Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR washington

Kommer oor lekkasie by kernaanleg in VSA

2013-02-23 12:03

Die goewerneur van Washington het bekendgemaak dat ses ondergrondse tenks by 'n kernkragaanleg, radio-aktiewe afval uitlek.

Clinton neem verantwoordelikheid vir Bhengazi-aanval

2012-10-16 11:13

Hillary Clinton het gesê dat sy die blaam sal dra vir enige tekortkominge wat kon lei tot 'n aanval in Bhengazi verlede maand.

Bomdreigement by Boeing-fabriek

2012-09-11 20:44

Boeing het sowat 500 van sy werknemers ontruim by ‘n fabriek in Pennsilvanië na ‘n beweerde bomdreigement, het amptenare gesê.

Soldaat sterf terwyl hy met sy vrou op Skype praat

2012-05-07 22:59

Amerikaanse weermag-ondersoekbeamptes het gesê hulle het nie 'n koeëlwond gevind en vermoed geen gemene spel in die dood van 'n soldaat nie.

Gay-huwelike kry groenlig in Washington

2012-02-14 11:10

Washington het die sewende staat in die land geword om gay-huwelike wettig te maak nadat wetmakers dit verlede week goedgekeur het.

31 Occupy-betogers in Washington gearresteer

2011-12-05 17:53

Die polisie in Washington het 31 besetters in hegtenis geneem nadat hulle ‘n houtstellasie op MacPherson-plein opgerig het.

Aardbewing in VSA beskadig bekende katedraal

2011-08-24 12:00

Die hooftoring van die Washingtonse nasionale katedraal – die hoogste punt in die Amerikaanse hoofstad – het grootskaalse skade opgedoen.

Amerika gaan kubersekuriteit opskerp

2011-05-12 20:37

Die administrasie van die Withuis is van plan om nuwe wetgewing, wat die land beter teen kuber-misdaad sal beskerm, in te stel.

Amerikaners sterf gouer

2010-10-07 14:22

‘n Studie het bevind dat die 15-jaar oorlewingsyfer vir Amerikaanse mans en vroue tussen die ouderdom 45 en 65 jaar drasties gedaal het.

Amerika aanvaar nie landmyn verban

2009-11-26 07:18

Die Amerikaanse pres. Barack Obama het geen planne om die globale ooreenkoms te teken wat landmyne verban nie.

Kranksinnige ontsnap

2009-09-19 11:35

Plaaslike inwoners is woedend nadat ‘n waansinnige moordenaar ontsnap het tydens ‘n uitstappie na die plaaslike mark.

 

Orkaan ruk SAA-vlugte tot stilstand

2012-10-29 07:25

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het sy vlugte na en van New York en Washington gekanselleer weens Orkaan Sandy.

Netflix-hoof verlaat Microsoft

2012-10-11 16:36

Reed Hastings, Netfix se uitvoerende hoof, gaan volgende maand bedank uit Microsoft se direksie tydens die aandeelhouersvergadering.

Nasa vereer Armstrong

2012-09-05 23:19

‘n Roudiens vir Neil Armstrong, die eerste man wat op die maan geloop het, gaan op 13 September in Washington gehou word.

Leerders stop bus ná bestuurder hartaanval kry

2012-04-10 11:00

Leerders in Washington is geprys nadat hulle 'n skoolbus veilig tot stilstand gebring het toe die bestuurder glo 'n hartaanval gekry het.

Vermiste vrou se man wis gesin uit

2012-02-06 13:01

Die man van 'n Amerikaanse vrou, wat sedert Desember 2009 vermis word, het homself en hul seuns in 'n ontploffing uitgewis.

Naskok ruk Amerikaanse ooskus

2011-08-25 12:23

‘n Naskok wat 4.5 gemeet het, het die Amerikaanse deelstaat Virginia en streke rondom die Amerikaanse hoofstad, Washington, geruk.

Pentagon ontruim ná aardbewing

2011-08-23 21:01

‘n Sterk aardbewing van 5.8 op die Richterskaal het die ooskus van die VSA getref en is in Washington sowel as New York gevoel.

Libië vervang ambassadeur in Amerika

2011-03-01 12:32

Libië het van sy ambassadeur in Washington ontslae geraak nadat hy na die opposisie oorgeloop het. Hy is met 'n regeringsondersteuner vervang.

Planeet soortgelyk aan Aarde ontdek

2010-09-30 12:35

Sterrekundiges het glo ‘n planeet ontdek wat dieselfde grootte as die Aarde is en dalk bewoonbaar kan wees, en vermoed daar's nog daar buite.

Vlieëniers vlieg lughawe mis

2009-10-23 15:36

‘n Ondersoek is in Amerika aan die gang nadat vlieëniers hul bestemming met ongeveer 240 kilometers misgevlieg het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.