ARTIKELS OOR aardbewing

Aardbewing tref Mexiko

2012-04-03 13:40

'n Aardbewing met 'n sterkte van 6.3 het die suidwestelike deel van Mexiko getref met duisende mense wat uit vrees die strate ingevaar het.

Twee sterf ná aardbewing Mexiko tref

2012-03-23 12:00

Twee mense is dood nadat 'n kragtige aardbewing van 7.4 in Mexico voorgekom het, het beamptes gesê. Altesaam 13 mense het beserings opgedoen.

Japan: Minuut van stilte vir tsoenami-slagoffers

2012-03-11 09:02

'n Minuut van stilte is in Japan gehou om die 19 000 slagoffers te onthou wat dood is toe 'n tsoenami die land 'n jaar gelede getref het.

Indonesië: Aardbewing skud Maluku-eilande

2012-02-22 20:07

'n Aardbewing van 6.1 onder die see het die Maluku-eilande in Indonesië getref, maar geen tsoenami-waarskuwing is uitgereik nie.

Aardbewing skud sentraal Oklahoma

2011-11-06 08:10

‘n Aarbewing wat 5.6 gemeet het, het die Amerikaanse staat van Oklahoma geskud. Geen sterftes of skade is aangemeld nie.

Amerikaners het gedink aardbewing is terreuraanval

2011-08-24 22:56

Die aardbewing wat die Amerikaanse ooskus Woensdag geskud het, het sommige Amerikaners laat dink dis ’n terroriste-aanval.

Sri Lanka vrees aardbewing, tsoenami

2011-04-15 23:00

Inwoners van Sri Lanka het hul huise ontruim uit vrees vir ‘n tsoenami ná geoloë gewaarsku het dat daar moontlik ‘n aardbewing gaan wees.

Aardbewing tref Fiji-gebied

2011-04-04 09:43

‘n Aardbewing het die Richterskaal in die Fiji-gebied tot 6.4 laat steier, maar geen tsoenamiwaarskuwing is uitgereik nie.

Kesha se Japan-toer gekanselleer

2011-03-23 12:15

Die sanger Kesha het haar Japanse toer gekanselleer uit respek vir slagoffers wat deur die aardbewing en tsoenami getref is.

Japanese motorvervaardigers hervat produksie

2011-03-22 12:21

Japanese motorvervaardigers beplan om binnekort met produksie te begin nadat sommige fabrieke deur die aardbewing en tsoenami beskadig is.

Toyota SA stuur afvaardiging na Japan

2011-03-15 07:49

Toyota Suid-Afrika het 'n hoëvlak afvaardiging na Japan gestuur om die uitwerking van die aardbewing en tsoenami op die plaaslike bedrywighede te bepaal.

Gandalf speel saam vir rampslagoffers

2011-03-08 13:52

Ian McKellen, wat die rol van Gandalf in die Lord of the Rings vertolk, sal skeidsregter by die T20-wedstryd vir Nieu-Seeland se rampslagoffers wees.

Aardbewing in Fidji

2011-02-21 20:27

’n Sterk 6.4-aardbewing het die waters suid van Fidji getref. Geen beserings, skade of tsunami-waarskuwings is aangemeld nie.

Aardbewing tref Peru

2010-09-22 21:15

‘n Aardbewing van 5.9 het die kus van Peru vroeg Woensdagoggend geruk, maar geen skade is aangerig of tsunami-waarskuwings uitgereik nie.

Mynwerkers lewendig gevind

2010-08-23 01:59

Die 33 mynwerkers wat sedert 'n ineenstorting 17 dae gelede in 'n myn in Chili vasgekeer is, het met 'n nota laat weet hulle is almal veilig.

Aardbewing tref duskant Vanuata in die Stille Oseaan

2010-05-27 21:10

‘n Aardbewing met ‘n grootte van 7.4 het duskant Vanuata in die Stille Oseaan getref. ‘n Tsunami waarskuwing is in die gebied uitgereik.

Aardbewing tref Indonesië

2010-05-07 11:12

'n Aarbewing van 6.0 het Indonesië se Sulawesi-provinsie getref. Geen onmiddellike berigte oor enige skade is aangemeld nie.

Aardbewing tref eiland in Indonesië

2010-03-14 03:47

Die eiland Maluku in Indonesië is deur ‘n kragtige aardbewing, wat 7.0 op die Richterskaal gemeet het, geruk.

70,000 ontruim in Japan

2010-02-28 07:16

Japan het Sondag aan meer as 70,000 mense opdrag gegee om uit gevaarsones te vlug terwyl sirenes gewaarsku het teen ‘n tsoenami langs die land se Pasifiese kuslyn.

14 beseer in Taiwan-aardbewing

2009-12-20 07:40

Altesaam 14 mense is beseer en skade is aan die hoofstad aangerig toe ‘n magtige aardbewing Taiwan getref het, het amptenare Sondag gesê.

Aardbewing skud Tonga

2009-10-11 01:49

Na 'n reeks aardbewings, tref die soveelste aardbewing wat 5.9 op die Richterskaal getoon het, die Stille Oseaan.

Parma bring donkerte

2009-10-04 05:36

Talle gebiede in die noorde van die Filippyne is Sondag in donkerte gelaat nadat die tifoon Parma getref het, sê die regering.

Trouklokke lui, ongeag ramp

2009-10-03 15:03

Linda Wati, 'n inwoner van Padangin Indonesië, beplan steeds om met haar troue voort te gaan, ongeag die reuse-aardbewing.

Tweede aardbewing tref Samoa en Tonga

2009-10-02 05:10

Skaars twee dae na ‘n tsoenami verwoesting gesaai het, ruk ‘n aardbewing van 6.3 op die richterskaal die Samoa en Tonga eilande.

Nóg 'n reuse-aardbewing saai paniek

2009-09-30 14:53

‘n Aardbewing wat 7.9 op die Richterskaal gemeet het, het naby Sumatra plaasgevind, en verdere tsoenami-waarskuwings is uitgereik.

Tsoenami verswelg eilanddorpe

2009-09-29 23:27

‘n Tsoenami, veroorsaak deur die aardbewing naby Samoa, het talle dorpe in die Stille Oseaan verwoes.

 

Sterk aardbewing skud Chili

2012-03-26 19:27

'n Sterk aardbewing van 7.1 het sentraal Chili getref maar daar was geen onmiddellike berigte van sterftes of skade nie, het beamptes gesê.

Mexiko: Duisende huise in aardbewing beskadig

2012-03-22 15:09

Minstens 32 000 huise en talle openbare geboue is deur 'n aardbewing in die suide van Mexiko beskadig.

Matige aardbewing skud Iran

2012-02-28 15:01

Ses mense is beseer en skade is aan 'n klein dorpie aangerig nadat 'n matige aardbewing die ooste van Iran getref het.

NS herdenk Christchurch-aardbewing

2012-02-22 18:51

Nieu Seelanders herdenk die Christchurch aardbewing wat 185 lewens geëis het. Dit was die ergste natuurramp wat die land in 80 jaar getref het.

Japan bou tsoenami-muur by kernaanleg

2011-09-14 23:17

‘n Japanse elektrisiteitsfirma gaan ‘n 18 meter hoë muur bou om ‘n kernaanleg teen tsoenami’s te beskerm, het dié maatskappy gesê.

Japan: Toyota stel duisende werkers aan

2011-06-21 10:28

Die Japannese motorvervaardiger Toyota gaan ongeveer 4 000 werkers aanstel om met produksie te help ná die verwoestende aardbewing en tsoenami.

Japan: Toyota beplan om produksie vir verskeie dae te staak

2011-04-13 11:22

Die Japannese motorvervaardiger, Toyota, gaan produksie by sy fabrieke in Europa in April en Mei vir verskeie dae staak.

WB-rugby: Rose skuif na Dunedin

2011-03-28 13:33

Engeland se rugbyspan sal hul Wêreldbeker-groepwedstryde, wat oorspronklik in Christchurch sou plaasvind, nou in Dunedin speel.

Kiwi's dra dalk rooi varing by WB

2011-03-22 14:26

Die All Blacks oorweeg dit om hul silwer varing rooi te maak tydens die Wêreldbeker-toernooi, as simboliese gebaar teenoor Nieu-Seeland se rampslagoffers.

Japan: Toyota hervat produksie

2011-03-16 12:53

Toyota het aangekondig dat produksie gedeeltelik by sewe van sy 22 motoraanlegte in Japan hervat gaan word.

Nóg 'n skudding gevrees

2011-03-14 07:00

Japan vrees ’n kernramp en nog ’n aardbewing te midde van modder en wrakstukke wat die aardbewing en tsoenami veroorsaak het.

Naskok tref Christchurch

2011-03-06 12:31

‘n Sterk naskok van 4.8 het die stad Christchurch in Nieu-Seeland getref en die dodetal van 165 na 166 laat styg.

Tsunami dodetal styg

2010-10-31 06:33

Die dodetal in Indonesië, wat verlede week deur 'n tsunami getref is, het tot 435 gestyg, met nog 110 mense wat vermis word.

Kragtige aardbewing tref Nieu Seeland

2010-09-03 19:18

‘n Kragtige 7.4 aardbewing het Nieu Seeland getref. Die aarbewing se middelpunt was 7km suidoos van Christchurch.

Aardbewing tref Indonesië

2010-08-21 10:42

‘n Matige aardbewing wat 5.8 op die Richterskaal gemeet het, het Saterdag Indonesië se Aceh-provinsie getref, maar geen tsoenami-waarskuwing is uitgereik nie.

Aardbewing tref Japan

2010-05-27 01:32

‘n Sterk aardbewing het die suiderlike deel van Japan getref, maar geen onmiddellike verslae van beskadiging is nog aangemeld nie.

Bejaarde vrou en meisie ná 123 ure uit puin gered

2010-04-19 14:16

‘n Bejaarde vrou en ‘n vierjarige meisie is vyf dae ná die verwoestende aardbewing in China uit die puin gered.

Aardbewing tref Pakistan, Afganistan

2010-02-28 10:28

‘n Matige aardbewing het die noorde van Pakistan en Afganistan geskud, maar daar is geen berigte van beserings of skade nie.

Aardbewing tref Venezuela

2010-01-15 21:19

‘n Aarbewing van 5.4 op die Richterskaal het naby die Venezolaanse kus getref, slegs dae nadat Haïti deur ‘n massiewe aardbewing geruk is.

Matige aardbewing tref Japan

2009-11-04 00:55

’n Matige aardbewing van 5.5 op die Rigterskaal het omstreeks 04:00 die oggend die kus aan die suide van Japan getref.

Aardbewing tref naby Australië

2009-10-08 01:16

‘n Aardbewing wat 8.1 op die Richterskaal gemeet het, het noordoos van Santo, deel van die Vanuatu eilande getref.

Aardbewing begrawe dorpe

2009-10-04 02:40

Talle dorpe buite Padang is tot sowat vier meter diep begrawe nadat die verwoestende aardbewing Indonesië getref het.

Dodetal styg skerp in Indonesië

2009-10-03 10:28

Terwyl die amptelike dodetal ná 'n aardbewing in Indonesië tans op 715 staan, kan tot 4 000 mense steeds onder puin begrawe wees.

21 dood, duisende vasgekeer ná skudding

2009-09-30 19:06

Sowat 21 mense is dood en duisende inwoners is onder rommel vasgekeer nadat 'n reuse-aardbewing die eiland Sumatra getref het.

Obama: Amerikaans-Samoa 'n rampgebied

2009-09-30 00:48

Die Stille Oseaan eilande wat deur die tsoenami getref is wat tot dusver 28 lewens geëis het, word as 'n rampgebied beskryf.

Aardbewing begrawe dosyne

2009-09-03 09:56

Sowat 46 slagoffers is reeds dood nadat ‘n aardbewing van 7.0 op die rigterskaal die Indonesiese eiland Java getref het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.