ARTIKELS OOR oostenryk

Vliegtuigwrak, twee lyke in Oostenrykse meer gevind

2012-03-26 12:09

Die wrak van ‘n ligte vliegtuig wat in die Contance-meer in Oostenryk neergestort het, is met twee lyke aan boord gevind.

Swaar sneeu ontwrig vervoer in Alpe

2012-01-08 22:36

Pad- en spoorvervoer is vertraag toe swaar sneeu in die grootste dele van die sentraal-Alpe in Switserland en Oostenryk geval het.

Inwoners op hol oor sluipskutter in Oostenryk

2011-09-26 08:08

Die “sluipskutter van Wene”, soos hy deur die media gedoop is, het sedert 25 Augustus op verskeie plekke in die stad toegeslaan.

Bejaarde pa van mishandeling verdink

2011-08-25 18:58

‘n Oostenrykse pa word daarvan verdink dat hy sy dogters vir 40 jaar seksueel mishandel en feitlik nooit uit die huis laat gaan het nie.

Diewe steel 21 ton mostert en tamatiesous

2011-07-18 22:52

Diewe in Oostenryk het met 21 ton mostert en tamatiesous, wat in 'n geparkeerde sleepwa gestoor was, weggekom, het die polisie gesê.

Oostenryk beskryf as Nazi-paradys

2011-06-28 06:58

Die dood van 'n Nazi-oorlogsmisdadiger in Oostenryk sonder dat hy ooit vervolg is het weer die fokus op dié land laat val.

China geheimsinnig oor replika van dorpie

2011-06-20 12:20

China gaan ‘n replika van ‘n idilliese Oostenrykse dorpie in ‘n afgeleë industriële deel van die Guandong-provinsie bou.

Visserman vang 'n skedel

2011-06-08 20:58

‘n Oostenrykse man wat by ‘n meer in die Burgenland-provinsie visgevang het, het ‘n menslike skedel uit die water getrek.

Oostenrykers gee wenke oor 'moord-pa'

2011-04-28 23:00

Die polisie ondersoek wenke dat ‘n Franse man, wat vermis word sedert sy vrou en kinders vermoor is, moontlik in Oostenryk was.

Paartjie trou kaal

2011-04-19 19:58

Met net 'n sluier en 'n hoed aan, en sonder enige skaamte, het 'n Oostenrykse paartjie voor die kansel gaan staan.

'Obama' vasgetrek ná bankrooftogte

2011-03-31 23:00

‘n Man wat daarvoor berug is dat hy banke in Oostenryk beroof met ‘n masker van Barack Obama, is in hegtenis geneem kort ná nóg ‘n rooftog.

Man met meer as 1 milj kinderporno-foto’s gevang

2010-06-18 13:00

Polisie het ‘n man van Oostenryk in hegtenis geneem nadat hulle meer as ‘n miljoen pornografiese foto’s van kinders by hom gevind het.

Geen sonbed vir jou, mejuffrou

2010-04-06 02:40

Oostenryk is die jongste land om mense onder die ouderdom van 18 jaar te verbied om solariums te gebruik.

 

Dis so koud, selfs OTM’s vries

2012-02-03 08:04

Minstens 120 mense, baie van hulle dakloses, is al dood weens die ysige koue wat groot dele van Europa in sy greep het.

Haat-misdade styg skerp in Oostenryk

2011-10-03 08:01

Die getal haatmisdade wat deur regse ekstremiste in Oostenryk gepleeg word, het verlede jaar met 28% toegeneem.

Polisie vind bejaarde vrou se lyk in vrieskas

2011-09-20 16:02

Oostenrykse polisiebeamptes het ‘n 89-jarige vrou se lyk in ‘n vrieskas gevind en sê haar neef erken hy het haar daar gesit.

Oostenryk se pad van skoonheid

2011-07-27 12:59

Die Grossglockner High Alpine-pad is een van die ongelooflikste paaie om in Europa te ry, met 36 haarnaalddraaie en ‘n lengte van 48 km.

Man van Oostenryk dalk deel van Al-Kaïda

2011-07-10 16:05

Staatsaanklaers in Wene, Oostenryk, het ‘n ondersoek begin na ‘n jong Oostenrykse man wat glo ‘n senior lid van Al-Kaïda is.

'Obama' wat banke roof 12 jaar tronk toe

2011-06-22 17:03

‘n Oostenrykse hof het ‘n man wat banke agter ‘n masker van Amerikaanse president Barack Obama beroof het, 12 jaar tronkstraf opgelê.

Minister wil verkoop van bergspitse keer

2011-06-13 09:29

Oostenryk se minister van ekonomiese sake het ingegryp om te help voorkom dat twee bergspitse in dié land se Alpe in private hande beland.

Hitler se naam van ereburger-lys verwyder

2011-05-24 22:01

Die Oostenrykse stad van Amstetten gaan uiteindelik die Nazi-diktator, Adolf Hitler, se naam van hul lys van ereburgers verwyder.

Wene betoon eer aan Hitler-afvalliges

2011-04-20 21:15

Die stadsraad van Wene in Oostenryk sê ‘n gedenksteen sal opgerig word om eer te betoon aan weglopers uit Adolf Hitler se weermag.

Meer as 800 in Oostenryk mishandel

2011-04-13 23:00

Meer as 800 gevalle van mishandeling by Katolieke instellings in Oostenryk is tot dusver aangemeld, het ‘n komissie bekend gemaak.

Wêreld se mooiste biblioteke

2010-10-21 05:26

Vir boekwurms bly biblioteke ‘n hawe van rustigheid en ontspanning. Vir baie is dit die plek waar hulle na ‘n lang besige dag kan ontspan.

Vyf vermoedelik dood ná gasontploffing by huis

2010-06-04 05:56

Vyf mense word vermis en is na bewering dood nadat ‘n kragtige gasontploffing by ‘n huis in Oostenryk plaasgevind het.

Twee sterf toe vliegtuig val

2010-02-28 17:33

‘n Student en sy instrukteur is dood nadat die Cessna 150-vliegtuig waarin hulle gevlieg het in Oostenryk neergestort het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.