ARTIKELS OOR londen

Leiers wat menseregte oortree 'onwelkom' by Spele

2012-05-23 22:03

Brittanje sal leiers wat skuldig is aan oortredings van menseregte verbied om na die land te reis vir die 2012 Olimpiese Spele in Londen.

Londense ma versmoor haar 2 kinders

2012-05-17 18:01

Twee jong kinders wat vermoedelik deur hul ma om die lewe gebring is, is versmoor, het ‘n doodsondersoek getoon.

Koningin lok toeriste na wasmuseum

2012-05-17 12:30

Dit was ‘n moeilike taak om koningin Elizabeth II se gesigsuitdrukking vir ‘n wasbeeld in die Madame Tussauds-wasmuseum vas te vang.

Seun skuldig bevind ná hy student deur hart steek

2012-05-16 23:00

‘n Vyftienjarige seun is daaraan skuldig bevind dat hy ‘n student wat in die noorde van Londen gesteek is, vermoor het, het die BBC berig.

Heathrow kry meer werkers vir Olimpiese Spele

2012-05-03 19:04

Daar sal 480 ekstra mense aangestel word by Londen se Heathrow-lughawe om te help tydens die Olimpiese Spele ná ontevredenheid oor lang toue.

Londen: Man in hegtenis ná beleg

2012-04-27 16:51

'n Man is in 'n besige deel van Londen in hegtenis geneem ná hy vroeër by 'n gebou ingestorm het en gedreig het om homself op te blaas.

Uitgewekenes smag die meeste na biltong

2012-04-26 22:01

Suid-Afrikaners wat in Londen woon, verlang die meeste na biltong, droëwors en boerewors wanneer dit by kos kom, het ‘n opname getoon.

Londen: Vermy dié dele tydens Spele

2012-04-23 15:07

Londen se vervoerkommissaris sê die stad gaan tydens die Paralimpiese- en Olimpiese Spele in Julie en Augustus besiger as ooit wees.

Vyf polisiebeamptes erg deur hond aangeval

2012-03-22 22:56

Minstens vyf polisiebeamptes is beseer nadat hulle deur ‘n hond in die ooste van Londen aangeval is, het die polisie gesê.

Pistorius 'n tree nader aan Spele

2012-03-17 18:04

Oscar Pistorius het weer die kwalifiseringstyd vir die Olimpiese Spele in die 400 m-item behaal – maar dit beteken nie hy gaan Londen toe nie.

Bewusmakingsveldtog vir Spele geloods

2012-02-03 10:58

‘n Nuwe veldtog is van stapel gestuur om mense in Londen aan te moedig om vooruit te beplan wanneer hulle tydens die Olimpiese Spele reis.

Man naby Londense treinstasie doodgeskiet

2012-02-01 21:59

‘n Persoon is in hegtenis geneem nadat ‘n man in sy 30’s naby die Turnpike Lane-stasie in die noorde van Londen doodgeskiet is.

Etiket op die Tube

2012-02-01 13:25

Flight Centre het tien wenke vir etiket op die Londense ondergrondse treinstelsel saamgestel wat toeriste in dié stad in gedagte moet hou.

Saffa-drinkgat in Londen word oorgedoen

2012-01-19 10:31

Londen se Suid-Afrikaanse en Australiese drink-mekka Walkabout Temple word tans vir £800 000 oorgedoen.

Polisie smokkel vals bom by Olimpiese gronde in

2012-01-09 22:53

Die Britse polisie het tydens ‘n sekuriteitstoets ‘n vals bom by die Olimpiese Park ingesmokkel, 200 dae voordat die Olimpiese Spele afskop.

Lady Gaga skok hotelpersoneel

2012-01-05 13:00

Sy is bekend vir haar eienaardige gedrag, maar Lady Gaga se mees onlangse optrede het talle van haar aanhangers geskok gelaat.

Man sterf ná messteek in Londen-straat

2011-12-26 23:00

Die metropolisie in Brittanje ondersoek tans die doodsteek van 'n jong man in Londen se besige Oxfordstraat.

Zimbabwe sal Air Zim help

2011-12-15 11:42

Nadat daar op een van Air Zimbabwe se vliegtuie Londen beslag gelê is weens agterstallige skuld, het die regering ingestem om te help.

Geraamte by Londen Dungeon toe al die tyd eg

2011-12-07 18:38

‘n Uitstalling by die Londen Dungeon het net meer grillerig geword toe dit bevestig is dat een van die geraamtes die van 'n regte mens is.

Tiener-inbreker noem sy slagoffer 'dig'

2011-11-24 20:36

In 'n brief aan sy slagoffers gerig, het 'n 16-jarige tiener hulle 'dig' genoem en gesê dis hulle eie skuld dat hy by hulle ingebreek het.

Britte wil land verlaat tydens Spele

2011-11-17 09:46

Terwyl baie Britte opgewonde is oor die Olimpiese Spele wat in 2012 in Londen aangebied gaan word, wil heelwat ander die land verlaat.

Dekaan van St.Paulus-katedraal bedank

2011-10-31 22:01

Die hoof van St.Paulus-katedraal, wat kritiek ontvang het omdat hy die Occupy Wall street-betogers van die kerkgronde wou afsit, het bedank.

Sestienjarige meisie val onder trein in

2011-10-25 21:57

‘n Sestienjarige tienermeisie is dood nadat sy in Liverpool onder ‘n trein ingeval het ná ‘n aand uit saam met haar vriende.

Britse paartjie wat lotto wen wil ander ook ryk maak

2011-10-11 19:55

Die Britse paartjie wat £101 miljoen in die EuroMillions lotery gewen het, het gesê hulle wil hul familie en vriende ook ryk maak.

Big Ben se tyd raak min

2011-10-10 22:01

Dit is nog nie naastenby so erg soos die toring van Pisa nie, maar Londen se ikoniese landmerk, die Big Ben, staan ook skeef.

Londense vrou vas vir moord, aanranding

2011-10-10 18:28

‘n Vrou is in hegtenis geneem nadat ‘n ander vrou met ernstige steekwonde in ‘n parkeerterrein in die suide van Londen aangetref is.

Pratende asblikke binnekort in Londen te sien

2011-09-27 21:11

Die Britte het besluit om 'n nuwe benadering tot die stryd teen rommelstrooi in te neem: asblikke wat jou bedank as jy iets weggooi.

Londen kry nuwe polisiehoof

2011-09-13 15:03

Bernard Hogan-Howe is nou in beheer van Scotland Yard se reuse-uitdaging – om die Olimpiese Spele in Londen veilig te hou.

Seun (11) gevonnis vir Londen-onluste

2011-08-31 15:28

‘n Elfjarige seun is ‘n straf van 18 maande in ‘n jeug-rehabiliteringsentrum opgelê vir die steel van ‘n vullisdrom in Londen.

Londen-lughawes bereik kapasiteit teen 2030

2011-08-26 22:15

Londen se Heathrow-, Gatwick- en Stansted-lughawens sal teen 2030 hul volle kapasiteit bereik, het die Britse regering erken.

Notting Hill-boekwinkel sluit sy deure

2011-08-24 15:07

Die Travel Bookshop, wat die inspirasie vir die romantiese komedie Notting Hill was en talle toeriste lok, gaan sy deure sluit.

Seun in Londense park doodgesteek

2011-08-18 11:17

‘n Veertienjarige seun is in die Ponders End-park in Enfield, in die noorde van Londen, dood aangetref, het Sky News berig.

Britte straf oproeriges harder as ooit tevore

2011-08-18 07:02

Twee jong mans het elk vier jaar tronkstraf gekry omdat hulle mense van hul omgewing tot geweldpleging aan te moedig.

'Ek was vir eerste keer bang in Londen'

2011-08-17 09:00

‘n Suid-Afrikaner erken hy was “vir die eerste keer bang” in Londen toe die onlangse onluste in die stad uitgebreek het.

Onluste: Seun in hof vir moord op bejaarde man

2011-08-16 14:26

‘n Tienerseun sal in ‘n hof verskyn in verband met die moord op ‘n man wat tydens die onluste in Londen aangeval is, het die polisie gesê.

Britse 'Nando's-generasie' verniel gunsteling-eetplekke

2011-08-14 10:00

Aanvalle op Nando’s-restaurante in die onluste in Engeland het simbolies geword van die aard van die brandstigting en plundery.

Britse polisie kap terug ná kritiek

2011-08-13 09:05

Britse polisiehoofde is ontsteld oor die kritiek wat die regering op die polisie se optrede tydens onluste in die land uitgespreek het.

Onluste: Man vas vir moord op bejaarde

2011-08-12 13:08

‘n Jong man is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n bejaarde man wat in Londen gesterf het nadat hy tydens die onluste aangeval is.

Cameron sê geweldenaars sál gestraf word

2011-08-12 09:07

“Julle sal boet vir wat julle gedoen het,” het David Cameron aan die geweldenaars wat Engelse stede geterroriseer het, gesê.

Eerste oproeriges agter tralies

2011-08-11 10:05

Die eerste twee misdadigers wat veroordeel is oor die plundering en geweld in Engeland is reeds tronk toe gestuur, het die polisie gesê.

Cameron slaan terug met plan

2011-08-11 08:03

Die Britse regering het begin met ’n omvattende teenoffensief om die groot Engelse stede van geweldplegers te herower.

Cameron: "Alle opsies op die tafel"

2011-08-10 15:29

Brittanje sal nie toelaat dat ‘n kultuur van vrees heers nie en sal alles moontlik doen om orde te herstel, het die Britse premier gesê.

Cameron moet gaan, sê Libië

2011-08-10 14:12

Die Libiese regering het 'n beroep op David Cameron, die Britse premier, gedoen om uit te tree weens die onluste in Brittanje.

Reiswaarskuwings vir Londen uitgereik

2011-08-10 09:30

Europese regerings het reiswaarskuwings uitgereik en hul burgers gewaarsku om spesiale sorg te neem as hulle in Brittanje reis.

Onluste is dalk gevolg van 'ledigheid'

2011-08-10 08:22

Baie mense meen die onluste in Brittanje is georganiseerde misdaad, maar ’n maatskaplike werker meen daar is ’n dieperliggende rede.

Ras-element kom na vore in Londen-onrus

2011-08-09 09:07

Tottenham, die buurt in die noorde van Londen waar onluste losgebars het, is een van die armstes, waar dwelmmisbruik, bendes en armoede hoogty vier.

Oproer in Londen sal nie Spele beïnvloed

2011-08-08 17:33

Die "opportunisitiese misdaad" wat tans in Londen woed sal volgens die regering nie volgende jaar se Olimpiese Spele hier beïnvloed nie.

BBC-joernaliste staak oor afdankings

2011-08-01 18:25

Joernaliste by die BBC het met 'n tweede staking begin oor 'n rusie oor afdankings wat dreig om die uitsaaier se sterkste programdienste te ontwrig.

Londen te duur tydens Olimpiese Spele

2011-07-19 17:29

Die agentskap wat toerisme in London bemark, het erken die Olimpiese Spele kan besoekers ontmoedig om dié stad volgende jaar te besoek.

Toer op elektriese fietse in Londen

2011-06-24 16:03

Toeriste verkies al hoe meer om bestemmings op twee wiele te besigtig en met elektriese fietse kan toeriste nou sweetloos rondrits.

 

Nuwe Banksy-kuns verskyn in Londen

2012-05-17 21:01

Banksy het na bewering ‘n nuwe kunswerk met diep betekenis in Wood Green High Road in die noorde van Londen geskep.

Virgin vlieg nie meer na Kenia

2012-05-17 13:30

Virgin Atlantic het aangekondig die lugredery gaan sy vlugte uit Kenia staak weens toenemende kostes en ‘n daling in besoekersgetalle.

Vegvliegtuie, oorlogskepe, missiele sal Spele beveilig

2012-05-17 10:31

Weermaglede, vegvliegtuie, oorlogskepe en moontlik selfs missiele sal gereed wees om Londen tydens die Olimpiese Spele te beveilig.

Blitsbokke werk hard vir oorwinning oor Skotte

2012-05-12 16:45

Die Blitsbokke moes Saterdag hard werk vir 'n oorwinning oor Skotland op Twickenham in die Londen Sewestoernooi.

Ouers glo Madeleine McCann sál gevind word

2012-05-03 10:03

Madeleine McCann, wat vyf jaar gelede vermis geraak het, se ouers het gesê hulle is nou meer hoopvol as ooit dat sy gevind sal word.

Duisende ontruim ná man kantoor met gasbottels storm

2012-04-27 14:42

Die polisie het 'n straat in Londen afgesper en mense uit die gebied ontruim nadat 'n man met vier gasbottels by 'n kantoor ingestorm het.

Shakespeare in 37 tale by fees te sien

2012-04-23 22:18

William Shakespeare se 37 toneelstukke is nou in 37 tale – van Swahili tot gebaretaal – by ‘n Londense fees te sien, het die BBC berig.

Vyf vas oor haatboodskappe op internet

2012-04-19 23:00

Vyf mans is deur die Britse polisie in hegtenis geneem nadat hulle glo rassistiese aanhitsende materiaal op sosiale netwerke geplaas het.

Harry Potter-akteur kry tronkstraf vir Londen-betogings

2012-03-20 22:01

‘n Akteur wat in die Harry Potter-films gespeel het, is tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir sy rol in die gewelddadige betogings verlede jaar in Londen.

Spele in Londen bring dalk internet tot stilstand

2012-02-08 12:27

'n Toename in internetgebruik tydens die Olimpiese Spele in Londen kan Brittanje se netwerk-infrastruktuur oorweldig, het owerhede gewaarsku.

Italiaanse winkel se huurgeld ’n nuwe rekord

2012-02-02 08:55

Salvatore Ferragamo is op die punt om ’n ooreenkoms te beklink wat sal lei tot ’n rekordbedrag vir die huur van sy winkel se perseel in Londen.

Mans erken skuld ná terreurkomplot in Londen

2012-02-01 20:55

Minstens vier mans het erken dat hulle ‘n bomaanval op die Londense effektebeurs wou uitvoer, het die Britse owerhede gesê.

Vrese dat Westminster dalk in rivier kan val

2012-01-23 07:00

Vrese dat Westminster in die Teems-rivier kan val, het Britse parlementslede genoop om te besluit of hulle die parlementshuis moet verkoop.

Brittanje beplan om vinnige spoorlyn te bou

2012-01-10 17:05

Brittanje het die bou van ‘n hoëspoed-spoorlyn tussen die land se twee grootste stede goedgekeur, ondanks die teenstand van talle inwoners.

SA hoop op Spele-sukses in Londen

2012-01-09 11:14

Een van die wêreld se grootste sportbyeenkomste, die Olimpiese Spele, skop oor presies 200 dae in Londen af.

Londen: 20-jarige vas wat glo Indiese student skiet

2012-01-01 23:06

Die Britse polisie het 'n 20-jarige man van die moord op die Indiese student Anuj Bidve aangekla.

Man skuldig ná hy meisie lewendig begrawe

2011-12-19 23:05

'n Man is skuldig bevind aan poging tot moord nadat hy sy meisie met 'n skokstok aangeval en haar lewendig in 'n kartonboks begrawe het.

Gatwick lê beslag op Zim-vliegtuig

2011-12-13 13:43

'n Vliegtuig van Air Zimbabwe is in Londen, Engeland op beslag gelê vir onbetaalde skuld in die tweede soortgelyke voorval in ‘n week.

Staking bring dalk Heathrow tot stilstand

2011-11-25 15:26

‘n Staking in die openbare sektor in Brittanje dreig om alle dienste by Heathrow, Europa se besigste lughawe, tot stilstand te bring.

Digte mis veroorsaak vlug-kansellasies in Londen

2011-11-21 18:58

Vlugkansellasies op verskeie lughawens in Londen het chaos veroorsaak nadat digte mis vlugte vir ‘n tweede dag ontwrig het.

Kerk ondersteun nie verwydering van betogers

2011-11-01 20:01

Die Kerk van Engeland het dit duidelik gemaak dat hulle nie die verwydering van die betogers wat voor St.Paul's uitkamp, ondersteun nie.

Occupy-betogings nou ook in Londen

2011-10-31 10:03

Betogers van Occupy London Stock Exchange het tente buite die St. Paulus-katedraal opgerig om teen korporatiewe gulsigheid te betoog.

BA gaan drie keer meer na SA vlieg

2011-10-12 09:12

BA gaan van volgende jaar af drie keer meer per week na Johannesburg vlieg en sodoende 700 sitplekke tussen Londen en Johannesburg las.

Yeates se lyk was in motor toe Tabak gaan bier koop

2011-10-10 23:03

Joanna Yeates se lyk was heel waarskynlik in Vincent Tabak se kattebak toe hy by 'n supermark afgetrek het om bier en skyfies te koop.

Nuwe kabelkar kom oor die Teemsrivier

2011-10-10 21:47

Londen se burgemeester, Boris Johnson, het gesê Londen se nuwe kabelkar wat oor die Teemsrivier sal gaan, word deur Emirates geborg.

Vervoerstelsel in Londen vlieg in die salf vir Spele

2011-10-03 15:23

Met slegs 10 maande voor die Olimpiese Spele spook owerhede om Londen se verouderde vervoerstelsel betyds op te gradeer.

Man sterf in Londense motorkaping

2011-09-14 13:07

Vier mans is in hegtenis geneem nadat ‘n man tydens ‘n kaping in die ooste van Londen met ‘n mes doodgesteek is.

Betogers ontwrig 9/11-diens in Londen

2011-09-11 18:54

‘n Groep Islamitiese betogers het buite die Amerikaanse ambassade in Londen saamgetrek tydens ‘n seremonie om die 9/11-aanvalle te herdenk.

Tiener vas oor mesaanval by Londense fees

2011-08-30 15:55

Die polisie het ‘n 16-jarige tiener in hegtenis geneem in verband met ‘n mesaanval by die Notting Hill-karnaval in Londen.

Vrese van onluste by Notting Hill-karnaval

2011-08-26 21:59

Die polisie sal op hul hoede wees by die Notting Hill-karnaval ná vrese opgevlam het dat die fees deur onluste bederf kan word.

Engelse betogers het op polisie geskiet

2011-08-20 16:42

Betogers in die Engelse stad Birmingham het gedurende onluste vroeër dié maand op polisiebeamptes en 'n polisiehelikopter geskiet.

Meeste Britte steun glo plunderaars se strawwe

2011-08-18 08:03

Ondanks kritiek wat plunderaars se vonnisse by menseregte-aktiviste uitgelok het, vind meeste van die Britte dit korrek.

Tronkstraf vir mans wat onluste op FB aanhits

2011-08-17 14:08

Twee mans is elkeen tot vier jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle verlede week probeer het om onluste op Facebook aan te hits.

Britte oorweeg meer mag vir polisie

2011-08-17 08:04

Die Britse regering oorweeg aansienlik groter bevoegdhede vir die polisie om grootskaalse onluste soos dié van verlede week te voorkom.

Cameron vra hulp van VSA oor bendes

2011-08-15 09:03

Hoofde van die Britse polisie het teruggekap oor David Cameron se planne om ’n Amerikaanse misdaadkundige in te span ná die onluste.

Onluste: Man wat student beroof gou in hof

2011-08-13 13:58

Die Britse polisie het 'n aanklag teen 'n man aanhangig gemaak wat verdink word van die roof op 'n student gedurende onluste in Londen.

Meer as 1 000 mense in Londen vas oor geweld

2011-08-12 15:13

Altesaam 1 051 mense is tot dusver in Londen in hegtenis geneem in verband met die dodelike onrus wat in Brittanje opgevlam het.

Onluste in Londen eis nóg 'n slagoffer

2011-08-12 10:03

‘n Bejaarde man wat tydens die onluste in Engeland aangeval is, is dood nadat hy vroeër die week bewusteloos in Londen gevind is.

Londen-polisie jag skuldiges

2011-08-11 14:19

Die Britse polisie het begin om die geweldplegers wat nog nie hier vasgetrek is nie in klopjagte op huise oral in Londen bymekaar te maak.

Onsekerheid een van redes vir onluste

2011-08-11 09:03

’n Gebrek aan vooruitsigte, onsekerheid en geen respek teenoor volwassenes en gesag is van die oorsake vir die onluste in Londen.

SAers aangeraai om nie na Londen te reis

2011-08-10 15:35

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het Suid-Afrikaners aangeraai om hul reise na Londen uit te stel indien moontlik.

Drywende hotelle vir Olimpiese Spele

2011-08-10 15:05

Hoewel Londen byna 5,5 miljoen besoekers vir die 2012 Olimpiese Spele verwag, het die stad slegs sowat 120 000 hotelkamers.

Drie doodgery in Britse onluste

2011-08-10 11:23

Drie mans is dood toe 'n motor hulle omgery het terwyl hul hul buurt in Birmingham teen plunderaars probeer beskerm het.

Londense burgemeester aangeraai om te bedank

2011-08-10 09:08

Boris Johnson, burgemeester van Londen, ­het skerp onder die tonge van mense in die Clapham Junction-omgewing deurgeloop.

Anargie in Londen

2011-08-10 07:02

Die ergste onrus in dekades in Brittanje het in Tottenham uitgebreek, daarna na ander buurte in Londen versprei en na ander stede uitgekring.

Oproer in Londen duur voort

2011-08-08 19:59

Daar word gevrees dat die geweld in Londen ‘n derde aand sal voortduur ná jeugdiges weer die polisie met verskeie voorwerpe bestook het.

Londense opstande duur voort ná man se dood

2011-08-08 10:02

Die Londense polisie het ‘n “grootskaalse ondersoek” geloods na die gewelddadige opstande hier nadat die polisie ‘n plaaslike man doodgeskiet het.

Murdoch-aanvaller pleit skuldig

2011-07-29 15:00

Die man wat Rupert Murdoch gedurende ‘n parlementêre verhoor met ‘n roompastei gegooi het, het skuldig gepleit op ‘n aanklag van aanranding.

Olimpiese atlete aangemoedig om te tweet

2011-06-27 10:32

Atlete word aangemoedig om tydens die Olimpiese Spele in Londen sosiale media te gebruik, het die Internasionale Olimpiese komitee aangekondig.

Meer herlaaipunte vir elektriese motors

2011-05-27 14:57

Dis amptelik: Londen sal teen die einde van 2013 meer herlaaipunte vir elektriese motors as gewone vulstasies hê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.