ARTIKELS OOR niger

Sewe sterf ná voertuig landmyn tref

2012-05-22 21:02

‘n Voertuig wat immigrante van Wes-Afrika na Libië vervoer het, het ‘n landmyn in Niger getref wat die lewens van sewe mense geëis het.

Boko Haram deur Al-Kaïda opgelei

2012-01-25 20:55

Die Islamistiese groep Boko Haram het opleiding by Al-Kaïda-kampe ontvang, het Niger se minister van buitelandse sake gesê.

Niger: Justisie-kantore lê in puin

2012-01-04 09:41

Die kantoor van die departement van justisie in Niger is ernstig beskadig in 'n brand wat die regering vermoed kwaadwillig gestig is.

Gaddafi se seun sal in Niger bly

2011-11-16 10:09

Saadi Gaddafi, een van Muammar Gaddafi se seuns, sal in Niger aanbly totdat die VN die reisverbod op hom teruggetrek het.

Voormalige Nigerynse president sterf op 71

2011-11-01 13:12

Ali Saibou, wat van 1987 tot 1993 die president van Niger was en 'n veelpartystelsel in dié land gevestig het, is in Niamey dood.

Gaddafi se seun op Interpol lys van gesoektes

2011-09-29 14:24

Interpol het Muammar Gaddafi se seun, al-Saadi, op sy lys vir mees gesoekte mense geplaas en bekendgemaak dat hy laas in Niger gesien is.

Nog ‘n Gaddafi-seun in Niger

2011-09-12 16:09

Saaido Gaddafi, een van Muammar Gaddafi, die ontsetelde Libiese leier, se seuns, het in Niger aangekom, het ‘n regeringswoordvoerder gesê.

Niger verwelkom Libiese konvooi

2011-09-08 13:07

Niger se regering het gesê dat hy “om humanitêre redes” ‘n groep van 13 Libiërs verwelkom wat in ‘n konvooi die land binnegekom het.

Gaddafi dalk met baie geld, goud oor grens

2011-09-07 08:23

Mummar Gaddafi het na Niger uitgewyk of berei voor om dit nog te doen, word internasionaal wyd bespiegel.

Hitte ’n bondgenoot vir Niger teen SA

2011-09-03 08:18

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan kan ’n vyandige ontvangs en snikhete weersomstandighede te wagte wees wanneer hulle in Niger speel.

Mali, Niger moet saamwerk teen terrorisme

2011-05-06 13:42

Mali en Niger moet saamwerk om die bedreiging van Al-Kaïda in die noorde van Afrika te hanteer, sê Mali se minister van buitelandse sake.

Niger stem beëindig militêre diktatorskap

2011-01-31 22:23

Die land se 6,7 miljoen stemmers sal Maandag ‘n burgerlike president aanwys en militêre mag beëindig te midde Al-Qaeda-dreigemente.

Franse gyselaars in Niger glo tereggestel

2011-01-09 13:45

Twee Franse gyselaars wat doodgemaak is nadat hulle in Niger ontvoer is, is na bewering deur hul ontvoerders tereggestel.

Oud-intelligensiehoof in Niger vasgetrek

2010-10-21 11:09

Niger se voormalige intelligensiehoof, Seini Chekaraou, is in hegtenis geneem oor 'n beweerde "poging om die regime te destabiliseer."

Senuwees lol, sê Bafana-groentjie

2010-09-01 08:48

'n Skrale maand gelede het die Bafana-groentjie Keagan Richie, nog die handtekeninge van Steven Pienaar, MacBeth Sibaya en Aaron Mokoena gejag.

Twee kameelperdjies doodgemaak

2010-08-17 16:52

Wilddiewe in Niger het twee kameelperdjies doodgemaak. Dit is glo die eerste keer in 20 jaar dat ‘n bedreigde spesie hier aangeval is.

 

Niger sal Gaddafi se seun nié uitlewer

2012-02-11 16:32

Owerhede in Niger sal Saadi Gaddafi, seun van die ontslape Libiese leier, Muammar Gaddafi, nie aan Libië uitlewer nie.

Miljoene ly honger in Niger

2012-01-19 12:01

‘n Opname het vasgestel dat 34.9% van Nigerynse huishoudings in ‘n situasie van voedselonsekerheid ia, het die land se premier gesê.

Voedselkrisis dreig in Niger

2011-12-25 14:45

Meer as die helfte van Niger se plaasnedersettings staar voedseltekorte oor die volgende paar maande in die gesig, sê die minister van landbou.

Gaddafi se seun kry asiel in Niger

2011-11-12 07:05

Niger het besluit om asiel toe aan Al-Saadi Gaddafi, seun van kol. Muammar Gaddafi toe te staan, het pres. Mahamadou Issoufou gesê.

Moordondersoek begin teen Gaddafi se seun

2011-10-13 11:59

Die Libiese oorgangsraad wil die rol van Muammar Gaddafi se seun in die dood van ‘n sokkerspeler ondersoek.

Niger wil grens met Libië beveilig

2011-09-15 16:59

Niger het ‘n beroep gedoen op internasionale hulp om sekuriteit by sy noordelike grens met Libië op te skerp en die land te stabiliseer.

Nog ‘n groep Gaddafi-beamptes oor na Niger

2011-09-09 14:14

‘n Nuwe groep van 14 beamptes van Muammar Gadadfi se voormalige regering het in die Nigerynse stad van Agadez aangekom.

Wêreld word steeds warmer vir Gaddafi

2011-09-08 09:29

Libië se rebelleraad het die regering van Niger gevra om nie skuiling aan die afgesette leier, Muammar Gaddafi, te bied nie.

Groot slag vir Bafana

2011-09-05 08:04

Bafana Bafana se veldtog om vir aanstaande jaar se Afrikabeker-toernooi te kwalifiseer, het ’n terugslag beleef met ’n nederlaag teen Niger.

Voormalige president van Niger word vrygelaat

2011-05-11 15:53

Mamadou Tandja, die vorige president van Niger, is vry nadat hy vir 14 maande onder huisarres geplaas is nadat sy regime omvergewerp het.

Opposisieleier wen Niger-verkiesing

2011-03-14 22:55

Veteraan opposisieleier, Mahamadou Issoufou, het die verkiesing gewen wat Niger terug na burgerlike bewind vat ná ‘n militêre staatsgreep.

Terrorisme maak Frankryk 'méér vasberade'

2011-01-24 18:00

Nicolas Sarkozy het gesê Al-Kaïda se moord op Franse gyselaars het net die land se vasberadenheid versterk om terrorisme te bestry.

Niger stem in referendum oor grondwet

2010-10-31 14:55

Nigeryne sal vandag stem in 'n referendum oor 'n nuwe grondwet, nadat 'n staatsgreep pres. Mamadou Tandja vroeër vanjaar omvergewerp het.

'SA mag nie een oomblik slaplê teen Niger'

2010-09-03 08:34

Bafana-afrigter Pitso Mosimane het sy spelers “duidelik laat verstaan” dat enigiets minder as hul beste spel nie goed genoeg sal wees teen Niger nie.

Duisende dakloos weens vloede

2010-08-25 01:44

Vloede het meer as 110 000 mense in Niger, sedert die begin van Augustus, dakloos gelaat. Dié land beleef tans ook ‘n ernstige koskrisis.

VN tree in om Niger krisis te ontlont

2009-07-21 16:12

Die VN en die AU het diplomatiese stappe geneem om die politieke krisis wat besig is om in Niger op te vlam, te verlig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.