Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR sasolburg
Gallery

Betoging in Sasolburg

2013-04-10 11:26

Inwoners van Zamdela, Sasolburg, het weer begin betoog oor die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit.

0 kommentaar 1785 keer gelees

Zamdela-inwoners soek vermiste familielede

2013-01-28 10:50

Frustrasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg neem toe nadat verskeie inwoners ná gewelddadige betogings in die gebied verdwyn het.

Sasolburg stil ná gewelddadige betogings

2013-01-25 09:11

Die situasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg is stil ná byna 'n week van betogings, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Minister 'móés optree' in Sasolburg

2013-01-24 12:45

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, móés optree toe hy uitvind daar is 'n totale ineenstorting van orde in Zamdela, Sasolburg.

39 in Sasolburg-hof vir openbare geweld

2013-01-23 18:01

Altesaam 39 mense wat van openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging aangekla is, het in die Sasolburg-landdroshof verskyn.

Zamdela-geweld: Polisie, betogers beseer

2013-01-23 11:38

Afgesien van twee sterftes, het nege mense in die gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, beserings opgedoen.

Strate in Sasolburg steeds ontoeganklik

2013-01-23 09:19

Die polisie monitor die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat nadat minstens twee mense in betogings gesterf het.

ANC veroordeel Sasolburg-geweld

2013-01-22 17:53

Die ANC het die plundering en geweld tydens 'n betoging in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat veroordeel.

Sasolburg: Man doodgeskiet

2013-01-22 13:42

'n Man is dood en die polisie het versterkings ingeroep om te help om tientalle mense uit die Sasolburg-polisiekantoor te bevry.

Sasolburg-betogers dreig met nóg geweld

2013-01-22 11:48

Inwoners van die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg dreig met nóg geweld en verwoesting indien die regering nie ag slaan op hul griewe nie.

Polisieversterkings na Sasolburg ontplooi

2013-01-21 17:50

Polisieversterkings van Gauteng en Welkom is in Sasolburg ontplooi nadat inwoners van die Zamdela-woonbuurt verwoesting gesaai het.

Polisiebeamptes aangeval in Sasolburg

2013-01-21 11:26

Twee polisielede is beseer ná betogers by die Zamdela- informele nedersetting weer oproerig geraak het.

Ammunisie in Sasolburg-huis se tuin gevind

2013-01-16 16:52

Vier emmers wat met haelgeweer-ammunisie gevul was, is in die agtertuin van ‘n huis in Sasolburg gevind, het die polisie gesê.

Sasolburg-storm eis bejaarde vrou

2013-01-02 12:39

Minstens een mens het gesterf en ongeveer 100 ander is beseer nadat 'n hewige storm Sasolburg in die Vrystaat getref het.

Drie verkrag glo vrou in Sasolburg

2012-07-02 15:32

Drie mans het 'n vrou van Sasolburg verkrag nadat hulle haar kêrel met knopkieries weggejaag het, het die Vrystaatse polisie gesê.

Rioolvuil, fabriekafval stoot op by grafte

2011-01-04 07:32

’n Grootskaalse opruimingsaksie is begin om duisende liters rioolafval op te ruim wat by 'n begraafplaas buite Sasolburg opgestoot het.

 

Sasolburg-betogers kry borgtog

2013-01-28 17:59

Altesaam 34 mense wat van openbare geweld en opsetlike sakebeskadiging aangekla is, is in Sasolburg se landdroshof borgtog toegestaan.

Zamdela-inwoners woedend vir regering

2013-01-25 17:59

Inwoners van Zamdela, Sasolburg, sê hulle is teleurgesteld dat raadslede hulle nog nie te midde van die geweld aangespreek het nie.

Vier sterf in Sasolburg

2013-01-24 14:06

Ná verwarring oor die dodetal ná betogings in Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat die dodedal van twee na vier verander.

Huis in Sasolburg met klippe bestook

2013-01-24 09:25

'n Huis is met klippe bestook en 'n bouterrein is oornag in beweerde kriminele aanvalle in Sasolburg aan die brand gesteek, sê die polisie.

Sasolburg: Munisipaliteite kan steeds saamsmelt

2013-01-23 15:19

Die munisipale afbakeningsraad het gesê die opskorting van die samesmeltingsproses in Sasolburg is nie permanent nie.

Premier steun Sasolburg-taakspan

2013-01-23 10:34

Die premier van die Vrystaat sê hy ondersteun die aanstelling van 'n taakspan om kwessies van munisipale afbakening in die provinsie te ondersoek.

Nóg een sterf in Sasolburg

2013-01-23 07:07

Nóg 'n betoger is doodgeskiet tydens gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Sasolburg: Minister kom tot die redding

2013-01-22 15:01

Die polisie in die Vrystaat het vir die tweede agtereenvolgende dag rubberkoeëls gevuur op betogers in Sasolburg, het 'n woordvoerder gesê.

Sasolburg: Joernalis met mes gedreig

2013-01-22 12:49

'n Betoger het ‘n joernalis van 'n plaaslike nuusagentskap met ‘n mes gedreig terwyl hy ‘n groep mense in Sasolburg afgeneem het.

Polisie hou situasie in Sasolburg dop

2013-01-22 08:20

Die polisie hou die situasie in Sasolburg fyn dop ná 'n totaal van 187 mense in hegtenis geneem is in verband met openbare geweld.

Situasie in Sasolburg vererger, sê polisie

2013-01-21 14:12

Twee vragmotors is deur inwoners van die Zamdela- informele nedersetting in Sasolburg aan die brand gesteek, het die polisie gesê.

Sasolburg steeds op 'n mespunt

2013-01-21 07:20

Inwoners van die Zamdela-township in Sasolburg was vroegoggend weer besig om paaie te versper ná gewelddadige betogings die naweek.

Sasolburg-skrikbewind: 7 reeds vasgetrek

2013-01-15 12:41

Sewe mense is tot dusver in hegtenis geneem vir ‘n rits rooftogte in die Sasolburg-gebied, het die polisie gesê.

Sasolburg-seuns vas vir moord naby hoërskool

2012-11-15 10:14

Drie seuns is in verband met die moord op ‘n man in Sasolburg in hegtenis geneem, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Drie sterf in ongeluk naby Sasolburg

2011-04-09 23:15

Twee kinders en 'n vrou is in 'n botsing tussen 'n vragmotor en 'n motor naby Sasolburg dood, het paramedici gesê.

Ongeluk eis een

2009-08-16 12:30

Een man is dood en nog ‘n man ernstig beseer tydens ‘n ongeluk tussen ‘n bakkie en ‘n vragmotor naby Sasolburg.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.