ARTIKELS OOR uganda

AU loods reuse-veldtog om Kony op te spoor

2012-03-23 23:22

Die Afrika Unie (AU) het gesê hy sal 5 000 soldate uitstuur om deel te neem aan die soektog na die rebelleleier Joseph Kony.

Ugandese premier kap terug oor Kony-video

2012-03-17 17:27

Amama Mbabazi, premier van Uganda, het sy eie aanlyn-reaksie op 'n gewilde video oor die krygsheer Joseph Kony bekendgestel.

SA vrou amper tuis ná dwelmhel

2012-03-02 19:05

Die vrou wat gedeeltelik verlam is ná sy besmette dwelms in Kampala, Uganda, geneem het, sal die naweek in Suid-Afrika land.

Gays in Uganda weer geteister

2012-02-15 12:15

'n Ugandese minister het klopjagte op 'n slypskool, wat deur aktiviste bestuur is, uitgevoer slegs dae nadat 'n drakoniese anti-gay-wet heringestel is.

China versterk militêre magte in Afrika

2011-12-20 20:20

China is besig om sy militêre teenwoordigheid in Afrika en die Indiese Oseaan te versterk om Beijing se ekonomiese belange in die gebied te beskerm.

Amok in Uganda oor beurtkrag

2011-11-16 08:12

Ugandese handelaars het verskeie strate in die hoofstad afgesper as deel van ‘n protesaksie teen langdurende kragonderbrekings in dié land.

Ugandese militia val DRK-basis aan

2011-11-04 11:29

Ugandese troepe het ‘n oornagse aanval op ‘n militêre basis in die DRK geloods in ‘n poging om van hulle bevelvoerders te bevry.

Uganda: Besigye onder huisarres geplaas

2011-10-25 16:45

Kizza Besigye, Uganda se opposisieleier, is onder huisarres geplaas tot hy belowe om nie meer aan betogings deel te neem nie.

Polisie bevry 21 Ugandese seksslawe

2011-10-18 13:53

Altesaam 21 Ugandese vroue is in Maleisië gered van 'n sindikaat wat hulle gedwing het om prostitute te word.

Uganda: 'Amerikaanse troepe kom nie namens ons veg'

2011-10-17 15:29

Yoweri Museveni, die Ugandese president, het gesê dat Amerikaanse “personeel” wat na Uganda gestuur word, nie aan gevegte gaan deelneem nie.

Uganda: Adjunkpres. verskyn gou oor korrupsie

2011-10-04 08:12

Gilbert Bukenya, voormalige adjunkpresident van Uganda, sal eersdaags in 'n hof verskyn op aanklagte van korrupsie.

Uganda: 23 dood tydens grondverskuiwing

2011-08-29 15:35

Minstens 23 mense is dood tydens grondverskuiwings wat deur ‘n stortvloed reën in Uganda veroorsaak is, het die Rooikruis gesê.

Verwoestende brand lê groot mark in puin

2011-08-01 13:23

‘n Brand het verwoesting gesaai in een van Uganda se grootste marke in Kampala, met handelsware van duisende rande wat verwoes is.

Bom as skoolklok gebruik

2011-07-03 20:15

Leerlinge aan ‘n skool in Uganda is dalk nooit bly om die klank van hul skoolklok te hoor nie, maar die alternatief kon veel erger wees.

Ergste droogte in Afrika tref 10 miljoen mense

2011-06-28 14:24

Miljoene bewoners van die Horing van Afrika is deur die ergste droogte in 60 jaar getref en nou dreig hongersnood ook, het die VN gesê.

Uganda: Gay-wette onder loep

2011-05-10 12:18

‘n Komitee van die Ugandese parlement hou ‘n tweede dag van hofverhore oor ‘n wet teen gays, wat wêreldwyd veroordeel is weens streng strawwe.

Uganda: Besigye wéér gearresteer

2011-04-28 21:49

Polisie in Uganda het vir die vyfde keer in meer as 'n maand die land se top-opposisie leier in hegtenis geneem tydens ‘n protesmars.

Ugandese opposisieleier in hegtenis geneem

2011-04-18 13:53

Kizza Besigye, Uganda se opposisie-leier, is in hegtenis geneem nadat hy 'n optog gelei het in protes teen hoë kommoditeitspryse.

Gaddafi is welkom om in Uganda te bly

2011-03-30 18:00

‘n Woordvoerder van die Ugandese president sê dat Muammar Gaddafi, Libiese leier, meer as welkom is om in ballingskap in Uganda te gaan bly.

Uganda herverkies president

2011-02-24 09:58

Die Ugandese president, Yoweri Museveni, het die verkiesing met 68.38% gewen. Sy mededingers vertrou egter nie die uitslae nie.

Uganda: Verkiesing mag Museveni se 25-jaar bewind nóg verleng

2011-02-18 09:42

Verkiesing in Uganda het begin, en dit blyk asof die stemmery pres. Yoweri Museveni se kwarteeulange bewind gaan verleng.

Nou dreig Uganda met betogings

2011-02-12 19:31

Lede van die opposisie in Uganda dreig met betogings soortgelyk aan dié in Egipte indien stemknoeiery in die presidentsverkiesing sou voorkom.

Smokkelaars probeer 100e papegaaie uitvoer

2011-01-26 09:29

‘n Amptenaar van Uganda Wild het gesê dat daar in die laaste maand beslag gelê is op meer as 270 African Grey-papegaaie.

Uganda begin met besnydenis-program

2010-12-01 05:25

Uganda het ‘n program geloods waarin hulle beoog om jaarliks meer as ‘n miljoen mans te besny, in ‘n poging om MIV/vigs infeksies stop te sit.

Hof stop publisering van name van gays

2010-11-02 20:04

‘n Hooggeregshof in Uganda het ‘n koerant beveel om die publisering van die identiteite van homoseksuele in dié land, stop te sit.

Koerant: Maak dié 100 gays dood

2010-10-21 12:43

Homoseksuele mans in Uganda vrees vir hul lewens ná 'n koerant 'n lys van 100 gays gepubliseer het en mense aanhits om hulle dood te maak.

Kenia geblameer vir Uganda-ontploffings

2010-08-19 11:32

Kenia het vier vermeende terroriste na Uganda gestuur ná die bomontploffings tydens die WB, wat Kenia se eie uitleweringswet oortree.

Rebellebeweging werf 'honderde' kindersoldate

2010-08-12 14:36

Honderde kinders en volwassenes is die afgelope agtien maande deur die berugte rebellebeweging, die Lord’s Resistance Army (LRA), ontvoer.

28 vermis ná boot sink

2010-07-22 10:43

Daar word beweer dat minstens 28 mense verdrink het nadat ‘n veerboot op die Victoria-meer naby Entebbe in Uganda omgeslaan het.

Uganda wil nog troepe na Somalië stuur

2010-07-17 14:13

Uganda sê hy is gereed om 'n bykomende vredesmag van 2000 soldate na Somalië te stuur ondanks dreigemente van Somaliese rebelle.

Uganda: Selfmoordbommer wás betrokke

2010-07-14 13:47

'n Selfmoordbomaanvaller wás betrokke by een van die twee bomaanvalle wat die Ugandese hoofstad van Kampala die afgelope naweek geruk het.

Derde bomaanval glo in Uganda beplan

2010-07-14 05:14

Ondersoekbeamptes in Uganda sê ‘n derde bomaanval is glo beplan nadat ‘n selfmoordbomaanvaller se onderbaadjie in ‘n nagklub gevind is.

Zuma geskok oor Uganda-bomme

2010-07-13 11:42

Pres. Jacob Zuma het skok en ontsteltenis uitgespreek oor die “betreurenswaardige” bomontploffings in Uganda waarin talle mense dood is.

'Ons sal bomplanters vastrek'

2010-07-13 08:11

President Yoweri Museveni van Uganda het Maandag gesê sy regering sal nie rus voor die bomplanters aangekeer is nie.

Uganda-bomme: VSA wil help

2010-07-12 20:12

VSA minister Hillary Clinton sê haar land sal saam met die Ugandese regering werk om bomaanvallers in Kampala aan die pen te laat ry.

Paartjie kan sit ná seks in kerk

2010-06-17 14:05

‘n Moslem Ugandese paartjie kan tronk toe gestuur word nadat hulle seks in ‘n Christelike kerk gehad het, glo om dié geloof te beledig.

Grondstorting eis 30 in Uganda

2010-03-03 02:19

Grondstortings in ‘n bergagtige streek van Uganda het meer as 55 lewens geëis terwyl omtrent 350 ander nog vermis word.

Uganda verban vroulike besnydenis

2009-12-12 01:00

Uganda het ‘n wet goedgekeur wat vroulike besnydenis onwettig verklaar en oortreders met lewenslange tronkstraf bestraf kan word.

Klimaat kan ekonomie in Uganda knou

2009-12-07 18:20

Die temperatuur in Uganda gaan oor die 20 jaar met 1.5°C styg en landbou en die voortbestaan van landelike gemeenskappe erg beskadig.

 

Opposisieleier in Uganda vas oor beampte se dood

2012-03-22 10:00

Die polisie in Uganda het die opposisieleier Kizza Besigye in hegtenis geneem in verband met die dood van 'n polisiebeampte.

Video oor krygsheer word YouTube-treffer

2012-03-08 10:05

'n Video oor die militante Ugandese krygsheer Joseph Kony en die kinders wat hy as soldate gebruik, het oor die wêreld heen opslae gemaak.

Ugandese meisies vir prostitusie in Maleisië gebruik

2012-02-20 19:53

Gerugte het aan die lig gekom dat dat meer as 600 Ugandese meisies in prostitusie-kringe in Maleisië vasgekeer is.

Uganda beplan om nasionale parke te omhein

2012-01-12 22:08

Die regering in Uganda het besluit om sy nasionale parke te omhein in ‘n poging om verdere konflik tussen mense en wilde diere te voorkom.

Streekleiers wil stryd teen rebelle verskerp

2011-11-17 11:10

Kenia, Uganda en Somalië het tydens ‘n vergadering ooreengestem om pogings te verskerp om Islamitiese vegters in Somalië te uitoorlê.

Man wat gay-aktivis vermoor sit 30 jaar

2011-11-11 10:16

'n Ugandese hof het 'n man swaar gevonnis na hy erken het dat hy 'n aktivis vir gay regte met ‘n hamer doodgeslaan het.

Besigye wéér in hegtenis geneem

2011-11-01 10:19

Kizza Besigye, die Ugandese opposisieleier, is wéér in hegtenis geneem omdat hy aan ‘n protesaksie deelgeneem het.

Ugandese opposisieleier gearresteer

2011-10-18 19:04

Kizza Besigye, die Ugandese opposisieleier, is vlugtig in hegtenis geneem omdat hy deelgeneem het aan die “loop-na-werk”-protesaksie.

Green Berets gaan help in Uganda

2011-10-18 07:00

Uganda en Amerika het met ’n militêre veldtog begin om Joseph Kony en sy sogenaamde Lord’s Resistance Army (LRA) te verslaan.

Olietransaksies in Uganda opgeskort

2011-10-12 11:00

Die parlement in Uganda het gestem om alle nuwe transaksies in die oliesektor op te skort oor bewerings dat ministers omkoopgeld aanvaar het.

Oorstromings in Uganda eis 40

2011-08-31 21:00

Minstens 40 mense is dood en derduisende ontwrig weens oorstromings wat Uganda die laaste ruk teister, sê die Rooi Kruis.

Tieneraap se 20 milj. jaar oue skedel ontdek

2011-08-02 19:13

Paleontoloë het gesê hulle het ‘n 20 miljoen jaar oue skedel van ‘n aap in Uganda ontdek wat die gebied se evolusiestorie kan help vertel.

Uganda laat honderde papegaaie vry

2011-07-29 15:26

Ugandese beamptes wat wilde diere monitor het honderde skaars papegaaie terug in die natuur vrygelaat ses maande nadat hulle gered is.

Uganda: 18 leerders dood na weerlig skool tref

2011-06-29 15:24

Agtien leerders is dood en 50 beseer toe ‘n weerligstraal ‘n laerskool in die weste van Uganda getref het, het die polisie gesê.

Uganda se moordkampe word toeriste-bestemming

2011-06-23 12:41

Uganda beplan om ou kampe waar rebelle-vegters burgerlikes vermoor het aan besoekers oop te stel as 'n toeriste-bestemming.

Betogers maak amok in Kampala

2011-04-29 13:11

Groepe jong betogers het padblokkades in die middestad van Kampala opgestel en met die polisie, wat traangas afgevuur het, gebots.

Besigye in aanhouding vir nou - Uganda

2011-04-21 17:52

Kizza Besigye, die Ugandese opposisie-leier moet, na menigte inhegtenisnames, in aanhouding bly tot hy op 27 April in die hof verskyn.

Geen betogings in Uganda

2011-04-11 12:49

Ugandese polisie het die opposisieleier, Kizza Besigye, in hegtenis geneem nadat hy probeer het om ‘n betoging in Kampala te begin.

Ugandese regering beskuldig van marteling

2011-03-24 20:06

Die Ugandese regering was glo betrokke by die marteling, ontwettige aanhouding van en die moord van burgers, volgens ‘n verslag.

Uganda: Museveni loop voor

2011-02-20 11:07

Uganda se president, Joeweri Museveni, is die vroeë voorloper in die land se verkiesings en het reeds 71% van die 3,5 miljoen getelde stemme.

Uganda: Pres dreig betogers met tronk

2011-02-17 09:19

Die president van Uganda sê enigiemand wat tydens die verkiesing betoog en onrus in die land veroorsaak, sal tronk toe gaan.

Man vas na moord op Gay-aktivis

2011-02-03 11:29

'n Verdagte is in hegtenis geneem na die moord op die Ugandese gay-aktivis wat in ‘n koerantberig onder die opskrif “Hang hulle” verskyn het.

Beslag gelê op honderde papegaaie

2011-01-25 21:00

‘n Beampte van wildlewe-owerhede in Uganda sê daar is op 270 African Gray-papegaaie beslag gelê wat onwettig gesmokkel is.

LRA-rebellegroep dalk op laaste bene

2010-11-03 14:07

Die berugte rebellebeweging die Lord’s Resistance Army (LRA) het slegs ‘n paar honderd vegters oor en kan self ontbind as dit geen hulp ontvang nie.

Gays in Uganda met die dood gedreig

2010-10-24 03:53

‘n Koerant in Uganda het ‘n lys van die land se “top” 100 homoseksuele mans gemaak, met die woorde “hang hulle” langsaan geskryf.

Keniaanse joernalis vas oor Uganda-aanvalle

2010-09-06 12:40

Die polisie in Kenia het 'n radiojoernalis in hegtenis geneem in verband met die bomaanvalle wat in Julie in Uganda plaasgevind het.

Miltsiekte maai onder Uganda-seekoeie

2010-08-19 10:15

Antraks of miltsiekte het die lewe van minstens 83 seekoeie geëis in een van Uganda se gewildste na­sionale parke.

Uitbraak van miltsiekte eis 82 seekoeie

2010-07-30 02:36

Ugandese beamptes sê 82 seekoeie het die afgelope 45 dae weens 'n uitbraak van miltsiekte (antraks) gevrek.

Uganda: Twee bommers was betrokke

2010-07-18 23:34

Twee selfmoordbomaanvallers was deel van die aanvalle wat verlede week die lewens van 73 mense in Kampala geëis het.

Obama waarsku Afrika

2010-07-14 13:48

Pres. Barack Obama het ná die bomaanvalle in Uganda gesê Shebab en Al-Kaïda ag nie lewens in Afrika as waardevol nie.

Uganda-polisie gryp meer as 20 ná bomme

2010-07-14 10:51

Die Ugandese polisie het ’n selfmoordbombaadjie gevind waarvan die plofstof nie ontplof het nie, en Somaliërs en Ugandese gearresteer.

VSA: Militante kan nou ander Afrika-lande teiken

2010-07-14 00:48

Die FBI sê dat as die Somaliese militantegroep al-Shabab verantwoordelik is vir die aanvalle in Uganda, hulle ander lande ook kan teiken.

Verdagtes vas ná Uganda-bomme

2010-07-13 09:36

Uganda het verdagtes in hegtenis geneem in verband met die bomaanvalle in Uganda, en 'n derde ploftoestel is ontdek.

Somaliese rebelle is agter Uganda-bomaanval

2010-07-13 03:31

Somaliese Shebab-rebelle het verantwoordelikheid aanvaar vir die dodelike bomaanvalle in Uganda se hoofstad tydens die Wêreldbeker eindstryd.

74 sterf in WB-bomaanvalle in Uganda

2010-07-12 05:46

Sowat 74 mense wat die finaal van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekyk het is dood ná ontploffings in twee restaurante in Kampala.

VN vra hulp om rebelleier te soek

2010-05-31 18:19

Ban Ki-moon het 'n beroep op Afrika-nasies gedoen saam met die Internasionale Kriminele Hof te span om 'n voortvlugtige rebelleier vas te trek.

Toordokter: Ek hét my seun geoffer

2010-02-26 14:04

‘n Voormalige toordokter van Uganda het erken dat hy sowat 70 mense, insluitende sy eie seun en ander kinders, geoffer het.

Uganda: 'Erge' gays kan doodstraf kry

2009-12-10 16:37

Die Ugandese regering oorweeg ‘n wet waarvolgens 'erge homoseksuele oortreders’ met die doodstraf gevonnis kan word.

Minister foutiewelik aangehou

2009-10-07 09:59

Die aanhouding van Somalië se minister van verdediging gedurende ‘n besoek aan Uganda is ‘n misverstand.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.