ARTIKELS OOR pretoria

Baba sterf in Pretoria-ongeluk

2012-05-06 23:01

‘n Baba het gesterf en ‘n ander is kritiek beseer in ‘n taxi-ongeluk op die N4 buite Pretoria, het paramedici van ER24 gesê.

Beslissing oor straatname vandag verwag

2012-04-30 09:21

Uitspraak sal waarskynlik vandag in die Pretoriase hooggeregshof gelewer word oor die aanbring van die stad se nuwe straatnaamborde.

Pretoria: Eerste straatname verander

2012-04-19 13:00

Die eerste straatnaamsverandering is in Pretoria aangebring. Genl. Louis Botha-rylaan sal van nou af bekend staan as January Masilela-rylaan.

Skelet by substasie in Pta gevind

2012-04-14 09:10

'n Man, wat in 'n oorpak geklee was, se skelet is in 'n mangat by 'n elektriese substasie in Pretoria gevind, het paramedici gesê.

Beleid oor straatname aangepas

2012-04-11 09:04

Enkele weke voordat ’n lang lys nuwe straatname vir Pretoria goedgekeur is, het die ANC-beheerde Tshwane-metroraad sy beleid gewysig.

Pretoria: 12 beseer toe drie voertuie mekaar tref

2012-04-07 19:42

Altesaam 12 mense is beseer, agt van hulle ernstig, toe drie motors in 'n kruising in Pretoria teen mekaar gebots het.

Los straatname vir SA, sê Nederlanders

2012-04-03 07:40

Die meeste Nederlanders wil blykbaar nie hê dat die Nederlandse premier hom met die kwessie van straatname in Pretoria moet bemoei nie.

Pretoria: 7 uit motor geslinger, 2 sterf

2012-03-31 18:00

Twee mans is dood ná hulle saam met vyf ander passassiers uit 'n motor geslinger is wat in Pretoria omgeslaan het.

Kapenaars briesend oor straatname

2012-03-28 11:00

Die voorsitter van Kaapstad se namekomitee sê die voorgestelde naamsveranderings in die Moederstad is deur die publiek voorgestel.

Stadsrede: PTA se naam waarskynlik op agenda

2012-03-27 12:09

Die kwessie van Pretoria se naamsverandering sal waarskynlik op die agenda wees wanneer die stad se burgemeester sy stadsrede lewer.

Pretoria se naam bly

2012-03-23 08:00
85 menings

Pretoria se naam kan bly, maar sowat 27 straatname in die hoofstad gaan waai. Dít is die “aanbod” in die onderhandelings wat glo tans plaasvind.

Tuinier skuldig bevind aan moord op werkgewer

2012-03-22 21:57

‘n Man is daaraan skuldig bevind dat hy sy voormalige werknemer vermoor het in ‘n gewelddadige rooftog in Pretoria drie jaar gelede.

Konsensus nodig oor Pretoria, sê minister

2012-03-17 08:00

Die minister van kuns en kultuur sê alle belangegroepe in die kwessie van die verandering van Pretoria se naam “moet na mekaar uitreik”.

Stap in ’n stukkie geskiedenis

2012-02-14 13:58

Al ooit gewonder waar hang Pretorianers oor naweke uit? Hulle is by die Groenkloof-natuurreservaat, sowat 5 km buite Pretoria se sakesentrum.

Dokter se moordenaars steeds op vrye voet

2012-01-29 17:55

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n dokter wat in ‘n motorkaping in Pretoria doodgeskiet is nie.

Koeverte is op, so duisende kry nie rekening

2012-01-27 07:44

Duisende huishoudings in Tshwane het laat of geen munisipale rekeninge gekry nie omdat die munisipaliteit te min koeverte gehad het.

'Pad van versoening' geopen

2011-12-16 11:47

Pres. Jacob Zuma het op Versoeningsdag 'n pad tussen die Voortrekkermonument en die Vryheidspark in Pretoria geopen.

Pretoria: Afriforum dreig met regsaksie oor naam

2011-11-22 15:42

AfriForum het ’n prokureursbrief aan die minister van kuns en kultuur gestuur om hom te waarsku om nie die naam Pretoria te verander nie.

Twee sterf in Pta-motorfietsongelukke

2011-11-15 19:44

Twee mense is in twee verskillende motorfietsongelukke in Wonderboom en Brakfontein dood, het die Tshwane-metropolisie gesê.

Vrou sterf in Pretoria-ongeluk

2011-11-06 22:45

‘n Vrou is dood en 15 ander mense is beseer toe ‘n taxi waarin hulle gereis het, teen ‘n motor gebots het in Pretoria, het paramedici gesê.

Man kritiek ná motor op hom val

2011-10-27 21:10

‘n Man is kritiek beseer toe ‘n motor op hom geval het terwyl hy onder dit gewerk het by ‘n huis in Pretoria, het paramedici gesê.

Broers sterf in Pta-ongeluk

2011-09-08 19:52

Twee broers is dood en 11 kinders is beseer toe ‘n motor en ‘n bus teen mekaar gebots het in Soshanguve, noordwes van Pretoria.

Raadslid se saak uitgestel

2011-08-29 17:41

‘n Saak van aanranding teen ‘n munisipale raadslid van Pretoria en nege ander mense is in die Moretele-landdroshof uitgestel.

Man sterf in Pta-ongeluk

2011-08-24 20:24

‘n Man het gesterf en 'n ander is kritiek beseer toe ‘n taxi teen die bakkie waarin hulle was, gebots het in Rosslyn, Pretoria.

‘Polisie neem my kaal af’

2011-08-09 07:03

Twee polisiemanne het ’n 23-jarige bemarkingskonsultant van Pretoria glo gedwing om kaal uit te trek sodat hulle foto’s van haar kon neem.

Ses vas wat Mandela-rylaan 'herdoop'

2011-07-18 19:27

Ses mans is vasgetrek toe hulle glo plakkers gebruik het om Nelson Mandela Rylaan in Pretoria tot Clive Derby-Lewis Rylaan te herdoop.

Vroue vas wat bordeel bestuur

2011-06-29 23:03

Polisiebeamptes wat hulself as klante voorgedoen het, het vier Chinese vroue wat ‘n bordeel in Pretoria bestuur het, in hegtenis geneem.

Atletiekbeampte deur diskus getref

2011-06-25 15:59

‘n Atletiekbeampte is in ‘n kritieke toestand nadat sy deur ‘n diskus tydens die winter-atletiekbyeenkoms in Pretoria getref is.

Voetganger in Pta doodgery

2011-06-02 23:05

‘n Vrou is dood toe sy deur ‘n motor by die kruising van Zambezi- en Ruspoliaweg in Pretoria-Noord getref is, het paramedici gesê.

Pretoria: Kiesers wag in ry van 'n kilometer

2011-05-18 12:14

Kiesers by 'n stemlokaal in Pretoria moes in 'n ry van sowat 'n kilometer lank wag omdat slegs een ID-skandeerder by die lokaal beskikbaar was.

Vragmotorkaper vas ná wilde jaagtog

2011-05-04 21:49

Een man is in hegtenis geneem en twee ander is geskiet en beseer toe die polisie ‘n gekaapte vragmotor in Pretoria agternagesit het.

Skok wag op rykes in Pta en omstreke

2011-04-14 07:20

Inwoners van Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en woonbuurte, waaronder Silver Lakes en Mooikloof, kan ’n eiendomsbelasting-skok verwag.

Ligte weer aan in Pretoria

2011-03-24 11:04

Tegniese spanne het die kragtoevoer na die meeste gebiede in Pretoria op 'n rotasiebasis herstel, het die Tshwane-metroraad gesê.

Verkeersbeampte vas vir verkragting

2011-02-19 20:08

'n 29-jarige verkeersbeampte is in Pretoria-Noord in verband met 'n beweerde verkragting in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

3 vas wat Pretorianers teiken

2011-01-25 11:10

Drie vermeende misdadigers is vasgetrek wat na bewering deel van ’n sindikaat is wat Pretorianers geteiken het, het die polisie gesê.

Driejarige sterf toe muur ingee

2011-01-10 11:11

'n Driejarige seuntjie het gesterf toe swaar reën veroorsaak het dat 'n muur in die huis waarin hy geslaap het, ingegee het.

Gesin en hond uit vloedwater gered

2010-12-16 22:43

In Johannesburg en Pretoria is sewe mense en 'n hond uit vloedwater gered terwyl 'n man vir 'n helikopter moes wag om hom van 'n stuk beton op te pik.

Loerbroer kom na Loftus

2010-09-30 07:01

Rugbykykers op Loftus Versfeld gaan voortaan deur kameras dopgehou word sodat diegene wat hulle wangedra, vasgevat kan word.

Pretoria-man gekaap, steeds vermis

2010-08-30 21:08

‘n Man van Pretoria-Oos is vermis nadat ‘n groep mans sy motor Maandagoggend gekaap het, berig Eyewitness News.

Man brand dood in motorongeluk

2010-07-29 22:18

Een man is dood en ‘n ander een ernstig beseer nadat hulle op die N1 naby die Atterbury-afrit in Pretoria in ‘n motorongeluk was.

Verander Pretoria vir almal – koningshuis

2010-03-13 22:30

Diegene wat teen die naamsverandering van Pretoria na Tshwane is, moet hul posisie tot voordeel van almal heroorweeg.

Stad Pretoria, metro Tshwane ‘ideaal’

2010-02-12 09:58

Wat Gwede Mantashe betref, moet die hoofstad se naam Pretoria bly terwyl die metrogebied Tshwane kan heet, dit kan vir almal werk.

Pretoria bly Pretoria

2010-02-05 14:00

Die regering het ná 'n brief van AfriForum besluit om die goedkeuring van die naamsverandering van Pretoria na Tshwane terug te trek.

Motlanthe in die pekel ná plaasaanval-uitlatings

2009-12-02 11:40

Die landbou-organisasie TLU SA het ’n klag teen adj.pres. Kgalema Motlanthe by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien.

Man vas met R1,8 miljoen se kokaïen

2009-11-12 15:33

'n Man (36) is in Pretoria in hegtenis geneem nadat kokaïen met'n straatwaarde van R1,8 miljoen in sy besit gevind is.

Weer hof toe oor 'Pretoria'

2009-09-16 14:53

Die Tshwane metroraad vat die Vryheidsfront hof toe in die voortslepende stryd oor Pretoria se naamsverandering.

Soldate sal geskors word

2009-08-27 08:56

Soldate wat deur rubberkoeëls en traangas uitmekaar gejaag is tydens ‘n optog sal summier sonder betaling geskors word.

Biotegnologie kan ekonomie dryf – minister

2009-07-23 16:06

Biotegnologie kan Suid-Afrika se grootste ekonomiese dryfveer word, het die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, gesê.

 

Metroraad mág nuwe straatname aanbring

2012-04-30 13:56

Die Pretoriase hooggeregshof het AfriForum se dringende aansoek teen die aanbring van nuwe straatname in Pretoria verwerp.

Ongeluk in Pretoria eis 2

2012-04-28 10:22

Twee mense is in 'n motorongeluk op die N4 in Pretoria-Oos dood, het Gautengse paramedici gesê.

Interdik kom dalk teen naamsveranderinge

2012-04-16 11:25

AfriForum het die Tshwane-metroraad tot vandag gegee vir 'n skriftelike onderneming dat hulle nie 25 straatname sal verander nie.

Moenie naamsveranderings vrees, sê minister

2012-04-12 14:07

Mense hoef nie bekommerd te wees oor die naamsverandering van plekke in SA nie, het Paul Mashatile, minister van kuns en kultuur, gesê.

Veteraan-vegvlieënier se moordenaar beken skuld

2012-04-10 19:01

‘n Sewe-en-dertig-jarige man het in die Hooggeregshof gesê hy het deelgeneem aan die gewelddadige moord op ‘n bejaarde vegvlieënier.

Soektog na 15 000 paaseiers by Pretoria-dieretuin

2012-04-05 10:33

Pretoria se nasionale dieretuin gaan op 7 April een van die grootste paaseier-skattejagte hou wat Afrika nog gesien het.

Straatname: AfriForum dreig met regstappe

2012-04-02 14:06

Afriforum sal die Tshwane-munisipaliteit hof toe sleep indien hy 27 straatname in Pretoria sonder ‘n geregtelike hersiening verander.

40 beseer in Pta-busongeluk

2012-03-29 11:04

Minstens 40 mense is beseer in ‘n busongeluk in Pretoria-Noord nadat die bestuurder uitgeswaai het vir 'n motor, het Eyewitness News berig.

'Afrikaans is nie die teiken'

2012-03-28 07:02

Afrikanerhelde word nié geteiken wanneer oor naamsveranderinge in Pretoria besluit word nie, het die burgemeester gesê.

Besluit oor Pretoria nog nie finaal

2012-03-23 13:00

Geen finale ooreenkoms is bereik oor naamsveranderinge in Pretoria nie, het die Vryheidsfront Plus gesê.

Yslollies met mampoer gedokter

2012-03-23 08:00

Ysies wat vir ’n Loftus-uitstappie met mampoer gedokter is, het per ongeluk met gewone koeldrank-ysies deurmekaar geraak.

Gevangene probeer homself aan die brand steek

2012-03-22 19:04

Owerhede van die Pretoria Sentraal-gevangenis ondersoek ‘n geval waar ‘n gevangene probeer het om homself aan die brand te steek.

Drama toe gevangenes uit Pta-tronk ontsnap

2012-03-14 10:07

Daar was drama buite die Pretoria Sentrale gevangenis waar tronkbewaarders gehaas het om ontsnapte gevangenes vas te trek.

Ses in Pta reis nie na areas, kry tog malaria

2012-02-03 09:04

Malaria is die afgelope vakansie by minstens ses Pretorianers gediagnoseer wat nie malariagebiede besoek het nie.

Pretoria of Tshwane? Minister weet self nie

2012-01-28 08:30

Paul Mashatile het gesê daar is geen aansoek op sy tafel wat hom versoek om Pretoria se naam na Tshwane te verander nie.

Pta-man vas oor gesteelde voertuie

2011-12-19 23:05

‘n Man is in hegtenis geneem vir die besit van voertuie wat vermoedelik gesteel is in Kameeldrift-Wes, het die polisie in Gauteng gesê.

Agt vas ná dwelmklopjag in Pta

2011-11-22 18:49

Die polisie het agt verdagtes in hegtenis geneem nadat drie dwelmklopjagte in Pretoria-Noord uitgevoer is, het die Valke bekendgemaak.

Burgemeester: Pretoria sál Tshwane word

2011-11-22 10:45
182 menings

Pretoria se naam sal ten spyte van die koste of teenstand na Tshwane verander word, het Kgosientso Ramokgopa, burgemeester van Tshwane, gesê.

Duisende wys steun vir Pta, Voortrekkermonument

2011-11-13 13:48

Meer as 30 000 mense het in Pretoria saamgetrek om hul steun vir die behoud van die stad se naam en die Voortrekkermonument te wys.

Departement van binnelandse sake trek stad toe

2011-11-04 19:03

Die departement van binnelandse sake se hoofkwartiere gaan terugskuif na die middestad van Pretoria, het Mkuseli Apleni gesê.

Drie vroue deur vragmotor doodgery

2011-09-15 21:03

Drie vroue is dood en twee is beseer toe 'n vragmotor hulle getref en oor hulle gery het in Pretoria, het paramedici gesê.

Senior ANC-lid deur eks vermoor

2011-08-29 22:57

‘n Senior lid van die ANC is naby Pretoria vermoor, na bewering deur haar jaloerse eks-kêrel, voordat haar huis aan die brand gesteek is.

Lyk onder bed: Man verbind met nog klagte

2011-08-27 10:02

Die man wat in verband met die moord op Novinia Groom (18) van Pretoria gesoek word, word ook nou verbind met verskeie ander aanklagte.

Tienermeisie sterf in motorfietsongeluk

2011-08-13 18:17

'n Agtienjarige motorfietsryer is dood toe sy deur 'n bakkie in Montana, Pretoria getref is, het paramedici gesê.

Gautrein tussen Pta, Jhb gou in werking

2011-08-01 13:23

Die Gautrein sal binnekort met volle kommersiële ritte tussen Pretoria en Johannesburg begin nadat dit tot onlangs toe nog getoets is.

Twee vas vir R2 miljoen se dwelms

2011-07-10 20:14

Meer as R2 miljoen se dwelms en vervaardigingstoerusting is ontdek tydens ‘n klopjag in Waterkloof, waarna twee mans in hegtenis geneem is.

'Ons is vals beskuldig' – Moordverdagtes

2011-06-29 21:56

Die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n sakeman van Pretoria vermoor het, het beweer die polisie het hulle vals beskuldig.

Pta was teiken van terreur

2011-06-18 07:26

Die Amerikaanse ambassade in Pretoria het in 2008 ’n dreigement van ’n Al-Kaïda-groep ondersoek oor ’n beweerde beplande aanval op dié ambassade se gebou.

Boeremag-beskuldigde hospitaal toe

2011-06-01 17:59

Die oudste beskuldigde in die Boeremag-verhoor, Vis Visagie, is na die hospitaal gehaas nadat hy in die beskuldigdebank inmekaargesak het.

Ses beseer toe vragmotor deur motors slinger

2011-05-10 20:53

Ses mense is ernstig beseer toe hul motors deur ‘n vragmotor buite beheer getref is in Pretoria, het die metropolisie gesê.

Uitgevang! Wreedheid op kamera

2011-05-02 07:56

Polisielede is op kringtelevisie vasgelê terwyl hulle ’n Pretoriase man verskeie kere in die maag geskop en in die gesig geslaan het.

Metrorail ontken drywer van ongeluk was onervare

2011-04-09 23:15

Metrorail het bewerings afgemaak dat die drywer wat in die treinongeluk noord van Pretoria dood is, onervare was.

Nuwe middestad vir Pta

2011-02-21 14:30

Die “herbeplanning” van Pretoria-middestad begin onmiddellik en die eerste staatsgeboue sal na verwagting teen einde 2014 voltooi word.

Pretoria-ontploffing: Twee erg beseer

2011-02-04 12:23

Twee vroue het erg gebrand in 'n ontploffing in 'n restaurant in Pretoria se middestad, het paramedici gesê.

Vloed-chaos in Centurion

2011-01-17 10:40

Twee mense word vermis ná vloede in en om Centurion suid van Pretoria, het 'n woordvoerder van die Tshwane-metroraad gesê.

Wêreldfees vir jeugdiges ’n geldramp

2010-12-19 09:11

Peperduur chaos. Dís hoe die 17de Wêreldfees vir Jeugdiges en Studente, wat in Pretoria gehou word, uit verskeie oorde bestempel is.

Los Pretoria se naam uit, sê Steve en seun

2010-11-14 10:12

Talle mense het na die Voortrekkermonument opgeruk vir ’n konsert deur Steve Hofmeyr en sy seun Armand teen die verandering van Pretoria se naam.

Vrou se lyk in swart sak op straat gevind

2010-09-03 02:30

‘n Vrou se gedeeltelik geklede lyk is in ‘n groot swart sak in Cowiestraat, Pretoria gevind, het die polisie gesê.

Ugandese baba kry ’n nuwe gesig

2010-08-16 12:00

Die nuwe neus van ’n Ugandese baba wie se gesig erg geskend is in ’n brand, is in ’n ure lange operasie uit een van haar ribbe se been gebou.

Pretoria bly vir eers Pretoria

2010-03-26 09:49

Die Noord-Gautengse hooggeregshof het die saak rondom die naamsverandering van die hoofstad, Pretoria, onbepaald uitgestel.

N1 steeds gesluit ná grusame ongeluk

2010-03-11 08:26

Die N1-suid in Pretoria was steeds vir motoriste gesluit nadat 'n vragmotor wat se remme ingegee het met verskeie voertuie gebots het.

Storm tref Pretoria

2010-02-07 18:00

Stormsterk winde woed en swaar reën het in Pretoria neergeslaan, en inwoners is gevra om versigtig te bestuur.

Ontploffing ruk stil woonbuurt

2009-12-04 06:20

’n Poging om glo bye uit te wis het ’n reuse-ontploffing in die weste van Pretoria veroorsaak en verskeie huise beskadig.

Taxidrywer hardloop weg vir polisie

2009-11-20 16:46

'n Taxibestuurder het skynbaar só min vertroue in sy voertuig gehad dat hy weggehardloop het toe hy die polisie gewaar.

Hier's die perfekte braaiplek

2009-09-24 11:12

Nasionale braaidag is vir familie en vriende met ‘n vleisie op die kole. Agterplaas vervelig? Probeer een van dié braaiplekke.

Seun (13) skiet onderwyser

2009-09-11 14:57

'n Seun (13) is vasgetrek en word aangekla van poging tot moord nadat hy sy onderwyser met sy pa se vuurwapen geskiet het.

De la Rey gaan Tukkies lei

2009-07-28 08:41

Die Universiteit van Pretoria het 'n nuwe rektor - dr. Cheryl de la Rey. Sy is die eerste vrou aan die stuur van die UP.

De Klerk: Regstellende aksie onregverdig

2009-07-15 15:30

Die voormalige Suid-Afrikaanse president, F.W. de Klerk, sê die wyse waarop regstellende aksie toegepas word, is onregverdig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.