ARTIKELS OOR los angeles

Los Angeles plaas verbod op plastieksakkies

2012-05-24 11:00

Los Angeles het die grootste stad in Amerika geword om 'n verbod op plastieksakke te plaas. Dié verbod raak talle winkels.

Kondome nou vereiste vir akteurs in porno-hoofstad

2012-03-06 10:06

Kondome is nou ‘n vereiste op pornografiese filmstelle in Los Angeles, en vervaardigers sal daarsonder nie 'n permit vir verfilming kry nie.

Só lyk Golden Globe-wenners vir 2012

2012-01-16 10:22

Die wenners van die 69ste Golden Globe-toekennings is by die Beverly Hilton Hotel in Los Angeles bekendgemaak, met Ricky Gervais as gasheer.

Occupy: 70+ betogers in LA vasgetrek

2011-11-18 14:06

Polisiebeamptes sê hulle het meer as 70 betogers van Occupy Wall Street in Los Angeles, Kalifornië, in hegtenis geneem.

VIDEO: Opening van Emmy-toekennings

2011-09-19 11:06

Die Glee-aktrise Jane Lynch het die naweek die 63ste Emmy-toekennings aangebied. Kyk hier na 'n video van die seremonie se opening.

Ses beseer in skietery in LA

2011-07-04 15:00

Altesaam ses mense is vroegoggend gewond in ‘n skietvoorval by ‘n woning in die Lennox-gebied in die suide van Los Angeles.

Chileense mynwerkers deur sterre toegejuig

2010-11-21 13:13

Rolprentsterre het ‘n staande toejuiging aan die 33 Chileense mynwerkers, wat twee maande lank vasgekeer in 'n myn oorleef het, gegee.

Betogers pot polisie met eiers, bottels

2010-09-08 14:05

Die polisie in Los Angeles sê 22 mense is in hegtenis geneem gedurende 'n tweede aand van betogings, ná 'n beampte 'n immigrant doodgeskiet het.

Walt Disney se kleinseun gearresteer

2009-12-11 02:28

Die kleinseun van die bekende vervaardiger Walt Disney, is gearresteer nadat die polisie ‘n onwettige vuurwapen in sy besit gevind het.

VSA-senator se dogter vasgetrek

2009-11-20 10:52

John Kerry, die Amerikaanse senator, se dogter Alexandra is deur die polisie in hegtenis geneem op aanklagte van dronkbestuur.

Penelope se ‘droom-jaar’

2009-11-19 12:30

Penelope Cruz is opgewonde oor haar droom-jaar wat sy sover gehad het, en ook oor haar nuwe rolprente wat eersdaags vertoon word.

Cowell hark meeste in op VSA tv

2009-11-11 12:11

Simon Cowell, die bekende American Idols-beoordelaar, is volgens Forbes.com die bes betaalde man op Amerikaanse televisie.

Michael Buble steeds tops

2009-10-22 12:55

Michael Buble beklee steeds die nommer een plek as Amerika se top pop album, met sy verkope die tweede beste in sy loopbaan.

Nog brande: 500 huise ontruim

2009-08-28 10:04

Brande wat deur groot dele van Kalifornië versprei het, het honderde mense genoodsaak om hul huise te ontruim.

 

Aardbewing laat geboue in Los Angeles wieg

2012-04-28 19:02

'n Matige aardbewing het Suid-Kalifornië geruk, en selfs sommige geboue in die middestad van Los Angeles laat wieg.

Porno-akteurs moet kondome gebruik

2012-01-17 17:57

Los Angeles maak reg om sy goedkeuring te gee vir ‘n omstrede ordonnansie wat sal eis dat akteurs in volwasse films kondome moet gebruik.

Duitser vas oor brande in Los Angeles

2012-01-03 18:03

Die polisie het 'n Duitse man wat in Hollywood woon in hegtenis geneem in verband met 'n rits brandstigting-insidente in Los Angeles.

Agt sterf in skietery by haarsalon naby LA

2011-10-13 17:00

Agt mense is dood en een is in 'n kritieke toestand nadat ‘n gewapende man op ‘n besige haarsalon naby Los Angeles losgebrand het.

Miljoene vir seun ná verbroude besnydenis

2011-07-18 22:52

'n Regter het beslis dat ‘n seun skadevergoeding van sowat R32 miljoen moet ontvang ná die voorste gedeelte van sy penis afgesny is.

Facebook-ster ’n egte vriend

2011-02-23 18:00

'n Vierpotige Facebook-ster met duisende vriende word 'n egte vriend van 'n vlootsoldaat wat in 'n motorongeluk verlam is.

Vliegtuig land veilig na bomdreigement

2010-09-08 15:12

'n Vliegtuig wat onderweg was na Los Angeles het veilig geland nadat bemaningslede 'n skriftelike bomdreigement tydens dié vlug gekry het.

Ligte aardbewing skud Los Angeles

2010-03-16 15:11

Inwoners van Pico Rivera, wat sowat 11 kilometer van Los Angeles se middestad is, is vroegoggend wakker geruk deur 'n aardbewing.

Nóg vroue betrek by Woods-skandaal

2009-12-08 03:06

Poniekoerante in Amerika het nog beweerde minnaresse geïdentifiseer wat glo betrokke is by die Tiger Woods-skandaal.

Nuwe karakter in The Simpsons

2009-11-19 15:32

‘n Jintelman maak eersdaags sy verskyning in die animasiereeks The Simpsons, wat vanjaar ook hul 20ste herdenking op die kassie vier.

Hollywood se flop-manne

2009-11-19 10:18

Will Ferrell en 'n paar ander groot name is die afgelope week deur Forbes aangewys as Hollywood se mees oorbetaalde akteurs.

Kanker het Swayze nie oorwin

2009-10-29 15:08

Patrick Swayze se vrou, Lisa Niemi, wat vir die eerste keer weer in die openbaar verskyn het, sê sy was nie voorbereid op sy dood nie.

Voormalige Neo Nazi is spyt

2009-09-07 04:20

‘n Wit heerssugtige wat in 1999 tronk toe is na 'n ras gemotiveerde skiet voorval, het van sy rassistiese uitkyk bekeer.

Potter wen Spider-Man

2009-07-20 15:29

Harry Potter and the Half-Blood Prince het die rekord vir kaartjieverkope gebreek ná die film verlede week begin wys het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.