ARTIKELS OOR switserland

Drie dood ná helikopter in Alpe neerstort

2012-05-25 07:11

Drie mense is vermoedelik dood nadat 'n helikopter in die Switserse Alpe neergestort het, het die polisie gesê.

'Afleiding' dalk oorsaak van Switserse busramp

2012-03-16 10:09

Die bestuurder van 'n bus wat in Switserland gebots het, het glo net voor die ongeluk probeer om 'n DVD te speel, het koerante beweer.

Switserse busongeluk: Zuma betuig medelye

2012-03-15 13:01

President Jacob Zuma het sy medelye aan die Nederlandse en Belgiese regerings betuig ná 'n busongeluk die lewens van 28 mense geëis het.

SA kind oorleef ergste Switserse busramp nóg

2012-03-15 07:02

’n Voormalige Suid-Afrikaner se 11-jarige dogter is een van die 24 mense wat die grootste busramp in Switserse geskiedenis oorleef het.

Switsers wil rommel in ruimte verwyder

2012-02-16 08:10

Switserse ingenieurs wil ’n voertuig bou wat ou satelliete wat om die aarde wentel sal versamel en só mensgemaakte rommel in die ruimte verwyder.

Dis so koud, selfs OTM’s vries

2012-02-03 08:04

Minstens 120 mense, baie van hulle dakloses, is al dood weens die ysige koue wat groot dele van Europa in sy greep het.

Swaar sneeu ontwrig vervoer in Alpe

2012-01-08 22:36

Pad- en spoorvervoer is vertraag toe swaar sneeu in die grootste dele van die sentraal-Alpe in Switserland en Oostenryk geval het.

Edelweiss Air vlieg nou ook na Kaapstad

2011-10-26 13:26

Edelweiss Air, ‘n Switserse lugredery, het sy eerste vlug vanaf Zürich na Kaapstad met meer as 150 passasiers onderneem, het Tourism Update berig.

Switserland wil Libiese bates ontvries

2011-08-24 18:30

Switserland hoop om bevriesde Libiese bates van sowat 650 miljoen frank (sowat R5, 9 miljard) spoedig aan Libiese rebelle te oorhandig.

'Selfmoord-toerisme' kry groenlig in Switserland

2011-05-16 18:57

Die deur vir buitelanders wat na Switserland wil reis om daar te betaal vir bystandselfmoord, bly oop.

Switserland vries Gaddafi se bates

2011-02-24 22:34

Switserland wil die onwettige toeëiening van eiendom wat aan die Libiese staat behoort verhoed en het al Gaddafi se bates gevries.

Switserland vries Mubarak se bates

2011-02-11 23:00

Die Switserse regering het aangekondig dat hulle enige bates van president Hosni Mubarak óf sy familie sal vries.

Bush nie welkom in Switserland

2011-02-05 23:05

'n Besoek deur Amerika se George W. Bush aan Switserland wat vir volgende week beplan is, moes afgestel word weens veiligheidsvrese.

Switserland hersien wetgewing ná FIFA-skandaal

2010-10-24 14:44

Switserland se Departement van Sport hersien tans sy wette oor korrupsie in sport ná die skandaal wat die Zurich-gebaseerde FIFA getref het.

Switserland: Polisie, gewapende man slaags

2010-09-09 15:38

Die Switserse polisie het 'n huis in die stad Biel omring waar 'n gewapende man weier om sy huis, wat in die mark is, te verlaat.

Spanje, Chili saam deur na uitklopronde

2010-06-25 23:03

Spanje het teen 'n taai Chileense sokkerspan op Loftus Versfeld in Pretoria geseëvier om ook deur te dring na die volgende ronde van die Wêreldbeker.

Spanje ly skok-nederlaag

2010-06-16 17:58

Spanje, een van die wêreld se sokkerreuse, het hul eerste WB-groepwedstryd op die Moses Mabhida-stadion in Durban teen Switserland verloor.

Polanski: nóg ‘n naweek in tronk

2009-11-27 13:34

Roman Polanski sal nog 'n naweek agter tralies moet deurbring omdat hy nie voor die naweek onder huisarres geplaas sal word nie.

VSA vra amptelik vir Polanski-uitlewering

2009-10-23 10:55

Die VSA het 'n amptelike versoek aan Switserland gerig om die rolprentvervaardiger Roman Polanski uit te lewer.

 

Vliegongeluk eis 5 in Switserland

2012-04-28 21:29

Minstens vyf mense is dood toe 'n klein vliegtuig naby 'n dorpie in die weste van Switserland neergestort het, het die polisie gesê.

Switserland: Familielede ken slagoffers se lyke uit

2012-03-15 17:01

Familielede van slagoffers wat in 'n busongeluk in Switserland dood is, het by die lykshuis aangekom om die lyke uit te ken.

Slagoffers van Switserse busongeluk huis toe gevlieg

2012-03-15 11:01

Belgiese militêre vliegtuie is gereed om die lyke van slagoffers, wat in 'n busongeluk in Switserland dood is, huis toe te vlieg.

28 dood in Switserse busongeluk

2012-03-14 09:08

Minstens 28 mense is dood nadat 'n bus wat Belgiese toeriste van 'n ski-vakansie vervoer het teen 'n tonnel se muur in Switserland gebots het.

Switserse stad nou duurste ter wêreld

2012-02-15 10:06

Zürich in Switserland het Tokio as die wêreld se duurste stad onttroon, toon 'n peiling van die Economist Intelligence Unit (EIU).

Diewe kom weg met swaar buit

2012-01-26 19:58

Die polisie in Switserland sê diewe het weggekom met 'n kluis van 100 kilogram wat hulle by 'n hostel in 'n ski-oord gesteel het.

Tronkvoël vat die pad, loop hom gou vas

2011-12-03 23:05

'n Gevangene by 'n tronk in Switserland het 'n kortstondige oomblik van vryheid geniet, maar is sommer gou weer vasgetrek.

Ontploffing ruk woonstelblok in Switserland

2011-10-26 11:10

Een mens het gesterf en 14 ander is beseer ná ‘n ontploffing by ‘n woonstelblok in Yverdon-les-Bains, Switserland, het die polisie gesê.

Vrou val, lê sewe dae lank buite

2011-06-08 19:02

‘n Vrou van Switserland het vir sewe dae lank buite gelê nadat sy op pad na die kerk geval het en nie weer kon opstaan nie.

Miljarde van Gaddafi, Mubarak gevries

2011-05-03 08:37

Switserland het R6,3 miljard in fondse wat aan leiers in die noorde van Afrika behoort sedert die begin van die jaar se opstande gevries.

Hadron-versneller weer aan die gang

2011-02-22 08:58

Die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) se Groot Hadron-botser is gereed om volgende maand kerndeel-botsings volstoom te hervat.

Ligte vliegtuig val in die Switserse Alpe

2011-02-11 23:00

Vyf mense is dood toe die ligte vliegtuig waarin hulle gevlieg het, in die Switserse Alpe bo die Anniviers-vallei neergestort het.

Gbagbo se bates in Switserland gevries

2011-01-20 08:58

Die verslane Ivoorkus-leier Laurent Gbagbo se vondse in die Europese Unie is geblok en Switserland het nou ook sy se bates daar gevries.

Switsers voltooi wêreld se langste tonnel

2010-10-15 23:39

Switserse ingenieurs het deur die laaste paar meter rots gebreek en die langste tonnel, wat onderdeur die Alpe loop, voltooi.

Jaagduiwel moet R7,4 miljoen opdok

2010-08-13 12:49

'n 37-jarige Sweedse man het ‘n stewige boete van by die R7,4 miljoen gekry nadat hy teen 300km/h op ‘n hoofweg gejaag het.

Oud-breier kap Spanje

2010-06-17 13:31

Die oud-afrigter van Spanje se sokkerspan, Luis Aragones, het dié span se speltaktiek gekritiseer na hul WB-groepwedstryd nederlaag teen Switserland.

Kadhafi soek oorlog teen Switserland

2010-02-26 10:00

Libiese leier Moamer Kadhafi vra vir 'n heilige oorlog teen Switserland ná die Europeër 'n verbod op die bou van minarette ingestel het.

Switserland loop deur onder kuber-aanval

2009-10-27 12:44

Switserland se departement van buitelandse sake sê ‘n kuber-aanval het informasie van sy rekenaarnetwerk probeer steel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.