ARTIKELS OOR rwanda

Volksmoord-verhoor eerste keer in Rwanda gehou

2012-04-20 12:01

Die eerste volksmoord-verdagte wat deur 'n internasionale volksmoordtribunaal na Rwanda oorgeplaas is, het in die land se hoofstad aangekom.

10 sit lewenslank oor ontploffings in Rwanda

2012-01-15 11:30

Die Rwandese hooggeregshof het 10 mense tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir hulle betrokkenheid by handgranaatontploffings.

Twee dood ná bomontploffing in Rwanda

2012-01-04 17:23

Twee mense is dood en 16 ernstig beseer tydens ‘n bomontploffing in Kigali, die hoofstad van Rwanda, het die plaaslike polisie gesê.

Rwanda gaan Suid-Afrikaanse wild invoer

2011-11-16 23:00

Weens wildstropery en konflik in dié Afrika-staat, word Rwanda genoodsaak om leeus en renosters vanaf Suid-Afrika in te voer.

Moordaantygings weer op Rwandese president gerig

2011-10-05 12:23

Paul Kagame, die Rwandese president, het volgens ‘n voormalige bondgenoot 'n rol gespeel in die dood van 'n vorige president van die land.

China het oog op Rwanda

2011-08-20 07:15

China het ontwikkelingsooreenkomste met Rwanda geteken as deel van sy plan om meer betrokke te raak by die ontwikkeling van Afrika-lande.

Gates skenk R293 miljoen vir toilette in Afrika

2011-07-19 18:28

Die Bill & Melinda Gates-stigting sal ‘n skenking van $42 miljoen (sowat R293 miljoen) aan Afrika-lande maak vir beter toilette.

Hof bevind 1ste vrou skuldig aan volksmoord

2011-06-25 08:45

Op 16 April 1994 het sy meegedoen aan ’n kabinetsbesluit om ’n veldtog te begin waarin meer as 800 000 Tutsi’s met brutale geweld sou sterf.

Ses in Rwanda vas vir beplande aanvalle

2011-06-22 15:09

Owerhede in Rwanda het ‘n senior weermagbeampte en vyf ander verdagtes in hegtenis geneem nadat hulle aanvalle op politici beplan het.

Rwanda ondersteun aanvalle teen Libië

2011-03-23 19:02

Rwanda ondersteun die internasionale koalisie teen Libië en dink lesse is geleer uit die volksmoord wat destyds in dié land gebeur het.

Voormalige spioenhoof ‘het volksmoord aangehelp’

2011-02-09 22:16

Die Rwandese aanklaer het ’n voormalige intelligensiehoof aangekla van samewerking met ’n vlugteling wat die 1994 volksmoord gefinansier het.

Rwanda begin projek om vigs te bekamp

2010-11-14 05:50

Rwanda beplan om oor die volgende twee jaar twee-miljoen mans te besny in 'n reuse poging om vigs te bekamp.

Eks-Hutu-leier Rutaganda sterf

2010-10-13 15:17

Georges Rutaganda, ‘n voormalige Hutu-leier wat lewenslange tronkstraf vir sy rol in die Rwanda-volksmoord ontvang het, is in Benin oorlede.

Versoek om Nyamwasa uit te lewer nog nie onvang

2010-09-19 17:18

Suid-Afrika het nog nie 'n formele versoek van Spanje ontvang om Faustin Kayumba Nyamwasa weens aanklagte van volksmoord uit te lewer nie.

Kagame wen verkiesing in Rwanda

2010-08-11 08:42

Pres. Paul Kagame het die afgelope presidentsverkiesing in Rwanda met 92,9% van die stemme gewen teenoor die 95,1% in 2003.

Rwanda se stemme word getel

2010-08-09 22:45

Die stembusse in Rwanda het gesluit en President Paul Kagame sal glo na verwagting 'n oorweldigende meerderheid behaal.

Joernalis vas oor sy president met Hitler vergelyk

2010-07-13 22:53

Polisie in Rwanda het ‘n onafhanklike joernalis in hegtenis geneem nadat sy president Paul Kagame met Adolf Hitler vergelyk het.

Rwanda ontsteld oor ondersoek

2010-07-07 12:03

Kigali het ‘n beroep op die ambassadeur van SA gedoen om sy besorgdheid oor die ondersoek van die sluipmoord-aanval op lt.gen. Nyamwasa, te opper.

Ses vas ná hul glo generaal skiet

2010-06-21 12:00

Die Suid-Afrikaanse polisie het ses verdagtes vasgetrek wat na bewering ‘n uitgeweke Rwandese weermag-generaal geskiet het.

Beweerde sluipmoord-aanval misluk

2010-06-19 23:00

Faustin Kayumba Nyamwasa, ‘n voormalige kaptein in die Rwandese leër, is in ‘n mislukte sluipmoord aanval gewond.

Ons moes meer doen oor Rwanda, erken Kanada

2010-04-22 02:53

Kanada se goewerneur-generaal het tydens 'n besoek aan Rwanda gesê erken land kon meer doen om 1994 se Rwandese volksmoord te beperk.

Voormalige Rwandese presidentsvrou vas vir volksmoord

2010-03-03 05:20

Die weduwee van die voormalige president van Rwanda, Juvenal Habyarimana is in Frankryk op aanklagtes van volksmoord in hegtenis geneem.

Een dood in RwandAir ongeluk

2009-11-12 19:32

Ten minste een persoon is dood en verskeie is beseer toe ‘n vliegtuig van RwandAir met die opstyg by die Kigali lughawe gebots het.

Rwanda verwelkom DRK-ambassadeur

2009-07-23 12:12

Vir die eerste keer in meer as 10 jaar het dié twee buurlande bande gesmee toe Rwanda die nuwe ambassadeur vir die DRK in Kigali verwelkom het.

 

Rwanda: 4 militêre top-beamptes vas

2012-01-18 22:00

Rwanda se weermag het vier top- militêre beamptes geskors weens bewerings van sake-onderhandelinge met burgerlikes in die Kongo.

Rwandese Hutu-rebelle dood 26 in DRK

2012-01-05 09:37

Minstens 26 mense is dood tydens twee aanvalle deur Rwandese Hutu-rebelle in die ooste van die DRK, het ‘n beampte van die weermag gesê.

Rwanda: Nege voortvlugtiges steeds op vrye voet

2011-12-08 17:42

Die aanklaer van die VN se tribunaal oor die Rwandese volksmoord sal die soektog na nege oorblywende voortvlugtiges verskerp.

Rwandese opposisiebeampte verdwyn

2011-10-21 23:12

‘n Topbeampte van Rwanda se hoofopposisie-party het verdwyn nadat hy deur veiligheidsbeamptes aangeval is, het die party in 'n verklaring gesê.

Rwanda: Oud-presidentsvrou nie uitgelewer nie

2011-09-29 08:14

Agathe Habyarimana, weduwee van 'n vorige Rwandese president wie se dood gelei het tot die slagting van 1994, sal nie uitgelewer word nie.

Owerhede in Rwanda red baba-gorilla van stropers

2011-08-10 09:15

Rwandese owerhede het ’n baba-gorilla van ’n kritiek bedreigde bergspesie gered van stropers wat glo die dier in die DRK gekoop het.

Rwandese soldate verbind met SA skietery

2011-06-29 18:01

'n Getuie het Rwandese soldate verbind met die skietery waarin 'n voormalige Rwandese generaal in Suid-Afrika doodgeskiet is.

Vrou kry lewenslank vir rol in menseslagting

2011-06-24 11:27

Die VN-hof vir Rwanda het die eerste vrou wat aangekla is van menseslagting en aansporing om te verkrag tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

België arresteer Rwandese verdagte van menseslagting

2011-04-20 17:17

Belgiese owerhede het ‘n voormalige Rwandese landdros wat deur Interpol gesoek is in verband met Rwanda se 1994 menseslagting, gearresteer.

Tien mense beseer na ontploffing in Rwanda

2011-03-02 14:50

Drie mense is inhegtenis geneem nadat ‘n granaat bomontploffing tien mense in Kigali, die hoofstad van Rwanda, beseer het, het polisie gesê.

Rwandese eks-burgemeester in Duitse hof vir volksmoord

2011-01-18 12:56

‘n Voormalige Rwandese burgemeester staan in Duitsland tereg op aanklag dat hy meer as 3000 Tutsi's in 1994 laat vermoor het.

Elf sterf in mynongeluk in Rwanda

2010-11-01 02:04

Elf mynwerkers is dood in 'n ongeluk by 'n tinmyn in die Rwamagana distrik in die ooste van Rwanda, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

VN bedank Rwanda vir vredesmagte

2010-09-28 12:38

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het Rwanda bedank vir sy besluit om nie sy vredesmagte uit Darfoer te onttrek nie.

Ontploffing ruk Rwanda

2010-08-11 21:22

‘n Ontploffing het glo die hoofstad van Rwanda geruk slegs twee dae nadat pres. Paul Kagame weer as leier van die land ingestem is.

Rwanda: Verkiesing reeds uitgemaakte saak

2010-08-10 11:00

Die uitslae van die Rwandese presidentsverkiesing is nog nie bekend gemaak nie, maar dit is reeds 'n uitgemaakte saak wie dié verkiesing gewen het.

Rwanda: Minister ontken regeringsaandeel in aanvalle

2010-07-20 13:34

Rwanda se minister van buitelandse sake het heftig ontken dat die regering by drie aanvalle teen die opposisie betrokke was.

Nyamwasa veg teen uitlewering

2010-07-09 11:14

’n Regstryd teen die moontlike uitlewering van ’n uitgeweke Rwandese generaal wat onlangs ’n beweerde sluipmoordaanval oorleef het, gaan waarskynlik in die Suid-Afrikaanse howe woed.

Vrou lieg glo oor volksmoord vir burgerskap

2010-06-25 18:38

‘n Rwandese vrou is aangekla nadat sy glo gelieg het oor haar betrokkenheid by die 1994-volksmoord om Amerikaanse burgerskap te kry.

Rwandese regering verwerp sluipmoord-aantyging

2010-06-20 17:15

Rwanda se minister van buitelandse sake het alle aantygings dat die Rwandese regering verantwoordelik is vir die aanval op Faustin Kayumba Nyamwasa, verwerp.

Amerikaanse prokureur vas in Rwanda

2010-06-03 06:02

‘n Amerikaanse regsprofessor is Vrydag in Rwanda in hegtenis geneem nadat hy dié land se president gekritiseer het.

Opposisieleier verhoed om land te verlaat

2010-03-24 09:51

‘n Rwandese opposisieleier staar ‘n polisie-ondersoek in die gesig nadat sy kommentaar gelewer het oor die 1994-volksmoord.

Sarkozy erken foute

2010-02-25 15:31

Nicolas Sarkozy het erken dat Frankryk en ander lede van die internasionale gemeenskap “foute” begaan het tydens die volksmoord in Rwanda.

20 jr straf vir handtekening

2009-08-20 16:18

Rwandese aanklaers wil ‘n man wat vermoedelik die president se handtekening vervals het, tot 20 jaar tronkstraf toedien.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.