ARTIKELS OOR aardbewing in chili

Chili-aardbewing: Amptelike dodetal nou 521

2010-05-16 05:04

Die amptelike dodetal van die massiewe aardbewing en tsoenami wat Chili in Februarie verwoes het, het tot 521 gestyg.

Kragtige aardbewing ruk Chili

2010-04-23 15:15

Nog 'n aardbewing het die Suid-Amerikaanse land van Chili getref. Die keer een wat 6.1 op die Richterskaal gemeet het.

Chili: President skep 60 000 nuwe werke

2010-03-19 12:17

Chili se nuwe pres. Sebastian Pinera het belowe om 60 000 nuwe werke te skep as deel van ‘n herkonstruksie poging ná die massiewe aardbewing.

Aardbewing in Chili het stede geskuif

2010-03-09 13:48

Die reuse-aardbewing wat Chili verlede maand geruk het, het die hele stad van Concepción sowat 25,4 cm wes geskuif.

Chili: Diewe gee buit terug

2010-03-07 14:42

Inwoners van Concepción, Chili, het goedere wat gedurende die week ná 'n reuse-aardbewing uit winkels gesteel is, begin teruggee.

Aardbewing het glo aarde se as geskuif

2010-03-03 20:05

‘n Wetenskaplike van Nasa meen dat die aardbewing wat Chili onlangs geruk het, die aarde se as verskuif het en ons dae verkort het.

VIDEO: Plundery in Chili

2010-03-02 10:10

Plundery vier tans hoogty in Chili ná 'n verwoestende aardbewing dié land geruk het. Kyk hier na die jongste beeldmateriaal.

Soldate sit plunderaars met traangas stop

2010-03-01 15:32

Chili se veiligheidspolisie het plunderaars met traangas onder beheer gebring nadat winkels en besighede van goedere gestroop is.

China skenk R7 milj aan Chili

2010-03-01 08:51

China gaan $1 miljoen (R7 miljoen) aan Chili skenk nadat hulle die afgelope naweek deur ’n massiewe aardbewing geruk is.

Chili: lughawe steeds gesluit

2010-03-01 02:09

Chili se internasionale lughawe sal nie binne die volgende 48uur heropen nie vanweë skade wat deur die aardbewing veroorsaak is.

Aardbewing-dodetal nou 708

2010-02-28 21:00

Chili se president, Michelle Bachelet, het amptelik bekendgemaak dat die dodetal na die 8.8-grootte aardbewing nou op 708 staan.

Chili: Naskokke en plunderaars

2010-02-28 16:23

Plaaslike televisiestasies in Chili het beeldmateriaal uitgesaai van mense wat verskeie winkels in Concepción plunder ná die aardbewing.

70,000 ontruim in Japan

2010-02-28 07:16

Japan het Sondag aan meer as 70,000 mense opdrag gegee om uit gevaarsones te vlug terwyl sirenes gewaarsku het teen ‘n tsoenami langs die land se Pasifiese kuslyn.

Aardbewing-dodetal op 300

2010-02-28 05:15

Sowat 300 mense is dood nadat ‘n aardbewing van 8.8-grootte die sentrale gedeelte van Chili Saterdag getref het.

Tsoenami-golwe versprei oor Stille Oseaan

2010-02-28 00:00

Tsoenami-golwe, veroorsaak deur ‘n reuse-aardbewing in Chili, is glo besig om oor die Stille Oseaan te versprei.

Tsoenami-golf tref Chili se kus

2010-02-27 18:20

Volgens die Stille Oseaan-waarskuwingsentrum het ‘n groot golf van 2.34m die Chileense kusdorp, Talcahuano getref.

Meer as 20 naskokke tref Chili

2010-02-27 16:15

‘n Kragtige naskok van 6.1 op die Richterskaal het Chili weereens getref nadat 'n aardbewing hierdie land vroeër in chaos gedompel het.

 

Nóg 'n aardbewing tref Chili, niemand beseer

2010-05-02 20:25

'n Aardbewing van 5.9 het sentraal Chili getref, alhoewel dit geen skade aangerig of beserings veroorsaak het nie, het mediese beamptes gesê.

Chili: Sowat 100 nog vermis ná aardbewing

2010-04-01 09:22

Owerhede in Chili sê 98 mense word nog vermis ná die 8.8-grootte aardbewing wat dié land getref het, met die dodetal op 432 bevestig.

Chili in donderkte gelaat

2010-03-15 11:24

‘n Reuse-kragonderbreking het bykans die hele Chili in donkerte gelaat en die land ontsenu ná verlede maand se 8.8-grootte aardbewing.

Chili-slagoffers trotseer yskoue onweer

2010-03-08 11:48

Swaar reënbuie en yskoue weer het bygedra tot die ellende van die slagoffers en oorlewendes van Chili se natuurrampe.

Tsoenami-waarskuwings in Chili

2010-03-04 12:06

Chili is deur nog ‘n paar naskokke getref wat mense na hoërliggende dele langs tsoenami-vatbare kusgebiede laat stroom het.

Plunderaars maak amok in Chili

2010-03-03 10:00

Owerhede in Chili het hul hande vol met die dodetal van 795. Wetteloosheid in dié rampgebied maak egter hul taak nóg moeiliker.

Aardbewing op Twitter sigbaar

2010-03-01 16:00

Foto’s van die reuse-aardbewing wat Chili die afgelope naweek getref het, stroom daagliks op die web van alle oorde in.

Só onthou ek Santiago

2010-03-01 10:54

Charles Thompson het onlangs van Santiago, Chili, teruggekeer. Hy vertel hoe hy dié aardbewinggeteisterde stad sal onthou.

SA ingenieur vasgekeer ná aardbewing

2010-03-01 06:26

’n Suid-Afrikaanse lugvaartingenieur is in Santiago, Chili, vasgekeer sedert ’n verwoestende aardbewing en naskokke die gebied getref het.

Chili: Reddingswerkers grou in puin

2010-03-01 00:02

Sowat 100 mense is vasgevang onder die puin nadat ‘n woonstelblok in Concepción inmekaargetuimel het na die aardbewing.

Aardbewing beskadig 1.5 miljoen huise

2010-02-28 20:14

Die 8.8-grootte aardbewing wat Chili geruk het, het skade aan sowat 1.5 miljoen huise gerig, sê dié land se minister van behuising.

VIDEO: Aardbewing tref Chili

2010-02-28 16:20

Videomateriaal van 'n kringtelevisiekamera het die oomblik vasgevang toe ‘n 8.8-grootte aardbewing Chili Saterdag getref het.

Tsoenami-gevaar verby

2010-02-28 06:20

Meeste lande in die Stille Oseaan, behalwe Japan en Rusland, is nie meer in gevaar om deur tsoenami-golwe getref te word nie.

Gevangenes ontsnap ná aardbewing

2010-02-28 04:15

Sowat 200 gevangenes het vanuit ‘n tronk in Chili ontsnap nadat een van dié tronk se mure tydens die aardbewing inmekaargeval het.

Hawaii ontruim kusgebiede voor tsoenami tref

2010-02-27 22:00

Inwoners aan die kus van Hawaii is Saterdag gemaan om hulle huise te ontruim weens moontlike vrese dat ‘n tsoenami op pad is.

Nieu-Seeland vrees tsoenami ná aardbewing

2010-02-27 17:12

Nieu-Seeland het ‘n tsoenami-waarskuwing uitgereik nadat ‘n reuse-aardbewing van 8.8 op die Richterskaal Chili getref het.

Dodetal styg ná aardbewing Chili tref

2010-02-27 15:00

Plaaslike media het berig dat ten minste 78 mense dood is nadat ‘n massiewe aardbewing van 8.8 op die Richterskaal Chili geruk het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.