Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR mexiko

Seksoortreder op FBI-lys vas

2013-06-19 15:14

Een van die FBI se 10 mees gesoekte misdadigers is in die Mexikaanse dorpie Playa del Carmen in hegtenis geneem.

Mexiko: Verdagtes ondervra oor massa-ontvoering

2013-06-05 09:21

Aanklaers in Mexiko-stad het onthul dat drie mense in hegtenis geneem is in verband met ‘n massa-ontvoering by 'n gewilde kroeg.

Orkaan Barbara eis twee in Mexiko

2013-05-30 07:14

'n Amerikaanse branderplankryer en 'n jong Mexikaan is dood toe Orkaan Barbara die Mexikaanse kus getref het.

Mexiko: 16 sterf toe bus omslaan

2013-05-27 09:12

Altesaam 16 mense is dood toe 'n bus in Mexiko se Hidalgo-staat omgeslaan het ná 'n band gebars het, het amptenare gesê.

Mexiko: Dodetal styg ná tenkwa ontplof

2013-05-07 17:54

Minstens 19 mense is dood, tientalle is beseer en huise het aan die brand geslaan toe ‘n tenkwa in ‘n woonbuurt in Mexiko ontplof het.

Mexiko: Vier sterf in bende-skietery

2013-04-29 10:24

Minstens sewe mense is in die Mexikaanse staat Michoacan doodgeskiet in die jongste voorval van bendegeweld in dié land.

Mexiko: Wilde skietery eis 14 lewens

2013-04-11 07:10

Minstens 14 mense is dood in 'n rits gewelddadige botsings tussen gewapende groepe en die polisie in Mexiko se Michoacan-staat.

Mexiko: Joernalis 18 keer geskiet

2013-03-05 09:26

Gewapende mans het ‘n joernalis in die Mexikaanse dorp Ojinaga 18 keer geskiet en ook sy kamera gesteel.

Belgiese man in Acapulco doodgeskiet

2013-02-24 08:30

In die tweede aanval op buitelanders in minder as drie weke, is 'n Belgiese man is in Acapulco doodgeskiet, sê die polisie.

Mexiko: Stiefpa glo pa van minderjarige se kind

2013-02-14 15:55

'n Jong meisie wat in Mexiko geboorte geskenk het was glo 12 of 13 jaar oud en haar stiefpa is glo die pa van die baba.

Betaal of sterf in dié staat

2013-02-08 14:07

Bendelede in die westelike Mexikaanse staat Michoacan dwing inwoners en politici om hulle te betaal om hulle lewens te spaar.

Ondersoek kom ná 9-jarige geboorte skenk

2013-02-06 16:20

'n Mexikaanse meisie het op die ouderdom van nege geboorte geskenk aan ‘n babadogtertjie, het amptenare in die land gesê.

Ses vroue by Mexikaanse vakansieoord verkrag

2013-02-05 10:55

Ses Spaanse vroue is deur 'n groep gemaskerde, gewapende mans by ‘n vakansieoord in Acapulco, Mexiko, verkrag.

Mexiko: Ontploffing ruk kantoorgebou; 20 dood

2013-02-01 07:41

Minstens 25 mense is dood en meer as 100 beseer toe 'n ontploffing die hoofkwartier van die Mexikaanse oliereus Pemex geruk het.

Gesin sterf in vliegongeluk in Mexiko

2013-01-18 09:17

‘n Ligte vliegtuig het kort nadat dit in die Mexikaanse staat van Chiapas opgestyg het, neergestort, het beamptes gesê.

Wilde honde verskeur ma, baba in Mexiko

2013-01-08 12:12

Wilde honde in 'n natuurreservaat het in die laaste paar dae 'n ma en haar baba, sowel as 'n jong man en meisie, verskeur.

Mexiko: 12 dood in skietgeveg

2013-01-03 11:37

Altesaam 12 vermeende misdadigers is dood in ‘n skietgeveg met Mexikaanse soldate in die Zacatecas-staat, het amptenare gesê.

Smokkelaars gebruik kanon om dagga oor grens te kry

2012-12-12 17:17

Smokkelaars het met ‘n kreatiewe manier vorendag gekom om dagga in die VSA te kry deur ‘n kanon te gebruik om dit oor die grens te skiet.

Mexikaanse skoonheid sterf in skietgeveg

2012-11-27 14:47

‘n Mexikaanse skoonheidskoningin is dood toe ‘n skietgeveg tussen soldate en ‘n bende van wie sy moontlik 'n lid was, uitgebreek het.

Mexiko: Verdagte vas wat politikus se seun vermoor

2012-11-02 10:18

Soldate in Mexiko het 'n vermeende lid van 'n dwelmbende, wat verdink word van die moord op 'n politikus se seun, in hegtenis geneem.

Pizza-afleweraar vermoor ná hy laat is

2012-10-12 09:30

'n Woedende klant het 'n pizza-afleweraar in Mexiko aangerand en vermoor omdat hy 40 minute laat was, het owerhede gesê.

Aardbewing skud Mexiko

2012-10-08 12:25

'n Aardbewing met 'n grootte van 6,0 het aan die Mexikaanse Pasifiese kus voorgekom, het Amerikaanse navorsers gesê.

16 sterf in vragmotorongeluk in Mexiko

2012-10-01 07:00

Minstens 16 mense is dood in die noorde van Mexiko nadat 'n trekker met 'n sleepwa teen 'n vragmotor gebots het, het owerhede gesê.

Nóg 'n gru-ontdekking langs pad in Mexiko

2012-09-23 10:51

Weermaglede in die Michoacan-staat in Mexiko het die oorskot van sewe mense in die verbrande wrak van 'n bakkie gevind.

26 sterf ná brand by gasaanleg in Mexiko

2012-09-19 07:17

Altesaam 26 mense is dood in 'n brand by 'n gasaanleg in noordelike Mexiko, het Pemex, 'n staatsbeheerde oliemaatskappy gesê.

 

Mexiko: Vier dood in skietery by gimnasium

2013-06-07 10:35

Vier mense is dood nadat gewapende mans by 'n gimnasium in Mexiko-stad ingestorm en begin skiet het.

Moontlike massa-ontvoering ondersoek

2013-05-31 10:35

Beamptes in Mexiko-stad probeer vasstel of 11 mense wat helder oordag by ‘n kroeg in ‘n gewilde deel in die middestad verdwyn het, ontvoer is.

Sewe sterf in grondstorting in Mexiko

2013-05-28 09:45

Sewe mense wat op 'n hoofweg in Mexiko gery het, is dood nadat 'n grondstorting die pad met modder en bome versper het.

Mexiko: Houers vol kontant in kantoor gevind

2013-05-23 16:59

Owerhede in Mexiko het op vyf houers propvol kontant beslag gelê in ‘n korrupsie-saak in die Tabasco-staat.

Mexiko: Nege dood toe tenkwa ontplof

2013-05-07 15:22

Minstens nege mense is dood en meer as 13 is beseer toe ‘n tenkwa wat gas vervoer het op ‘n hoofweg net buite Mexiko-stad ontplof het.

Cancun: Lyke geblinddoek, gestapel

2013-04-15 08:25

Sewe lyke, wat geblinddoek en bo op mekaar gestapel was, is in ‘n binnehof in Cancun, Mexiko, gevind, het ‘n polisiebeampte gesê.

Mexiko: 10 dood in skietgeveg met polisie

2013-03-20 13:19

Mexikaanse soldate het 10 vermeende misdadigers tydens ‘n skietgeveg in ‘n bergagtige gebied buite Mexiko-stad doodgeskiet.

Mexiko: Een sterf in aanval op koerant-hoofkwartier

2013-02-28 08:01

Een mens is dood na gewapende mans vir die derde agtereenvolgende dag op 'n koerantgebou in Mexiko losgebrand het.

Mexiko: Polisielede verkrag glo Italiaanse vrou

2013-02-22 14:18

Twee Mexikaanse polisiebeamptes is van verkragting aangekla nadat hulle glo ‘n Italiaanse vrou in 'n toeristestad geteiken het.

Ses bieg oor verkragtings in Mexiko

2013-02-14 10:38

Ses mans is in hegtenis geneem ná die verkragting van ses Spaanse toeriste naby die gewilde vakansiestad Acapulco.

Mexiko: Polisiebeamptes sterf in hinderlaag

2013-02-07 11:55

Gewapende mans het nege Mexikaanse polisiebeamptes doodgeskiet en een gewond ná hulle in ‘n hinderlaag gely is.

Nóg 'n Mexikaanse dwelmtonnel gevind

2013-02-06 10:09

‘n Mexikaanse amptenaar het gesê soldate het op ‘n nuwe tonnel afgekom wat onderdeur dié land se grenslyn met die VSA loop.

Burgers in Mexiko neem reg in eie hande

2013-02-01 13:39

Burgerlikes in die suidweste van Mexiko het die reg in eie hande geneem en ‘n tribunaal gevorm om 55 vermeende misdadigers te verhoor.

Musikante se lyke uit waterput getrek

2013-01-30 09:38

Altesaam 14 uit die 17 lyke wat uit 'n waterput in Mexiko gehaal is, is geïdentifiseer as dié van die orkeslede wat verlede week ontvoer is.

Oupa vas wat kleinseun in houtkis toesluit

2013-01-11 09:22

‘n Mexikaanse man is in hegtenis geneem ná hy sy sewejarige kleinseun se voete vasgebind en hom in ‘n houtkis toegesluit het.

Mexiko: Bakteriese siekte eis lewens

2013-01-08 07:52

‘n Bakteriese siekte het die lewe van vyf babas in ‘n afgeleë inheemse gemeenskap geëis, en 41 ander het ook die siekte opgedoen.

'Dokters' skiet pasiënt in hospitaal

2012-12-19 08:16

Twee gewapende mans wat hulself as dokters voorgedoen het, het 'n pasiënt in 'n hospitaal in Mexiko-stad doodgeskiet.

Mexiko: Storm oor minister wat glo dwelm-geld aanvaar

2012-11-29 12:39

Genaro Garcia Luna, Mexiko se minister van verdediging, het ontken dat hy omkoopgeld aanvaar het van ‘n dwelmhandelaar.

Mexiko: 19 lyke by grens gevind

2012-11-26 09:16

Negentien lyke is in die staat van Chihuahua, Mexiko, gevind het amptenare gesê en bygevoeg dat dit dwelmverwante moorde is.

VSA gee stokou kultuurskatte terug aan Mexiko

2012-10-26 13:53

Stokou standbeelde, waardevolle bronsstukke en 'n Asteekse fluit tel onder 'n groot aantal artefakte wat die VSA aan Mexiko terugbesorg het.

Leier van Los Zetas-dwelmkartel 'dalk dood'

2012-10-09 09:25

Die leier van die Los Zetas-dwelmkartel, Heriberto Lazcano, is glo in 'n skietgeveg in die noorde van Mexiko dood, het die land se vloot gesê.

Sewe wreed vermoor in Mexiko

2012-10-01 08:16

Die polisie het die oorskot van sewe mense gevind wat in stukke gekap en in motors in die noorde van Mexiko gelaat is.

Honderde ontruim ná aardbewing in Mexiko

2012-09-26 07:25

Meer as 1 000 toeriste het uit hul hotelle gevlug en op strande en tuine geskuil ná 'n aardbewing van 6.2 in Baja California in Mexiko.

Skudding: Hoë geboue wieg in Mexikostad

2012-09-22 16:33

'n Sterk aarbewing wat 5,8 gemeet het, het die suidelike en sentrale dele van Mexiko geskud, het die Nasionale Seismologiese Instituut berig.

132 gevangenes ontsnap uit tronk in Mexiko

2012-09-18 13:01

'n Grootskaalse soektog is aan die gang nadat meer as 130 gevangenes uit 'n tronk in die noorde van Mexiko ontsnap het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 08:05 AM
    Road name: Christina De Wit Avenue Northbound
    SLOW TRAFFIC between Eeufees Road and Fountains Circle
  • Thursday Pretoria - 08:04 AM
    Road name: Eeufees Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Christina De Wit Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.