiadzwa-diamantmynveld gemaak.

Afrika-unie stuur nóg troepe na Somalië

2010-07-28 09:15

Leiers van die Afrika-unie het ingestem om duisende bykomende troepe na Somalië te ontplooi om sy militêre kontingent teen Islamitiese insypelaars te versterk.

Nyamwasa veg teen uitlewering

2010-07-09 11:14

’n Regstryd teen die moontlike uitlewering van ’n uitgeweke Rwandese generaal wat onlangs ’n beweerde sluipmoordaanval oorleef het, gaan waarskynlik in die Suid-Afrikaanse howe woed.

Agt joernaliste beseer in Somalië-aanval

2010-06-30 15:37

Agt joernaliste is in Mogadisjoe, Somalië, beseer tydens ‘n aanval op ‘n polisieskool wat deur die al-Shabaab-gorep oorgeneem is.

20 kinders in bokse by grenspos gevind

2010-06-28 19:01

Die polisie het sowat 20 kinders gevind wat in kartonbokse weggesteek was agter in ‘n vragmotor by 'n grenspos.

Diamant-waghond kan nie besluit oor Zim

2010-06-24 14:23

Lede van die Kimberley-proses het deurnag gesit en probeer bepaal of Zimbabwe weer diamante sal mag uitvoer, maar sonder suskes.

30 seekoeie vrek weens antraks

2010-06-23 20:16

Sowat 30 seekoeie is in ‘n gewilde nasionale park in Uganda weens antraks-vergiftiging dood, het amptenare aangekondig.

Nam-beesdiewe wei wyd

2010-06-23 12:40

'n Vermeende beesdiefstalsindikaat in Namibië iis danksy die blitsige optrede van die polisie op Rehoboth oopgevlek.

Nege uit 10 Zim-vlugtelinge in SA

2010-06-18 23:30

Die Verenigde Nasies sê Zimbabwiërs is bo aan die lys van aansoeke vir vlugtelingstatus met nege uit elke 10 vlugtelinge in Suid-Afrika.

Geen waardige leier in Suider-Afrika

2010-06-14 11:51

Die multi-miljoen dollar Mo Ibrahim-toekenning vir uitstaande leierskap in Afrika is vir die tweede opeenvolgende jaar nie toegeken nie.

Vermeende Libiese spioene vasgetrek

2010-05-15 01:28

Owerhede in Duitsland het twee Libiërs vasgetrek wat glo op opposisie aktiviste gespioeneer het vir hulle land se intelligensiediens.

Misdaadgolf tref Moz

2010-05-14 15:48

‘n Golf van misdaad wat op buitelandse besoekers gemik is woed deur Mosambiek en saai paniek oor dié land se sekuriteit.

 

Nuwe plan om vigs te demp

2011-06-17 15:29

'n Ooreenkoms is tussen die Namibiese regering, die Verenigde Nasies en die Europese Unie (EU) aangegaan om MIV- en SHRH-programme en dienste te verbind.

Ivoorkus: SA teen militêre ingryping

2011-01-06 07:30

Suid-Afrika is ten gunste van ’n diplomatieke oplossing in die Ivoorkus omdat militêre ingryping tot onnodige bloedvergieting sal lei.

‘Lughawebom’ trek diplomatieke vuur

2010-11-23 12:47

Die senior polisiebeampte wat daarvan beskuldig word dat hy verantwoordelik is vir die internasionale fopbom-voorval het in die hof verskyn.

Haïti-studente in Senegal verwelkom

2010-10-15 16:35

Meer as 160 studente uit Haïti, wat hul land verlaat het na die verwoestende aardbewing daar, is in Senegal verwelkom vir gratis behuising en studies.

DRK weier om lyk aan België te oorhandig

2010-10-15 12:50

Die DRK weier om 'n Belgiese man wat gesterf het nadat hy ‘n klip op die president se konvooi gegooi het se liggaam terug te besorg aan sy land.

Egipte versterk greep op media

2010-10-15 02:30

Televisie en nuus programme sowel as alle lewendige uitsendings in Egipte gaan voortaan onder die beheer van die Staatstelevisie wees.

17 gevaarlikes ontsnap uit tronk

2010-10-14 01:27

17 vermeende gevaarlike misdadigers het Dinsdag uit die Nampula gevangenis in Mosambiek ontsnap nadat hulle glo die tralies afgesaag het.

VN bedank Rwanda vir vredesmagte

2010-09-28 12:38

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het Rwanda bedank vir sy besluit om nie sy vredesmagte uit Darfoer te onttrek nie.

Lyk in vliegtuig gevind

2010-09-21 19:02

Volgens die woordvoerder van ‘n Nigeriese lugdiens is ‘n lyk in die wielholte van ‘n Airbus A300, wat vanaf Johannesburg opgestyg het, gevind.

Storms isoleer stede

2010-09-19 02:01

Swaar reënval en storms in die suid-ooste van Mauritanië het heelwat stede geaffekteer en van die res van die samelewing afgesonder.

Nam: Hoërhof sal reggeruk word

2010-09-17 12:39

Administratiewe rondslomp in Namibië se hoërhof kan binnekort iets van die verlede wees met die daarstelling van radikale hervorming.

SA red eie soldate uit rebellegebied

2010-09-17 09:00

Veertien Suid-Afrikaanse ­vredesoldate is in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) deur hul landgenote gaan uithaal.

Tweede joernalis in Uganda vermoor

2010-09-16 19:40

‘n Radio-joernalis is glo op pad werk toe doodgeslaan met ‘n staalpyp in Uganda, het die plaaslike polisie Donderdag bekend gemaak.

Lyk se ore, oë vermis

2010-09-16 11:28

Die polisie in Kenia het bevestig dat hul ‘n ondersoek van stapel gestuur het nadat die ore en oë van ‘n lyk uit ‘n lykshuis gesteel is.

Zim-stakers kry die trekpas

2010-09-15 11:25

Zimbabwe se staatslugdiens het al sy vlieëniers wat aan ‘n staking deelgeneem het afgedank nadat hul nie wou terugkeer werk toe nie.

Twee probeer glo geslagsdele verkoop

2010-09-14 19:49

Die polisie in Kenia het twee verdagtes vasgetrek nadat hul glo manlike geslagsdele buite ‘n bank in Nairobi probeer verkoop het.

Tragedie ná matriekafskeid

2010-09-13 22:59

'n Kruis onder ‘n boom by ‘n noodlottige ongelukstoneel is die stille getuienis van nog ‘n jong lewe wat sinloos en te vroeg geneem is.

Aktiviste soek fondse vir vigs

2010-09-11 14:15

Dokters in Afrika en menseregte-aktiviste plaas druk op Afrika-regerings om meer geld te spandeer op vigs-bewusmakingsveldtogte.

Weerlig slaan vier by troue dood

2010-09-10 15:50

Weerlig het vier mense doodgeslaan en twee beseer in ‘n klein dorpie in Mauritanië, het ‘n Duitse nuusagentskap berig.

Vlieëniers staak in Zim

2010-09-09 15:44

Vlieëniers van Air Zimbabwe het daarop aangedring dat hulle hul volle salarisse ontvang, slegs ‘n dag nadat hul begin staak het.

Swazi-aktiviste betoog

2010-09-09 12:22

Die jeugleier van die aktiviste vir demokrasie in Swaziland is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging in die hoofstad.

800 gevangenes ontsnap uit tronk

2010-09-08 20:38

Volgens ‘n polisiebeampte het sowat 800 gevangenes uit ‘n tronk ontsnap in die noorde van Nigerië tydens ‘n aanval deur gewapende mans.

Miljoene dollar se diamante skoonveld

2010-09-08 12:16

Die diefstal van meer as N$19 miljoen se diamante uit die Namgem diamantslypaanleg op Okahandja is in geheimsinnigheid gehul.

Kenia sê ja vir kantoor van die kriminele hof

2010-09-03 21:22

Kenia gaan die internasionale kriminele hof toelaat om ‘n kantoor hiér oop te maak. Dié hof gaan plaaslike leiers en sakelui ondersoek.

Mosambiek: Dodetal nou op vyf

2010-09-03 01:19

Nog een mens is vandag dood in Mosambiek gevind na die geweldadige betogings oor kosprysverhogings in die Mosambiekse hoofstad, Maputo.

Somalië: Ontploffing eis agt lewens

2010-09-01 23:59

Agt mense is dood en 14 buspassasiers beseer toe ‘n bom langs die pad ontplof het. Volgens die busdrywer was bloed en liggaamsdele oral te sien.

Voormalige minister vrygelaat op borgtog

2010-09-01 04:03

Niger se voormalige minister van finansies, Ali Lamine Zene wat van korrupsie en geldverduistering aangekla is, is vrygelaat op borgtog

Ontvoerde Russiese vlieëniers vrygelaat

2010-08-31 12:56

Drie Russiese vlieëniers wat deur onbekende gewapende mans in Nyala, Suid-Darfoer, gekaap en ontvoer is, is vrygelaat.

Interpol, WGO slaan toe in Oos-Afrika

2010-08-28 05:46

Die polisie het sowat 10 ton se vervalste medikasie gevind en 80 persone in hegtenis geneem tydens ‘n klopjag in die ooste van Afrika.

Cholera eis 352 in Nigerië

2010-08-26 21:05

Gesondheidsowerhede in Nigerië het inwoners gewaarsku teen cholera nadat reeds sowat 352 persone weens dié siekte gesterf het.

Joernalis dood nadat hy in kruisvuur beland

2010-08-26 05:23

‘n Somaliese joernalis is Dinsdag dood toe hy in die kruisvuur van troepe van die regering en rebelle-groep beland het.

Negentien sterf toe vliegtuig val

2010-08-25 19:14

‘n Vliegtuig het in die westelike Demokratiese Republiek van die Kongo geval, het die adjunk-goewerneur van die Bandudu-provinsie gesê.

Dokter vas ná onwettige besnyding

2010-08-20 14:33

‘n Egiptiese dokter is in hegtenis geneem nadat ‘n jong meisie dood is nadat die dokter haar onwettiglik besny het.

Mosambiek hidro-elektriese dam goedgekeur

2010-08-19 01:15

Planne vir Mosambiek se Mpanda Nkuwa-hidro-elektriese dam in die noordelike Tete-provinsie is goedgekeur. Dié dam sal glo ’n geïnstalleerde vermoë van 2400MW hê.

Twee sterf toe heli kragdraad tref

2010-08-18 09:40

'n Helikopterongeluk het die lewe van twee mense geëis en 'n derde in 'n koma gelaat ná die tuig ‘n elektriese draad getref het.

Twee kameelperdjies doodgemaak

2010-08-17 16:52

Wilddiewe in Niger het twee kameelperdjies doodgemaak. Dit is glo die eerste keer in 20 jaar dat ‘n bedreigde spesie hier aangeval is.

Darfoer: Weerlig slaan 7 kinders dood

2010-08-17 10:37

Sewe kinders in die westelike provinsie van Darfoer is dood en nege ander beseer nadat weerlig hulle glo by 'n skool getref het.

Mugabe spandabelrig in Hongkong

2010-08-16 10:28

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe het duur pakke klere en skoene in Hongkong, waar sy dogter studeer en hy eiendom besit, gekoop.

Zim: Beskerm natuurlike hulpbronne

2010-08-10 19:04

President Robert Mugabe het die weermag aangemoedig om Zimbabwe se natuurlike hulpbronne te beskerm. Dit kom nadat soldate glo by “ bloed-diamante” betrokke is.

Rwandese aktiviste in hegtenis geneem

2010-07-26 12:47

Die Rwandese polisie het gesê dat hulle twee persone in hegtenis geneem het wat glo beplan het om ongemagtigde betogings te hou.

Islam-leier: Val vredesmagte aan

2010-07-05 12:36

Die leier van Somalië se Shehab-milisie het 'n beroep op sy vegters gedoen om vredesmagte van die Afrika-unie aan te val.

Polisie ontken kinderhandel by grenspos

2010-06-28 20:00

Die Suid-Afrikaanse polisie het ontken dat sowat 20 kinders by die Komatipoort-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek gevind is.

S.Leone sal wapenhandel glo stopsit

2010-06-24 18:07

Sierra Leone se regering het ‘n kommissie saamgestel om die onwettige vervaardiging, handel en gebruik van wapens te beheer.

Keniaanse gevangenes kry stemreg

2010-06-24 11:11

‘n Hof in Kenia het besluit dat gevangenes stemreg sal kry en owerhede moet nou haas om sowat 50 000 gevangene betyds te registreer.

3 VN-soldate in Darfoer geskiet

2010-06-23 19:04

Drie soldate van die Verenigde Nasies vredesmagte Unamid, is tydens ‘n aanval deur onbekende mans in Darfoer doodgeskiet.

Drie vakansieoorde brand af

2010-06-21 08:35

Drie vakansieoorde in Ponta do Ouro, Mosambiek, het tot op die grond afgebrand nadat ’n vrou glo in haar slaap ’n kers omgestamp het.

10 Ugandese soldate dood

2010-06-15 14:51

Ten minste 10 soldate van Uganda is dood toe hulle ‘n groep rebelle van die Lord’s Resistance Army in die Sentraal-Afrikaanse Republiek agternagesit het.

20 dood tydens geweld in Somalië

2010-05-23 17:23

Sowat 20 burgerlikes is die afgelope drie dae dood tydens gevegte tussen regeringsmagte en Islamitiese rebellegroepe in Somalië.

Kenia waarsku teen vloede

2010-05-14 17:00

Die Keniaanse regering het gewaarsku teen vloede weens vrese dat verskeie damwalle as gevolg van swaar reënval kan oorstroom.

Brug tussen Mosambiek en Tanzanië

2010-05-14 04:37

Mosambiek en Tanzanië het ‘n brug geopen wat dié twee lande met mekaar sal verbind, het die staatsmedia gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.