Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR madagaskar

Vyf dood ná boot in Madagaskar sink

2013-03-16 14:46

Minstens vyf mense is dood en sewe is vermis nadat ‘n passasiersboot in die weste van Madagaskar gesink het, het die polisie gesê.

Nege sterf in gevegte in Madagasakar

2012-09-03 10:20

Nege mense is dood nadat ‘n bende gewapende veediewe sowat 1 000 beeste in die suide van Madagaskar probeer steel het.

Madagaskar: Oudpresident se planne 'moet gestuit word'

2012-08-10 15:00

Andry Rajoelina, Madagaskar se leier, meen sy teenstander se planne vir die komende presidentsverkiesing moet “ten alle koste” gestuit word.

Geen uitkoms in Madagaskar-gesprekke

2012-07-26 14:37

Die twee leiers van Madagaskar sal weer vergader nadat hul gesprekke in die Seychelle geëindig het sonder dat 'n ooreenkoms gefinaliseer is.

Zuma in Seychelle vir mediasie-gesprekke

2012-07-25 11:11

Pres. Jacob Zuma het in die Seychelle aangekom vir gesprekke om geskille tussen Madagaskar se leier en sy afgesette voorganger op te los.

Twee vas vir moord op Franse paartjie in Madagaskar

2012-05-04 23:00

Twee Franse burgers is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Franse paartjie op ‘n afgeleë strand in die suidweste van Madagaskar.

Dodetal van Madagaskar-sikloon nou 16

2012-02-16 14:01

Die dodetal van sikloon Giovanna, wat Madagaskar vandeesweek getref het, het tot 16 gestyg, het rampbestuurbeamptes gesê.

Sterk sikloon tref Madagaskar

2012-02-15 10:05

'n Sterk sikloon met winde van tot 194 km/h het die ooskus van Madagaskar getref. Verskeie mense is dood en grootskaalse skade is aangerig.

Ravalomanana terug in SA

2012-01-21 18:48

‘n Poging deur Madagaskar se uitgeweke president om sy ballingskap in Suid-Afrika te beëindig was onsuksesvol en hy is terug in Johannesburg.

Skaars skilpaaie op pad na Asië onderskep

2011-07-29 12:49

Twee mans is in Madagaskar in hegtenis geneem vir vermeende smokkelary en beslag is gelê op byna 200 skaars skilpaaie.

Owerhede en rebelle in Madagaskar praat

2010-11-21 01:05

Owerhede in Madagaskar het burgerlikes naby ’n militêre kamp beveel om die gebied te ontruim en voortgegaan met onderhandelings.

Madagaskar-leier wil in Maart stem

2009-12-17 04:19

Die leier van Madagaskar wil nie 'n eenheidsregering vorm nie, en sê die land sal in Maart 'n parlementêre verkiesing hou.

H1N1- Madagaskar se 1ste geval

2009-08-13 19:38

Madagaskar het sy eerste geval van die H1N1-virus aangeteken nadat dit by ‘n agtjarige meisie gediagnoseer is.

Ses sterf in Madagaskar treinongeluk

2009-07-23 10:22

Ses mense is dood en 30 ander beseer toe Madagaskar se sogenaamde ‘trein van die lewe’ ontspoor het.

 

Storms eis 10 in Madagaskar

2013-02-24 11:30

Tropiese sikloon Haruna en reën wat die eiland van Madagskar teister, het die lewe van 10 mense geëis, het die rampbestuuragentskap gesê.

SAOG-leiers vergader in Maputo

2012-08-16 18:37

Suider-Afrika se leiers gaan in Maputo byeenkom vir ‘n beraad waar oplossings vir verskeie kwessies in Zimbabwe en Madagaskar bespreek gaan word.

Eks-leier van Madagaskar: 'Ek is onskuldig'

2012-08-07 16:08

Madagaskar se ontsetelde leier, Marc Ravalomanana, het sy skuldigbevinding rakende die moord op betogers veroordeel.

Planne vir Madagaskar steeds duister

2012-07-26 00:38

Gesprekke tussen Madagaskar se uitgeweke president, Marc Ravalomanana, en die huidige leier, Andry Rajoelina het tot 'n einde gekom.

Sewe sterf aan Malaria in Madagaskar

2012-05-10 18:01

‘n Ernstige uitbraak van malaria in Madagaskar het die lewens van sewe mense geëis en minstens 60 ander moes gehospitaliseer word.

Giovanna draai weervoorspellers dronk

2012-02-17 09:02

Giovanna, wat weer van ’n tropiese laedrukstelsel na ’n tropiese storm versterk het, het suidwaarts en effens ooswaarts in dié kanaal afbeweeg.

Sikloon Giovanna eis 16 in Madagaskar

2012-02-16 08:10

’n Sikloon wat groot verwoesting in Madagaskar gesaai het, is tans as ’n tropiese laagdrukstelsel na die Mosambiekse suidkus op pad.

Ravalomanana in gesprekke met Zuma

2012-01-21 23:00

Madagaskar se uitgeweke president Marc Ravalomanana is in gesprekke met president Jacob Zuma om oor sy pad vorentoe te besluit.

Owerhede wil Ravalomanana aankeer

2011-09-21 21:53

Owerhede in Madagaskar wil polisie na Suid-Afrika stuur om die eilandnasie se uitgeweke president hier in hegtenis te neem.

Sikloon tref Madagaskar

2011-02-16 08:18

Sikloon Bingiza het ten minste vyf lewens geëis en 3 000 mense dakloos gelaat ná dit in die noorde van Madagaskar getref het.

Franse visserman in Madagaskar doodgeskiet

2010-08-06 03:48

‘n Franse visserman het die nuutste buitelandse burger geword wat in Madagaskar vermoor is, nadat hy die naweek doodgeskiet is.

Visvang verban ná skip sink

2009-09-04 01:10

Visvang is verbied weens moontlike chemiese besoedeling in ‘n area waar ‘n Turkse skip verlede week gesink het.

Madagaskar leiers ontmoet in Mosambiek

2009-08-04 18:20

Die politiese leiers van Madagaskar sal in Mosambiek vergaarder om ‘n oplossing tot die land se staatsgreep te vind.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.