ARTIKELS OOR parys

Verdagte aangekla vir Parys-moorde

2012-04-17 10:30

Die hoofverdagte in die moorde op vier mense in die suide van Parys is van moord aangekla en is in aanhouding, het aanklaers gesê.

Parys: Reeksmoordenaar dalk aktief

2012-04-07 22:01

Honderde ekstra polisielede is in Parys se voorstede ontplooi te midde vrese dat 'n reeksmoordenaar in die gebied aktief is.

Italië beboet ná hulle migrante terug na Libië stuur

2012-02-23 16:05

'n Europese hof het beveel dat Italië duisende euro's aan Somaliese en Eritrese migrante moet betaal wat in 2009 uit Libië gevlug het.

Koper spandeer duisende op belastingvrye wyn in Parys

2011-12-12 13:30

‘n Koper het die rekord vir die aankoop van belastingvrye goedere by die Charles de Gaulle-lughawe gebreek deur €50 000 op wyn te spandeer.

Renosterhoring in Parys gesteel

2011-12-06 22:56

Diewe het sekuriteitswagte by ‘n museum met ‘n skokstok oorweldig voordat hulle die horing van ‘n opgestopte witrenoster gesteel het.

Occupy: Soortgelyke betogings in Parys, Frankryk

2011-11-16 16:24

Franse polisiebeamptes het probeer om betogers se kampeerterrein in Parys se sake-distrik La Defense op te breek, lui berigte.

Aanskou die melkweg uit jou bed

2011-09-28 12:20

‘n Nuwe hotel buite Parys bied besige stedelinge en geesdriftige toeriste nou die kans om ‘n luukse aand onder die sterre te geniet.

Air Algerie-stakings laat duisende gestrand

2011-07-14 15:10

Duisende vakansiegangers is steeds op lughawens in Parys, Marseille en Nice gestrand as gevolg van 'n staking deur Air Algerie.

Caster wen in Parys

2011-07-09 11:58

Die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya het in Parys op die Diamantliga-byeenkoms haar eerste internasionale 800 m-wedloop vanjaar gewen.

Parys: Vrou, kinders sterf toe hotel op huis val

2011-06-06 11:21

‘n Vrou en twee kinders is dood nadat ‘n vervalle hotel bo-op ‘n huis in Montreuil, ‘n voorstad in Parys, ineengestort het.

Vyf beseer by Disneyland Parys

2011-04-26 10:39

Disneyland Parys het sy “Thunder Mountain”-pretrit gesluit nadat ‘n dekorstuk op een van die karretjies geval en vyf mense beseer het.

Jy't dít nie van Parys geweet nie

2011-04-05 16:07

Parys is die bekendste stad in Frankryk, maar daar's 'n paar feite oor dié stad wat talle reisigers sal verras.

Eiffeltoring gesluit ná bomdreigement

2011-02-26 20:36

Die Eiffeltoring in Parys, sowel as ‘n kantoorblok, moes ontruim word nadat anonieme persone oproepe oor moontlike bomme gemaak het.

Reis-chaos by Parys-lughawe

2010-12-24 22:38

Duisende reisigers is by 'n lughawe in Parys gestrand gelaat nadat honderde Kersfees-vlugte gekanselleer is weens wydverspreide sneeuneerslae.

Elektriese Jag vat net 3,4 sek

2010-10-21 12:38

Die doel met Jaguar se elektriese C-X75-konsepmotor, was om “een van die innoverendste en mooiste Jaguars tot nog toe, te skep.

Parys wys wat’s op pad

2010-10-07 09:30

Die Parys-motorskou in Frankryk het verlede week afgeskop. Hier is ’n kykie na die motors wat van belang vir Suid-Afrikaners is.

Die einde van liefde in Parys

2009-11-09 10:55

Parys het ‘n les gekry in die harde realiteite van verhoudings toe duisende na die eerste "egskeiding-skou" gestroom het.

Blonde bom roof bank

2009-08-19 20:35

‘n Blonde tienermeisie, geklee in ‘n vleiende wit somersrokkie het ‘n bende gelei tydens ‘n bankrooftog in Parys.

 

En die wêreld se ongeskikste stad is...

2012-04-11 13:32

Parys is dalk die stad in die wêreld wat deur die meeste mense besoek word, maar dit is ook die tuiste vir van die wêreld se ongeskikste mense.

Oorskot van Toulouse-slagoffers na Israel gevlieg

2012-03-20 15:00

Die lyke van die vier slagoffers wat tydens 'n skietery by 'n Joodse skool in Toulouse dood is, sal Dinsdag na Israel gevlieg word.

Strauss-Kahn óók verdagte in prostitusie-kartel

2012-02-21 17:55

Dominique Strauss-Kahn, oudhoof van die Internasionale Monetêre Fonds, is nou ook 'n verdagte in 'n beweerde hotel-prostitusienetwerk.

Battery-aangedrewe voertuie in Parys te huur

2011-12-07 12:18

Motoriste in Parys sal nou battery-aangedrewe voertuie kan huur wat hulle weer later bloot naby hulle bestemming kan agterlaat.

Eiffel word dalk reuse-'boom'

2011-12-01 11:58

'n Franse koerant het berig dat die Eiffeltoring in die wêreld se grootste boom verander kan word, maar die bewerings word nou sterk ontken.

Carla Bruni-Sarkozy in hospitaal vir geboorte

2011-10-19 19:53

Die Franse president, Nicolas Sarkozy, het sy vrou, Carla Bruni-Sarkozy, in die hospitaal besoek waar sy geboorte sal skenk.

Moskou het die duurste hotelle

2011-09-02 15:17

Vir die sewende agtereenvolgende jaar is hotelle in Moskou as die duurste in die wêreld aangewys.

Parys sê Gaddafi is gereed om oor te gee

2011-07-12 16:20

Alain Juppe, die Franse minister van buitelandse sake, het gesê Muammar Gaddafi is volgens sy gesante "gereed om te gaan."

Frankryk gasheer vir 2014 WB-vrouerugby

2011-06-30 13:16

Die Internasionale rugbyraad het aangekondig dat Frankryk as gasheerland vir die 2014 Wêreldbeker-rugbytoernooi vir vroue gekies is.

Netwerke gons ná ontploffing in Parys

2011-05-05 13:10

‘n Ontploffing het glo in Parys, Frankryk, plaasgevind. Luidens Twitter-gebruikers is die voorval ‘n gasontploffing.

Soesji-restaurante in Parys kry swaar ná Japan-ramp

2011-04-14 17:00

Soesji-liefhebbers in Parys, Frankryk, het vrae oor die salm aan die einde van hul eetstokkies terwyl 'n kernkrisis in Japan dreig.

Video: Parys soos ons dit nie ken

2011-03-04 22:29

Het jy al ooit gewonder hoe ‘n stad sonder die massas mense en lawaai lyk? Hierdie video neem op op so 'n reis van Parys.

Flambojante modeontwerper in hegtenis geneem

2011-02-25 23:00

John Galliano, Britse modeontwerper, is in hegtenis geneem vir beweerde aanranding ná ‘n hewige drink-sessie in Parys.

Cruze-buks: Chev het groot planne

2010-10-23 01:05

’n Internasionale model in Parys. Seker nie nodig om te sê dit gaan ’n mooi prentjie wees nie. Dit is die geval met Chevrolet se Cruze-luikrug.

Liggaam van Franse reisiger gevind

2010-10-12 04:18

'n Reddingspan het die liggaam van 'n Franse grot-ontdekker gevind, agt dae nadat hy vermis geraak het in die suidoostelike deel van Frankryk.

Kakkerlakke hou dalk geheim in vir antibiotika

2010-09-07 13:40

Kakkerlakke is dalk die geheim vir die volgende generasie antibiotika omdat dié insekte molekules bevat wat giftig is vir sekere super-bakterieë.

Vliegtuig val - 5 dood

2009-08-23 16:44

'n Privaatvliegtuig het Sondag in die suide van Frankryk neergestort en die lewens van twee kinders en drie grootmense geëis.

Paryse brand eis 5

2009-08-10 10:15

Twee kinders en drie volwassenes het gesterf, en 29 mense is beseer tydens 'n brand wat in die Franse hoofstad uitgbreek het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.