Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR noord-korea

VN soek miljoene vir hulp aan Noord-Korea

2013-04-29 17:01

Vyf agentskappe het vir miljoene dollars se noodfondse gevra om hulle in staat te stel om met humanitêre werk in Noord-Korea voort te gaan.

Kim Jong-Un 'jonk en onervare'

2013-04-10 13:38

‘n Voormalige Noord-Koreaanse spioen het gesê die Noorde se leier, Kim Jong-Un, probeer sy weermag se lojaliteit wen met oorlogpraatjies.

Aktiviste teiken webtuistes van Noord-Korea

2013-04-05 15:03

Die berugte aanlyn-aktivistegroep Anonymous het minstens twee webtuistes van die Noord-Koreaanse regering aangeval.

Noord-Korea dreig om VSA, Hawaii aan te val

2013-03-26 15:29

Noord-Korea se weermag het sy “strategiese” vuurpyle op gereedheid geplaas, met ‘n nuwe dreigement om die VSA, Hawaii en Guam aan te val.

Beheer oor internettoegang in Noord-Korea verslap

2013-02-22 11:30

Noord-Korea sal eersdaags buitelanders toelaat om die internet via hul selfone, tabletrekenaars en ander mobiele toestelle te gebruik.

Duitsland soek strenger sanksies teen N-Korea

2013-02-12 17:56

Guido Westerwelle, Duitsland se minister van buitelandse sake, het gevra dat daar nuwe sanksies teen Noord-Korea ingestel moet word.

Noord-Korea erken hy het kerntoets uitgevoer

2013-02-12 10:53

Noord-Korea het ‘n kerntoets uitgevoer, het Suid-Korea se ministerie van verdediging gesê nadat seismiese aktiwiteit geregistreer is.

VSA in N-Korea se visier

2013-01-24 12:43

Noord-Korea se top- militêre liggaam het gewaarsku dat die regime gereed is om ‘n kerntoets te doen in reaksie op die VN se straf.

Veiligheidsraad veroordeel lansering

2012-12-13 07:30

Die VN se Veiligheidsraad het die omstrede lansering van 'n vuurpyl deur Noord-Korea ten sterkste veroordeel.

Noord-Korea gekap ná lansering

2012-12-12 07:27

Die Verenigde State het Noord-Korea skerp gekritiseer ná die omstrede lansering van 'n langafstand-vuurpyl.

Noord-Korea dreig met aanval op Suid-Korea

2012-11-22 14:45

Noord-Korea het gedreig om ‘n Suid-Koreaanse eiland aan te val oor dié land se bewerings dat hy 'n geveg tussen die twee lande gewen het.

Soldaat van N-Korea vermoor twee, vlug

2012-10-06 08:50

'n Noord-Koreaanse soldaat het na Suid-Korea oorgeloop ná hy twee van sy kollegas vermoor het, het die Yonhap-nuusagentskap berig.

Tifoon in N-Korea eis 48 lewens

2012-09-03 20:00

‘n Sterk tifoon wat Noord-Korea verlede week getref het, het die lewens van 48 mense geëis en meer as 50 mense is beseer of word vermis.

N-Korea kort dringend skoon drinkwater ná vloede

2012-08-02 15:32

Tienduisende families in Noord-Korea kort dringend skoon drinkwater om die uitbreek van siektes ná vloede te voorkom.

Olimpiese organiseerders 'jammer' oor vlag-flater

2012-07-26 09:30

Organiseerders van die Olimpiese Spele het per abuis die Suid-Koreaanse vlag gewys toe 'n Noord-Koreaanse sokkerspeler bekendgestel is.

Kim Jong-un stel nuwe weermaghoof aan

2012-07-17 14:03

Noord-Korea se leier Kim Jong-un het Hyon Yong-chol as sy nuwe weermaghoof aangestel, het die staatnuusagentskap berig.

N-Korea vuurpyl misluk

2012-04-13 08:00

Noord-Korea se omstrede vuurpyllansering het misluk toe dit in stukke gebreek en in die Geel See in Suid-Korea geval het.

VSA waarsku Noord-Korea

2012-04-11 08:01

Die Withuis het Noord-Korea gewaarsku dat sy beplande lansering van ’n langafstandmissiel ernstige gevolge kan inhou.

Amerika sien rooi oor satelliet van Noord-Korea

2012-03-16 15:02

Veiligheidsvrese is weer op die voorgrond ná Noord-Korea aangekondig het dat hy beplan om eersdaags 'n satelliet te lanseer.

Kim Jong-Il se lyk word vertoon

2012-01-12 10:51

Die gebalsemde lyk van Kim Jong-Il, die vorige president van Noord-Korea, sal permanent in die Pyongyang-paleis uitgestal word.

Steun vir seun wat pa opvolg in N-Korea

2011-12-30 07:41

Noord-Korea se magsmakelaars het op ’n openbare gedenkdiens vir pres. Kim Jong-il aangekondig sy seun word die land se nuwe “opperleier”.

Noord-Korea treur oor Kim Jong-Il

2011-12-28 22:10

Die man wat waarskynlik die leier van Noord-Korea sal word het sy pa se lykswa op 'n grys, koue dag deur die strate van Pyongyang gelei.

Seun van Kim Jong-IL meer raaiselagtig as sy pa

2011-12-19 12:01

Die jongste seun van die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-Il, sal waarskynlik die nuwe leier van die land word nadat sy pa ná 'n hartaanval dood is

Spanning op seegrens tussen Noord- en Suid-Korea

2011-08-10 23:24

Suid-Korea het teruggeskiet ná Noord-Korea drie kanonskote langs die betwiste buffersone aan die seegrens tussen dié twee lande afgevuur het.

VS druk Noord-Korea vir ontwapening

2011-07-29 18:38

Amerika het hernude druk op Noord-Korea geplaas om “konkrete en onomkeerbare” stappe te neem om van sy kernwapens ontslae te raak.

 

N-Korea: 'Lig sanksies, dán kan onderhandelinge begin'

2013-04-18 17:18

Die Verenigde Nasies moet sanksies teen Noord-Korea lig as hulle onderhandelinge oor dié land se kernprogram wil voortsit.

VSA stel missieltoets uit

2013-04-07 07:53

Die VSA se weermag sal 'n interkontinentale missieltoets wat vir dié week beplan is, uitstel om nie Noord-Korea uit te lok nie.

N-Korea bal wéér vuis

2013-04-02 13:00

Noord-Korea het gesê hy gaan fasiliteite by sy hoof-kernkompleks in Yongbyon, insluitend 'n reaktor wat sedert 2007 stilstaan, weer aanskakel.

Noord-Korea dreig wéér met kernaanval

2013-03-07 15:15

Noord-Korea het wéér gedreig om ‘n kernaanval teen die VSA uit te voer, enkele ure voor die VN stem oor sanksies teen dié land.

Noord-Korea: Obama 'in vlamme' op video

2013-02-20 12:25

'n Nuwe Noord-Koreaanse propagandavideo bevat onder andere beeldmateriaal van pres. Barack Obama en Amerikaanse soldate "in vlamme".

Kerntoets groot bedreiging vir wêreldvrede – Navo

2013-02-12 12:57

Navo het Noord-Korea se kernwapentoets veroordeel en dit as ‘n “onverantwoordelike daad” beskryf wat ‘n bedreiging vir wêreldvrede inhou.

Man tereggestel wat eie kinders eet

2013-01-28 11:37

‘n Man in Noord-Korea is tereggestel nadat hy sy twee kinders vermoor en geëet het weens 'n erge hongersnood in sy provinsie.

Aanvaar vrye internet, sê Google-baas aan N-Korea

2013-01-10 09:22

Eric Schmidt, voorsitter van Google, het gesê Noord-Korea sal nooit ontwikkel as dié land se regeerdeers nie die vrye internet aanvaar nie.

EU oorweeg nog sanksies teen Noord-Korea

2012-12-12 13:00

Die Europese Unie oorweeg dit om nog sanksies teen Noord-Korea in te stel ná die land ‘n langafstand-vuurpyl gelanseer het.

Noord-Korea: Missiel van lanseerplatform verwyder

2012-12-11 12:14

Die omstrede lansering van 'n langafstandmissiel deur Noord-Korea is skynbaar vir eers van die baan weens tegniese probleme.

N-Korea dreig met 'genadelose aanval'

2012-10-19 09:46

Noord-Korea dreig om 'n "genadelose militêre aanval" uit te voer indien aktiviste propagandapamflette oor die grens met Suid-Korea stuur.

Suid-Korea: Skote klap oor grense

2012-09-21 12:00

Die Suid-Koreaanse weermag het waarskuwingskote op ses Noord-Koreaanse vistreilers afgevuur wat 'n grenslyn in die Geel See oorgesteek het.

Dodetal styg ná vloede in Noord-Korea

2012-08-04 21:02

Die sterftesyfer van die vloede wat dele van Noord-Korea die afgelope paar weke getref het, het tot 169 gestyg.

N-Korea: 31 dood in vloede

2012-08-01 20:08

Noord-Korea het gesê talle mense is dood of as vermis aangemeld weens die swaar reënval wat in die land se kusgebiede voorgekom het.

N-Korea bevestig Kim Jong-Un is getroud

2012-07-25 16:16

Noord-Korea se staatstelevisie het bevestig dat Kim Jong-Un getroud is, het Suid-Korea se ministerie van eenwording bekendgemaak.

Lansering van N-Korea se vuurpyl veroordeel

2012-04-13 19:01

Brittanje en ander lande het die lansering van 'n vuurpyl in Noord-Korea veroordeel en gesê dit is 'n oortreding van VN Veiligheidsraad-resolusies.

Plan vir vuurpyl kwel ál meer

2012-04-12 09:00

Internasionale kommer is aan die oplaai oor Noord-Korea se plan om binne die volgende paar dae ’n langafstand-vuurpyl te lanseer.

Wêreld toenemend senuagtig oor N-Korea

2012-03-27 12:08

Noord-Korea het ten spyte van kritiek onderneem om voort te gaan met die lansering van ‘n vuurpyl wat vir volgende maand beplan word.

N-Korea staak kerntoetse en uraanverryking

2012-03-01 14:00

Noord-Korea het aangekondig dat hy kerntoetse en uraanverryking sal staak in ruil vir Amerikaanse voedselhulp, het RSG berig.

N-Korea vervolg Christene die ergste

2012-01-09 07:00

In Noord-Korea word Christene die ergste vervolg. Terselfdertyd het Christene se posisie in die Moslem-wêreld die kwaaiste agteruitgegaan.

VSA wil gesels oor Noord-Korea

2011-12-29 23:00

'n Senior Amerikaanse diplomaat sal China, Suid-Korea en Japan besoek om verwikkelinge ná die dood van die Noord-Koreaanse leier te bespreek.

N-Korea doen missieltoets op dag van leier se dood

2011-12-19 17:47

Noord-Korea het 'n kortafstand-missieltoets gedoen op die dag wat dié land die dood van sy leier, Kim Jong-Il, aangekondig het.

Moordpoging op aktivis in Suid-Korea gefnuik

2011-09-16 10:01

‘n Noord-Koreaanse agent wat ‘n uitgesproke anti-regeringsaktivis met ‘n giftige-naaldpunt wou vermoor, is in Suid-Korea aangekeer.

Talle sterf in Noord-Korea weens vloede

2011-08-05 19:04

Sowat dertig mense in Noord Korea is dood en duisende is dakloos gelaat ná swaar reën vloede in dié land veroorsaak het.

Tifoon dood 9 in Suid-Korea, noorde wag in angs

2011-06-27 11:23

Ten minste nege mense is dood, meeste verdrink, ná ‘n tifoon Suid-Korea getref het en Noord-Korea maak verwag nou reuse golwe en stortreën.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.