ARTIKELS OOR nederland

Nederland se premier bedank

2012-04-24 06:57

Die Nederlandse premier, Mark Rutte, het die bedanking van sy kabinet ingehandig, ná mislukte samesprekings oor die toepassing van besnoeiingsmaatreëls.

Meer as 120 in Amsterdam-treinongeluk beseer

2012-04-21 23:14

Meer as 120 mense is beseer, baie van hulle ernstig, toe twee passasierstreine in Amsterdam reg van voor teen mekaar gebots het.

Gas is ganse by Schiphol-lughawe se voorland

2012-04-17 14:57

Nederlandse amptenare sal dodelike gas gebruik om die stygende gansbevolking by Amsterdam se Schiphol-lughawe onder beheer te bring.

Nederlandse prins nog nie buite gevaar

2012-02-20 07:05

Prins Johan Friso se toestand was “stabiel, maar (hy was) nie buite lewensgevaar nie”. Hy is die tweede seun van koningin Beatrix.

Nederland kwel hom oor Malema

2012-02-01 08:05

Terwyl SA nog wag op die uitslag van Julius Malema se appèl teen sy skorsing, het 'n Nederlandse minister erken dat Malema se uitsprake hom bekommer.

Honderde robwelpies spoel uit in Nederland

2012-01-12 18:58

Storms wat die Nederlandse kus die afgelope jaar geteister het, het veroorsaak dat groot hoeveelhede robwelpies op strande uitgespoel het.

Bejaarde Nazi (90) kry lewenslange tronkstraf

2011-12-16 14:30

‘n Bejaarde man het begin om 'n lewenslange vonnis uit te dien weens die dood van drie Nederlandse burgers gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Nederland steun Afrikaans in mosie

2011-12-05 08:03

Die kans is goed dat die Interparlementêre Komitee van die Nederlandse Taalunie ’n mosie aanvaar om die posisie van Afrikaans te ondersteun.

Nederland: Mosie oor SA verwerp

2011-11-30 09:05

Tot skok van die voorsteller het die Nederlandse parlement ’n mosie van kommer oor die situasie in Suid-Afrika afgestem.

Nederland swyg oor aanvalle op plase

2011-11-22 07:05

Die Nederlandse regering is nie bereid om met sy Suid-Afrikaanse eweknie oor die epidemie van plaasmoorde in gesprek te tree nie.

Nederland moet opdok vir 1947-massamoord

2011-09-14 18:54

‘n Nederlandse hof het beveel die weduwees van sewe mans wat tydens Indonesië se onafhanklikheidstryd tereggestel is, moet vergoed word.

Nederland wil Libiese bates beskikbaar maak

2011-09-01 21:57

Die Nederlandse regering is gereed om R14 miljard van Libië se gevriesde bates in dié land aan die tussenregering in Tripoli uit te betaal.

Nederland vrees ook onluste

2011-08-15 13:34

Die polisie in die Nederlandse stad Rotterdam sê hulle het tientalle mense uitmekaar gejaag te midde van vrese van moontlike onluste.

Nederland selektief oor wie dagga mag rook

2011-08-10 10:46

Van Oktober mag slegs Nederlanders, Duitsers en Belge dagga rook in Maastricht se koffiewinkels om probleme met dwelmtoerisme te verminder.

Proteas gly teen België

2011-07-25 15:37

België se vrouehokkiespan het die laaste van drie wedstryde teen die Proteas gewen om sodoende die reeks tussen dié twee spanne gelykop te laat eindig.

Sokkerstadion se dak gee in, mense vasgekeer

2011-07-07 13:36

'n Deel van die FC Twente-stadion in die ooste van Nederland se dak het ingegee, en 'n onbekende hoeveelheid mense is in die puin vasgekeer.

Nederland: 3 kinders sterf in huisbrand

2011-07-05 14:03

Die lyke van drie kinders en twee volwassenes is in ‘n huis in Nederland gevind nadat die woning deur vlamme verswelg is.

Regse politikus vrygespreek van haatspraak

2011-06-24 08:13

Een van die mees bisarre regsake in Nederland het tot ’n einde gekom toe die regse politikus Geert Wilders onskuldig aan haat­spraak bevind is.

Nederlanders verklaar oorlog teen inbrekers

2011-06-08 08:13

Van vandag af gaan Nederland se Vereniging Eigen Huis – wat huiseienaars raad gee oor huisbesit – foto’s van inbrekers op sy webwerf plaas.

Kaartjies vlieg vir Afrikaanse taalfees in Nederland

2011-05-31 08:00

Sowat 60% van die 2 000 beskikbare kaartjies is reeds verkoop vir die Afrikaanse taalfees wat by die Tropentheater in Amsterdam gaan plaasvind.

Winkelsentrum-skieter het brief gelos

2011-04-10 13:22

Die man wat ses mense in 'n Nederlandse winkelsentrum doodgeskiet het voor hy selfmoord gepleeg het, het 'n selfmoordbrief aan sy ma gelos.

Pa van 12-jarige ma in hegtenis

2011-04-05 23:00

Die polisie het die pa van ‘n 12-jarige meisie wat verlede maand tydens 'n skooluitstappie geboorte geskenk het, in hegtenis geneem.

Dwelmnetwerk in Nederland oopgekrap

2011-03-30 20:00

‘n Nigeriese man en twee Poolse vroue, wat na bewering die baasbreine agter ‘n Europese dwelmnetwerk was, is in Nederland vasgetrek.

Internasionale pedofielsindikaat oopgevlek

2011-03-16 18:00

Die polisie sê 230 kinderslagoffers van mishandeling is gered en 184 verdagtes is vasgetrek tydens ‘n ondersoek na ‘n pedofielsindikaat.

Nederlandse soldate in Libië vas ná helikopter val

2011-03-03 10:15

Drie Nederlandse soldate is glo deur gewapende Libiese mans gevange geneem tydens ‘n poging om Nederlanders uit Libië te ontruim.

Ten Doeschate lek lippe af vir SA

2011-03-02 08:51

Hy is in SA gebore, het sy heil as jong speler in die vreemde gaan soek en staan vierkant tussen die Proteas en ’n broodnodige sege in die Wêreldbeker.

Ned laat waai met kolf teen Engelse

2011-02-22 15:18

Die Suid-Afrikaans gebore Ryan ten Doeschate het Nederland gehelp om 'n stewige teiken in hul Wêreldbeker-openingswedstryd aan Engeland in Nagpur te stel.

Amokmakers se sexy rokkies haal museum

2010-07-16 08:39

Die kort, oranje rokkies waarmee ’n groep vroue by 'n WB-wedstryd by Soccer City in die sop beland het, gaan in 'n museum uitgestal word.

Oranjes suur oor Spanje se ‘onwettige’ oorwinning

2010-07-13 10:37

Die Nederlanders het ietwat suur gereageer op die doelpunt waarmee Spanje die Wêreldbeker-kampioene geword het.

Oranje see by Soccer City

2010-07-11 18:15

'n See van oranje was by die Soccer City-stadion sigbaar terwyl die son gesak het oor duisende sokkerondersteuners voor die WB-eindstryd.

Oranje mik eerste hou

2010-07-09 08:35

Die eerste skote in die WB-oorlog tussen Nederland en Spanje het geklap, skaars ’n dag nadat ’n ontmoeting in die eindstryd vir dié spanne 'n werklikheid geword het.

Holland kry blyplek

2010-07-08 12:58

Nederland het plek by die Sunnyside Park hotel in Johannesburg gekry nadat 'n onverwagse sege oor Brasilië dié span sonder verblyf gelaat het.

Nederland in WB-eindstryd

2010-07-06 22:46

Nederland het Uruguay in die WB-halfeindronde op die Groenpunt-stadion in Kaapstad geklop om deur te dring na vanjaar se eindstryd.

Nederland-Brasilië: Droomstryd met ’n angel

2010-07-02 09:00

Op papier belowe die sokkerkragmeting tussen Brasilië en Nederland in die Nelson Mandelabaai-stadion om ’n droomwedstryd te wees.

Ned klop Japannese veggees

2010-06-19 15:34

Nederland het hul tweede oorwinning in 'n Wêreldbeker-groepwedstryd behaal toe hulle Japan op die Moses Mabhida-stadion in Durban geklop het.

Dene loop rieme styf teen Nederland

2010-06-14 15:34

Nederland het hul eerste WB-groepwedstryd gewen toe hulle Denemarke op die Soccer City-stadion in Johannesburg geklop het.

Hollandse soldate dalk na Afrika

2009-11-12 08:54

Die Nederlandse regering ondersoek die moontlikheid om weermageenhede vir vredesoperasies na Afrika te stuur.

 

Ondersoek kom ná treinongeluk in Nederland

2012-04-22 09:23

'n Ondersoek is aan die gang nadat 125 beseer is toe twee treine reg van voor in Amsterdam in Nederland gebots het.

Amsterdam: Talle beseer toe twee treine bots

2012-04-21 20:19

Minstens 48 mense is beseer toe twee treine buite die stad Amsterdam teen mekaar gebots het, het die Nederlandse media berig.

Los straatname vir SA, sê Nederlanders

2012-04-03 07:40

Die meeste Nederlanders wil blykbaar nie hê dat die Nederlandse premier hom met die kwessie van straatname in Pretoria moet bemoei nie.

Nederlandse ekonomie in resessie

2012-02-15 18:36

Die sentrale buro vir statistieke in Nederland sê volgens die konvensionele definisie is die land se ekonomie in 'n resessie.

Tiener vaar rekord om wêreld los

2012-01-23 09:00

Die Nederlandse tiener Laura Dekker het maak 'n nuwe rekord deur die jongste seevaarder te wees wat alleen om die wêreld gevaar het.

Nederland gaan khat verbied

2012-01-10 14:26

Die Nederlandse regering beplan om khat, 'n blaaragtige dwelmmiddel wat verslawend en gewild is onder Somaliese immigrante, onwettig te verklaar.

Nederland jammer oor massamoord in '47

2011-12-06 09:01

Die Nederlandse regering gaan amptelik om verskoning vra vir ’n massamoord wat Nederlandse soldate in 1947 in Indonesië gepleeg het.

Nederland: Nie laaste skoot oor plaasmoorde

2011-12-01 08:00

Die voorsteller van ’n Nederlandse parlementêre mosie om kommer uit te spreek oor misdaad in SA gaan weer ’n soortgelyke mosie indien.

Nederlandse minister kap inligtingswet, midaad in SA

2011-11-28 09:00

'n Nederlandse minister is bereid om ’n parlementêre mosie teen misdaad en die uitkalwing van persvryheid in SA te steun.

Burger blaas lewe in Nederlandse rugby

2011-10-20 09:13

Die oud-rugbyskeidsregter Freek Burger stof aanstaande maand sy klompe af, wanneer hy die Nederlandse rugbyspan gaan bystaan.

Nederland hersien transgender-wet

2011-09-13 23:02

Die Nederlandse regering gaan die wet wat transgender-mense verhoed om hul nuwe geslag op amptelike dokumente aan te bring, verander.

'Versteekte' kinderporno-webwerwe gevind

2011-08-31 19:54

Nederlandse polisie het 'n groot hoeveelheid pornografiese foto's van kinders op webwerwe – insluitende vier in Amerika – gevind.

Heineken koop brouerye in Ethiopië

2011-08-12 14:53

‘n Verteenwoordiger van Heineken het bevestig dat dié maatskappy twee Ethiopiese brouerye wil koop om verder te ontwikkel.

Vrouehokkie kry pak teen Nederland

2011-07-28 12:11

Die wêreld se voorste vrouehokkie-span, Nederland, het Suid-Afrika se Proteas in die eerste van twee toetse met 5-0 geklop.

Rassistiese juwelier ontketen herrie

2011-07-12 07:28

’n Juwelier van die Nederlandse stad Nijmegen het ’n herrie ontketen deur alle jong “allochtonen” toegang tot sy winkel te weier.

Slagting in Bosnië spook steeds by Nederland

2011-07-07 07:55

16 jaar ná die massamoord op sowat 8000 Moslems deur Bosnies-Serwiese magte worstel Nederland met die skuld van sy moedsgebrek destyds.

Krieketbase swaai om ná groot druk

2011-06-29 09:21

Ierland en Nederland se spanne gaan in die toekoms wéér in ’n Wêreldbeker-toernooi ’n kans kry om die groot kanonne se kaarte deurmekaar te krap.

Kombuis maak weer ‘n draai in Holland

2011-06-14 14:40

Koos Kombuis is dalk nie heeltemal ‘n huishoudelike naam in Nederland nie, maar hy kry genoeg versoeke dat hy weer daar kan gaan optree.

Nederland onthou vernedering

2011-06-05 09:30

Die gevangeneming van Ratko Mladic, wat in Den Haag in die hof verskyn het, het in Nederland ’n klomp ou wonde weer oopgekrap.

Winkelsentrum-aanvaller skiet meer as 100 keer

2011-04-11 19:00

Aanklaers in Nederland sê die man wat op ‘n skiettog in ‘n winkelsentrum gegaan het, het meer as 100 rondes in ‘n paar minute afgevuur.

Skietery by winkelsentrum in Nederland

2011-04-09 15:49

Ten minste vyf mense is dood en 16 ander beseer tydens 'n skietvoorval by 'n winkelsentrum in Nederland, het die nuusagentskap AFP berig.

Nederlandse soldate skiet 2 seerowers dood

2011-04-04 13:42

Nederlandse vlootsoldate het twee Somaliese seerowers doodgeskiet en talle beseer tydens ‘n geveg in ‘n poging om ‘n vissersboot te bevry.

Ierland sluit WB af op hoë noot

2011-03-18 14:31

Ierland het hul Wêreldbeker-veldtog op 'n hoë noot afgesluit na hulle Nederland met ses paaltjies in hul laaste wedstryd in Kolkata geklop het.

AB, Amla blink uit teen Nederland

2011-03-03 10:30

Na 'n trae begin het die Proteas 'n stewige wenteiken van 352 lopies aan Nederland in hul Wêreldbeker-groepwedstryd in Mohali gestel.

Kaptein glo Nederland kan verras

2011-03-03 07:47

Hulle bewonder spelers soos Hashim Amla en Dale Steyn, maar wanneer Nederland met SA swaarde kruis, moet dié twee nie ’n helde-ontvangs verwag nie.

Wolke pak saam voor SA Nederland pak

2011-02-28 08:07

Die beseringspook het ’n draai in die Suid-Afrikaanse krieketkamp geloop, maar dit was gelukkig nie Delhi Belly nie.

Hollandse priester geskors ná hy kerk oranje versier

2010-07-17 01:24

‘n Priester is geskors nadat hy ‘n oranje kerkdiens gehad het om vir die Nederlandse span in die Wêreldbeker-eindstryd teen Spanje te bid.

Hollander loods internasionale anti-Islam groep

2010-07-16 03:06

Volgens die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, gaan hy ‘n internasionale vryheidsalliansie loods om sy anti-Islam boodskap te versprei.

Spanje eerste WB-kampioene in Afrika

2010-07-11 23:05

Spanje het hul eerste Wêreldbeker-trofee gewen toe hulle in ekstra tyd die eindstryd teen Nederland op die Soccer City-stadion in Johannesburg geklop het.

WB-koors loop hoog in Spanje, Nederland

2010-07-11 16:57

Sokkerkoors loop hoog in beide Spanje en Nederland voor die groot Wêreldbekereindstryd by Soccer City in Johannesburg.

Geen kaartjies vir WB-eindstryd

2010-07-08 14:00

Geen kaartjies is meer vir die Wêreldbeker-eindstryd op Soccer City in Johannesburg beskikbaar nie, het Fifa aangekondig.

Nederlandse speler het glo gebreekte kakebeen

2010-07-07 00:42

Die Nederlandse sokkerspeler Demy de Zeeuw gaan dalk nie in die eindstryd speel nie aangesien hy glo ‘n gebreekte kakebeen opgedoen het.

Nederland skop Brasilië uit WB

2010-07-02 18:01

Nederland het 'n agterstand uitgewis om 'n skok-oorwinning oor Brasilië in Port Elizabeth te behaal en deur te dring na die WB-halfeindronde.

Nederland deur na kwarteindronde

2010-06-28 18:00

Nederland se sokkerspan het Slowakye op die Moses Mahbida-stadion in Durban geklop om deur te dring na die Wêreldbeker-kwarteindronde.

Toeriste in sop oor sexy rokkies

2010-06-15 10:43
76 menings

Fifa se handelsmerk-polisie het meer as 30 Nederlandse vroue ondervra toe hulle met sexy, oranje rokkies by 'n stadion opdaag.

Ruud óók nie in WB

2010-05-14 08:24

Die Brasiliaanse superster Ronaldinho is nie die enigste groot naam wat nie op die WB2010-spyskaart in Suid-Afrika sal wees nie.

Pa vermink glo dogter

2009-09-03 19:33

‘n Man wat daarvan verdink word dat hy sy eie dogter besny het, sal waarskynlik sesjaar tronkstraf toegedien word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.