Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR vrystaat

Oudpremier se huis opgeveil oor skuld

2013-03-13 10:20

Die huise van Beatrice Marshoff, oudpremier van die Vrystaat, en Sibongile Besani, provinsiale sekretaris, gaan weens bankskuld opgeveil word.

Toerisme-owerheid se bestuur 'n 'ramp'

2013-02-06 07:26

Die finansies en bestuursake van die Vrystaatse toerisme-owerheid is Dinsdag deur provinsiale politici as 'n ramp beskryf.

Vrystaatse LUR sterf in motorongeluk

2012-12-02 20:12

Fundiswa "Fezi" Ngubentombi, die Vrystaat se LUR vir gesondheid, en 'n polisiebeampte het in 'n motorongeluk buite Bloemfontein gesterf.

Bejaarde egpaar op plaas in VS aangeval

2012-10-03 11:37

‘n Bejaarde egpaar is vanoggend op hul plaas op Marquard, ‘n klein landboudorp in die Vrystaat, aangeval, het ‘n radiostasie berig.

Geen verdagtes ná plaasmoorde op Trompsburg

2012-09-11 11:24

Die polisie volg steeds leidrade op ná die moord op die bejaarde egpaar Johan en Cecile Fourie op 'n plaas buite Trompsburg in die Vrystaat.

Munisipaliteit boet dalk vir VS-brande

2012-08-17 11:31

Regstappe kan gedoen word teen munisipaliteite in die Vrystaat nadat weghol-veldbrande by ‘n stortingsterrein begin het.

Brande saai grootskaalse verwoesting in Vrystaat

2012-08-13 08:45

Duisende hektaar grond is deur veldbrande in die Vrystaat vernietig wat deur sterk winde aangewakker is, het 'n berig gesê.

Vier sterf in Vrystaat-ongeluk

2012-07-14 21:38

Vier mense, waaronder twee kinders, is dood in 'n ongeluk op die R30 naby Welkom in die Vrystaat, het paramedici gesê.

SAPD waarsku teen fop-polisie in Vrystaat

2012-07-12 14:07

Die polisie in die Vrystaat het die publiek gewaarsku teen mense wat maak asof hulle polisiebeamptes is en geld van mense eis.

Onsekerheid oor verwoesting in Vrystaat

2012-06-24 13:30

Die weerdiens sê hy kan nog nie bevestig dat die weersverskynsels wat groot verwoesting in die Vrystaat gesaai het, wel tornado's was nie.

Puk-student sterf in hewige storm

2012-06-24 09:35

'n Twee-en-twintig-jarige student aan die Noordwes-universiteit het in die hewige storm wat die Oos-Vrystaat getref het, omgekom.

Tornado in Vrystaat eis 2

2012-06-23 23:09

Twee mense is in afsonderlike gevalle dood nadat 'n tornado chaos gesaai het in dele van die Vrystaat, het paramedici berig.

Massa-betoging teen toestand van SA paaie

2012-05-29 07:31

'n Groot groep inwoners van dorpe in die Suid-Vrystaat gaan voort met hul massa-aksie om hul misnoeë met die stukkende paaie te wys.

Polisie monitor Oranjeville ná ANC-botsings

2012-05-08 21:06

Die polisie monitor Metsimaholo by Oranjeville in die Vrystaat ná botsings tussen twee ANC-groepe, het die polisie gesê.

'Swak paaie benadeel ook landbou'

2012-05-01 15:39

Paaie in die Vrystaat veroorsaak steeds yslike probleme, met grootskaalse verval wat ook die landbou nadelig raak, sê Vrystaat Landbou.

Vier Vrystaatse rowers word gesoek

2012-03-01 18:00

Vier mans word deur die polisie gesoek nadat hulle ‘n ma en haar twee dogters in Harry Gwala naby Sasolburg in die Vrystaat beroof het.

Voetganger sterf, motorfietsryer beseer in ongeluk

2012-02-19 17:02

‘n Voetganger het gesterf en ‘n motorfietsryer is ernstig beseer in ‘n ongeluk op die Ou Kimberley-pad tussen Bloemfontein en Dealesville.

Sewe sterf in VS-ongeluk

2012-02-09 19:11

Sewe mense het gesterf toe ‘n minibus-taxi teen ‘n motor gebots het op die N8 naby Maseru, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Rowers skiet man by huis dood

2012-01-12 18:58

‘n Man is deur rowers by sy huis in Thabong in die Vrystaat doodgeskiet terwyl sy familie in die huis was, het die polisie gesê.

Waak teen ongeduld en spoed as jy bestuur

2011-12-30 09:03

Sedert die begin van Desember het gemiddeld drie mense per dag op Vrystaatse paaie alleen omgekom.

Vyf sterf op N6-pad in die Vrystaat

2011-12-22 12:00

Vyf mense is dood in twee aparte ongelukke op die N6 tussen Reddersburg en Rouxville in die suidoos-Vrystaat.

Onwettige immigrante in hegtenis

2011-11-16 18:29

Elf vermeende onwettige immigrante van Lesotho is in Welkom in hegtenis geneem, het die provinsiale polisie in die Vrystaat gesê.

Susters in Vrystaat verkrag

2011-11-13 18:57

‘n Vrou en haar agtjarige suster is deur ‘n inbreker by hul huis naby Ficksburg verkrag, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Twee Bangladesjers in Vrystaat vermoor

2011-11-02 17:03

Twee Bangladesjiese mans is vermoor in wat vermoedelik 'n rooftog by 'n winkel was, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Onweer lê dalk voor vir Vrystaat

2011-10-18 09:07

Ernstige donderstorms kan oor die oostelike gedeelte van die Vrystaat voorkom en ’n geringe kans bestaan dat ’n tornado kan voorkom.

 

Koste van peperduur webwerf ondersoek

2013-03-06 16:49

Die Vrystaatse provinsiale regering gaan vasstel of hy waarde vir sy geld gekry het in 'n ooreenkoms vir sy multimiljoenrand-webwerf.

Twee verdagtes vas vir Vrystaat-moorde

2013-01-16 15:41

Twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bejaarde paartjie op die plaas Somerset naby Parys in die Vrystaat.

Krane op dorp in VS kan 2 maande droog wees

2012-10-04 09:56

Inwoners in en om Tweeling in die Vrystaat gaan vir die volgende twee maande min tot geen water in hul krane hê nie.

Veldbrande kwel VS

2012-09-29 20:05

Drie mense het reeds vanjaar in veldbrand-verwante voorvalle in die Vrystaat gesterf, het die departement van landbou gesê.

Talle beseer ná twee busse bots

2012-09-03 21:15

Talle mense het beserings opgedoen nadat 'n skoolbus en 'n bus wat toeriste vervoer het op die N3 in die Vrystaat gebots het.

VS-boere gaan gebuk onder veldbrande

2012-08-16 18:38

Die onlangse wegholbrande op plase in die Vrystaat het nóg duisende hektaar landbougrond verwoes, het die departement van landbou gesê.

Planne vir destabilisasie in VS, sê premier

2012-07-26 22:57

Ace Magashule sê daar is planne om die provinsie se infrastruktuur voor die ANC se nasionale verkiesingskonferensie te destabiliseer.

Boere verloor vee weens riool op weivelde

2012-07-12 20:56

AfriForum sê hy wil ernstige stappe neem aangesien sommige boere na bewering vee verloor “omdat riool die weivelde op plase oorspoel.”

'Tornado' beskadig 30 huise in VS

2012-06-24 14:33

Dertig huise is beskadig in wat vermoedelik ‘n tornado in Kestel in die Vrystaat was, het 'n woordvoerder in 'n verklaring gesê.

Jeugliga-lede sterf in ongeluk

2012-06-24 12:27

Drie lede van die ANC se jeugliga (ANCYL) het gesterf toe hul bus buite Bloemfontein in die Vrystaat omgeslaan het, het die liga gesê.

Dodetal styg ná storm in Vrystaat

2012-06-24 07:25

Die dodetal in die hewige storm wat die Vrystaat getref het, het verder gestyg, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Drie mans sterf in Vrystaat-ongeluk

2012-06-20 16:04

Drie mans het vroegoggend in ‘n ongeluk op die N1 naby Brandfort gesterf, het die Vrystaatse paramedici in 'n verklaring gesê.

Twee vroue op slag dood in Vrystaat-ongeluk

2012-05-20 09:48

Twee vroue het gesterf en ‘n ander een is beseer toe ‘n motor teen ‘n vragmotor op die N1 buite Koppies in die Vrystaat gebots het.

Drie vas wat drank, vleis steel

2012-05-08 16:03

Drie Vrystaatse mans is in hegtenis geneem nadat hulle by ‘n onderneming op Petrus Steyn ingebreek en vleis en alkohol gesteel het.

Gesin beseer in VS-ongeluk

2012-04-09 17:03

‘n Gesin van vyf is almal ernstig beseer toe hul motor op die N1 naby Ventersburg in die Vrystaat omgeslaan het, het paramedici gesê.

Man vas wat glo suster verkrag

2012-03-01 16:53

‘n Vrystaatse man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy ouer suster verkrag het, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Hupstoot kom vir Vrystaat

2012-02-18 10:00

Die Vrystaat kry ’n inspuiting van minstens R24 miljard danksy die regering se uitgebreide planne vir infrastruktuur-ontwikkeling.

Munisipale beamptes se huise met petrolbomme aangeval

2012-01-23 14:00

Die huise van twee Ngwathe-munisipale beamptes in Parys is in petrolbom-aanvalle beskadig, het die polisie gesê.

35 beseer in taxi-ongelukke in Vrystaat

2012-01-08 20:39

Vyf-en-dertig mense het in twee aparte taxi-ongelukke in die Vrystaat verskeie beserings opgedoen, het paramedici van ER24 gesê.

Gru-ongeluk eis 18

2011-12-26 23:00
75 menings

Daar word gevrees dat tot 18 mense dood kan wees ná 'n ongeluk tussen Frankfort en Tweeling in die Oos-Vrystaat.

ANC wil name nog vóór fees verander

2011-12-21 10:03

Die ANC wil sien dat die nuwe Vrystaatse plekname voor Januarie, betyds vir die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein, goedgekeur word.

Vermiste tienermeisie se lyk gevind

2011-11-14 20:03

‘n Dertienjarige tienermeisie se lyk is gevind met 'n plastieksak wat haar kop bedek het, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Een sterf, talle beseer in Vrystaat-ongelukke

2011-11-05 15:00

‘n Vrou is dood en vyf ander mense is beseer toe twee motors in Bethlehem in die Vrystaat gebots het, het paramedici gesê.

Man in hof vir moord op sy vrou

2011-11-01 17:40

‘n Vyf-en-dertig-jarige man het in die Vredefort-landdroshof verskyn vir die moord op sy vrou, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Twee sterf in Vrystaat-ongeluk

2011-10-13 15:58

Twee mense is dood in ‘n ongeluk tussen ‘n bakkie en ‘n bus sowat 30 kilometer buite Bethlehem, het die polisie in die Vrystaat gesê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.