ARTIKELS OOR melbourne

Vliegtuig draai terug oor verdagte koeldrankblikkie

2012-05-23 19:01

‘n Passasiersvliegtuig is gedwing om terug te keer na Melbourne Lughawe nadat ‘n koeldrankblikke met die woord “bom” daarop gevind is.

'Gholfbehepte' pa straf seuns wat mis slaan

2012-01-26 20:59

'n Pa wat behep is met gholf is 'n opgeskorte vonnis opgelê nadat hy sy seuns geslaan het wanneer hulle hul houe gemis het.

Occupy Wall Street spoel oor na Aus

2011-10-21 15:25

Talle betogers is in Melbourne, Australië, vasgetrek of beseer toe die polisie hulle tydens ‘n vreedsame betoging uitmekaar gejaag het.

SA blaser het laaste sê oor toets

2010-07-29 08:01

“Dit plaas nie meer druk op hom nie.” Só het Saru se skeidsregterbaas, André Watson, gereageer oor die taak wat op Craig Joubert se skouers rus.

Kind 'gyselaar' gehou vir pizza

2009-09-09 12:21

‘n Australiese pizza-afleweraar het ‘n vierjarige seuntjie 'gyselaar' gehou ná hy en die kliënt stry gekry het oor betaling.

 

Toerismeveldtog 'n treffer op YouTube

2012-03-15 15:02

‘n Toerismeveldtog vir Melbourne, Australië, het ‘n treffer op YouTube geword en ‘n styging in besoekers na die stad veroorsaak.

Betogers van Occupy Melbourne vasgetrek

2011-11-16 11:23

Australiese polisiebeamptes het op Occupy Melbourne se kampeerterrein toegeslaan en drie betogers in hegtenis geneem.

Melbourne 'beste plek om te bly'

2011-08-30 14:07

Melbourne, Australië se tweede grootste stad, is die beste plek in die wêreld om te bly, het ‘n opname waarin 140 stede gelys is, getoon.

Man verwurg sy eks se kat

2009-10-20 10:41

‘n Australiese man is tot tien jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy eks-meisie se kat met 'n telefoondraad verwurg het.

Deans: Aussies kán loop

2009-08-10 11:39

Die Wallabies se afrigter het gedreig om spelers wat nie hul dissipline op die veld kan regruk nie, in die pad te steek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.