ARTIKELS OOR namibie

Twaalf stappers uit Visrivier-vallei gered

2011-05-11 14:44

Twaalf mense, insluitende agt Suid-Afrikaners, moes uit die oorstroomde Visrivier-vallei-staproete gered nadat swaar reën geval het.

Gesin in Namibië aangeval

2010-11-16 20:21

Vier verdagtes is steeds op vrye voet nadat 'n gesin in hul huis op ’n kleinhoewe deur gewapende rowers aangerand en beroof is.

Namibië: Transitorowers buit R100 000, skiet wag

2010-11-03 10:32

‘n Veiligheidswag is tydens ‘n gewapende transitoroof in Namibië in die arm gewond en van sowat R100 000 in kontant beroof.

Dorpsraad in spervuur ná kerwersmark brand

2010-09-28 09:41

'n Verwoestende brand, wat skade van sowat N$5 miljoen veroorsaak het, die dorpsraad van Okahandja in Namibië in die spervuur laat beland.

Beleggers vir Botswana-spoorlyn gesoek

2010-09-21 12:18

Namibië wil 'n ooreenkoms met Botswana sluit vir die ontwikkeling van die Trans- Kalahari Verbindingspoorlynverhouding.

Chinese ruimtevaarders besoek Namibië

2010-07-07 10:15

Twee Chinese ruimtevaarders, genl.maj. Yang Liwei en kol. Liu Boming, het die week ‘n besoek aan die Universiteit van Namibië (UNAM) afgelê.

Polisienet span stywer ná transitorooftog

2010-06-29 15:09

Die pa van die hoofverdagte in die grootste transitorooftog in Namibië se geskiedenis is in hegtenis geneem nadat duisende dollar by hom gevind is.

Vrede op die plaas

2010-06-18 11:41

Esti Brandt het op ‘n plaas in Namibië gaan uitspan, en sterre gesoek.

Pretvlug eindig in smart

2010-06-01 16:00

’n Ongeluk met ’n muggietuig het die lewe van ’n 59-jarige vrou van Grootfontein geëis en die vlieënier in die hospitaal laat beland.

Afrika gesels oor ekonomie

2010-05-07 15:47

Leiers en sakelui het in Dar es Salaam by die Wêreld Ekonomiese Forum byeengekom om nuwe ontwikkelingstrategieë vir Afrika te stel.

Fietsryers reik na die hart van Afrika

2010-04-30 15:35

'n Groep avonturier fietsryers reik diep in die Afrika-kontinent in, en bekyk hoe die kontinent anderkant die Rooi Lyn bek-en-klouseer-beheerpunt.

Rampratte bly gly

2010-04-21 23:29

Groeiende nood weens 'n rekordvloed in die Okavangorivier het die aantal vloedslagoffers in dié gebied tot meer as 3 000 laat styg.

Kragskok wag op Namibiërs

2010-04-06 11:51

Die 35,16% verhoging in prys waarvoor NamPower by die ECB aansoek gedoen het, beteken die eindverbruiker moet hom staal vir ’n selfs nóg groter hap uit sy eie sak.

Namibië vier onafhanklikheidwording

2010-03-21 19:01

Namibië se president is vir 'n tweede termyn ingesweer en dié land vier sy 20ste herdenking van sy onafhanklikheid van Suid-Afrika.

Geveg om WB-plekke

2010-03-03 09:25

Namibië het dalk nie die skietgoed om Bafana Bafana te troef nie, tóg verwag Carlos Parreira ’n geveg soos min – tussen sy eie spelers.

Zim staak kraguitvoere na Nam

2010-01-14 07:36

Zimbabwe moet ophou om elektrisiteit aan Namibië te gee en eers in sy eie behoeftes voorsien, meen 'n minister.

SWAPO oorwinning verwag

2009-11-28 05:07

Namibië se regerende party gaan dalk sy houvas op dié nasie sien verslap met die uitdaging van ‘n wegbreekparty tydens die verkiesing.

Zuma ontmoet Nam-eweknie

2009-11-02 17:56

Pres. Jacob Zuma ontmoet dié week sy Namibiese eweknie, pres. Hifikepunye Pohamba, vir samesprekings rondom streeksontwikkeling.

 

Romantiese Namibië

2011-01-25 09:18

Met die maand van liefde net om die draai is dit weer tyd om die vure van passie aan te blaas met ‘n romantiese naweek-wegbreek.

NAM: streeksintegrasie met SA bespreek

2010-11-05 09:52

Groter streeksintegrasie deur Suid-Afrika en Namibië was hoog op die agenda van die elfde jaarlikse wedersydse ekonomiese beraad.

Nam: Verkiesings weer ondersoek

2010-09-29 09:33

Namibiërs se lang wag om uit te vind of die parlementêre verkiesings inderdaad van ernstige ongerymdhede deurspek was, is hervat.

NAM: Myn-vakbond smyt sekretaris-generaal uit

2010-09-22 12:37

Die kongres van die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) het die deur vir sy sekretaris-generaal, Bro Joseph Hengari, gewys.

Zuma sal verslag oor Zim aan SAOG voorlê

2010-08-15 14:13

President Zuma sal vandeesweek by 'n konferensie van die SAOG 'n verslag voorlê oor die politieke situasie in Zimbabwe.

Namibië sal Kongo help met toerisme

2010-06-30 03:38

Namibië sal glo ‘n helpende hand aan die Republiek van die Kongo in terme van toerisme en natuurbewaring verleen, sê die regering.

Nam-beesdiewe wei wyd

2010-06-23 12:40

'n Vermeende beesdiefstalsindikaat in Namibië iis danksy die blitsige optrede van die polisie op Rehoboth oopgevlek.

Vroue dagvaar staat oor sterilisasie

2010-06-02 01:48

Drie vroue in Namibië dagvaar die staat nadat hulle glo sonder hul goedkeuring gesteriliseer is nadat hulle MIV-positief getoets het.

Namibiërs vang gees vir WB

2010-05-13 13:26

Met minder as ’n maand oor voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi afskop, het Namibië besluit om hul eie geesvangwedstryd aan te bied.

Vloede ontwortel duisende in NAM

2010-05-07 10:23

'n Tweede golf vloedwater van die Zambezirivier het nog sowat 4 500 inwoners van die Caprivi-streek in die noorde van Namibië in nood gedompel.

Sacu vier ’n eeu van samewerking

2010-04-24 20:46

DIE Suider-Afrikaanse Doeane Unie se 100ste bestaansjaar is in Windhoek herdenk in die teenwoordigheid van vyf lidlande se staatshoofde.

Zuma besoek Windhoek

2010-04-21 20:14

President Jacob Zuma het Woensdag in Windhoek aangekom vir ‘n twee dag lange besoek, het die presidensie gesê.

Voorwaarts Namibië, sê Pohamba

2010-03-24 05:26

Elke Namibiër se behoeftes en belange sal in die volgende vyf jaar ewe hoog op die president van dié land se agenda staan.

Bafana bra flou teen Nam

2010-03-04 10:50

Ontspan, sê Bafana Bafana se afrigter, Carlos Parreira, ná sy span teen Namibië gelykop gespeel het. Daar is niks om oor te bekommer nie.

Eugene de Kock welkom by ons - Namibië

2010-02-11 06:46

Die Namibiese regering het Eugene de Kock, voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, glo genooi om daar te kom woon.

Namibië: Swapo wen, Pohamba bly pres

2009-12-05 13:34

Swapo het vir die vyfde agtereenvolgende keer die Namibiese verkiesings gewen, met pres. Hifikepunye Pohamba weer aan die stuur.

NAM-partye in hofgeding

2009-11-27 01:49

Namibië se regerende SWAPO-party het sy grootste opposisie vir N$100 miljoen, op die vooraand van dié land se verkiesings gedagvaar

Namibiese weermaghoof geskors

2009-07-23 15:22

Pres. Hifikepunye Pohamba het die hoof van sy weermag geskors na ‘ernstige’ aantygings van korrupsie aan die lig gekom het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.