ARTIKELS OOR pakistan

Militante gedood in VSA-missielaanval

2012-05-26 07:39

Vier militante is dood toe 'n Amerikaanse robotvliegtuig 'n bomaanval in Noord-Waziristan aan Pakistan se grens met Afganistan, uitgevoer het.

Nege sterf ná mans losbrand by veldtog in Pakistan

2012-05-22 21:01

Minstens nege mense is dood en verskeie is beseer toe gewapende mans op ‘n politieke veldtog in Karachi losgebrand het.

Pakistan blokkeer Twitter oor kompetisie

2012-05-20 21:02

Pakistan het Twitter vir 'n dag geblokkeer weens ‘n kompetisie om karikature van die Profeet Mohammed op die sosiale netwerk te deel.

11 dood in bomaanval in Pakistan

2012-05-04 07:05

Minstens 11 mense, insluitend vier polisiemanne, is dood in 'n bomaanval in Pakistan se noordwestelike distrik langs die Afgaanse grens.

Nuwe inligting agter Bin Laden-sending

2012-04-29 12:25

Amerikaanse militêre amptenare het bevestig dat die Pakistanse intelligensiediens die inligting verskaf het oor Osama Bin Laden se wegkruipplek.

Geen hoop op oorlewendes ná vliegtuig neerstort

2012-04-20 19:08

Tot 130 mense is moontlik dood nadat ‘n Boeing 737 in slegte weer naby die Pakistanse hoofstad Islamabad neergestort het.

Deportasie van Bin Laden se familie vertraag

2012-04-18 17:02

Die beplande deportasie van Osama bin Laden se familielede uit Pakistan is vertraag as gevolg van onvoltooide regsdokumente.

Een kind sterf, twee beseer in aanval op skool

2012-04-16 15:52

‘n Sesjarige kind is dood en twee ander is beseer in ‘n aanval by ‘n skool op die buitewyke van Peshawar in die noordweste van Pakistan.

12 lyke gekry ná storting

2012-04-09 07:24

Twaalf lyke is uitgegrawe nadat ’n sneeustorting ’n militêre basis aan Pakistan se kant van die Himalaja-gebergte toegeval het.

943 vroue weens 'eermoorde' dood

2012-03-22 17:01

Minstens 943 Pakistanse vroue is verlede jaar vermoor nadat hulle glo hul families in oneer gebring het, het 'n mensregtegroep gesê.

Pakistan: 10 sterf in bomontploffing

2012-03-11 10:10

Tien mense is tydens 'n begrafnis in 'n bomontploffing in die noordweste van Pakistan dood, het 'n polisiebeampte gesê.

18 Sjiïtiese Moslems in Pakistan doodgeskiet

2012-02-28 15:58

Gewapende mans het 18 Sjiïtiese Moslems doodgeskiet nadat hulle 'n bus in Pakistan aangeval het, het beamptes gesê.

Drie dood ná aanval op polisiekantoor

2012-02-24 12:06

Drie polisiebeamptes is dood nadat militante gewapen met gewere en granate 'n polisiekantoor in die noordweste van Pakistan aangeval het.

Pakistan: Selfmoordbomaanval naby moskee eis 5

2012-02-17 15:33

'n Selfmoordbomaanval naby 'n moskee in die Pakistanse dorp Parachinar het die lewe van minstens vyf mense geëis.

Al-Kaïda-hoof in Pakistan dood in VSA-aanval

2012-02-09 12:00

Amerikaanse missiele het die lewe van Al-Kaïda se hoof in Pakistan, een van die Amerikaners se hoofteikens, geëis, het amptenare gesê.

'Taliban sal weer oorneem'

2012-02-02 06:56

Die Taliban, deur Pakistan gerugsteun, gaan weer beheer van Afganistan oorneem nadat magte gelei deur Navo aan die land onttrek is.

Mosie van wantroue teen Pakistanse premier

2012-01-13 19:27

Die Pakistanse parlement het aangekondig dat hy 'n mosie van wantroue teen Yousuf Raza Gilani, die land se premier, gaan stel.

20 dood in bomaanval in Pakistan

2012-01-10 12:16

Altesaam 20 mense is dood in een van die dodelikste ontploffings in Pakistan, het 'n regeringsamptenaar in die land gesê.

Man sny vrou se neus, lippe af

2011-12-19 16:47

'n Pakistanse man het sy tienervrou se neus en lippe afgesny omdat sy glo te veel tyd saam met haar ouers deurbring, het beamptes gesê.

Pakistanse president moet rus na hartbehandeling

2011-12-12 11:34

Asif Ali Zardari, die president van Pakistan, mag twee weke nodig hê om te rus nadat hy mediese behandeling ondergaan het, sê die premier.

Withuis sê nie jammer oor dodelike Navo-aanval

2011-12-02 10:58

Die Withuis gaan nie om verskoning vra vir die onlangse Navo-lugaanval in Pakistan wat die dood van 24 soldate veroorsaak het nie.

Pakistan dreig VSA oor aanvalle

2011-11-28 06:59

Pakistan het 24 troepe begrawe wat ’n dag vroeër in ’n oorgrensklopjag deur ­Navo dood is. Pakistan dreig nou met 'n wraakaanval.

Pakistanse vrou kook glo haar man se lyk

2011-11-25 15:24

'n Pakistanse vrou word daarvan verdink dat sy haar man vermoor het, sy liggaam opgekap het en die stukke gekook het.

Robotvliegtuie in Pakistan eis tien militante se lewens

2011-11-16 17:25

Tien militante is dood toe Amerikaanse robotvliegtuie ‘n Taliban-kamp naby die grens tussen Afganistan en Pakistan geteiken het.

Mans vas wat grafte plunder, bene steel

2011-11-09 11:10

Amptenare in Pakistan het twee mans in hegtenis geneem nadat hulle grafte oopgegrawe het om bene te steel wat verkoop word vir towerkuns.

Robotvliegtuig dood drie militante in Pakistan

2011-10-31 20:02

Drie militante in die noordweste van Pakistan is dood toe 'n Amerikaanse robotvliegtuig die voertuig waarin hulle gery het, geteiken het.

Sewe beseer in bomaanval in Pakistan

2011-10-27 10:08

Sewe mense is beseer toe ‘n bom Donderdag buite ‘n kruidenierswinkel in ‘n besige mark in Pesjawar, Pakistan, ontplof het.

Pakistan: 13 sterf toe mans op bus skiet

2011-10-04 13:16

Altesaam 13 mense het gesterf toe gewapende mans ‘n passasiersbus buite Quetta, Pakistan, oorval het, het plaaslike polisiebeamptes gesê.

Krieketraad wil saam met Interpol korrupsie beveg

2011-09-30 11:08

Die Internasionale krieketraad voer samesprekings met Interpol oor 'n amptelike samewerkingsooreenkoms om korrupsie in die sport uit te roei.

26 Sjiïtiese Moslems in Pakistan doodgeskiet

2011-09-20 23:14

Gewapende mans het ses-en-twintig lewens geëis toe hulle op ‘n bus vol Sjiïtiese Moslem-pelgrims onderweg na Iran losgebrand het.

Tot 15 dood in stamgebied-botsings

2011-09-18 17:00

Dosyne Taliban-lede het ‘n polisie-kontrolepunt in Pakistan se stamgebied bestorm, waarna militantes en anti-militante vegters dood is.

Gewapende mans val skoolbus aan

2011-09-13 15:51

Drie kinders, ‘n onderwyser en ‘n busbestuurder het gesterf nadat gewapende mans ‘n skoolbus in Pakistan aangeval het.

Selfmoordbomme eis 17 in Pakistan

2011-09-07 11:10

Altesaam 17 mense is dood toe twee selfmoordbomaanvallers die wonings van ‘n senior paramilitêre beamptes in Pakistan aanval het.

30 seuns in Pakistan ontvoer

2011-09-02 13:35

Taliban-militante het minstens 30 seuns van Pakistan ontvoer toe hulle ‘n ongemerkte grens tussen dié land en Afghanistan oorgesteek het.

Gevegte tussen weermag, rebelle dood 26

2011-08-27 17:55

Die dodetal van gevegte tussen Pakistanse soldate en militante Afgaanse rebelle het tot 26 mense gestyg, het ‘n Pakistanse polisielid gesê.

Pakistan: 43 sterf in aanval op moskee

2011-08-19 17:02

Minstens 43 mense is dood en meer as 100 ander is gewond in ‘n selfmoordbomaanval op ‘n moskee in Pakistan.

Bom eis vyf in Pakistan

2011-08-11 15:20

Twee bomaanvalle op dieselfde plek, slegs ‘n uur uit mekaar, het die lewens van vyf mense in Peshawar in Pakistan geëis.

Pakistan: Aanvallers teiken Navo-olietenkwaens

2011-08-01 14:23

Drie mense is beseer en tien olietenkwaens is vernietig toe onbekende aanvallers Navo se olievoorraad-tenkwaens in Pakistan geteiken het.

Hulpverleners in Pakistan ontvoer

2011-07-19 16:30

Gewapende mans het agt Pakistanse hulpverleners naby die Afgaanse grens in die suidwestelike deel van Pakistan ontvoer.

Pakistanse sekerheidsmagte skiet op rebelle

2011-07-08 15:40

Sekerheidsmagte in die Pakistanse stad Karachi is beveel om op gewapende rebelle te skiet om onluste wat 70 lewens geëis het te stuit.

Switserse paartjie in Pakistan ontvoer

2011-07-01 19:19

‘n Switserse paartjie wat in die suidweste van Pakistan gereis het, is ontvoer, het ‘n senior regeringsamptenaar gesê.

Missiel dood 8 in Pakistan

2011-06-27 15:52

Pakistanse intelligensie-amptenare het gesê ‘n onbemande Amerikaanse robotvliegtuig het missiele op ‘n bakkie gevuur en agt millitantes gedood.

Meisie gedwing om plofstof-baadjie te dra

2011-06-20 22:00

‘n Meisie is na bewering ontvoer en gedwing om ‘n baadjie waaraan plofstof gekoppel was, aan te trek om 'n kontrolepunt aan te val.

Twaalf kinders sterf toe bus in kanaal beland

2011-06-10 10:25

Ten minste 12 kinders is dood toe hul skoolbus in ‘n kanaal in Kashmir, Pakistan, beland het en drie word steeds vermis.

81 Sterf in Pakistanse grens-aanval

2011-06-02 18:01

‘n Militêre aanval op ‘n grenspos in Pakistan en die nabygeleë dorpies langs die Afganistan-grens het minstens 81 lewens geeis.

Pakistan: Selfmoordbom eis 7

2011-05-25 19:07

Sewe sekuriteitsbeamptes is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller met ‘n motor vol plofstof teen ‘n polisiekantoor in Pakistan vasgery het.

Taliban val Pakistanse lugmagbasis aan

2011-05-23 11:03

Twaalf militêre personeellede is dood nadat Taliban-milisie ‘n lugmagbasis in Pakistan se grootste stad aangeval het.

Pakistan-bomaanval: Dodetal styg na 89

2011-05-14 10:41

Die dodetal van die dubbele selfmoordbomaanval op ‘n paramilitêre opleidingsentrum in die noordweste van Pakistan het na 89 gestyg.

Bom ontplof by hof in Pakistan

2011-05-10 08:27

Twee polisiekonstabels is dood en vyf ander mense is beseer in ‘n bomaanval wat ‘n hof in die noordweste van Pakistan geteiken het.

Bin Laden se vroue, kinders kopseer vir Pakistan

2011-05-09 08:57

Amerikaanse ondersoekbeamptes fynkam ’n kosbare fonds rekenaardata en dokumente waarop daar in Osama bin Laden se huis beslag gelê is.

 

Dokter sit 33 jaar ná hy CIA help om bin Laden te vind

2012-05-23 15:56

‘n Pakistanse dokter wat daarvan beskuldig word dat hy die CIA gehelp het om Osama bin Laden op te spoor is tot 33 jaar tronkstraf gevonnis.

Pakistan het weer toegang tot Twitter

2012-05-21 14:35

Toegang tot Twitter is in Pakistan herstel nadat dit geblokkeer was weens ‘n kompetisie om karikature van die profeet Mohammed te deel.

Pakistan: 17 dood in bomontploffing

2012-05-04 12:05

Minstens 17 mense is dood in 'n bomontploffing in Pakistan se noordwestelike Bajaur-distrik, het plaaslike beamptes gesê.

Militante gedood in missielaanval

2012-04-29 15:37

Drie militante is dood en twee ander gewond toe 'n Amerikaanse robotvliegtuig 'n bomaanval in Noord-Waziristan uitgevoer het.

Pakistanse premier skuldig, kry nie tronkstraf

2012-04-26 18:03

Pakistan se hooggeregshof het Yousuf Raza Gilani, huidige premier van die land, skuldig bevind op aanklag van minagting.

Vliegtuig met 127 stort neer in Pakistan

2012-04-20 17:19

‘n Pakistanse passasiersvliegtuig met 127 mense aan boord het neergestort toe dit in slegte weer by ‘n lughawe naby Islamabad probeer land het.

Bin Laden se familie uit Pakistan gedeporteer

2012-04-17 21:00

Osama bin Laden se familie sal na verwagting uit Pakistan gedeporteer word, het hul prokureur en ‘n intelligensie-beampte gesê.

Gure weer belemmer reddingspoging ná sneeustorting

2012-04-11 22:00

Gure weerstoestande het die soektog na 138 mense wat ná ‘n sneeustorting by ‘n weermagkamp in Pakistan onder die sneeu begrawe is bemoeilik.

Sneeustorting begrawe 100 soldate

2012-04-07 14:51

Minstens 100 Pakistanse soldate is lewend begrawe in 'n afgeleë gebied in die Himalayas toe 'n sneeustorting hul kamp getref het.

Bom dood polisiehoof wat teen Taliban veg

2012-03-15 20:52

‘n Polisiehoof wat teen die Taliban gekant was, het gesterf toe ‘n selfmoordbomaanvaller hom in Peshawar, Pakistan, geteiken het.

Chinese vrou in Pakistan in sluipmoord doodgeskiet

2012-02-28 23:05

‘n Chinese vrou en ‘n manlike metgesel is in die Pakistanse stad Peshawar deur mans op motorfietse doodgeskiet, het die polisie gesê.

Osama Bin Laden se huis gesloop

2012-02-27 15:21

Die huis waarin die Al-Kaïda leier Osama bin Laden vir jare gewoon het voordat hy doodgemaak is, is deur werkers in Pakistan gesloop.

12 sterf ná bom by busstasie ontplof

2012-02-23 13:05

Twaalf mense, insluitende twee kinders, is aan die buitewyke van Peshawar in Pakistan dood nadat ‘n motorbom by ‘n busstasie ontplof het.

SA vrou gered van Pakistanse mishandelaar

2012-02-15 07:03

’n Suid-Afrikaanse vrou wat blykbaar sedert 2010 deur haar Pakistanse man in dié land aangehou en mishandel is, gaan terugkeer huis toe.

Talle vasgekeer ná gebou in Pakistan intuimel

2012-02-06 10:00

Minstens 100 mense, insluitend vrouens en kinders, is vermoedelik in 'n gebou in Lahore, Pakistan vasgekeer nadat dit ineengestort het.

Bomaanval uitgevoer op Sjiïtiese optog

2012-01-15 19:57

Minstens 16 mense is dood en 20 gewond in Pakistan se Punjab-provinsie toe ‘n bomaanval op ‘n Sjiïtiese gelowige optog uitgevoer is.

Dodelikste aanval in maande ruk Pakistan

2012-01-10 20:59

Vyf-en-dertig mense is dood en meer as 60 is beseer in die dodelikste aanval in maande in die noordweste van Pakistan.

Ses soldate sterf in selfmoordbomaanval

2011-12-24 16:00

Minstens ses soldate is dood en 12 gewond in 'n selfmoordbomaanval in die noorde van Pakistan. Die Taliban het verantwoordelikheid aanvaar.

Indië: Polisie arresteer verdagte Pakistanse spioene

2011-12-13 09:20

Die polisie in Nieu-Delhi het twee Pakistanse burgers in hegtenis geneem wat van spioenasie verdink word, het die plaaslike polisie gesê.

Pakistan: Bom eis 3 soldate

2011-12-09 12:11

Drie Pakistanse soldate is dood en vier ander is beseer toe ‘n bom in Karachi, Pakistan, langs ‘n pad naby hul voertuig ontplof het.

Pakistan vies oor Navo se 'aggressie'

2011-12-01 07:00

’n Oorgrens-aanval deur Navo was ’n opsetlike, blatante daad van aggressie, het ’n senior Pakistanse weermagbeampte gesê.

Pakistan sluit grens vir Navo

2011-11-27 19:54

Pakistan heroorweeg sy alliansie met Amerika en Navo nadat 28 soldate in oorgrens-lugaanvalle deur Navo dood is.

Bom ontplof buite meisieskool

2011-11-22 16:38

‘n Polisiebeambte is dood en agt ander mense beseer in ‘n bomaanval by ‘n meisieskool in die stad Mardan in die noordweste van Pakistan.

Lewenslange tronkstraf vir Hindoe-militante

2011-11-09 22:42

‘n Hof het 31 militante Hindoes, wat 'n gebou waarin talle Moslems geskuil het afgebrand het, tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Wedstrydknoeiers gevonnis

2011-11-03 14:30

Die Pakistanse krieketspelers Salman Butt en Mohammad Asif is onderskeidelik tot 30 maande en een jaar tronkstraf gevonnis weens wedstrydknoeiery.

Vyf Taliban-bevelvoerders in Pakistan gedood

2011-10-27 15:45

‘n Aanval deur Amerika het vyf bevelvoerders van een van Pakistan se mees invloedryke Taliban-leiers, Maulvi Nazir, gedood.

Nege troepe in Pakistan dood

2011-10-17 18:59

Nege soldate is dood toe 'n groep militante Pakistani’s troepe in die Khyber-distrik naby die grens van Afganistan aangeval het.

Polisieman kry doodstraf ná moord op goeweneur

2011-10-01 12:26

'n Hof in Pakistan het 'n polisiebeampte die doodstraf opgelê nadat hy vroeër vanjaar 'n liberale goeweneur vermoor het.

Pakistan loop deur onder dengue-koors

2011-09-29 18:38

Asof vloede en selfmoordbomaanvalle nie genoeg is nie, het ‘n uitbreek van dengue-koors vandeesmaand reeds 126 lewens in Pakistan geëis.

Pakistan: 8 sterf in aanval op polisieman se huis

2011-09-19 17:58

Minstens agt mense is dood toe ‘n bom die huis van ‘n senior polisiebeampte in Karachi – die grootste stad in Pakistan – geteiken het.

Selfmoordbommer eis 23 by biddiens

2011-09-15 18:02

‘n Selfmoordbomaanvaller het die lede van anti-Taliban-magte by ‘n spesiale biddiens in Pakistan geteiken en 23 lewens geëis.

Twee PIA-vlugte ontvang bomdreigemente

2011-09-07 20:55

Twee vlugte van die staatsbeheerde Pakistan International Airlines (PIA) moes noodlandings uitvoer ná hulle bomdreigemente ontvang het.

Hoë van Al-Kaïda in Pakistan vasgetrek

2011-09-05 17:59

Die Pakistanse weermag het gesê ‘n Al-Kaïda-leier verantwoordelik vir die teiken van ekonomiese instellings is in hegtenis geneem.

Nóg ‘n Al-Kaïda leier gedood

2011-08-27 21:54

Een van die Amerikaanse president Barack Obama se senior personeellede het gesê Al-Kaïda se uitvoerende hoof is in Pakistan gedood.

Seun van vermoorde goewerneur ontvoer

2011-08-26 13:50

Die seun van die voormalige Pakistanse goewerneur Salman Taseer, wat in Januarie vermoor is, is deur gewapende mans ontvoer.

Tydbom verwoes hotel in Pakistan

2011-08-15 09:03

’n Bom wat aan ’n tydhouer vas was, het ’n tweeverdiepinghotel in Dera Allah Yar in die suidweste van Pakistan in puin gelê.

Drie polisiebeamptes in Pakistan doodgeskiet

2011-08-07 20:34

Drie polisiebeamptes is in Pakistan se Baluchistan-provinsie doodgeskiet. Niemand het nog verantwoordelikheid vir die skietery aanvaar nie.

Steve Waugh slaag leuentoets

2011-07-20 13:07

Die voormalige Australiese kaptein Steve Waugh het 'n leuenverklikkertoets ondergaan as deel van 'n veldtog om korrupsie in dié sport uit te roei.

Selfmoordbom dood 6 in Pakistan

2011-07-11 13:25

Ten minste ses mense is dood en 22 is beseer toe ‘n selfmoordbom naby ‘n politieke byeenkoms in Pakistan ontplof het.

Elf familielede sterf in Afganistan-ontploffing

2011-07-02 14:46

Dertien mense, insluitende vroue en kinders, is dood toe ‘n bom langs ‘n pad in Afganistan ontplof het, het amptenare gesê.

Veertig Taliban-rebelle in Pakistan gedood

2011-06-30 11:31

Pakistanse magte het gesê hulle het ‘n belangrike gebied naby die Afgaanse grens teruggeneem ná hulle 40 Taliban-rebelle daar gedood het.

Taliban gebruik vroulike selfmoordbomaanvaller

2011-06-26 11:01

Die Taliban in Pakistan het gesê hulle het vir die eerste keer gebruik gemaak van ‘n vroulike selfmoordbomaanvaller in ‘n aanval.

Selfmoordbomaanval eis sekuriteitswag

2011-06-13 21:02

'n Sekuriteitswag is dood en vier ander mense beseer tydens 'n selfmoordbomaanval voor 'n bank by 'n besige mark in Islamabad.

Nóg 'n missielaanval op Pakistan

2011-06-09 08:35

Altesaam 23 vermeende Islamitiese rebelle is in ‘n stamgebied naby die Afgaanse grens deur Amerikaanse missiele gedood.

Selfmoordbommer blaas Pakistan-polisiestasie op

2011-05-26 14:28

‘n Man in ‘n bombelaaide bakkie het in ‘n polisiestasie in Peshawar, Pakistan ingejaag en sewe polisielede gedood. Die Taliban aanvaar verantwoordelikheid.

Hoë van Al-Kaïda glo agter aanval

2011-05-25 10:20

Osama bin Laden se opvolger was vermoedelik die opperbrein agter ’n fynbeplande aanval die naweek op ’n Pakistanse vlootbasis.

Duisende betoog teen Amerika

2011-05-15 19:16

‘n Prominente fundamentalistiese Islam-leier het duisende mense in Pakistan laat betoog ter ondersteuning van Osama bin Laden.

Taliban: Pakistan-aanval was vir Bin Laden

2011-05-13 08:56

Die Taliban sê hy is verantwoordelik vir ‘n dodelike selfmoordbomaanval waarin minstens 80 mense in Pakistan dood is.

Wie weet van Abbottabad?

2011-05-09 16:16

As jy nog nooit voor die dood van Osama bin Laden van Abbottabad in Pakistan gehoor het nie, moenie sleg voel nie.

Bin Laden se huis lok nuuskieriges

2011-05-06 15:58

Die vaal huis waar Osama bin Laden weggekruip en uiteindelik doodgeskiet is sal na verwagting ‘n groot toeriste-aantreklikheid word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.