Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR maleisië

Paartjie sit 24 jaar wat huishulp uithonger

2013-05-16 13:22

'n Maleisiese paartjie is tot 24 jaar tronkstraf elk gevonnis nadat hulle hul huishulp mishandel en uitgehonger het en die vrou gesterf het.

Vrae ná nóg olifante in Maleisië vergiftig word

2013-01-29 12:36

Tien bedreigde pigmee-olifante is vroeër in Januarie dood op die Maleisiese eiland Borneo aangetref nadat hulle vermoedelik vergiftig is.

Maleisië: Polisie skiet voortvlugtiges dood

2013-01-10 14:07

Die polisie in Maleisië het twee misdadigers wat ontsnap het deur ‘n tronkbewaarder tydelik met rissiepoeier te verblind, doodgeskiet.

Duisende vlug weens vloede in Maleisië

2012-12-26 13:30

Duisende mense in Maleisië het uit hul huise gevlug weens vloede wat deur moesonreën veroorsaak het, het die amptelike nuusagentskap berig.

Maleisë: Huishulpe bevry wat sonder betaling werk

2012-12-03 13:41

Altesaam 165 huishulpe in Maleisië wat teen hulle wil aangehou is en gedwing is om sonder betaling te werk, is deur owerhede bevry.

Nigeriese dwelmsmokkelaars se plan gefnuik

2012-11-20 10:19

Die Maleisiese polisie het ‘n Nigeriese sindikaat se plan om sowat R62 miljoen se kokaïen in blikkies klappermelk te smokkel, gefnuik.

Maleisië: Aussie van dwelmhandel vrygespreek

2012-11-09 16:11

‘n Australiese vrou wat deur die doodstraf in die gesig gestaar is nadat sy aangekla is van dwelmhandel, is deur ‘n Maleisiese hof vrygespreek.

Maleisië: Lugredery kondig 'stilte sone' aan

2012-09-28 13:33

AirAsia beplan om jong kinders van die eerste sewe sitplekke in die ekonomiese klas te verbied en sodoende ‘n "stilte sone" te skep

Internet-universiteite floreer in Asië

2012-09-04 23:22

Internet-universiteite is vinnig besig om uit te brei in Asië waar meer as 'n miljoen mense kursusse via die internet doen.

Kind sterf tydens ritueel vir 'duiweluitdrywing'

2012-08-06 11:30

'n Driejarige meisie is dood in 'n beweerde voorval van duiweluitdrywing in 'n Maleisiese dorp, het die polisie gesê.

Buitelanders in Maleisië met tik betrap

2012-07-28 08:59

'n Australiese vrou en 'n Nigeriese man is in Maleisië in hegtenis geneem nadat dwelms in hul motor in die hoofstad Kuala Lumpur gevind is.

Polisie skiet paartjie wat motors met swaarde beskadig

2012-07-10 17:02

Een persoon is doodgeskiet en ‘n ander een is beseer nadat hulle samurai-swaarde rondgeswaai en motors stukkend geslaan het.

Vyf reeds vasgetrek ná ontvoering in Maleisië

2012-05-09 15:59

Die polisie sê hulle het reeds vyf mense in hegtenis geneem in verband met Nayati Moodliar se ontvoering. Twee verdagtes is nog soek.

Vier vas ná hulle glo SA seun ontvoer

2012-05-09 08:30

Drie mans en ‘n vrou is in hegtenis geneem in verband met Nayati Moodliar (12) se ontvoering in Maleisië, het ‘n koerant berig.

Paartjie van SA pleit vir seun se vrylating

2012-04-28 09:10

'n Suid-Afrikaans-gebore paartjie het gepleit vir die vrylating van hulle 12-jarige seun, wat in Maleisië ontvoer is.

Ugandese meisies vir prostitusie in Maleisië gebruik

2012-02-20 19:53

Gerugte het aan die lig gekom dat dat meer as 600 Ugandese meisies in prostitusie-kringe in Maleisië vasgekeer is.

Agt onwettige immigrante sterf ná boot omslaan

2012-02-02 14:55

Agt onwettige immigrante het verdrink toe hul boot aan die Maleisiese suidkus omgeslaan het. Agttien ander is gered, het beamptes gesê.

Sultan (84) word oudste koning van Maleisië

2011-12-13 15:49

Sultan Abdul Halim Mu'adzam Shah (84) het die oudste wetgewende monarg van Maleisië geword toe hy as dié land se nuwe koning ingesweer is.

Militante verdagtes in Maleisië vasgetrek

2011-11-17 12:13

Maleisiese menseregte-aktiviste sê die polisie het minstens 11 mans in hegtenis geneem wat na bewering aan militante groepe verbind word.

Polisie bevry 21 Ugandese seksslawe

2011-10-18 13:53

Altesaam 21 Ugandese vroue is in Maleisië gered van 'n sindikaat wat hulle gedwing het om prostitute te word.

Australiese hof teen "uitruil" van vlugtelinge

2011-08-31 14:02

Australië se hooggeregshof het op opspraakwekkende wyse beslis die regering se plan om vlugtelinge met Maleisië “uit te ruil” is onwettig.

Dobbelaars wat ontsnap verdrink in rivier

2011-08-07 12:58

Die polisie in Maleisië het gesê vyf mans het verdrink toe hulle tydens ‘n klopjag oor dobbelary in ‘n rivier probeer ontsnap het.

Maleisiese gyselaarsdrama eindig, kinders veilig

2011-07-07 12:05

Die Maleise polisie het ‘n kleuterskool bestorm en ‘n man wat sowat 30 kinders en hul onderwysers gevange gehou het in hegtenis geneem.

Amnestie: Maleisië moet al-Bashir arresteer

2011-06-14 11:22

Amnestie Internasionaal eis dat Maleisië sy uitnodiging aan die Soedannese president om ‘n ekonomiese forum by te woon, terugtrek.

Grondstorting begrawe 30 kinders

2011-05-21 15:41

Daar word gevrees dat ten minste 30 kinders dood is nadat 'n grondstorting 'n weeshuis in Maleisië verwoes het.

 

Kinderhandel-sindikaat oopgevlek, kinders gered

2013-02-22 18:06

Maleisiese polisiebeamptes het ‘n kinderhandel-sindikaat oopgevlek en 21 kinders en babas tussen een maand en nege jaar oud gered.

Agt vermis ná boot sink; kinders gered

2013-01-14 08:19

instens agt onwettige Indonesiese immigrante is vermis nadat ‘n boot wat hulle uit Maleisië gesmokkel het, in rowwe water gesink het.

Maleisië: Gevangenes kaap polisiemotor, ontsnap

2013-01-07 11:35

Sewe gevangenes het in die noorde van Maleisië ‘n polisievoertuig gekaap wat hulle hof toe moes neem, het ‘n amptenaar gesê.

Amptenare konfiskeer 1 500 olifanttande

2012-12-12 10:00

Amptenare in Maleisië het 1 500 olifanttande ter waarde van $20 miljoen (sowat R173 miljoen) wat op pad na China was, gekonfiskeer.

Aktiviste woedend ná meisie (12) se troue

2012-11-23 12:15

Aktiviste in Maleisië het die troue van ‘n 12-jarige meisie met haar 19-jarige kêrel sterk veroordeel, het die media berig.

Maleisiër tronk toe oor seks met 12-jarige

2012-11-19 10:12

'n Hoër hof in Maleisië het 'n man tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir seks met 'n 12-jarige nadat hy vroeër voorwaardelik vrygelaat is.

Regstudent se seksblog laat hare rys

2012-10-19 14:27

'n Maleisiese regstudent sal ondervra word oor 'n seksueel eksplisiete blog wat skandale in Maleisië en Singapoer veroorsaak het.

Google blok anti-Islam-rolprent in Maleisië

2012-09-17 18:33

Google het begin om toegang na ‘n rolprent in Maleisië te blok nadat dié land se internet-reguleerder ‘n amptelike klag ingedien het.

Maleisiese vrou sterf weens varkgriep

2012-08-23 08:45

'n Maleisiese vrou is dood nadat sy varkgriep opgedoen het. Dit is die land se eerste sterfte vanjaar weens die virus.

Australiër, Nigeriër kry dalk doodstraf in Maleisië

2012-07-31 12:15

‘n Australiese verpleegster en ‘n Nigeriese man kan dalk die doodstraf opgelê word nadat hulle skuldig bevind is aan dwelmhandel.

Vyf vermis ná brand op tenkskip

2012-07-26 07:22

Vyf bemanningslede van 'n Maleisiese tenkskip op die Suid-Chinese See is vermis ná 'n brand op die vaartuig uitgebreek het.

Broers kry doodstraf vir dwelmhandel

2012-05-17 22:11

‘n Maleisiese hooggeregshof het vyf mans, waaronder drie Mexikaanse broers, die doodstraf opgelê vir dwelmhandel, het die BBC berig.

Polisie op soek na 'baasbrein' agter ontvoering

2012-05-09 12:35

‘n Vyfde verdagte wat by die ontvoering van Nayati Moodliar in Maleisië betrek word, het landuit gevlug, het ‘n koerant berig.

Seun van SA egpaar in Maleisië ontvoer

2012-05-02 14:45

Die familie van 'n 12-jarige Nederlandse seun het 'n beroep op inligting gedoen wat kan help om hul vermiste seun op te spoor.

18 Viëtnamese vas vir onwettige hengel

2012-04-18 17:59

Maleisiese owerhede het 18 Viëtnamese vissermanne in hegtenis geneem nadat hulle na bewering onwettig gehengel het, het Bernama berig.

Maleisië: Joernalis aangehou oor Twitter-uitlatings

2012-02-10 14:16

'n Joernalis van Saoedi-Arabië word in Maleisië aangehou nadat hy glo aanmerkings op Twitter gemaak het wat die profeet Mohammed beledig.

Maleisië lê beslag op 15 ton ivoor

2011-12-14 15:31

Maleisiese doeanebeamptes het beslag gelê op 15 ton olifanttande en ivoorprodukte van Afrika af ter waarde van sowat R10 miljoen.

Taxi’s vir vroue beskerm teen verkagting

2011-11-27 22:55

Vir die eerste keer sal spesiale taxi’s in Maleisië slegs vroue vervoer in ‘n poging om vroue van seksuele teistering te beskerm.

R18 milj. se dwelms op Maleisiese lughawe gevind

2011-11-09 13:17

Amptenare by ‘n Maleisiese lughawe het op 32,46 kg dwelms met ‘n waarde van 7 miljoen ringit (R18,2 miljoen) beslag gelê.

136 slagoffers van mensehandel gered

2011-09-30 14:48

Die polisie in Maleisië het vanjaar reeds 136 mense, wat 25 kinders insluit, gered wat slagoffers van mensehandel was.

Vrou se oorskot in grot op eiland gevind

2011-08-23 12:52

Owerhede het ‘n man vasgetrek in verband met die moord op ‘n Franse toeris wie se oorskot in ‘n grot op ‘n Maleisiese eiland gevind is.

Ramadaan-advertensies van lug af ná klagtes

2011-08-03 14:13

‘n Maleisiese TV-kanaal het advertensies wat Ramadaan vier van die lug af gehaal nadat kykers gekla het dit beledig nie-Moslemse groepe.

Man met panga neem 30 kleuters gevange

2011-07-07 09:56

‘n Man gewapen met ‘n panga en ‘n hammer hou meer as 30 kinders en hul onderwysers by ‘n kleuterskool in Maleisië as gyselaars aan.

Rokie verby in dié Maleisiese stad

2011-06-09 12:42

Die Maleisiese wêrelderfenisgebied Malacca sal van 15 Junie rookvry wees, ‘n eerste vir die land, het die minister van gesondheid bekendgemaak.

Vettel vinnigste in Maleisië

2011-04-09 16:23

Die Duitser Sebastian Vettel het Lewis Hamilton met slegs 'n tiende van 'n sekonde geklop vir die voorste wegspringplek in die Maleisiese Grand Prix.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.