ARTIKELS OOR new york

Man erken hy het seun verwurg

2012-05-25 18:57

'n Man het erken dat hy 'n seun, wat in 1979 op pad skool toe vermis geraak het, verwurg het, het die New Yorkse polisiehoof gesê.

NY: Verdwyning van seun in 1979 steeds 'n raaisel

2012-04-23 22:46

Die polisie in Manhattan, New York, het ‘n kelder opgegrawe in ‘n poging om leidrade te kry oor die verdwyning van ‘n seun in 1979.

NY: Gewapende persoon by universiteit gesien

2012-03-16 16:05

‘n Persoon met ‘n vuurwapen is na bewering by die Rochester Institute of Technology in New York gesien, het die universiteit gesê.

Vergadering oor politieke krisis in Sirië gehou

2012-02-01 12:09

'n Hoëvlak vergadering oor die politieke krisis in Sirië gaan voort by die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad in New York.

Brand onthul kinderpornografie in prof se huis

2012-01-20 11:15

‘n Professor in argitektuur van New York word van kinderbedreiging aangekla nadat brandweerbeamptes kinderpornografie in sy huis gevind het.

Zuma land in New York

2012-01-11 10:01

Pres. Jacob Zuma het pas in New York geland en sal die geleentheid gebruik om samewerking tussen die VN en die AU te bewerkstellig.

Vrou in hysbak aan die brand gesteek

2011-12-18 21:48

‘n Man word deur die polisie ondervra nadat ‘n vrou doodgebrand het in ‘n hysbak nadat sy in haar woonstelblok in New York aangeval is.

Reeksmoordenaar dalk agter NY se strand-moorde

2011-11-30 15:38

Polisiebeamptes sê ‘n reeksmoordenaar is moontlik verantwoordelik vir tien lyke wat op New York se Long Island gevind is.

NY se bomverdagte twee jaar gemonitor

2011-11-21 12:15

New York se polisiedepartement sê beamptes het omtrent twee jaar gelede bewus geraak van Jose Pimentel se aktiwiteite.

Spanning op Occupy Wall Street-herdenking

2011-11-17 22:58

Occupy Wall Street-aktiviste het in ‘n bakleiery met werkers en polisiebeamptes buite die New York-aandelebeurs betrokke geraak.

Derde persoon sterf ná New York-helikopterongeluk

2011-11-07 17:21

‘n Derde vrou is dood nadat ‘n helikopter ‘n maand gelede tydens ‘n besigtigingstoer in ‘n rivier in New York neergestort het.

Dodelike storm saai verwoesting in VSA

2011-10-31 12:03

Minstens agt mense het gesterf en kragtoevoer na miljoene huise is afgesny nadat ‘n hewige sneeustorm die VSA se ooskus getref het.

Statue of Liberty bied nuwe uitsig oor New York

2011-10-24 10:02

Die Statue of Liberty kry vir haar 125ste verjaardag kameras op haar fakkel wat kykers ‘n nuwe uitsig oor die New York-hawe sal gee.

Meeste New Yorkers ondersteun Wall Street-betoging

2011-10-18 20:00

Volgens ‘n peiling wat in New York gedoen is, ondersteun die meeste inwoners van dié wêreldstad die Occupy Wall Street-betogings.

Dagga-lekkers is onverantwoordelik, meen aktiviste

2011-10-11 19:01

Lekkergoed in die vorm van ‘n daggablaar het aktiviste vir die bestryding van dwelmmisbruik sowel as stadsleiers warm onder die kraag.

Wall Street-betogings versprei landswyd

2011-10-04 09:43

Die beweging Occupy Wall Street vind nou regoor Amerika plaas nadat protesoptogte aanvanklik net in New York plaasgevind het.

NY se Empire State-gebou opgeknap

2011-09-29 09:06

Die legendariese Empire State-gebou in Manhattan, New York, word tans in sy 80ste jaar teen $550 miljoen (R4,34 miljard) vernuwe.

Moslemsentrum naby Ground Zero geopen

2011-09-22 12:36

‘n Islamitiese kulturele sentrum wat naby Ground Zero – toneel van die 9/11-aanvalle – gebou is, is amptelik geopen.

9/11-gedenkplek nou oop vir publiek

2011-09-15 13:48

Vir die eerste keer sedert die terreur-aanvalle op die World Trade Centre, kan die publiek nou die 9/11-gedenkplek in New York besoek.

VSA betreur 9/11-aanvalle

2011-09-11 13:31

‘n Skrikkerige en beleërde VSA kom vandag bymekaar vir die tiende herdenking van die dodelike 9/11-terreuraanvalle.

Vrou prop dooie woonstelmaat in tas

2011-09-07 22:56

‘n Vrou van die Bronx in New York het erken dat sy haar woonstelmaat se lyk in ‘n tas gestop en op die sypaadjie gelos het.

'Só het ons vir orkaan Irene voorberei'

2011-08-29 07:09

Inwoners van New York wat gevlug het om die massiewe orkaan Irene te ontkom, het die stad oornag in ’n spookdorp verander.

Kragtige orkaan kan New York bedreig

2011-08-26 10:05

Weervoorspellers sê die orkaan Irene kan teen die naweek die VSA se dig bevolkte noordooste, insluitend New York, bedreig.

Man se oorskot in puin van 9/11 gevind

2011-08-24 16:24

Forensiese tegnici is steeds besig om menslike oorskot te identifiseer wat amper ‘n dekade ná die 9/11-aanvalle in die puin gevind is.

Kuns van taxi-taal in New York te sien

2011-08-20 07:57

Unieke kunswerke oor die spesiale handgebare wat Suid-Afrikaners gebruik om minibustaxi's nader te roep pryk nou in 'n museum in New York.

New York kry nóg 3 000 kameras

2011-07-29 21:01

New York gaan sowat 'n bykomende 3 000 sekuriteitskameras in die stad oprig in ‘n poging om terroriste-aktiwiteite te bekamp.

Vind só jou volgende vakansiebestemming

2011-07-15 13:12

'n Nuwe funksie op 'n reiswebblad laat gebruikers toe om die perfekte hotel te vind deur na foto's van hotelgeriewe te soek.

New York wettig gay-huwelike

2011-06-25 11:45

Die senaat in New York het dié staat die sesde staat – en ook die digbevolkste in Amerika – gemaak om gay-huwelike te wettig.

Alec Baldwin wil burgemeester word

2011-06-10 16:36

Alec Baldwin oorweeg dit om homself beskikbaar te stel vir die pos as New York se burgemeester nadat Anthony Weiner uit die resies getree het.

NY: Mans wou bloedbad in sinagoges hê

2011-05-13 10:45

Twee mans is in hegtenis geneem omdat hulle hulself as Jode wou voorgee en ‘n “bloedbad” in sinagoges in Manhattan wou veroorsaak.

Verskeie moordenaars by NY-lyke betrokke

2011-05-10 19:56

Verskeie moordenaars, en nie net een, soos aanvanklik vermoed is nie, is verantwoordelik vir 10 lyke wat op ‘n strand in New York gevind is.

NY-mesaanvaller weer in hof

2011-04-12 20:00

‘n Man van die Oekraïne wat na bewering vier mense doodgemaak en vier ander beseer het in New York, sal weer in die hof verskyn.

New York-busbestuurder was nugter, wakker

2011-03-24 07:51

Die bestuurder van 'n New Yorkse toerbus wat in 'n ernstige ongeluk betrokke was het glo nie agter die stuur aan die slaap geraak nie.

Gatsby-huis word gesloop

2011-03-08 23:00

Die herehuis wat na bewering as model gedien het vir die karakter Daisy Buchanan se tuiste in The Great Gatsby, gaan gesloop word.

Moord-model was dalk waansinnig

2011-03-04 21:51

‘n Model oorweeg dit om te pleit dat ‘n geestesversteuring daartoe gelei het dat hy ‘n joernalis in ‘n New York-hotelkamer vermoor het.

Koeler huise help teen vetsug

2011-02-24 15:49

Koeler huise en ’n beter nagrus word aan die risiko van vetsug verbind, lui 'n Italiaanse studie op meer as ’n duisend volwassenes.

Vind gratis kondome met jou foon

2011-02-16 17:00

New York se gesondheidsdepartement het 'n program bekendgestel wat slimfoongebruikers help om gratis kondome op te spoor.

Man vlug na hy drie mense doodsteek

2011-02-12 13:37

'n 23-jarige man in New York het minstens drie mense met 'n mes doodgesteek en twee ander beseer, voordat hy op die vlug geslaan het.

iPod op straat dalk onwettig

2011-01-25 14:02

Onbewuste drawwers wat met iPods rasende die strate invaar sal dalk binnekort minder raakgery word, maar meer oor hul eie oorfone val.

FBI slaan toe op mafia

2011-01-20 20:00

In wat die FBI die grootste mafia-vastrek in die geskiedenis van New York noem, word 100 vermeende rampokkers vasgetrek.

New York se nooddienste gekritiseer

2010-12-30 16:52

New York se burgemeester het kritiek afgeweer op wat as 'n "trae reaksie" tydens ‘n sneeustorm wat die stad geruk het, bestempel is.

Duisende Nigeriese roof-DVD’s in NY gekry

2010-11-05 09:01

Polisiebeamptes in New York het beslag gelê op meer as 10 000 roof-DVD’s van Nigeriese flieks ná klagtes deur dié land se filmbedryf.

New York maak rokers nog meer onwelkom

2010-09-16 14:38

New York is besig met ‘n nuwe wet wat rokers uit 1700 meer publieke parke gaan hou en op strande ook voortaan onwelkom sal maak.

Krokodil onder motor in NY gevind

2010-08-24 05:03

'n Krokodil wat sowat 60 cm lank is, is onder 'n motor in New York gevind. Dit is nie bekend hoe die reptiel daar beland het nie.

Twee in New York aangekeer vir terrorisme

2010-06-06 23:51

Twee mans is Sondag by New York City se John F Kennedy-lughawe in hegtenis geneem omdat hulle na bewering na Somalië wou reis om hulle by 'n terroriste-groep aan te sluit.

New York verskerp sekurtiteit

2010-05-05 15:09

New Yorkers staar strenger, meer sigbare sekuriteitsmaatreëls in die gesig nà die mislukte karbomaanval die stad geruk het.

Man erken hy wou New York aanval

2010-02-23 12:06

‘n Al-Kaïda-verdagte het erken dat hy deel was van ‘n komplot om New York aan te val en “martelaarskap na Manhattan” te bring.

'n Lekker stukkie SA in New York

2009-11-25 15:15

'n Suid-Afrikaanse styl sjebeen met tradisionele lekkernye is as een van die 10 interessntste plekke in New York aangewys.

Groot TV-speletjie tref rakke

2009-11-09 16:58

Call of Duty, ‘n nuwe videospeletjie wat winkelrakke eersdaags tref, word as die beste speletjie hierdie feesseisoen beskou.

Edward Norton hardloop vir Maasai

2009-10-27 14:22

Die Hollywood-akteur Edward Norton gaan saam met ‘n Maasai-kryger, Samson Prashina, aan vanjaar se New York-marathon deelneem.

 

NY: Man skiet suster dood

2012-04-24 17:01

Owerhede sê polisiebeamptes het ‘n verdagte buite ‘n woonstel in Harlem, New York, geskiet nadat hy ‘n 13-jarige meisie doodgeskiet het.

‘Granaat’ toe al die tyd speelding

2012-04-13 07:00

‘n Kantoorgebou naby New York se World Trade Centre is vir ‘n kort tydjie ontruim nadat werkers iets gevind het wat vermoedelik ‘n granaat was.

Cameron besoek Ground Zero

2012-03-15 20:52

David Cameron, premier van Brittanje, en sy vrou bring die derde dag van hul amptelike besoek aan die VSA in New York deur.

New York is onbeskofste stad in Amerika

2012-01-24 10:00

Ongeskikte motorbestuurders en voetgangers wat nie glimlag nie het gemaak dat New York as die onbeskofste stad in Amerika aangewys is.

Dronk skaatsplankryer dink hy is 'Hulk'

2012-01-12 11:50

‘n Professionele skaatsplankryer het die skilderye van die mure van ‘n hotel in New York afgeruk terwyl hy onder die invloed van alkohol was.

New York vier Fugard se 80ste

2012-01-04 10:09

Ter viering van die dramaturg Athol Fugard se 80ste lewensjaar word vier van sy dramas vanjaar op ­Broadway in New York opgevoer.

Vrou vergruis in hysbakongeluk

2011-12-15 12:45

‘n Vrou is grusaam dood nadat haar voet vasgehaak het terwyl sy by ‘n hysbak ingeklim, die hysbak opgeskiet het en sy vergruis is.

Jeugreis na NY kos byna R250 000

2011-11-24 08:06

’n Reis verlede jaar na New York deur drie lede van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) het byna R250 000 gekos.

Polisie fnuik bomkomplot in New York

2011-11-21 08:03

Owerhede sê hulle het ‘n New Yorkse inwoner in hegtenis geneem nadat hy glo saamgesweer het om ‘n bomaanval uit te voer.

NY-polisie slaan toe op betogers

2011-11-15 11:43

Die polisie in New York het ‘n sending van stapel gestuur om betogers van Occupy Wall Street se kampeerplek in Zuccotti Park toe te maak.

VN-agentskappe werk saam om vlugtelinge te beskerm

2011-10-31 22:01

Twee VN-agentskappe het ooreengekom om kragte saam te snoer in die stryd teen die uitbuiting van vlugtelinge deur misdaadgroepe.

F1 gaan in New York jaag

2011-10-25 15:09

'n F1-wedren word in 2013 vir New Jersey langs die Hudson-rivier net buite New York beplan, het 'n amptenaar aan die AP-nuusagentskap gesê.

Occupy Wall Street lok baie toeriste

2011-10-20 16:59

Daar is nou 'n nuwe toeriste-aantreklikheid wat toeriste na New York op hul lysie voeg – die Occupy Wall Street-betoging.

Occupy Wall Street: Betogers landswyd vasgetrek

2011-10-17 17:55

Die polisie het betogers in talle stede oor die VSA heen in hegtenis geneem terwyl protesoptogte vir die 30ste dag voortgeduur het.

Wall Street-betogings kry momentum

2011-10-05 12:30

Betogings in Wall Street, New York sal na verwagting uitbrei, met meer groepe wat na Manhattan sal beweeg om deel te neem.

Wall Street-betogers wil aanhou veg

2011-10-03 15:05

Betogers wat teen Wall Street – finansiële distrik van New York – betoog sê hulle sal aanhou veg ten spyte van honderde inhegtenisnemings.

New Yorkers kan uiteindelik ondergrond klets

2011-09-28 10:39

New York se stokou ondergrondse treinstelsel het uiteindelik die selfoonera betree, maar nie alle pendelaars is ewe gelukkig hieroor nie.

Ondergrondse park vir NY beplan

2011-09-20 12:25

Drie entrepreneurs in New York het hul planne bekend gemaak vir ‘n ondergrondse park in dié stad van byna 8 100 vierkante meter.

Amerikaners verenig in rou

2011-09-12 08:03

Amerikaners is verenig in hul droefheid tydens die tiende herdenking van die aanvalle op 11 September 2001 waarin byna 3 000 mense dood is.

Vrese van aanval op NY 'geloofwaardig'

2011-09-09 10:09

Michael Bloomberg, burgemeester van New York, sê vrese van ‘n terreuraanval op die stad is geloofwaardig, maar geen bedreiging is bevestig nie.

Irene: skade beloop miljarde rande

2011-08-29 22:56

Volgens ‘n rampbestuurfirma het orkaan Irene die afgelope naweek tot $7 biljoen se skade aan die ooskus van Amerika aangerig.

Orkaan Irene het N-Carolina in visier

2011-08-27 13:23

Die Amerikaanse staat Noord-Carolina loop deur onder sterk wind en reën in aanloop tot die orkaan Irene wat besig is om al hoe nader te beweeg.

New York maak gereed vir orkaan

2011-08-25 21:04

Orkaan Irene peil op New York af en vir die eerste keer in etlike dekades maak New Yorkers hulself gereed om te ontruim.

Pentagon ontruim ná aardbewing

2011-08-23 21:01

‘n Sterk aardbewing van 5.8 op die Richterskaal het die ooskus van die VSA getref en is in Washington sowel as New York gevoel.

Air France ondervra in DSK-saak

2011-08-04 22:58

Die hotelwerker wat beweer Dominique Strauss-Kahn het haar probeer verkrag, se prokureurs gaan moontlik klagtes deur Air France-personeel ondersoek.

Lotery bepaal gay-huwelike in New York

2011-07-19 20:38

Gay paartjies wat in New York wil trou, se lot sal eersdaags deur 'n lotery bestem word nadat duisende huweliksaansoeke ingestroom het.

Strauss-Kahn se huis gewild onder toeriste

2011-07-08 10:08

Die huis in New York waarin Dominique Strauss-Kahn, voormalige IMF-hoof, gebly het, het ‘n gewilde bestemming geword vir Franse toeriste.

Bergleeu buite New York doodgery

2011-06-13 15:27

‘n Bergleeu, 'n dier wat glad nie inheems in die area voorkom nie, is sowat 100 km buite New York deur ‘n sportnutsvoertuig doodgery.

Nuwe rook-wet in New York

2011-05-23 22:58

New York het rook in parke en op strande verban, ‘n week voor vakansiegangers tradisioneel Brooklyn se gewilde Coney Island besoek.

Amerikaanse mans van terreurkomplot verdink

2011-05-12 17:23

Twee mans wat vermoedelik ‘n terreuraanval op ‘n sinagoge in New York wou uitvoer, is deur die polisie in aanhouding geneem.

Empire State-gebou word 80

2011-04-29 22:10

Die Empire State-gebou, die hoogste gebou in New York wat die beste uitsigte oor die stad bied, vier binnekort sy 80ste verjaarsdag.

Polisiebeamptes in hof vir verkragting

2011-04-04 23:00

Twee New Yorkse polisiebeamptes word daarvan aangekla word dat hulle ‘n vrou, wat hulle veronderstel was om huis toe te neem, verkrag het.

Man vergiftig vrou, self

2011-03-15 22:00

Die polisie in New York sê ‘n man het sy vrou met ‘n giftige vloeistof ingespuit voordat hy self daarvan gedrink en later gesterf het.

New York betoog teen Islam-verhoor

2011-03-07 14:54

Sowat 300 mense het op New York se Times-plein bymekaar gekom om teen ‘n beplande kongresverhoor oor Moslem-terrorisme te betoog.

Man wat 'gereed was vir oorlog' in NY doodgeskiet

2011-03-03 23:00

‘n Man wat genoeg wapens by hom gehad het om ‘n massamoord uit te voer, is deur die polisie in New York doodgeskiet.

New Yorkse haweloses tweet ook nou

2011-02-18 12:55

Hawelose mense in New York kan nou hul storie via Twitter aan die wêreld vertel te danke aan die projek Underheard in New York.

Amerikaanse kinders tel nie kalorieë nie

2011-02-16 16:41

Wetgewing wat kitskos-restaurante verplig om kalorie-waardes op spyskaarte te plaas doen min om die kalorieë wat kinders inneem te verminder.

9/11-gebou ná jare afgebreek

2011-02-09 13:37

Die voormalige Deutsche Bank-gebou, wat tydens die 9/11-terreuraanvalle in New York beskadig is, is uiteindelik finaal afgebreek.

Foto's: Groen slym val uit die lug

2011-01-21 11:18

Groen slym lê en stink op Amerikaners in New York se ysige dakke, maar wat kan kitskosreus McDonald’s tog hiermee te doen hê?

New York verwelkom Nuwejaar in styl

2011-01-01 07:39

'n Skare van sowat een miljoen mense het, te midde van 'n groot polisieteenwoordigheid, die Nuwejaar in styl in New York begroet.

Baryshnikov se NY-huis vir $4milj. te koop

2010-11-12 09:36

‘n Voorstedelike huis wat deur die balletlegende Mikhail Baryshnikov besit word, is in die mark vir ongeveer R27 miljoen.

Stormwind teister New York - een sterf

2010-09-20 15:03

'n Dertigjarige vrou is dood toe 'n boomtak deur sterk wind afgeruk is en op die motor waarin sy en haar man gesit het te lande gekom het.

Paartjie boos: BMW kry 1000km in parkeerarea by

2010-09-01 14:50

‘n Paartjie sê hul BMW het 'n ekstra 1126km op die odometer gekry terwyl die motor in 'n lughawe se langtermynparkeerarea gelos is.

NY-advertensies betoog teen moskees

2010-08-11 13:00

Busse in New York sal advertensies vertoon wat teen planne betoog om ‘n moskee naby die area te bou waar die Twin Towers verwoes is.

Man met geweer, swaarde, messe reg deur JFK-lughawe

2010-05-13 08:53

Egiptiese beamptes het 'n man, wat vanaf JFK-lughawe in New York gevlieg het, met 'n pistool, messe en swaarde in sy bagasie betrap.

New York, New York

2010-03-01 14:19

'Reg' en 'verkeerd' tel nie rerig in dié stad nie, maar daar is ‘n paar goed wat jou soos ‘n seer duim sal laat uitstaan in New York.

Polisieman skiet verdagte in Times Square

2009-12-10 22:29

Die polisie in New York het ‘n verdagte in Times Square doodgeskiet nadat hy glo eerste op hulle begin skiet het.

Jackson se handskoen opgeveil

2009-11-19 14:01

Michael Jackson se aandenkings, waaronder sy kenmerkende wit handskoen, gaan opgeveil word, tesame met ander bekendes se items.

Mamma Obama pronk op Glamour-voorblad

2009-10-29 12:37

Michelle Obama wys eersdaags haar staal as voorbladmodel vir die tydskrif Glamour, wat in Desember op die rakke verskyn.

Buurvrou dagvaar Madonna

2009-10-20 12:26

Madonna se buurvrou dagvaar haar omdat die geraas en vibrasies gedurende die popster se repitisies onuithoudbaar geraak het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.