Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR marikana
Video

Bedrywighede by al 13 skagte van Lonmin se myn in Marikana in die Noordwes is hervat nadat werkers vir twee dae gestaak het.

1 comments102 Views

Twee vas vir aanval op Mpofu

2013-05-15 18:00

Twee 23-jarige mans is in hegtenis geneem in verband met die aanranding van adv. Dali Mpofu op 'n strand in Oos-Londen.

Skote by Marikana-vergadering afgevuur

2013-05-15 13:46

Skote is afgevuur by die Wonderkop-stadion in Marikana in die Noordwes, waar stakende Lonmin-mynwerkers vergader.

Video

Marikana-myn steeds gesluit

2013-05-15 10:24

Lonmin se Marikana-myn is steeds gesluit na werkers vir ’n tweede dag nie opgedaag het vir werk nie. Kyk hier na 'n video.

1 comments281 Views
Gallery

Mynwerkers staak

2013-05-14 12:26

Dertien skagte by die Lonmin-platinummyn in Marikana is gesluit nadat werkers met 'n onwettige staking begin het. Kyk hier na foto's.

5 kommentaar 659 keer gelees

Lonmin sluit 13 skagte oor staking

2013-05-14 09:07

Dertien skagte by die Lonmin-platinummyn in Marikana is gesluit nadat werkers met 'n onwettige staking begin het.

Vingers wys na top-beampte in Marikana-slagting

2013-05-07 17:00

Mynwerkers wat by die Marikana-myn in hegtenis geneem en beseer is, sal aanvoer dat 'n top-polisiebeampte betrokke was by hul kollegas se dood.

Marikana: Polisie weet van moeti

2013-04-23 13:22

Polisiebeamptes het geweet 'n mengsel, waarskynlik moeti, is aan stakende mynwerkers by Marikana gegee voor die gebeure op 16 Augustus.

Polisie het nie Marikana-skietery ondersoek

2013-04-18 12:53

Die Suid-Afrikaanse polisiediens het nie 'n interne ondersoek gedoen ná die Marikana-skietery verlede jaar nie, het die Farlam-kommissie gehoor.

Mpofu se toestand verbeter

2013-04-14 13:13

Adv. Dali Mpofu se toestand is besig om te verbeter, het sy vrou gesê, maar dis nog nie duidelik wanneer hy ontslaan sal word nie.

Mpofu stabiel, onder verdowing

2013-04-12 09:28

'n Verklaring oor die aanval op adv. Dali Mpofu in Oos-Londen sal later afgeneem word, omdat hy steeds onder verdowing is.

Marikana: Vrae oor moord op sangoma

2013-04-05 15:03

Die polisie se moontlike betrokkenheid by die moord op 'n sangoma van Marikana is by die Farlam-ondersoekkommissie in Rustenburg bespreek.

Betogers bots met polisie oor Marikana-plakkate

2013-03-26 16:40

‘n Onderonsie het tussen polisiebeamptes en ‘n groep betogers uitgebreek oor plakkate wat die polisie van moord beskuldig.

Marikana-kommissie besoek myn

2013-03-20 08:22

Die Farlam-kommissie van ondersoek sal na verwagting die K3-skag by Lonmin se Marikana-myn, waar mynwerkers gesterf het, besoek.

Duisende werkers staak by Marikana-myn

2013-03-05 12:58

Sowat 6 000 werkers by Lonmin se Marikana-myn het met 'n onwettige staking begin, het die maatskappy gesê.

Polisie jok oor Marikana, sê oorlewende

2013-02-27 14:06

'n Mynwerker wat die skietery by Marikana oorleef het, het aan die Farlam-ondersoekkommissie gesê polisiebeamptes jok oor dié gebeure.

Onderhandelings by Marikana 'onmoontlik'

2013-02-06 15:00

Onderhandelings met stakende werkers by Lonmin se Marikana-myn was onmoontlik, het die Farlam-ondersoekkommissie gehoor.

'Num het wapens aan lede verskaf'

2013-01-29 18:00

Ian Farlam se kommissie van ondersoek het gehoor dat NUM wapens aan lede in Marikana, Noordwes, vir selfverdediging oorhandig het.

Marikana: Kommissie het reeds 'nuwe' video gesien

2013-01-29 12:28

Ian Farlam, voorsitter van die kommissie wat die Marikana-sterftes ondersoek, sê sy kommissie het reeds 'n "nuwe" video oor die gebeure gesien.

Num was onverantwoordelik, hoor kommissie

2013-01-25 17:59

Num se hoofonderhandelaar sê die vakbond se houding teenoor loononderhandelinge voor die Marikana-skietery, was onverantwoordelik.

Marikana-ondersoek word verleng

2013-01-10 08:20

Die kommissie van ondersoek na die tientalle sterftes by Lonmin se Marikana-myn sal waarskynlik eers sy finale verslag in Junie uitreik.

Marikana-kommissie hoor oor polisie-optrede

2012-12-13 09:25

Die Marikana-ondersoekkommissie sal getuienis aanhoor van nog 'n polisiegetuie oor die opleiding en gedrag van polisie-eenhede.

Marikana-ondersoek nie neutraal, sê outeur

2012-12-07 11:03

Die kommissie van ondersoek na die dood van 44 mense by Marikana, is nie neutraal nie, het die skrywer van ‘n nuwe boek gesê.

Farlam-kommissie: Amcu-president getuig

2012-11-27 12:33

Die president van die mynwerkersvakbond Amcu sal binnekort voor die Marikana-kommissie van ondersoek verskyn.

Marikana: Polisie praat oor eerste skote

2012-11-09 14:52

'n Sarsie skote van net agt sekondes lank was vir die meeste bloedvergieting by Lonmin se myn by Marikana verantwoordelik.

Marikana: Sekuriteitswag se tong uitgesny

2012-11-06 17:05

‘n Sekuriteitswag wat tydens geweldadige betogings in Marikana in Augustus dood is, se tong was uitgesny, het die Farlam-kommissie gehoor.

'Onsensitiewe' polisiehoof moet jammer sê

2012-10-24 12:32

Die DA het gesê hy is geskok oor berigte van die nasionale polisiehoof, se gedrag tydens 'n sitting oor die Marikana-slagting.

 

Bedrywighede by Lonmin hervat

2013-05-16 07:31

Bedrywighede by al 13 skagte van Lonmin se myn in Marikana in die Noordwes is hervat nadat werkers vir twee dae gestaak het.

Stakende Lonmin-werkers keer terug werk toe

2013-05-15 16:49

Werkers wat by Lonmin se platinummyn in Marikana in die Noordwes gestaak het, het onderneem om terug te keer werk toe.

Onwettige Lonmin-staking duur voort

2013-05-15 11:13

Die onwettige staking by Lonmin se Marikana-myn duur voort en werkers eis dat die National Union of Mineworkers (NUM) die perseel verlaat.

Vrese oor arbeidsonrus laat rand tuimel

2013-05-15 08:36

Te midde van nuwe vrese oor arbeidsonrus in Marikana in die Noordwes het die rand tot sy swakste vlak sedert middel-April gedaal.

Marikana op 'n mespunt

2013-05-14 10:12

Die situasie by Lonmin se Marikana-myn in Rustenburg is gespanne nadat werkers met 'n onwettige staking begin het.

Beloning vir inligting oor aanval op Mpofu

2013-05-09 18:11

Die polisie het 'n beloning van R10 000 aangebied vir enige inligting oor die aanval op adv. Dali Mpofu op 'n strand in Oos-Londen.

Marikana: Kommunikasie-probleme kwel polisie

2013-04-30 15:49

Kommunikasieprobleme het sake vir die polisie bemoeilik op die dag waarop 34 stakende mynwerkers in Marikana in die Noordwes doodgeskiet is.

Minder polisie doen diens tydens Marikana-slagting

2013-04-22 15:15

Daar was minder polisielede by Marikana teenwoordig in die week waarin 34 mynwerkers by die Lonmin-myn doodgeskiet is.

Verslag bevestig polisie het myners geskiet

2013-04-17 17:03

‘n Polisieverslag het bevestig dat beamptes 34 stakende mynwerkers by Marikana doodgeskiet het, het die Farlam-ondersoekkommissie gehoor.

Farlam-kommissie wag nie vir Mpofu

2013-04-12 11:44

Die Farlam-ondersoekkommissie hoop om volgende week met sittings voort te gaan ten spyte van die aanval op adv. Dali Mpofu.

Mpofu steeds stabiel ná aanval

2013-04-12 07:09

Daar is geen aanduiding of adv. Dali Mpofu sy werk by die Marikana-ondersoekkommissie sal kan hervat nadat hy met 'n mes aangeval is nie.

Lonmin kry nuwe baas

2013-04-02 15:22

Die platinumreus Lonmin het 'n plaaslike swaargewig in die mynwese as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel.

Familielede emosioneel by Marikana-myn

2013-03-20 13:58

Familielede van die ontslape Lonmin-mynwerkers was emosioneel toe die Farlam-kommissie van ondersoek die Marikana-myn besoek het.

Phiyega het 'nie gelag' oor Marikana-video

2013-03-14 16:30

Genl. Riah Phiyega het ontken dat sy gelag en grappies gemaak het terwyl beeldmateriaal van die Marikana-skietery gewys is.

Families dagvaar polisie ná Marikana-sterftes

2013-03-01 11:33

Die families van mynwerkers wat by die Marikana-myn gesterf het, dagvaar die minister van polisie en die nasionale polisiehoof vir miljoene rande.

Marikana-geweld was 'onverwags'

2013-02-13 15:11

Die geweld wat verlede jaar tydens 'n staking deur mynwerkers gesien is, kon nie voorspel word nie, het die Farlam-kommissie van ondersoek gehoor.

NUM gekant teen onwettige betogings

2013-02-05 15:23

Die National Union of Mineworkers (NUM) is teen geweld en onwettige betogings gekant, het Senzeni Zokwana, president van die vakbond, gesê.

Kommissie waarsku teen Marikana-video

2013-01-29 15:59

Dit is voortydig om afleidings te maak van die sogenaamde "nuwe" selfoonvideo van die Marikana-skietery, het die Farlam-kommissie gehoor.

Skokkende nuwe Marikana-video uitgesaai

2013-01-28 18:00
124 menings

'n Britse nuuskanaal het skokkende beeldmateriaal uitgesaai wat 'n nuwe perspektief gee op die slagting by Marikana verlede jaar.

Marikana: Vakbond se eerste getuie geroep

2013-01-23 12:57

Die vakbond Num het sy eerste getuie na vore geroep om by die Farlam-kommissie van ondersoek in Rustenburg te getuig.

Mynwerker vas wat R800 000 se platinum steel

2012-12-30 14:00

‘n Mynwerker by Lonmin se Marikana-myn is in hegtenis geneem nadat hy in besit was van rou platinumpoeier ter waarde van R800 000.

Marikana-mynwerker pleeg selfmoord

2012-12-12 12:49

‘n Mynwerker wat in die Lonmin-skietery by Marikana gewond is, het onlangs selfmoord gepleeg, het die Farlam-kommissie gehoor.

Arbeidsonrus is apartheid se skuld, sê mynbaas

2012-12-05 07:01
149 menings

Die geweld wat vanjaar in die mynwese geheers het is 'n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American gesê.

Marikana: Vrae oor polisie-opleiding

2012-11-16 17:50

'n Polisie-opleidingskoördineerder was nie in staat om vrae oor die polisie se optrede ten tye van die Marikana-tragedie te beantwoord nie.

Skokfoto's gee blik op Marikana-gebeure

2012-11-08 18:00
109 menings

'n Luitentant-kolonel in die polisie het skokkende foto's van die gebeure by Marikana op 16 Augustus aan die Farlam-kommissie vertoon.

'Marikana was nie soos apartheid'

2012-11-01 14:44

Mense moenie dink SA is besig om ná die Marikana-skietery na ‘n “apartheidagtige” stelsel terug te keer nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.