Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR sirië

Hezbollah-vegters in Sirië dood

49 minute gelede

Altesaam 23 vegters van die militante groep Hezbollah is in Sirië dood, het 'n Siriese groep gesê wat die land se burgeroorlog monitor.

Skerp reaksie op skokvideo van soldaat wat hart eet

2013-05-14 13:42

'n Grusame video van 'n Siriese rebellevegter wat ‘n soldaat van die regime se hart uitsny, is deur verskeie groepe veroordeel.

Geen internet in Sirië

2013-05-08 11:49

Sirië is vir die tweede keer in ses maande geheel van die internet afgesny – en die regering blameer die situasie op "terroriste".

Siriese president maak openbare verskyning

2013-05-04 14:13

Pres. Bashar al-Assad het 'n openbare verskyning by die Damaskus Universiteit gemaak met die inwyding van 'n standbeeld ter ere van studente.

Kragtige ontploffing in Damaskus eis 13

2013-04-30 15:50

Altesaam 13 mense is dood en meer as 70 beseer toe 'n kragtige ontploffing die sentrale deel van Damaskus in Sirië getref het.

Sakeman van Kaapstad sterf naby Siriese grens

2013-04-29 10:50

'n Sakeman van Kaapstad is dood terwyl hy noodlenigingswerk in die oorloggeteisterde Sirië gedoen het.

Assad verskyn binnekort weer op televisie

2013-04-16 12:58

Die pro-regime-televisiekanaal Al-Ikhbariya sal binnekort ‘n onderhoud met Sirië se president, Bashar al-Assad, uitsaai.

Al meer Siriërs wil landuit

2013-04-05 16:10

Bykans 35 000 Siriese vlugtelinge het al uit Jordanië teruggekeer na hul tuisland, maar meer en meer mense kies om Sirië te verlaat.

Siriese opstande: Geweld spoel oor na Libanon

2013-03-20 14:19

Minstens twee bomme en een missiel wat tydens gevegte in Sirië afgevuur is, het in Libanon beland.

Donker dae vir Siriese burgerlikes

2013-03-11 15:58

Die VN het sy kommer uitgespreek omdat nóg die Siriese regering, nóg rebellegroepe aan burgerlikes in dié land beskerming bied.

VN voed 2,5 milj. Siriërs in April

2013-03-08 15:58

Die Wêreldvoedselprogram sê hy beoog om teen April 2,5 miljoen Siriërs van kos te voorsien, teenoor die 1,7 miljoen mense wat tans voedselhulp benodig.

Een miljoen vlug uit Sirië

2013-03-06 12:36

Die getal Siriese vlugtelinge staan al op een miljoen, en het dié vlak baie vinniger bereik as wat vroeër verwag is.

Al-Assad kap Brittanje oor steun vir rebelle

2013-03-03 09:17

Pres. Bashar al-Assad het in 'n onderhoud met 'n Britse koerant dié land se regering daarvan beskuldig dat hy terroriste in Sirië bewapen.

Minstens 31 dood toe motorbom Damaskus ruk

2013-02-21 17:13

Minstens 31 burgerlikes is dood en talle is beseer toe ‘n motorbom naby die hoofkwartiere van Sirië se regerende party ontplof het.

Siekte breek uit in Sirië

2013-02-19 17:10

Dele van Sirië is deur ‘n uitbraak van ingewandskoors getref nadat kragonderbrekings die voorsiening van water beïnvloed het.

Sirië: Motorbomme eis 14

2013-02-11 17:58

Altesaam 14 lede van Siriese sekerheidsmagte is in twee selfmoordbomaanvalle by regeringskantore in die Hasakeh-provinsie dood.

Sirië sien rooi ná lugaanval

2013-02-01 11:07

Sirië het gedreig om met mag en mening terug te slaan ná ‘n lugaanval wat volgens die regering deur Israel uitgevoer is.

Al-Assad beweer sy vrou is swanger

2013-01-29 16:05

Bashar al-Assad, die presdent van Sirië, het aan “onbekende” besoekers wat by hom gekuier het gesê sy vrou is swanger met hul vierde kind.

Russe vlug uit Siriese bloedbad

2013-01-22 12:48

Tot 150 Russe maak gereed om in die volgende twee dae uit die geweldgeteisterde Sirië te vlug, het ‘n diplomaat gesê.

Skerpskutter skiet Franse joernalis dood

2013-01-18 15:07

‘n Franse joernalis wat in België gebore is, is deur ‘n skerpskutter in die Siriese stad Aleppo doodgeskiet, het 'n menseregtegroep gesê.

Sirie: Bom eis 15 by universiteit in Aleppo

2013-01-15 17:56

Vyftien mense is dood en talle beseer toe ‘n bom by die Aleppo Universitiet in Sirië ontplof het, het ‘n menseregtegroep gesê.

Siriese rebelle val lugmagbasis binne

2013-01-11 14:36

Siriese rebelle het die Taftanaz-lugmagbasis, die grootste basis in die noorde van die land, suksesvol ingeneem ná ‘n week se gevegte.

Kinders sterf in Siriese lugaanvalle

2013-01-09 13:38

Minstens 10 mense, insluitend vier kinders van een familie, is in lugaanvalle in die Siriese stad Homs dood.

Assad gekap oor toespraak

2013-01-07 12:34

‘n Toespraak deur pres. Bashar al-Assad waarin hy volgehou het dat Sirië op sy eie manier vrede sal vind, het skerp kritiek ontlok.

Sirië: Rebelle val lugmagbasis aan

2013-01-02 15:58

Skermutselings het oornag begin en deur die dag voortgeduur ná rebelle regeringsmagte by ‘n lugmagbasis in Sirië aangeval het.

 

Sirië se Assad weier om te bedank

2013-05-19 08:23

Pres. Bashar al-Assad, het gesê hy gaan nie bedank voor 'n verkiesing gehou word nie en gaan ook nie van sy verantwoordelikhede vlug nie.

Sirië sonder internet, regering blameer

2013-05-08 17:33

'n Fout met vesel-optiese kabels moet glo die skuld kry vir Sirië se internet wat afgesny is, het die plaaslike staatsbeheerde media berig.

Turkye veroordeel Israel se aanvalle in Sirië

2013-05-07 17:00

Tayyip Erdogan, Turkye se premier, het Israel se lugaanvalle op teikens naby Damaskus sterk veroordeel tydens 'n parlementêre vergadering.

Obama versigtig vir ingryping in Sirië

2013-05-04 08:32

Barack Obama, president van die VSA, het gesê hy dink nie Amerikaanse troepe sal binnekort in Sirië ontplooi word nie.

Italiaanse joernalis in Sirië vermis

2013-04-30 10:48

‘n Joernalis wat vir die Italiaanse dagblad La Stampa werk, word in Sirië vermis ná hy die land vanaf Libanon binnegegaan het.

VSA: 'Oortuigende bewyse' van chemiese wapens in Sirië

2013-04-26 13:17

Die VSA se regering het vir die eerste keer gesê dat dit waarskynlik is dat Sirië chemiese wapens teen rebellemagte gebruik het.

Vroue, kinders sterf in lugaanval op Siriese dorpie

2013-04-14 15:02

Altesaam 16 mense, waaronder vroue en kinders, is in 'n lugaanval op 'n Koerdiese dorpie in die Siriese provinsie Hasakeh dood.

Al-Assad wil Sirië 'skoonwas'

2013-03-22 15:35

Sirië se president het ‘n aanval op ‘n moskee waarin meer as 40 mense, insluitend ‘n prominente geestelike leier dood is, veroordeel.

Agt Siriërs sterf in busongeluk in Libanon

2013-03-15 14:26

Minstens agt Siriërs is dood en 29 is beseer toe 'n bus in die berge van sentraal-Libanon, op pad na Beiroet, omgeslaan het.

Vlugtelinge in Sirië kan verdubbel

2013-03-10 15:04

Die getal Siriese vlugtelinge, wat 'n paar dae gelede die een miljoen kerf verbygesteek het, kan teen die einde van die jaar verdubbel of -driedubbel.

Rebelle gryp VN-soldate op grens

2013-03-07 07:39

Twintig vredesoldate van die Verenigde Nasies is in die Golan-hoogland op die grens tussen Sirië en Israel deur 'n groep rebelle gevange geneem.

Stryd in Sirië amper verby, sê president

2013-03-05 14:17

Bashar al-Assad, president van Sirië, het gesê sy regime het geseëvier in die stryd teen rebelle wat in dié land in opstand gekom het.

'Assad moet pad vat' – John Kerry

2013-02-25 17:45

Amerika se nuwe minister van buitelandse sake – John Kerry – het die naweek op sy eerste buitelandse besoeke vertrek.

Mortiere dood Siriese sokkerspeler

2013-02-20 15:29

'n Siriese sokkerspeler is dood en verskeie ander is gewond toe twee mortiere by 'n stadion in Damaskus tydens 'n oefensessie geval het.

Meer as 100 burgerlikes in Sirië ontvoer

2013-02-15 15:18

Meer as 100 burgerlikes is in aparte voorvalle deur gewapende groepe in die Siriese provinsie Idlid ontvoer, het ‘n waghond-groep gesê.

Gyselaars in Sirië vrygelaat

2013-02-04 13:59

Siriese ekstremiste het 'n Italiaanse en twee Russiese gyselaars vrygelaat wat laat verlede jaar gevange geneem is.

Minstens 68 jong mans in Aleppo tereggestel

2013-01-29 18:00

Die lyke van minstens 68 jong mans en seuns, wat almal deur ‘n enkele skoot in die kop of nek tereggestel is, is in ‘n rivier in Aleppo gevind.

Duisende Siriërs vlug na Jordanië

2013-01-22 15:00

Meer as 12 000 Siriërs, meestal vroue en kinders, het toevlug in Jordanië gesoek weens die voortslepende geweld in hulle land.

Siriese vlugtelinge sonder heenkome ná geweld

2013-01-18 16:19

Talle Siriese vlugtelinge in 'n kamp in Damaskus het gevlug weens gereelde botsings tussen rebelle en regeringsondersteuners in die gebied.

Bomme ruk universiteit in Aleppo, 80 dood

2013-01-16 10:13

Minstens 80 mense is dood en talle is beseer toe twee ontploffings die hoofuniveristeit in Aleppo geruk het, het staatsamptenare gesê.

Sirië: 34 sterf toe weermag aanval

2013-01-14 14:57

Siriese aktiviste sê ‘n aanval deur Sirië se weermag het 19 mense se lewens geëis, insluitend sewe kinders.

Sirië: 48 van Iran deur rebelle vrygelaat

2013-01-09 14:51

Siriese rebelle het 48 Iraniërs vrygelaat wat sedert Augustus deur hulle gevange gehou is, het Iran se openbare uitsaaier berig.

Een miljoen honger in Sirië

2013-01-08 14:34

Die Wêreldvoedselprogram (WVP) het gesê dat hy een miljoen mense wat in Sirië honger ly, nie voldoende sal kan help nie.

Motorbom in Damaskus eis 11

2013-01-04 14:17

‘n Motorbom in ‘n buurt in die noorde van Damaskus het 11 lewens geëis, het die Siriese Waarnemers vir Menseregte gesê.

Verminkte lyke in Damaskus gevind

2012-12-31 12:23

Altesaam 30 verminkte lyke is in Damaskus gevind in 'n gebied waar daar gereeld botsings tussen rebelle en regeringsmagte plaasvind.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accounts Clerk

Johannesburg
Teleresources Staffing
R40 - R50

Sales Engineer

Gauteng
J & A Labour Contractors
R37500 - R38500

Junior Clerk

Johannesburg
Helen Wilson Recruitment
R150000 - R170000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.