ARTIKELS OOR uruguay

'Reeksmoordenaars' het dalk meer mense vermoor

2012-03-20 15:57

Staatsaanklaers in Uruguay het nog gevalle van verdagte sterftes gekry nadat twee verpleërs erken het dat hulle 16 pasiënte vermoor het.

Laaste sokkerspeler van eerste WB sterf

2010-08-31 16:25

Die laaste lewende sokkerspeler, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf.

Duitsland vat 3de WB-plek

2010-07-10 22:25

Duitsland het Uruguay op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth geklop om derde te eindig in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi.

Nederland in WB-eindstryd

2010-07-06 22:46

Nederland het Uruguay in die WB-halfeindronde op die Groenpunt-stadion in Kaapstad geklop om deur te dring na vanjaar se eindstryd.

Trane vir Afrika

2010-07-02 23:22

Uruguay het Ghana in 'n uitskopstryd op Soccer City in Johannesburg gewen om deur te dring na die WB-halfeindronde.

Uruguay 1ste span in WB-kwarteind

2010-06-26 18:04

Uruguay het die eerste span geword om na die Wêreldbeker-kwarteindronde deur te dring toe hulle Suid-Korea in Port Elizabeth geklop het.

Nagmerrie op Loftus!

2010-06-17 07:51

Bafana Bafana en sy ondersteuners sal hiervandaan nou duim vas hou vir ’n totale ineenstorting van Franse sokker-spangees.

Uruguay-vlug vertraag op vooraand van wedstryd

2010-06-10 15:28

Uruguay se doelskieter Diego Forlan het gesê 'n tegniese fout het dié span se vlug na Kaapstad, op die vooraand van hul wedstryd teen Frankryk, vertraag.

Uruguay-breier stel visier hoog

2010-06-03 09:36

Frankryk troon dalk as die gunsteling in die Wêreldbeker-toernooi se Groep A uit, maar sy eerste teenstander is vasbeslote om Les Bleus bloedneus te gee.

 

Verpleërs vas ná genadedood van pasiënte

2012-03-19 10:00

Staatsaanklaers in Uruguay het twee verpleërs van moord aangekla ná die genadedood van 16 pasiënte, het 'n regter gesê.

Forlan as speler van toernooi benoem

2010-07-12 00:21

Diego Forlan van Uruguay is as die speler van die Wêreldbeker-toernooi benoem nadat hy vyf doele in sewe wedstryde geskop het.

Fifa sê nee vir 'strafdoel'

2010-07-09 12:21

Fifa het die moontlikheid om ‘strafdoele’ toe te ken, na Luis Suarez se opsetlike handbal in die WB-kwarteindronde tussen Uruguay en Ghana, verwerp.

Beserings knou Uruguay

2010-07-03 19:42

Uruguay se middelveldspeler Nicolas Lodeiro wie se regtervoet beseer is, sal Dinsdag se wedstryd teen Nederland van die kantlyn moet kyk.

Afrika hoop op BaGhana BaGhana

2010-07-02 10:00

Uruguay het meer silwerware in die bekerkas, maar Ghana sal nie ligtelik omgaan met die kans om Afrika se eerste verteenwoordiger in ’n WB-halfeindronde te word nie.

Bly glo in ons, pleit Carlos ná loesing

2010-06-18 09:00

Afrigter Carlos Alberto Parreira het gepleit dat mense nie teen Bafana moet draai nie, hoewel sy WB-veldtog met 'n nederlaag teen Uruguay ontspoor het.

Frankryk teen Uruguay eindig doelloos

2010-06-11 22:33

Uruguay en Frankryk se Wêreldbeker-kragmeting op die Kaapstad-stadion in Groenpunt het gelykop geëindig.

Bafana 'spioeneer' op opponente

2010-06-09 15:05

Bafana Bafana se hulpafrigter, Jairo Leal, het onthul dat dié span op hul Groep A opponente, Mexiko, Frankryk en Uruguay spioeneer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.