Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR nkandla

DA: Nkandla-verslag 'sal begrawe word'

2013-05-13 15:30

Lindiwe Mazibuko het gesê indien die Nkandla-verslag agter geslote deure bespreek word, sal die inligting wat daarin vervat is, begrawe word.

Madonsela sê gou oor Nkandla

2013-01-22 13:54

Suid-Afrikaners sal teen einde Maart weet wat adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, sê oor pres. Jacob Zuma se private woning in Nkandla.

Tutu kritiseer Nkandla, kap Trevor Manuel

2012-12-12 09:17

Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu het kritiek uitgespreek teen die uitbreiding van pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla.

Geld vir Nkandla kom van verskeie bronne

2012-11-21 09:22

Bewyse in Schabir Shaik se bedrog- en korrupsieverhoor het onthul waar van die geld vir pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla vandaan gekom het.

'G'n verband op Zuma se Nkandla'

2012-11-18 15:02

Daar is geen verband op president Jacob Zuma se Nkandla-landgoed in KwaZulu-Natal geregistreer nie, het die City Press-koerant berig.

Ék het vir Nkandla betaal – Zuma

2012-11-15 17:55
139 menings

Pres. Jacob Zuma het in die parlement aan LP's gesê hy voel gegrief oor berigte oor sy huis in Nkandla, KwaZulu-Natal.

Minister kap Zille oor Nkandla-besoek

2012-11-07 06:50

Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het uitgevaar teen die DA ná Helen Zille se besoek aan die president se privaat woning.

Zille nie welkom in Nkandla

2012-11-04 12:30
76 menings

Die polisie het die DA-leier, Helen Zille, en haar gevolg verhoed om pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla te betree.

Zuma 'onderskat SA'ners se intelligensie'

2012-10-21 14:44

Pres. Jacob Zuma onderskat Suid-Afrikaners se intelligensie, het Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement, gesê.

Nkandla: Besonderhede oor projek 'vertroulik'

2012-10-05 15:17

Die departement van openbare werke het gesê hy sal nie bekendmaak presies hoeveel pres. Zuma bygedra het tot opknappingswerk by Nkandla nie.

Nuwe mev. Zuma op pad

2009-12-31 06:39

Pres. Zuma sal Maandag vir die vyfde keer in die huwelik tree tydens 'n bruilofsfees naby sy woning in Nkandla.

 

Zuma het niks verkeerd gedoen – minister

2013-01-28 08:15

Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het gesê pres. Jacob Zuma het niks verkeerd gedoen oor bouwerk wat by sy huis in Nkandla gedoen is nie.

Weerlig tref tieners

2013-01-10 07:17

Drie tieners is dood toe hulle in Nkandla deur weerlig getref is terwyl hulle terug huis toe gestap het van 'n snoepwinkel af.

Nkandla-wyk glip deur ANC se vingers

2012-12-06 09:18

Die IVP het ‘n wyk van die ANC in ‘n tussenverkiesing in Nkandla weggeraap, waar pres. Jacob Zuma se privaat woning gebaseer is.

Zuma het wél verband, sê presidensie

2012-11-20 11:55

Pres. Jacob Zuma het wel ‘n verband op sy huiskompleks in Nkandla, KwaZulu-Natal, uitgeneem, het die presidensie in ‘n verklaring gesê.

'Nee vir Zumaville, nee vir e-tol'

2012-11-16 10:22

Gauteng se e-tolstelsel is by die laaste openbare sitting oor die omstrede stelsel as ‘n bose geldmaak-skema beskryf.

Nkandla nie 'n 'vesting' – SABC

2012-11-07 08:07

Nuusredakteurs van die SABC is in 'n e-pos gewaarsku dat hulle voortaan nie meer die woorde "Nkandlagate" en "Zumaville" moet gebruk nie.

Zille se Nkandla-besoek 'nie publisiteitsfoefie'

2012-11-05 08:20

Helen Zille, DA-leier, het gesê die DA se besoek aan pres. Jacob Zuma se private woning was nie 'n publisiteitsfoefie nie.

Polisie hou wakende oog oor Nkandla

2012-11-04 11:45

'n Swaar polisieteenwoordigheid hou 'n wakende oog oor Nkandla voor Helen Zille se beplande inspeksie van pres. Jacob Zuma se privaat woning.

SA haal uit vir Zumaville-paaie

2012-10-10 11:55

Twee nuwe padnetwerke ter waarde van R582 miljoen is in pres. Jacob Zuma se dorp in KwaNxamalala, Nkandla, gebou.

Zuma se troue 'privaat familieseremonie'

2010-01-03 14:13

Die kantoor van die president het die media versoek om pres. Zuma se privaatheid te respekteer wanneer hy Maandag weer trou.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.