ARTIKELS OOR rio de janeiro

3 miljoen gratis kondome by Rio-karnaval

2012-02-17 18:47

Die regering van Rio de Janeiro gaan meer as drie miljoen kondome gratis versprei tydens Brasilië se vyf dag lange karnaval wat begin.

Polisiestaking in Rio de Janeiro kom tot einde

2012-02-14 16:54

'n Polisiestaking in Rio de Janeiro het tot 'n einde gekom slegs 'n paar dae voordat die wêreld se grootste karnaval in die stad begin.

Rio: Dodetal styg na 6

2012-01-27 22:11

Die dodetal in Rio de Janeiro het tot ses gestyg nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het.

Christusbeeld in Rio word 80

2011-10-10 13:19

Owerhede in Rio de Janeiro beplan ‘n reuse-partytjie om die 80ste verjaardag van die Christusbeeld, ‘n ikoon van die stad, te vier.

Gaste in Rio-hotel beroof

2011-07-19 10:00

Gewapende mans het een van Rio de Janeiro, Brasilië, se eksklusiefste hotelle binnegeval en gaste beroof. Niemand is beseer nie.

Skool-skieter los video-boodskap oor aanval

2011-04-14 11:05

Twee dae voordat 'n man by 'n skool in Rio de Janeiro, Brasilië, ingeloop en studente doodgeskiet het, het hy ‘n boodskap op 'n video gelos.

Dertien dood in skool-skietery

2011-04-07 16:35

‘n Skieter, wat vermoedelik ‘n oudstudent is, het 'n skool in Rio de Janeiro geteiken en minstens 13 mense dood en 22 beseer gelaat.

Rio-karnaval in al sy glorie

2011-03-07 15:26

Rio de Janeiro se uitspattige karnaval-parades het met vuurwerke en joviale feesgangers wat in die strate partytjie hou afgeskop.

SA-seiljag gestraf in Kaap-na-Rio

2011-02-09 11:25

Die Suid-Afrikaanse seiljag, Spirit of Izivunguvungu, is gestraf vir die bystand wat dit van 'n ander seiljag ontvang het tydens die Kaap-na-Rio-vaart.

Meer as 1 300 dood in Rio-vloed

2011-01-27 22:00

Twee weke ná ‘n vloedramp in ‘n bergreeks naby Rio de Janeiro het beamptes gesê die swaar reënval het moontlik al 1 348 lewens geëis.

Rio: "Ons het gewen," sê polisie

2010-11-29 19:24

Die polisie in Rio de Janeiro sê hulle het weer beheer oor ‘n agterbuurt van dié stad ná vyf dae van gevegte met bendelede.

Toeriste in Rio de Janeiro gyselaar gehou

2010-08-24 04:55

Sowat 35 toeriste wat in ‘n luukse hotel in Rio de Janeiro tuisgegaan het, is vir drie ure deur ‘n berugte dwelmgroep gyserlaar gehou.

 

Karnival in Rio skop af oor 'n paar uur

2012-02-16 13:11

Die wêreldbekende karnival in Rio de Janeiro, waar daar vir vyf dae tot in die vroeë oggendure gesamba word, skop oor 'n paar uur af.

Tweede Brasiliaanse joernalis vermoor

2012-02-14 15:51

'n Brasiliaanse verslaggewer is deur onbekende aanvallers doodgeskiet – die tweede joernalis in minder as twee weke wat vermoor is.

Ses dood in modderstorting in Brasilië

2012-01-10 09:12

Ses mense is dood en 20 beseer in ‘n modderstorting in Rio de Janeiro in Brasilië en aanhoudende reën bemoeilik reddingspogings.

Skietery in krotbuurt eis tienermeisie

2011-09-07 18:59

‘n Skietery tussen vermeende dwelmhandelaars en weermagsoldate het paniek onder inwoners van Complexo do Alemao in Rio de Janeiro gesaai.

Leerlinge keer terug ná skietery by skool

2011-04-18 23:00

Leerlinge is besig om terug te keer na ‘n skool in Rio de Janeiro, twee weke nadat ‘n man 12 kinders by die skool doodgeskiet het.

Skool-skietery: Finale sterftesyfer bekend

2011-04-08 08:49

Die dodetal van ‘n skool-skietery in Rio de Janeiro, Brasilië, het na twaalf gestyg nadat ‘n 13-jarige seun aan sy beserings beswyk het.

Rio-plakkerskamp geniet weer karnaval

2011-03-08 22:32

Inwoners van Formiga, ‘n plakkerskamp in Rio, het hulle eerste karnaval gevier sedert die polisie dwelmbendes uitforseer het.

Polisiehoof bedank oor korrupsie

2011-02-15 23:00

Die hoof van Rio de Janeiro se ondersoekende polisie het bedank nadat 30 beamptes weens korrupsie in hegtenis geneem is.

Brand verwoes gewilde deel in Rio

2011-02-07 15:37

‘n Massiewe brand het Samba-stad, ‘n deel van Rio de Janeiro waar kostuums en vlotte vir die stad se gewilde karnaval gemaak word, verwoes.

Rio maak gereed vir sport se twee grotes

2011-01-24 10:01

Die volgende Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan in Brasilië aangebied word en Rio de Janeiro is reeds in rep en roep.

Rio: Troepe, polisie ruk op na bendenes

2010-11-28 04:46

Honderde polisiebeamptes en soldate het 'n krotwoonbuurt in Rio omring ná 'n spertyd vir bendelede wat hier wegkruip verstryk het.

18 sterf in modderstorting

2009-12-31 21:12

Swaar reënval in Rio de Janeiro het erge modderstortings veroorsaak en kort voor 2010 die lewens van sowat 18 mense geëis.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.