Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR palestina

Israel arresteer 25 Hamas-lede

2013-02-04 18:03

Israel se weermag sê hy het 25 Palestynse Hamas-lede in hegtenis geneem in die Wesoewer, insluitend drie parlementslede.

VN erken Palestina as staat

2012-11-30 07:45

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het oorweldigend ten gunste van die erkenning van Palestina as 'n staat gestem.

Palestynse boer deur Israeliese soldate doodgemaak

2012-11-23 18:00

Israeliese soldate het ‘n Palestynse boer doodgeskiet en agt ander gewond toe ‘n skietgeveg uitgebreek het op die Gasa-grens.

Israel neem 55 Palestynse rebelle gevange

2012-11-22 14:11

Israelse soldate het 55 Palestynse rebelle in die Wesoewer in hegtenis geneem in weerwil van die skietstilstand tussen Israel en Hamas.

Aanvalle verongeluk Gasa-vredesplan

2012-11-21 11:29

Hillary Clinton sal probeer om ‘n skietstilstand tussen Israel en Gasa se Hamas-militante te beding ná aanvanklike onderhandelings misluk het.

Gasa-konflik: Clinton op pad na Israel

2012-11-20 11:35

Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, sal 'n besoek aan Israel lewer om te help om die krisis in Gasa op te los.

Gasa-dodetal styg steeds

2012-11-19 14:06

Die dodetal in die Gasastrook styg steeds ná Israel se weermag lugaanvalle op digbevolkte gebiede in Gasa-stad uitgevoer het.

Gasa-geweld: Baba sterf in lugaanval

2012-11-18 10:32

'n Palestynse baba het gesterf en sy twee broers is gewond in ‘n Israelse lugaanval op die Gasastrook, het 'n hospitaalwoordvoerder gesê.

EU bekommerd oor Israel-reaksie

2012-11-16 14:06

Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid het Israel gevra om alles in sy vermoë te doen om lewensverlies in die Gasa-strook te voorkom.

Amerika moet ingryp by Gasa-geweld – Egipte

2012-11-15 16:47

Egipte het vir Amerika gevra om druk op Israel te sit om hul aanvalle op Hamas-militantes in die Gasastrook stop te sit.

Werk begin om Arafat-raaisel op te los

2012-11-13 12:30

Palestynse owerhede het begin om die oorskot van die land se voormalige leier, Yasser Arafat, op te grawe as deel van ‘n moordondersoek.

Palestina: Lugaanval deur Israel eis een

2012-10-22 13:45

Een mens is dood en nog een beseer ná ‘n lugaanval deur Israel op die noordelike dorpie Beit Hanun in Palestina, het amptenare bevestig.

Gif op besittings van Yasser Arafat gevind

2012-07-04 09:51

Spore van die giftige radioaktiewe element polonium is op besittings van die ontslape Palestynse president Yasser Arafat gevind.

Abbas sal voorlopige Palestynse regering lei

2012-02-06 20:57

Pres. Mahmoud Abbas van Palestina het ná ‘n vergadering met die Hamas-leier, Khaled Meshaal, gesê hy sal ‘n Palestynse koalisie-regering lei.

Lewenslank vir Palestiniër wat sendeling vermoor

2011-11-24 19:37

'n Palestynse man wat 'n Amerikaanse sendeling in 'n woud in Israel aangeval en doodgesteek het, is lewenslank tronk toe gestuur.

Tutu: 'Israel het van die Bybel vergeet'

2011-11-05 23:00

Die lyding wat Israel vir Palestyne veroorsaak wys dat hulle die Joodse skrif vergeet het, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu gesê.

Israel gaan huise in ooste van Jerusalem bou

2011-11-01 22:01

In reaksie op Palestina se lidmaatskap tot Unesco, het Israel aangekondig dat hulle 2 000 nuwe wonings in die ooste van Jerusalem gaan bou.

VN kan eersdaags oor Palestina stem

2011-10-20 11:06

Die Verenigde Nasies (VN) se veiligheidsraad kan reeds teen 11 November oor volle lidmaatskap vir Palestina as 'n staat stem.

Hamas hou steeds wag oor Shalit

2011-10-18 11:05

Die Israelse soldaat Gilad Shalit wat onlangs aan Egiptiese bemiddelaars oorhandig is, is steeds saam met Hamas-wagte.

Israeliese soldaat na Egipte geneem

2011-10-18 08:00

Die Israeliese soldaat Gilad Shalit is van die Gasa-strook na Egipte geneem voor die vrylating van honderde Palestynse gevangenes.

Aanvaar Palestina as onafhanklike staat, sê Unesco

2011-10-05 18:11

Unesco se uitvoerende komitee het voorgestel dat die wêreld Palestina as ‘n volmagtige lid aanvaar met die regte van ‘n onafhanklike staat.

Israelse premier eis onvoorwaardelike ooreenkoms

2011-09-26 09:14

Benjamin Netanyahu, premier van Israel, het gesê die Palestynse leier, pres. Mahmoed Abbas, moet instem tot onvoorwaardelike samesprekings.

Zuma kies kant vir Palestyne in VN

2011-09-23 09:04

Pres. Jacob Zuma het die Verenigde Nasies (VN) gewaarsku dat magtige lande die wêreldliggaam gebruik om hul sin te kry.

Gaza: Lugaanval dood 2 op motorfiets

2011-08-26 16:35

‘n Israelse lugaanval het twee mansin Gaza gedood en ‘n mortieraanval het op die grens 'n kragonderbreking veroorsaak, het amptenare gesê.

Hoskins, Div besoek Palestina

2011-06-29 11:17

Saru se president, Oregon Hoskins, en die Bok-breier Peter de Viliers beplan 'n besoek aan Palestina om rugbyklinieke aan te bied.

 

Israelse soldate skiet man dood wat met byl dreig

2012-12-03 13:03

Israelse soldate het ‘n Palestynse man in die Wesoewer doodgeskiet wat met 'n byl in die hand na hulle gehardloop het.

Arafat se oorskot weer begrawe

2012-11-27 11:25

Die oorskot van die voormalige Palestynse leier, Yasser Arafat, is weer begrawe ná monsters geneem is om te bepaal of hy vergiftig is.

Israeli's ontevrede met skietstilstand

2012-11-23 14:15

'n Meningspeiling wys dat minstens die helfte van Israel dink hul regering moes aanhou met die militêre aanvalle op Gasa.

Gasa-aanvalle kos Israel miljarde

2012-11-21 15:26

Israel se week lange aanval op Gasa het die land tot dusver $767 miljoen (sowat R6,8 miljard) uit die sak gejaag.

Israel waarsku Gasa-inwoners

2012-11-20 17:20

Israel se lugmag het Dinsdag pamflette regoor Gasa-stad laat val wat inwoners waarsku om hul huise onmiddelik te verlaat.

Geweld in Gasa: 109 al dood

2012-11-20 10:19

Sewe Palestyne is in aanvalle op Gasa gewond in die eerste aand sonder sterftes sedert aanvalle sowat ‘n week gelede begin het.

Nuwe aanval op Gasa eis drie

2012-11-19 06:55

'n Vyfjarige seun is een van drie mense wat vroeggoggend dood is in in lugaanvalle wat deur Israel op Gasa uitgevoer is.

Nóg drie sterf in lugaanval in Gasa

2012-11-17 09:50

Drie Palestyne is dood in 'n lugaanval in die sentrale Gasastrook en veiligheidsmagte het bevestig dat die oorledenes Hamas-militante is.

Gasa-geweld: 16 000 reserviste opgeroep

2012-11-16 10:51

Israel het begin met 'n aksie om 16 000 reservis-soldate byeen te roep terwyl die situasie in die Gasastrook dreig om hand uit te ruk

Hamas slaan terug ná dood van leier

2012-11-15 12:17

Drie mense is in Israel in 'n vuurpyl-aanval dood wat deur militante van die Gasa-strook uitgevoer is ná die dood van 'n Hamas-leier.

Israel slaan terug ná Palestynse aanval

2012-11-12 10:25

Israel se lugmag het verskeie aanvalle op die Gasa-strook uitgevoer in reaksie op Palestynse aanvalle op die suide van Israel.

Drie mans in Gasa gehang oor 'moord'

2012-07-17 20:04

Drie mans wat van moord beskuldig is, is in die Hamas-beheerde Gasa-strook gehang, het die gebied se ministerie van binnelandse sake gesê.

Israel: Palestynse gevangenes beëindig eetstaking

2012-05-14 22:02

Palestynse gevangenes in Israelse tronke het ooreengestem om ‘n einde te bring aan hul massa-eetstaking, lui berigte.

Palesteinse minister bedank ná beledigende uitlating

2011-12-01 22:57

Die Palestynse minister van arbeid het bedank ná sy beledigende uitlatings oor staatsamptenare oor nasionale radio uitgesaai is.

Israelse weermag skiet setlaar dood

2011-11-11 14:46

Israelse soldate het ‘n Joodse setlaar op die Wesbank doodgeskiet toe hulle hom vir ‘n Palestynse militante vegter aangesien het.

Israel vries jaarlikse uitbetaling aan Unesco

2011-11-03 22:00

In protes teen die Palestynse Owerheid se lidmaatskap, het Israel besluit om hul jaarlikse finansiële bydra tot Unesco te weerhou.

Israel veroordeel Unesco se besluit

2011-10-31 22:59

Israel het gewaarsku dat Unesco se besluit om volle lidmaatskap aan Palestina toe te staan, pogings om vrede te bewerkstellig sal benadeel.

Palestina hou vakansiedag ná gevangenes vrygelaat word

2011-10-19 15:28

Palestina het vandag tot ‘n openbare vakansiedag vir staatsinstellings en skole verklaar sodat die vrylating van gevangenes gevier kan word.

Israelse soldaat Shalit vrygelaat

2011-10-18 08:44

Die Israeliese soldaat Gilad Shalit is glo deur die Palestynse beweging Hamas aan Egiptiese veiligheidsmagte oorhandig.

Israel laat 1 027 gevangenes vry vir 'n soldaat

2011-10-17 22:56

Israel is in die finale beplanningstadium vir die uitruil van 477 Palestynse gevangenes vir 'n Israeliese soldaat, Gilad Shalit.

VSA probeer Palestina-strewe veto

2011-09-27 06:56

Die VSA lei tans ’n proses om ’n “minderheid-sperstem” te bewerkstellig en sodoende te voorkom dat die VN Palestina as ’n staat erken.

'Genoeg, dit is nou tyd vir Palestynse vryheid'

2011-09-24 07:05

“Genoeg, genoeg, genoeg. Dit is tyd vir die Palestynse mense om hul vryheid en onafhanklikheid te kry," het die Palestynse president gesê.

Frustrasie kook oor ná Obama se uitlatings

2011-09-23 07:01

’n Paar honderd Palestyne het ’n betoging gehou teen pres. Barack Obama se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir die Palestynse gebiede.

Israel veg hard teen VN se resolusie

2011-08-14 07:05

Die Israelse regering veg teen ’n voorgenome resolusie deur die VN se algemene vergadering om ’n Palestynse staat te erken.

Israel maak reg vir Sondag-opstand

2011-06-02 23:04

Israeliese soldate het ‘n nuwe hakiesdraad op die grens met Lebanon opgerig, drie dae vóór ‘n beplande Palesteinse optog.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.