ARTIKELS OOR aanrandings

Gevangene wat sterf in sel 'was blou geslaan'

2012-05-16 09:35

‘n Gevangene wat in aanhoudingselle was, het aan die Ramsgate-hooggeregshof gesê ‘n ander gevangene het swak gelyk voor sy dood.

Man vas wat kookwater oor meisie gooi

2012-04-17 19:49

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering kokende water oor sy meisie gegooi het in Kagiso aan die Wes-Rand, het die polisie gesê.

Rowers martel 2 ure lank

2012-04-09 07:10

Aanvallers het ’n 82-jarige en sy 62-jarige skoonseun ure lank in hul huis op ’n hoewe buite Pretoria gemartel terwyl hulle die huis leeggedra het.

Kotzé-medepligtiges se borgtogaansoek uitgestel

2012-03-30 14:00

Reën het daartoe gelei dat die borgtogaansoek van die drie mans wat saam met Johan Kotzé aangekla word in die Modimolle-landdroshof uitgestel is.

Onderwysers vas ná leerder 15 houe kry

2012-03-23 10:00

Vier onderwysers is in hegtenis geneem ná hulle 'n leerder glo só erg aangerand het dat hy gevoel in een van sy testikels verloor het.

Man doodgemaak ná hy vrou probeer verkrag

2012-03-05 18:42

‘n Man is in Soweto doodgeslaan nadat hy probeer het om ‘n vrou te verkrag, het die provinsiale polisie in Gauteng gesê.

Rowers rand bejaarde erg aan

2012-02-03 16:38

'n Bejaarde wewenaar is in Krugersdorp deur 'n bende rowers oorval en erg verniel voordat hulle met slegs sy horlosie en kleingeld gevlug het.

Boer in hof wat van moord verdink word

2011-12-12 17:54

'n Boer van Limpopo wat van moord verdink word het in die landdroshof verskyn op aanklag daarvan dat hy twee van sy werkers aangerand het.

Man vas ná hy glo vrou (83) met graaf slaan

2011-12-01 16:57

'n Man het Donderdag in die Port Alfred-landdroshof verskyn nadat hy glo 'n 83-jarige vrou in Oktober met 'n graaf aangeval het.

Bejaarde man deur rowers vemoor

2011-10-02 14:45

'n Bejaarde man van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat rowers hulle in hul huis aangerand het, het die polisie gesê.

Pasgetroude paartjie aangerand, beroof

2011-09-26 13:39

Drie onbekende aanvallers het ‘n bruidegom aangerand en sy bruid ontvoer in die ooste van Libanon, het ‘n polisieverslag gesê.

OKD ondersoek aanval op joernalis

2011-09-12 19:04

Die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) ondersoek ‘n aanval op ‘n joernalis deur 'n polisiebeampte, het 'n woordvoerder gesê.

Raadslid se saak uitgestel

2011-08-29 17:41

‘n Saak van aanranding teen ‘n munisipale raadslid van Pretoria en nege ander mense is in die Moretele-landdroshof uitgestel.

VN-direkteur deur polisie in S-Soedan aangerand

2011-08-26 12:10

‘n Direkteur van die VN se menseregte-sending in Suid-Soedan is glo deur ‘n groep polisiebeamptes aangerand, volgens interne dokumente.

Unisa ondersoek aanval op fotograaf

2011-08-24 10:54

Die beweerde aanval op 'n Beeld-fotograaf deur sekuriteitswagte by Unisa in Pretoria, word ondersoek, het die instansie gesê.

Beeld-fotograaf by Unisa aangerand

2011-08-23 14:12

'n Beeld-fotograaf is deur 'n groep veiligheidswagte by 'n gebou van Unisa aangerand terwyl hy 'n verslaggewer vergesel het.

Slagoffer sterf op pad na polisie

2011-08-16 18:56

‘n Man het inmekaargesak en gesterf buite die Durbanville-polisiekantoor buite Kaapstad, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Man wat drankie mors op Zuma 'soos moordenaar' behandel

2011-07-30 11:04

'n Man wat skuldig bevind is op 'n aanklag van aanranding ná hy 'n drankie op pres. Zuma gemors het, sê hy word soos 'n moordenaar behandel.

Verkeersbeampte 'het ouma aangeval'

2011-07-21 22:37

‘n Verkeersbeampte het ‘n ouma in die Camperdown-polisiekantoor na die grond gestamp en haar gewurg, het die landdroshof gehoor.

Regse sê hy’s bang in selle

2011-07-16 10:00

Die man wat ’n tafel op die filosoof prof. Anton van Niekerk omgekeer en hom toe bygedam het, vrees dat hy in polisieselle aangerand gaan word.

Dronk dokter vas ná hy pasiënte aanrand

2011-07-09 20:05

'n Dokter is by die Butterworth-hospitaal in hegtenis geneem ná hy na bewering twee pasiënte aangerand het omdat hy dronk was.

Inwoners slaan vermeende dief

2011-06-17 12:33

‘n 25-jarige man is ernstig aangerand deur inwoners van Braamfischerville nadat hulle hom glo gevang het waar hy bande gesteel het.

Sewe in hof ná hul vermeende dief aanrand

2011-06-07 11:31

Sewe mense sal na verwagting in die Vereeniging-landdroshof verskyn op aanklag van die aanranding van 'n man wat glo koperpype gesteel het.

ANC-kandidaat steeds in hospitaal

2011-05-07 14:10

Die Midvaal-kandidaat vir die ANC wat tydens ‘n deur-tot-deur veldtog in die area aangeval is, is steeds in die hospitaal, het die party gesê.

Man wat inligting wou gee glo deur polisie aangerand

2011-04-28 08:10

’n Man van Welkom wat die polisie met inligting oor ’n misdaadondersoek wou help, sit met ’n beseerde neus en blou oë.

Keniane beskuldig Britse regering van marteling

2011-04-06 19:02

Vyf Keniane beskuldig die Britse regering van marteling tydens ‘n opstand teen die voormalige koloniale mag meer as 50 jaar gelede.

Speurder beswyk aan beserings

2011-03-09 10:40

Die speurder van Bloemfontein wat glo op ’n vleisbraaipartytjie op ’n kleinhoewe aangerand is, is in die stad se Medi-Clinic oorlede.

Foto: Verminkte koerier gaan huis toe

2011-02-21 10:49

Malcolm Armstrong, die Johannesburgse koerier wat deur betogers tydens die vragmotorstaking vermink is, is uit die hospitaal ontslaan.

Weduwee vir dood agtergelaat

2011-02-15 09:14

Die “ongoddelike dors” waarmee sy bebloed in haar slaapkamer moes lê en wag, was vir ’n weduwee byna erger as die pyn wat sy moes verduur.

Polisielede rand majoor glo aan

2011-02-04 08:45

’n Majoor in die weermag is glo deur twee polisiebeamptes in die gesig geslaan nadat sy tussenbeide getree het tydens 'n aanranding.

Oud-TV-nuusleser se ouers aangeval

2011-01-31 08:11

Die pa van die bekende oud-TV-nuusleser en -aanbieder, Ellen Erasmus-Morton, en sy vrou is in Philipstown in hul huis aangeval.

Twee 'Kersvaders' steel wag se vuurwapen

2010-12-24 22:35

Twee mans in 'Vader Kersfees'-uitrustings het 'n wag se vuurwapen by Stockholm se koninklike kasteel gesteel, het die polisie gesê.

Man dood in selle ná polisie glo aanrand

2010-11-29 09:10

’n Man is in die aanhoudingselle van die Florida-polisiekantoor in Roodepoort dood nadat hy glo deur die polisie aangerand is.

Parktown Boys-saak van hofrol geskrap

2010-11-25 11:34

Die saak teen ‘n groep leerders van Parktown Boys Hoërskool wat teregstaan op aanklagte van aanranding, is van die hofrol geskrap.

Polisiebeampte vas vir verkragting

2010-11-14 16:01

‘n Oos-Kaapse polisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy glo sy meisie by ‘n polisiestasie aangerand en toe verkrag het.

Oor is byna af, maar sy baklei

2010-11-03 07:50

’n Vrou se oor is byna afgekap en haar arm gebreek toe sy teen vier mans met ’n panga en pikstele moes baklei om haar gesin te beskerm.

Man vermoor ná hy spaza-winkel roof

2010-11-02 03:17

Ses mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n man vermoor het wat die eienaar van ‘n spaza-winkel wou aangeval het, het die polisie gesê.

Groep dik vir tenders, takel glo munisipale bestuurder

2010-10-22 16:02

‘n Groep van sowat 20 mense in Kuruman het glo die area se munisipale bestuurder aangerand en sy kantoor beskadig.

Bejaarde paartjie met hamers aangeval

2010-10-12 18:01

‘n Bejaarde Chinese paartjie is beseer toe hulle met hammers aangeval is tydens ‘n pakhuis-rooftog, het Wes-Kaapse paramedici gesê.

2 weer in hof wat werker glo sleep

2010-09-29 07:41

Die bortogaansoek van twee mans wat ’n werker glo kaal vasgebind en hom agter hul bakkie aangesleep het, duur vandag voort.

Lede van militêre polisie bevoel, klap skoliere glo

2010-09-28 06:57

Die militêre polisie ondersoek klagte teen twee MP-lede nadat ’n skoolseun glo tussen die bene bevoel en nog een in die gesig geklap is.

Baba Marzanne se saak uitgestel

2010-08-30 14:51

Die saak teen die twee mans wat daarvan aangekla is dat hul baba Marzanne Kruger en haar oppasser aangerand het, is in die hof uitgestel.

Stut 'moes van polisieman afgetrek word'

2010-08-27 12:28

Die Bloubul-stut wat in 'n voorval met 'n metro-polisiebeampte betrokke was, moes glo van die polisieman afgetrek word.

Man wat bejaarde glo slaan, sê hý is aangerand

2010-08-22 08:17

’n Bejaarde wat in ’n padwoedeaanval geslaan is deur ’n man amper 20 jaar jonger as hy, word nou sélf van aanranding aangekla.

29 klagtes van marteling teen polisie-eenheid

2010-08-16 15:53

Die OKD ondersoek 29 klagtes van marteling teen die eenheid teen georganiseerde misdaad in Bellville-Suid in die Wes-Kaap.

Verskeie beseer in xeno-aanvalle

2010-07-20 10:37

Verskeie persone is beseer in wat blyk xenofobiese aanvalle op buitelanders te wees by Kya Sands in die noorde van Johannesburg.

Sewe vas ná hulle Kanadees beroof

2010-07-05 11:08

Sewe mense is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n Kanadese toeris in Bathi, Bloemfontein, beroof het, het die polisie gesê.

Toeris by Gautrein-stasie geskiet

2010-07-01 08:50

‘n Amerikaanse toeris is tydens ‘n rooftog by die Gautrein se Marlboro-stasie in Sandton aangerand en in die arm geskiet.

Vrou met tuinvurk aangeval

2010-06-05 14:03

’n Bloemfonteinse vrou is in die hospitaal opgeneem nadat sy wreed met ’n tuinvurk in haar huis aangeval is. Die man is steeds op vrye voet.

 

Onnies, polisiemanne in hof wat glo kinders aanrand

2012-05-15 21:06

Vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle agt seuns geskop en geslaan het, het in die Christiana-landdroshof verskyn.

Beampte geskors wat buitelander aanrand

2012-04-10 22:02

‘n Beampte van binnelandse sake is geskors nadat hy ‘n buitelander met ‘n sambok aangerand het, het die departement gesê.

Vrou sterf ná jaloerse kêrel haar aanrand

2012-04-01 14:31

‘n Vrou is in die hospitaal dood nadat sy glo deur haar kêrel in die Madietane- informele nedersetting in Matlala geslaan is.

Skoliere, ouers pak mekaar by rugby

2012-03-27 09:01

Chaos het die naweek tydens ’n skolesportbyeenkoms in eMalahleni (Witbank) uitgebreek toe mense mekaar selfs te lyf gegaan het.

Joernalis vas vir aanranding

2012-03-05 21:14

‘n Joernalis is in Motswedi in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vrou met ‘n hamer geslaan het en paraffien oor haar uitgegooi het.

Gemeenskap rand verkragter aan

2012-03-04 16:55

‘n Twee-en-dertig-jarige man is erg aangerand deur inwoners van Soweto nadat hy ‘n huis binnegegaan en ‘n vrou verkrag het.

Boer vermoor, vrou aangerand

2012-01-14 15:59

'n Boer van Noordwes is vermoor en sy vrou is aangerand nadat vyf mans toegang tot hul huis in Ventersdorp gekry het, het die polisie gesê.

Naakte liggaamsbouer rand paartjie aan

2011-12-06 18:58

Die polisie sê ‘n Kaliforniese paartjie is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n naakte liggaamsbouer, wat 136 kg weeg, hulle aangerand het.

Pasiënte glo aangerand, verkrag by hospitaal

2011-11-24 16:15

Pasiënte by 'n psigiatriese hospitaal in Fort Beaufort in die Oos-Kaap beweer hulle is deur personeel aangerand en verkrag.

Cosas dreig met geweld oor eise by skool

2011-10-22 08:17

Sowat 200 leerders van die Sekondêre Skool Chris Hani in Khayelitsha het voor die Wes-Kaapse parlement betoog oor hul veiligheid.

Ondersoek na aanranding van leerling geloods

2011-09-27 17:58

Die Wes-Kaapse regering ondersoek die beweerde aanranding van ‘n hoërskoolleerling deur twee veiligheidswagte by 'n hoërskool in Kaapstad.

Man vas ná hy polisieman klap

2011-09-25 14:56

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy ‘n polisiebeampte in Ikageng met oop hande in die gesig geklap het, het die polisie in die Noordwes gesê.

Seun 2 keer geopereer ná aanval by skool

2011-09-12 08:03

Twee noodoperasies is in 'n Kimberley-hospitaal op ’n leerling uitgevoer nadat twee broers hom glo buite ’n klaskamer aangerand het.

Raadslid rand glo ANC-lid aan

2011-08-29 14:23

‘n Raadslid is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n medelid van die ANC in Hammanskraal, Pretoria, aangerand het.

Unisa sê jammer ná wagte fotograaf aanrand

2011-08-24 15:23

Unisa is nog besig om sy eie ondersoek te doen oor 'n voorval toe veiligheidswagte 'n fotograaf van Beeld by een van hul geboue aangerand het.

Dronk passasier dreig bemanning met mes

2011-08-23 14:45

‘n Dronk Amerikaanse sakeman is aangekla nadat hy glo gedreig het om ‘n werker van British Airways met 'n mes te steek tydens ‘n woede-uitbarsting.

Borgtog aan NW-boere toegestaan

2011-08-22 16:59

Twee boere het vlugtig in die landdroshof op Schweizer-Reneke verskyn nadat hulle na bewering vier vermeende brandstigsters aangerand het.

‘Polisie neem my kaal af’

2011-08-09 07:03

Twee polisiemanne het ’n 23-jarige bemarkingskonsultant van Pretoria glo gedwing om kaal uit te trek sodat hulle foto’s van haar kon neem.

Man slaan verpleegster by hospitaal

2011-07-28 21:48

‘n Verpleegster is glo deur ‘n man wie se ma by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal dood is geslaan, het die departement van gesondheid gesê.

Vermeende dief doodgesteek

2011-07-18 18:30

Vier mense is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n man wat hul glo besteel het in Orange Farm doodgesteek het, het die polisie gesê.

Vrou sny man se penis af

2011-07-12 23:24
78 menings

‘n Vrou in Amerika het haar vervreemde man bedwelm, aan ‘n bed vasgemaak en sy penis afgesny voor sy dit in ‘n vullisverwerker gegooi het.

Gemeenskap rand vermeende koperpypdief aan

2011-07-06 19:58

‘n Man is deur woedende inwoners aangerand nadat hulle hom daarvan beskuldig het dat hy krane en koperpype naby Port Elizabeth gesteel het.

Klag ná seun se voortande by skool ‘uitval’

2011-06-11 10:04

Die ouers van ’n verstandelik gestremde seun het ’n klag by die polisie ingedien nadat die seun se twee voortande by die skool “uitgeval” het.

IFP-kandidaat in KZN aangerand

2011-05-17 20:51

‘n Kandidaat van die IFP in die plaaslike verkiesings is in ‘n kritieke toestand nadat hy na bewering in die vroeë oggendure aangerand is.

Jong Samaritane glo deur polisie aangerand

2011-05-03 08:57

Drie jong mans van Somerset-Wes is glo ure lank deur polisielede van die Stellenbosch-polisie geklap, gevloek en gedreig.

Oud-Bok se huishulp rand hóm glo aan

2011-04-24 06:51

Die voormalige huishulp van die oud-Springbok-rugbyspeler Schalk Burger sr. sê sy is “moedeloos” en wil nie meer verneder word nie.

Vrou beweer Gaddafi-magte het haar verkrag

2011-03-27 10:29

Buitelandse joernaliste is steeds besig om vas te stel of ‘n vrou deur Muammar Gaddafi se magte seksueel aangerand is.

Man moker verkeersbeampte met kolf, jaag weg

2011-03-06 22:55

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy 'n verkeersbeampte met ‘n bofbalkolf aangerand en toe teen 'n hoë spoed probeer wegjaag het.

Foto's: Betogers vermink koerier

2011-02-15 15:07
88 menings

‘n Man is met klippe, bottels en ysterpype aangerand te midde 'n staking deur vragmotorbestuurders in Johannesburg.

Vrou byt glo ander vrou se lip af in nagklub

2011-02-08 23:00

Aanklaers in die Washington-staat beskuldig ‘n vrou daarvan dat sy ‘n ander vrou se onderlip afgebyt het in ‘n nagklub in Yakima.

Twee in hof ná aanval op oudnuusleser se pa

2011-02-03 09:30

Twee verdagtes wat glo die bejaarde pa van Ellen Erasmus-Morton aangeval en beroof het, het in die hof verskyn.

Goeie nuus ná flouslaan-hou

2011-01-08 07:50

’n Jong man het gehoor hy het matriek geslaag net voordat hy hospitaal toe gevat is nadat hy in ’n vuisgeveg beseer is.

Gewese eerste minister van Peru aangerand

2010-12-19 21:40

Die voormalige eerste minister van Peru, Javier Velasquez, is in die hoofstad van Lima deur 'n bende van agt rowers aangerand en beroof.

Padvalk rand glo gestremde aan

2010-11-26 08:15

’n Senior verkeersbeampte is in hegtenis geneem nadat hy glo ’n gestremde seun wat by hom perskes gegaps het, aangerand het.

Twee vroue ure lank aangehou

2010-11-19 07:46

“Pappa help!” het ’n histeriese vrou oor ’n selfoon gegil nadat sy en haar suster byna nege uur lank as gyselaars in ’n huis aangehou is.

Verhoor uitgestel teen drie wat dokter verkrag

2010-11-11 01:31

Die verhoor van twee mans en ‘n 16-jarige seun wat daarvan verdink word dat hulle ‘n vroulike dokter by ‘n hospitaal aangerand en verkrag het, is uitgestel.

Rowers martel en slaan verlamde (67)

2010-11-03 06:56

Rowers het ’n 67-jarige gedeeltelik verlamde man met smeltende plastiek gemartel en met ’n sambok geslaan. Niemand is nog in gearresteer nie.

Verdagtes in hof ná verkragting van dokter

2010-11-01 19:54

‘n 16-Jarige seun en twee mans het in die hof op Bloemfontein verskyn nadat ‘n dokter by die Pelonomi-hospitaal aangeval en verkrag is.

Ses mans ontvoer man glo by hospitaal

2010-10-13 09:02

’n Roetine-hospitaalbesoek het vir ’n Bloemfonteinse man in ’n nagmerrie ontaard toe hy glo deur ses mans ontvoer en aangerand is.

2 matriekseuns wys waar polisie hulle glo beseer

2010-09-30 07:46

Twee hoërskoolseuns van Johannesburg het op aanklag van ernstige aanranding en roof in die Randburgse landdroshof verskyn.

Mumbai-aanvaller rand tronkbewaarders aan

2010-09-28 12:50

Die enigste oorlewende medepligtige in die Mumbai-aanvalle, wat in die dodeselle in Indië aangehou word, het tronkbewaarders aangerand.

Wag kritiek ná baksteenaanval

2010-09-09 08:46

‘n Sekuriteitswag by ‘n vulstasie veg om sy lewe in ‘n hospitaal nadat hy tydens 'n staking in Kaapstad aangerand is.

Vermeende verkragter in Soweto aangerand

2010-08-30 00:14

'n Man wat na bewering 'n vrou in Moletsane in Soweto verkrag het, is deur die gemeenskap aangerand voordat hy aan die polisie oorhandig is.

Verpleegster rand pasiënt met besemstok aan

2010-08-24 22:04

‘n Verpleegster het glo ‘n pasiënt met ‘n geestesversteuring by die Mokopane Hospitaal in Polokwane met ‘n besemstok aangeval.

Vrou helder oor dag aangerand

2010-08-17 09:17

‘n Dertigjarige vrou is in Bloemfontein aangerand en oor die kop geslaan terwyl sy op haar middagetebreek was.

Bende rand liefdadigheidswerkers aan

2010-07-21 04:26

‘n Bende van 10 jeugdiges het drie jong mans, wat ‘n staptog vir liefdadigheid in Wallis sou doen, erg aangerand en met klippe gegooi.

Duitser slaan vuis toe hy hoor vlug moet omdraai

2010-07-09 08:14

’n Duitse sokkertoeris het in die hof verskyn nadat hy glo 'n bemanningslid aangerand het ná die aankondiging dat hulle vliegtuig sal moet omdraai.

Toeris het nie geweet hy's geskiet

2010-07-01 12:48

Die Amerikaanse toeris wat geskiet is nadat hy vanaf die Gautrein geklim het, het glo nie geweet hy is geskiet nie, het die polisie gesê.

Trio vas ná hamer-aanval

2010-06-29 01:15

Drie mans is in Motherwell vasgetrek nadat hulle glo ‘n 54-jarige man met ‘n hamer aangeval het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Padvalk glo aangerand: 2 onskuldig

2010-06-03 10:46

’n Polisiekolonel en sy dogter is onskuldig bevind op aanklagte dat hulle ’n metropolisievrou aangerand en ’n “swart teef” genoem het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.