ARTIKELS OOR malawi

Malawi se ekonomie 'n 'totale gemors' – President

2012-04-30 21:31

Joyce Banda, die nuwe president van Malawi, het gesê haar land se landbou-gebaseerde ekonomie is in 'n "totale gemors."

President van Malawi langs sy eerste vrou begrawe

2012-04-24 12:04

Malawi se wyle president, Bingu wa Mutharika, wat weens 'n hartaanval gesterf het, is langs sy eerste vrou in die suide van Malawi begrawe.

Openbare vakansiedag vir Mutharika se begrafnis

2012-04-20 18:02

Malawi het Maandag 'n nasionale vakansiedag verklaar vir die begrafnis van sy president Bingu wa Mutharika wat weens 'n hartaanval dood is.

Mutharika se oorskot later na Malawi gevlieg

2012-04-11 17:57

Die oorskot van die Malawiese president, Bingu wa Mutharika, sal nou later van Suid-Afrika na Malawi gevlieg word, het 'n amptenaar gesê.

Mutharika se oorskot binnekort na Malawi gevlieg

2012-04-09 16:01

Die oorskot van die Malawiese president, Bingu wa Mutharika, sal binnekort van Suid-Afrika na Malawi gevlieg word, het 'n amptenaar gesê.

Malawi: Nuwe president beëdig

2012-04-07 19:43

Joyce Banda, voormalige adjunk-president van Malawi, is amptelik as dié land se president beëdig ná die vorige staatshoof se dood.

Malawi kry vroue-president

2012-04-07 14:22

Joyce Banda gaan Malawi se eerste vroue-staatshoof word. Dit volg nadat die regering uiteindelik die dood van president Binga wa Mutharika bevestig het.

Malawiese president kritiek ná hartaanval

2012-04-06 07:03

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, is in 'n kritieke toestand nadat hy 'n hartaanval by sy kantoor in Lilongwe gehad het.

Vyand van Malawiese president agter tralies

2012-02-16 15:00

'n Uitgesproke vyand van die Malawiese president, Bingu wa Mutharika, is agter tralies op aanklagte van ontvoering en marteling.

SA vrou vas oor dwelms in stootwaentjie

2012-01-28 13:00

'n Suid-Afrikaanse vrou is in Malawi in hegtenis geneem nadat sy glo probeer het om 4 kg kokaïne in die land in te smokkel

Wildreservaat kry nuwe lewe

2012-01-04 11:29

In slegs agt jaar het African Parks Network meer as 2 500 diere in die Majete-wildreservaat langs die Shire-rivier in Malawi gevestig.

Al-Bashir steeds 'n vry man ondanks lasbrief

2011-10-14 12:32

Omar al-Bashir, die Soedannese president, gaan 'n beraad in Malawi bywoon ondanks die lasbrief wat vir sy inhegtenisname uitgereik is.

380 000+ Malawiërs op gratis ARV-middels

2011-10-05 18:58

Tot 383 000 Malawiërs is op ARV-middels, vergeleke met die 5 000 sewe jaar terug toe die program begin is, het gesondheidsowerhede gesê.

Madonna loop haar vas in Malawi

2011-08-18 12:57

‘n Malawiese hof het agt voormalige werknemers van die sanger Madonna se liefdadigheidsorganisasie toestemming gegee om haar te dagvaar.

Malawiërs gee pres. 3 weke vir hervorming

2011-07-25 08:14

Die president van Malawi het glo drie weke om aan die vereistes van burgerlike organisasies te voldoen voor verdere betogings plaasvind.

Malawiese president weier om tuig neer te lê

2011-07-22 10:40

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, sê hy weier om die tuig neer te lê nadat 18 mense dood is tydens opstande in twee groot stede.

Grootskaalse geweld in Malawi eis 12 lewens

2011-07-21 07:03

Opposisiebetogers in Malawi het die strate ingevaar om teen pres. Bingu wa Mutharika en stygende verbruikerspryse beswaar te maak.

Drie dood toe gebou inmekaarval

2011-05-17 23:00

Drie mense is dood en agttien is beseer toe ‘n gebou, wat 'n gewilde restaurant gehuisves het, in Blantyre inmekaargeval het.

Britse gesant gevra om Malawi te verlaat

2011-04-19 11:49

Die Britse hoë kommissaris in Malawi is gevra om die land te verlaat ná hy in 'n koerant kommentaar gelewer het oor die land se president.

Madonna se Malawi-drome gestuit

2011-02-17 23:00

Logistieke probleme en ander komplikasies het daartoe gelei dat Madonna nie meer ‘n meisieskool in Malawi gaan bou nie.

Malawiese joernalis uit op borgtog

2011-01-13 22:00

Die joernalis wat glo ‘n parlementslid per foon gedreig het is op borgtog vrygelaat en nou is die polisie op soek na 'n tweede verdagte.

'Afrika moet veg vir arm boere'

2010-10-29 12:00

Pres. Bingu wa Mutharika van Malawi sê Afrika behoort te veg vir subsidies vir sy arm boere sodat hy voedselsekuriteit op die vasteland kan bewerkstellig.

Taxidrywers: Ons soek geld, nie seks

2010-07-19 10:25

Taxi-bestuurders in Malawi het by die internasionale vigskonferensie gesê hulle wil hê passasiers moet met geld betaal, nie seks nie.

Gay paartjie se troue was ‘satanisties’

2010-06-03 02:49

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, sê Malawi se mense moet ophou praat oor die vrygelate gay paartjie se “satanistiese” troue.

Kommer oor vis in Malawimeer

2010-05-29 03:14

Die voorraad vis in die wêreld se agste grootste meer het met meer as 90% gedaal oor twee dekades, het navorsers gesê.

Kritiek stroom in oor gay regte

2010-05-22 08:56

Die vonnisoplegging van die Malawiese gay paartjie het wêreldwye kritiek gekry nadat hulle met 14 jaar se tronkstraf gevonnis is.

Gay paartjie skuldig, sit dalk 14 jaar

2010-05-18 12:41

‘n Gay paartjie in Malawi is skuldig bevind van "onnatuurlike dade en onsedelikheid" nadat hulle by hul verlowingspartytjie in hegtenis geneem is.

Netbalspan glo vermis

2010-04-21 08:20

Suid-Afrika se netbaltoets teen Malawi in die Spar-reeks van drie is in ’n chaos­ gedompel nadat Malawi se groep spoorloos verdwyn het.

Malawi dalk wieg van die mensdom

2009-10-26 11:40

Onlangse ontdekkings by ’n opgrawingsterrein in Malawi kan ’n verdere bewys wees dat dié land die wieg van die mensdom is.

Madonna na Malawi om skool te bou

2009-10-23 05:03

Madonna is op pad na Malawi om die hoeksteen van ‘n multimiljoendoller-meisieskool wat sy gaan laat bou te lê.

 

Malawi se nuwe leier besoek SA

2012-04-27 08:16

Malawi se nuwe leier, Joyce Banda, sal president Jacob Zuma in Suid-Afrika op Vryheidsdag besoek, het die regering gesê.

Malawiese president uiteindelik ter ruste gelê

2012-04-23 11:01

Die gewese president van Malawi, Bingu wa Mutharika, sal uiteindelik naby sy tuisdorp in die Thyolo-distrik begrawe word.

Mutharika se oorskot na Malawi gestuur

2012-04-14 07:05

Die oorskot van die ontslape Malawiese president Bingu Wa Mutharika sal Saterdag na dié land gerepatrieer word, sê die weermag.

Begrafnisdatum vir Mutharika vasgestel

2012-04-10 21:05

Malawi se ontslape president, Bingu wa Mutharika, sal op 23 April by sy plaas buite Blantyre begrawe word, het ‘n amptenaar gesê.

Nuwe Malawiese president dank polisiehoof af

2012-04-09 11:24

Malawi se nuwe president, Joyce Banda, het die land se polisiehoof afgedank en ‘n nuwe een aangestel, het haar kantoor gesê.

Weermag hou oog oor TV-, radiostasie in Malawi

2012-04-07 18:01

Soldate hou 'n wakende oog oor Malawi se staatsradio- en televisiestasie om 'n "vreedsame oorgang" te verseker ná die president se dood.

Malawiese president dood - regeringsbronne

2012-04-06 09:31

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, is dood nadat hy 'n hartaanval by sy kantoor in Lilongwe gehad het, het mediese- en regeringsbronne gesê.

'Madonna betrek nie regering by planne'

2012-03-28 20:18

Malawi se minister van onderrig het gekla dat die regering nie by die sangeres Madonna se planne betrek word nie.

Madonna-projek vir nóg skole

2012-02-01 08:05

Die popster Madonna het aangekondig sy en ’n Amerikaanse welsynsorganisasie gaan saamwerk om skole in Malawi te bou.

Staking dwing Malawiese howe tot stilstand

2012-01-10 11:16

Hofverrigtinge in Malawi het tot stilstand gekom nadat 2 000 regswerkers vir 'n onbepaalde tyd oor swak werkstoestande begin staak het.

Strafhof verwys Malawi na VN

2011-12-13 11:23

Die ISH het gesê hy verwys Malawi na die VN-Veiligheidsraad nadat dié land geweier het om pres. Omar al-Bashir van Soedan in hegtenis geneem.

Aartsbiskop van Kantelberg besoek Suider-Afrika

2011-10-06 20:48

Die Aartsbiskop van Kantelberg is op besoek aan Suider-Afrika en gaan eers Malawi besoek, waarna hy na Zimbabwe en Zambië sal gaan.

Malawi se kabinet ontbind

2011-08-20 12:19

Malawi se president, Bingu wa Mutharika, het al 42 ministers in sy kabinet in die pad gesteek en alle portefeuljes self oorgeneem.

Madonna se drome vir skool ’n gemors

2011-08-08 07:48

Die bouterrein waar Madonna se akademie vir meisies in Malawi opgerig sou word om dokters en leiers vir dié land op te lei, staan vervalle.

Malawië: Byna 300 reeds gearresteer

2011-07-22 16:33

Bykans 300 mense is die afgelope twee dae in Malawië in hegtenis geneem en 18 is dood tydens die gewelddadigste betogings sedert 1994.

8 dood tydens Malawiese betogings

2011-07-21 16:26

Agt Malawiërs is dood tydens die gewelddadige betoging teen die regering weens die aanhoudende tekort aan brandstof en buitelandse valuta.

Besoek Malawi se ryk koffielande

2011-07-06 15:23

Die Satemwa Tea Estate in Malawi, wat ‘n gewilde teeproe-toer aanbied, het ‘n nuwe begeleide koffietoer bekend gestel.

Madonna se Malawi-verhoor begin

2011-04-25 19:54

Madonna se geregtelike verdediging in ‘n hof in Malawi, waar werkers ‘n dagvaardiging vir onregmatige afdanking ingedien het, het begin.

Malawi draai sy rug op Libië

2011-04-15 18:59

Malawi het sy verbintenis met Libië verbreek weens die konflik in die land en die hoeveelheid burgers wat as gevolg daarvan dood is.

Windjie laat op straat is hier teen die wet

2011-02-04 15:35

Malawiese wetgewers raak nou ernstig oor 'n wet wat glo nie toegepas word nie – een wat winde laat op straat 'n wetsoortreding maak.

15 Mense verdrink toe boot sink

2010-11-18 03:45

Ten minste 15 mense is dood toe 'n boot wat die Malawi-meer oorgesteek het oppad Mosambiek toe, sink.

Woedendes in Malawi verbrand hope Bybels

2010-10-08 07:06

Woedende Moslems het dié week hope Bybels naby ’n gewilde toeriste-oord aan die suidoostelike oewer van die Malawimeer opgeskeur en verbrand.

Gay paartjie: ‘President is ‘n pa wat omgee’

2010-06-04 05:58

Die Malawiese gay paartjie wat deur hul president vrygelaat is, beskryf hom as ‘n “pa wat omgee” en ‘n president wat “verdraagsaam” is.

President sê sy vliegtuig van R102 m is ‘goedkoop’

2010-06-02 20:29

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, sê die aankoop van ‘n straler wat sowat R102 miljoen werd is, “goedkoop” vir dié arm Afrika-land is.

Gay paartjie van mekaar geskei in tronk

2010-05-27 20:28

Een van die twee gay mans wat verlede week in Malawi met tronkstraf gevonnis is, is na ‘n ander tronk toe geneem, het ‘n gay regte-aktivis gesê.

Gay paartjie se vonnis ‘verregaande’

2010-05-20 16:29

Menseregte-aktiviste het die vonnisoplegging van die Malawiese gay paartjie as “verregaande” en ‘n “skending van menseregte” beskryf.

Malawi-netbalspan verkla

2010-04-22 09:38

Netbal Suid-Afrika gaan ’n amptelike klag indien nadat Malawi nie opgedaag het vir sy drie toetse teen die Proteas nie.

Madonna kuier weer in Malawi

2010-04-05 12:32

Die popkoningin Madonna het pas in Malawi aangekom vir 'n week lange liefdadigheidstoer ter ondersteuning van verskeie projekte.

Meer regte vir Malawiese sekswerkers

2009-10-23 11:42

Malawië is besig om ’n omstrede wet voor te berei wat sekswerkers teen mishandeling sal beskerm en hul meer regte te gee.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.