ARTIKELS OOR afganistan

Afganistan: President vra vir kalmte

2012-02-26 21:01

Afganistan se president het opnuut gevra vir kalmte in ‘n toespraak wat op televisie uitgesaai is ná vyf dae se dodelike betogings.

SA fotograaf in Afganistan gewond

2010-10-23 12:05

'n Fotograaf van The New York Times is ernstig beseer in suidelike Afganistan, het dié koerant op sy webtuiste berig.

Paartjie sterf onder klippe oor affair

2010-08-16 10:09

'n Man en 'n vrou is in die noorde van Afganistan gestenig ná die Taliban hulle van owerspel beskuldig het, het owerhede berig.

8 Dokters in Afganistan geskiet

2010-08-07 10:18

Twee Amerikaanse en ses Duitse dokters se liggame is vol koeëlgate ontdek in ‘n digte bos in die noorde van Afganistan, sê die polisie.

26 sterf toe bus omslaan

2010-07-26 10:36

‘n Passasiersbus het in die suide van Afganistan omgeslaan en die lewens van sowat 26 persone geëis, het die plaaslike polisie gesê.

Man doodgemaak terwyl hy in moskee bid

2010-04-20 22:02

Die adjunk-burgemeester van Kandahar, Afganistan is deur rebelle vermoor terwyl hy in 'n moskee gebid het, het 'n beampte gesê.

Aardbewing ruk Afganistan

2010-04-19 12:21

‘n Aardbewing het sentrale Afganistan getref wat 5.3 op die Richterskaal weeg. Minstens sewe mense is dood en 34 beseer.

Vyf selfmoordbomaanvallers vas

2010-04-08 12:09

Die Afgaanse polisie wat op ’n wenk gereageer het, het vyf selfmoordbomaanvallers in hegtenis geneem soos hulle Kaboel binnegekom het.

Bommers teiken Amerikaanse weermag

2010-04-07 17:32

Een Afgaanse burger is dood en 15 ander is beseer nadat ‘n selfmoordbommer ‘n Amerikaanse militêre konvooi in Afganistan aangeval het.

Bin Laden se dogter na nege jaar vry

2010-03-23 23:34

Osama bin Laden se tienerdogter is weer terug by haar ma nadat sy en haar gesin in 2001 van Afganistan moes vlug.

Polisie skiet op burgers

2010-02-07 04:10

Ses lede van die Afgaanse grenspolisie het sewe onskuldige landsburgers met militante misgis en hulle doodgeskiet.

Seldsame voël in Afganistan ontdek

2010-01-18 23:08

Die eerste broeigebied van een van die wêreld se mees seldsame voëls, is in die oorloggeteisterde Afganistan ontdek.

Pa en vyf kinders in nag opgeblaas

2009-12-27 09:37

’n Ongeïdentifiseerde groep het die huis van ’n amptenaar en waarin hy en sy kinders geslaap het, in die nag opgeblaas.

Vuurpyl tref luukse hotel

2009-11-22 03:36

Minstens twee mense is beseer toe ‘n vuurpyl die luukse Serena hotel in Afganistan se hoofstad getref het, het owerhede gesê.

Brawe brak ná 14 maande gevind

2009-11-12 11:28

‘n Swart labrador van die Australiese weermag, wat tydens ‘n hewige skietery verdwyn het, is ná 14 maande gevind.

Vermiste soldaat se lyk in rivier gevind

2009-11-12 05:26

Duikers het die liggaam van ‘n valskermsoldaat in ‘n rivier gevind nadat hy en ‘n medesoldaat verlede week vermis geraak het.

Afganistan stem dalk oor

2009-10-19 16:40

Afganistan se verkiesingswaghond sê daar is bewyse van bedrog tydens dié land se verkiesings en baie stemme sal nietig verklaar word.

50 ton opium gevind

2009-10-09 07:03

Afganistan sê sy magte het saam met dié van die VSA ‘n reuse dwelmvonds van sowat 50 ton opium ter waarde van R36 miljoen, gemaak.

Kanadese soldaat glo man vermoor

2009-09-19 23:07

‘n Kanadese soldaat staar ‘n aanklag van moord in die gesig weens die dood van ‘n gewonde en ongewapende vegter in Afganistan.

Joernalis dramaties bevry

2009-09-09 09:02

‘n Verslaggewer van New York en sy tolk is deur kommando's bevry nadat hulle deur 'n Taliban-groep in Afganistan aangehou is.

Nóg soldate sterf

2009-09-03 22:10

Twee Amerikaanse soldate is dood in ‘n bomontploffing in Afganistan, berig die weermag. Dit bring die dodetal op 300.

Afganistan-verkiesing vry, regverdig

2009-08-22 09:01

Die historiese verkiesing in Afganistan was oor die algemeen vry en regverdig, maar geweld was 'n probleem in sommige landstreke.

Joernalis in Afganistan aangehou

2009-08-20 11:08

Afgaanse owerhede het ‘n joernalis oornag aangehou nadat die media aangesê is om nie oor verkiesingsgeweld te berig nie.

 

Bom eis nóg drie in Afganistan

2011-12-03 17:13

Drie lede van Navo se Internasionale Sekerheidsbystandsmag is dood toe 'n bom langs 'n pad in die ooste van Afganistan ontplof het.

Bom dood 3 Afgane

2010-10-18 12:14

‘n Bom wat langs die kant van die pad in die weste van Afganistan in ‘n sak weggesteek was, het volgens die polisie drie burgerlikes gedood.

Afganistan: meer as 2 000 buitelandse troepe dood

2010-08-16 02:43

Die totale hoeveelheid buitelandse troepe wat tot op hede in die oorlog in Afganistan dood is, het die 2000-merk oortref.

Nederlandse troepe onttrek uit Afganistan

2010-08-01 21:02

Nederland het begin met sy eerste fase om troepe uit Afganistan te onttrek, het die minister van buitelandse sake in Den Haag gesê.

3 van SA beseer in selfmoordaanval

2010-04-21 13:20

Drie Suid-Afrikaanse tegnici wat vir ’n Amerikaanse maatskappy in Afganistan werk, is in ’n massiewe selfmoordbomaanval beseer.

Bom aan donkie vasgemaak

2010-04-19 17:05

Bomme wat aan ‘n donkie vasgemaak is het in Kandahar, Afganistan ontplof en minstens twee mense beseer, het ‘n beampte gesê.

Helikopter stort neer, eis vyf

2010-04-09 11:58

’n Navo-helikopter het in die suide van Afganistan neergestort en die lewens van vier Amerikaanse soldate, asook een burger geëis.

Afgaanse man moor sy "onwillige" vrou

2010-04-08 10:37

’n Afgaanse vlugteling het sy vrou met haar eie Islamitiese sluier verwurg, omdat sy “te Australies” geword het, het 'n hof gesê.

Prins Charles besoek Afganistan vir eerste keer

2010-03-25 20:35

Prins Charles het sy eertse besoek aan Afganistan afgelê en het die eerste lewende koninklike lid geword om dié land te besoek.

SA-soldaat sterf in Afganistan

2010-03-04 09:55

Die Britse ministerie van verdediging sê Carlo Apolis, 'n Suid-Afrikaanse soldaat in die Britse weermag, is in Afganistan doodgeskiet.

'Talle Britse oud-soldate is bossies'

2010-02-05 10:14

Sir Richard Dannatt het gewaarsku dat honderde soldate slagoffers van sielkundige trauma is ná die oorloë in Irak en Afganistan.

3 Soldate sterf tydens gevegte

2010-01-11 22:59

Drie Amerikaanse soldate is tydens gevegte in Afghanistan oorlede en het die dodetal tot dusver vanjaar in dié land na 10 gebring.

VSA, Afganistan praat oor troepverdubbeling

2009-12-08 10:48

VSA minister Robert Gates gaan met pres. Hamid Karzai vergader oor die verdubbeling van troepe in Afganistan.

Soldaat sterf in Afganistan

2009-11-19 04:00

Volgens Brittanje se ministerie van verdediging het ‘n soldaat tydens ‘n skietery in die suide van Afganistan gesterf.

Plaasaanvalle eis meer as in oorlog

2009-11-12 08:05

Sowat 91 Britse soldate het vanjaar in Afganistan gesterf, terwyl minstens 111 mense in dieselfde tydperk in plaasmoorde dood is.

Taliban skiet drie helikopters af

2009-10-26 21:38

Die terroristegroep Taliban sê hulle het drie helikopters wat verongeluk het afgeskiet alhoewel Navo sê dit is nie die geval nie.

Nóg 13 000 troepe na Afganistan

2009-10-13 15:14

President Barack Obama van die VSA het die ontplooiing van nóg 13 000 Amerikaanse troepe in Afganistan goedgekeur.

Nóg troepe na Afganistan

2009-10-04 00:46

Gen. David Richards, die weermag van Brittanje se nuwe bevelvoerder, het gesê Navo moet meer troepe na Afganistan toe stuur.

16 sterf in bomaanval

2009-09-18 05:09

Ses Navo-soldate en 10 burgerlikes is dood tydens een van die ergste bomaanvalle nòg op Westerse troepe in Afganistan.

Vuurpylaanval moor familie

2009-09-07 08:38

'n Afganistanse egpaar en hul dogter is in hulle huis dood tydens ‘n vuurpylaanval, wat glo deur die Taliban geloods is.

Presidentskandidaat kalmeer Afgane

2009-08-25 16:47

'n Presidentskandidaat in Afganistan het landsgenote aangemoedig om kalm te bly voor die verkiesingsresultate bekend gemaak word.

Stemtellery in Afganistan begin

2009-08-21 09:07

Die uitslae van die Afgaanse verkiesing word volgende week bekendgemaak en ‘n opkoms van tussen 40 en 50% word verwag.

Verkiesings te midde terreur

2009-08-20 08:41

Afgane staan tou by stembusse ten spyte van aanvalle regoor Afganistan om die land se presidensiële verkiesing te ontwrig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.